Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
Post on 30-Dec-2015
246 Views
Preview:
DESCRIPTION
Transcript
Wat is die doel van asemhaling ?
Verskaf O2 aan die liggaam vir selrespirasie
Verwyder CO2 uit die liggaam
Verskil tussen asemhaling en gaswisseling ?
Asemhaling is ‘n aktiewe proses om lug na en van- af die gaswisselingsopper- vlak (longe) te vervoer
Gaswisseling is die uitruil van gasse van ‘n hoë kon- sentrasie na ‘n lae konsen- trasie tussen bv. die selle en die bloed. (osmose)
DIE ASEMHALINGSAPPARAAT BESTAAN UIT ...
1. LUGGANGE
2.LONGE
3. ASEMHALINGSPIERE
4. RESPIRATORIESE SENTRUMS
UITWENDIGE NEUSOPENINGESEPTUM
ONDERSTE NEUSSKULP
MIDDELSTE NEUSSKULP
BOONSTE NEUSSKULP
REUKSTREEK
ASEMHALINGSTREEK
NEUSHOLTES Uitgevoer met ‘n gesilieerde slymvlies wat die volgende be- langrike funksies verrig
Leer dit goed !!!!
Uitgevoer met ‘n gesilieerde slymvlies wat die volgende be- langrike funksies verrig
Leer dit goed !!!!
1.SLYM MAAK INKOMENDE LUG VOGTIG SO DAT VLIESE IN LONGE NIE UITDROOG NIE
2. BLOED IN KAPILLêRE BLOEDVATE VERWARM DIE INSTROMENDE LUG
3. DIE SLYM IS ANTISEPTIES EN VERNIETIG INGEASEMDE KIEME
4. STOFDEELTJIES KLOU AAN SLYM VAS EN WORD DAN DEUR SWAAIBEWEGINGS VAN SILLIUMS NA BUITE GEVOER

FARINKS
Twee openinge in farinks, nl.
Buise van Eustachius ***
Verbind die farinks met die middeloor
Baie belangrike funksie !!!
!!!!! KYK MOOI !!!
Twee openinge in farinks, nl.
Buise van Eustachius ***
Verbind die farinks met die middeloor
Baie belangrike funksie !!!
!!!!! KYK MOOI !!!
OORDROM MIDDELOOR
KEELHOLTE
ESTACHIUSBUIS Hou die lugdruk aan
weerskante van die oordrom konstant (NB!!)
Hou die lugdruk aan weerskante van die oordrom konstant (NB!!)
Wat is die funksievan die farinks ?
Uitgevoer met gesil- lieerde epiteel en slym Vang vreemde voor- werpe vas wat uit- gehoes kan word
VOORAANSIG VOORAANSIGepiglottis
kraakbeen
trachea
kraakbeen
glottis
epiglottis Epiglottis verrig ‘n belangrike funksie Dit sluit die lugpyp gedurende die slukproses (NB!!)
Epiglottis verrig ‘n belangrike funksie Dit sluit die lugpyp gedurende die slukproses (NB!!)
TRACHEA
Beskik oor C-vormige kraakbeenringe wat die lugweg oophou. Uitgevoer met wimperepiteel. Voer opwaartse swaaibewegings uit om ongewenste dele uit te voer.
Beskik oor C-vormige kraakbeenringe wat die lugweg oophou. Uitgevoer met wimperepiteel. Voer opwaartse swaaibewegings uit om ongewenste dele uit te voer.
Rook vernietig wimpers (sillias)
Rokershoesie !!!!!!
Stofdeeltjies nie na bo uitgevoer nie
BRONGUSSE
Linker- en regter brongus Regter brongus vertak in drie takke Linker bronchus in twee takke
Linker- en regter brongus Regter brongus vertak in drie takke Linker bronchus in twee takke
Brongiool
Brongiool
alveolusse
Hier waar gaswisseling plaasvind O2 word deur die bloed- stroom opgeneem CO2 word deur die bloed- stroom afgegee
Hoe is die alveolusse aangepas om hulle funksie
te verrig ?
1.Vergroot die gaswisselingsop-
pervlak geweldig baie.2.Die wande is baie dun
sodat die gasse maklik kan
diffundeer
1.Vergroot die gaswisselingsop-
pervlak geweldig baie.2.Die wande is baie dun
sodat die gasse maklik kan
diffundeer
1.Pulmonale arterie
2.Brongiool
3.Vestibulum
4.Pulmonale vene
5.Atrium
6.Alveolusse
7.Infudibulum
8.Kapillêre bloedvate
1
2
4
5
6
7
3
8
1
2
3
4
5
6
7
8
neusholte
mondholte
epiglottis
larinks
trachea
Linker brongus
brongiool
alveolus
Vervang die nommers met die
korrekte byskrifte !!
Rangskik die ondergenoemde sodat die pad wat O2 volg tydens
inaseming duidelik blyk.
SEL – WEEFSELVLOEISTOF – ALVEOLUS - ATRIUM
VESTIBULUM – KAPILLêRE BLOEDVAT - BRONGIOOL
TRACHEA – NEUSHOLTE – ATMOSFEER – FARINKS
LARINKS – BRONGUS – PULMONALE ARTERIE
Inwenige tussenribspiere!!! Uitaseming !!!
Uitwendige tussenribspiere!!! Inaseming !!!!
Diafragma!!! Inaseming !!!
Inaseming
1.Aktiewe proses met spiersametrekking.2.Diafragma trek
saam en word minder kon-veks.
3.Die uitwendige tussen-ribspiere trek saam.
4.Ribbe en borsbeen be-weeg opwaarts.
5.Abdominale spiere ver-slap – ingewande sak af
6.Borskasholte vergroot
7.Druk in interpleurale ruimte is nou laer as die atmosferiese druk

8. Lug word in die longe ingesuig vanweë die drukverskille
9.Hou aan tot die druk binne en buite die lon-ge gelyk is
Baie belangrik !!!!
8. Lug word in die longe ingesuig vanweë die drukverskille
9.Hou aan tot die druk binne en buite die lon-ge gelyk is
Baie belangrik !!!!
Uitaseming
1.Passiewe proses.2.Diafragma ontspan
en word meer konveks.
3.Inwendige tussenrib-spiere trek saam en die ribbes beweeg nou na onder.
4.Abdominale spiere trek saam.
5.Die borsholte verklein.
6.Die druk in die inter-pleurale ruimte styg hoër as die atmosfe-riese druk.

7. Lug word uit long ge-forseer vanaf die hoë druk binne die longe na die laer druk buite die longe.
Baie belangrik !!!
7. Lug word uit long ge-forseer vanaf die hoë druk binne die longe na die laer druk buite die longe.
Baie belangrik !!!
1.Daar is O2-arme bloed in die kapillêre bloedvate om die alveolus.2.Lug binne die alveolus is ryk aan O2.3.Slegs twee dun sellae skei die O2-arme bloed van die 02- ryke lug in die alveolus.4.Daar is dus ‘n konsentrasie- gradiënt tussen die bloed en die lug.5.O2 diffundeer nou van ‘n hoë konsentrasie in alveolus na ‘n lae konsentrasie in die bloed.6.O2 verbind met hemoglobien en vorm oksihemoglobien.
7. O2 word na selle vervoer.

O2
Gaswisseling by
longvlakkeO2
1.Die bloed in die kapillêre bloedvate om die alveolus
het ‘n hoë konsentrasie CO2.
2. Die lug binne die alveolus het ‘n lae konsentrasie CO2.
3. Daar is dus ‘n CO2-konsen- trasie-gradiënt tussen die lug en die bloed.
4.CO2 diffundeer van ‘n hoë konsentrasie in die bloed na ‘n lae konsentrasie in die long-blasies.
5.CO2 in die lug in die longblasie word nou na die atmosfeer uitgeasem

CO2
Gaswisseling by
longvlakkeCO2
1.Weefselvloeistof om selle is deur een sellaag van die bloed geskei.
2.Selle en weefselvloeistof het min O2 vanweë sel-respirasie.
3.Bloed vanaf die longe het baie O2 vanweë gaswis-seling.
4.Daar is dus ‘n O2-konsen-trasiegradiënt tussen sel-le en die bloed in die ka-pillêre.
5.O2 diffundeer nou vanaf die hoë konsentrasie in die bloedvate na die laer konsentrasie in die selle.

weefselsO2
1.Selle bevat baie CO2 van-weë selrepirasie.
2.Die bloed in die bloedvate vanaf die longe het min CO2.
3.Daar is dus ‘n CO2-gra-diënt tussen die bloedvate en die selle.
4.CO2 diffundeer nou van ‘n hoë konsentrasie in die selle na ‘n lae konsentra-sie in die bloedvate.
5.CO2 verbind aan water in die rooibloedliggaampie en vorm koolsuur.
6.Dit breek op en vorm bi-karbonaat.

weefselsCO2
O2
1.Deel van die suurstof los in die bloedplasma op en word in oplos-sing vervoer.
2.Die meeste suurstof (98%) ver-bind met hemoglobien om oksihe-moglobien te vorm
CO2
1.Die meeste koolstofdioksied (70%) word deur die bloed as bikarbo-naatione vervoer. CO2 reageer met die water in bloedplasma en vorm koolsuur. Dit ioniseer dan in die bikarbonaatione.
2.’n Klein hoeveelheid (7%) los in water op en word dan in oplossing deur die bloedplasma vervoer.
3.‘n Deel (23%) verbind met hemo-globien om karbaminohemoglobien te vorm. CO2 word dan so na die longe vervoer.
top related