2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics
Post on 01-May-2021
0 Views
Preview:
Transcript
Gedagte vir die week/thought for the week
2 Februarie 2018
SPORT
SHS-INTERHUIS UITSLAE:
0/14 Dogters hekkies 90m
Zandré van Wyk verbeter haar eie suster, Karissa, se rekord (14:80)
14:70.
0/17-Dogters Verspring
Karissa van Wyk verbeter die Interhuisrekord (5.20m) sowel as die
baanrekord (5.20m) wat vanaf 1997 staan. Karissa se afstand was
5.44m.
0/14-Seuns Gewigstoot
Erin Bouwer verbeter die Interhuisrekord vir gewigstoot (13.40m) en
die baanrekord (15.27) wat vanaf 2011 staan. Die afstand is 15.66m.
SHS INTERHOëR
17 FEBRUARIE 2018
Koskaartjies vir Interhoër beskikbaar vanaf 5 Februarie
2018 by finansiekantoor!!
UITSLAE VAN BYEENKOMS GEHOU OP 26 JANUARIE 2018
SPORT
NWU SPORTREEKS 2018
RUGBY, NETBAL & HOKKIE DATUMS
Saterdag 3 Maart 2018 (Weg)
Riebeeckrand vs Standerton
Woensdag 7 Maart 2018 (Weg)
Hans Moore vs Standerton
Saterdag 10 Maart 2018 (Tuis)
Standerton vs Linden
Saterdag 17 Maart 2018 (Weg)
Bastion vs Standerton
Saterdag 24 Maart 2018 (Tuis)
Standerton vs Alberton
Dinsdag 27 Maart 2018 (Tuis)
Standerton vs Florida
ATLETIEKBYEENKOMSTE VIR 2018
Maandag 22 Januarie 2018 SHS Kampoenskappe Dag 1 Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics – Smarties Day 1 Dinsdag 30 Januarie 2018 Atletiek – Smartiesdag 2 Woensdag 31 Januarie 2018 Atletiek Top-10 Bethal Vrydag 9 Februarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms (SHS) Saterdag 17 Februarie 2018 Athletics: Inter High (Tuis) Saterdag 24 Februarie 2018 Athletics Gert Sibande Saterdag 3 Maart 2018 Athletics Mpumalanga Championships
Valentynsbal 2018
BELANGRIKE
KENNISGEWING
Geen
vierwielmotorfietse of
leerlinge wat nie ‘n
wettige
bestuurslisensie het
mag op die terrein
toegelaat word nie.
Ingligting aangaande
uitteken van leerders:
Leerders kan slegs deur ouers
uitgeteken word. Indien ouers nie
self hier kan wees nie, moet ‘n
brief van die ouer die persoon
vergesel wat die leerder kom
uitteken.
Enige matrikulant wat afwesig is
sal die volgende dag ‘n brief van
die ouers bring om rede van
afwesigheid te bevestig.
Gr 11 2017 PRYSUITDELING
Beste Presteerders
Top achiever general subject choice with
Mathematical Literacy:
Monique Fourie 79.80%
Beste presteerder Ekonomies Wetenskaplike
vakkeuse
Sienta Human 75.84%
Bester presteerder Natuurwetenskaplike
vakkeuse
Pamela van der Merwe 87.82%
Beste presteerder in Tegnologie
Stephan Lacock 90.62%
Veelsydigste leerling: Gr 11
Stephan Lacock
Akademie: Gemiddeld 90.62%
Leierskap:
Onderhoofseun 2017/2018
Dien op VSR
Dien op beheerliggaam
Kaptein van die T20 krieketspan
Sport:
Rugby 1ste span
Krieket 1ste en T20 span
Tennis 1ste span
Kultuur:
Redevoering:
3de jaar in die interhoërspan
Beste interne senior redenaar in
huistaal
2de plek by interhoër redenaars
ATKV Mpumalanga finaal
Prysuitdeling graad 11 2017
VERPLIGTE OUERAAND VIR GRAAD 12’S
COMPULSARY PARENT EVENING FOR
GRADE 12’S
Ma / Mon: 5 Feb 2018
Tyd/Time: 18:00
Plek/Place: Skoolsaal / School Hall
FINANSIES/FINANCE
LLR 2018: Gr12 Hemde R 260.00
Fis Wet. Werkboek Gr10 ~ 2018 R 270.00
Fis Wet. Werkboek Gr11 ~ 2018 R 270.00
Fis Wet. Werkboek Gr12 ~ 2018 R 270.00
IGO Werkboek Gr10 ~ 2018 R 150.00
IGO Werkboek Gr11 ~ 2018 R 150.00
IGO Werkboek Gr12 ~ 2018 R 150.00
Handboeke: English FAL Gr11 R 20.00
Vraestelboeke: Wiskunde Gr12 R 58.00
Handboeke: IT Gr10 R 50.00
Handboeke: IT Gr11 R 80.00
Handboeke: IT Gr12 R 80.00
Handboeke: CAT Gr10 R 50.00
Handboeke: CAT Gr11 R 50.00
Handboeke: CAT Gr12 R 50.00
Handboeke: Landbou Gr10 R 25.00
Handboeke: Landbou Gr11 R 25.00
Handboeke: Landbou Gr12 R 25.00
Rek. Werkboek Gr9 R 95.00
Rek. Werkboek Gr10 R 60.00
Rek. Werkboek Gr11 R 70.00
Rek. Werkboek Gr12 R 90.00
Rek. Werkboek Gr8 R 70.00
Fis Wet Vraestelle Gr10 R 80.00
Fis Wet Vraestelle Gr11 R 80.00
Fis Wet Vraestelle Gr12 R 80.00
2018: Gr8.1 Skoolbaadjie R 400.00
VAKGELD VIR 2018
2018: Gr8.2 Skoolbaadjies R 400.00
2018: Gr8.3 Skoolbaadjies R 400.00
2018: Gr8.4 Skoolbaadjies R 400.00
2018: Gr8.5 School Blazer R 400.00
2018: Gr8.6 School Blazer R 400.00
Vakgelde: CAT (Gr10 - Gr12) R 460.00
Vakgelde: IT (Gr10 - Gr12) R 460.00
Vakgelde: Landboutegnologie (Gr10 - Gr12) R 460.00
Vakgelde: Gasvryheidstudies (Gr10 - Gr12) R 460.00
TERMYN 1/TERM 1
PROGRAM
HOËRSKOOL STANDERTON
2018 KWARTAAL 1 TOETSROOSTER / TERM 1 TEST TIME TABLE
DATUM DATE
Gr. 8 Grd. 8
Gr. 9 Grd. 9
Gr. 10 Grd. 10
Gr. 11 Grd. 11
Gr. 12 Grd. 12
Thursday
08/02
AFR HT
AFR EAT
ENG HL
ENG FAL
ENG HL
ENG FAL
AFR HT
AFR EAT
ENG HL
ENG FAL
Dinsdag
13/02
BAADJIE
TOETS REK/ACC BS
CAT
IT
REK/ACC
GEO
Thursday 22/02
SW(Ge)
SS(His) LO
AFR HT
AFR EAT
ENG HL
ENG FAL IGO/EGD
Friday
23/02
IGO/EGD
7-8 in DS
Dinsdag
27/02
ENG HL
ENG FAL TEG/TECH FW/PS LW/LS
CAT
IT
Thursday
01/03 NW/NS WISK/MATH
GS/HS
LT/AT
GS/HS
LT/AT
AFR HT
AFR EAT
Maandag
05/03 TEG/TECH BS EK/EC
EK/EC
IGO/EGD FW/PS
Woensdag 07/03
REK/ACC SW/SS(Geo) WISK/MATH
WG/ML FW/PS
WISK/MATH
WG/ML
Dinsdag
13/03 BS REK/ACC LW/LS
WISK/MATH
WG/ML
LT/AT
GS/HS
Woensdag 14/03
GEO
7-8:30 in DS
Thursday
15/03 SW/SS(Geo)
SW(Ge)
SS(Hi) CAT & IT GEO BS
Friday
16/03
WISK/MATH
7-8 in DS
Dinsdag
20/03 WISK/MATH
AFR HT
AFR EAT REK/ACC BS LW/LS
Thursday
22/03 LO NW/NS GEO REK/ACC EK/EC
Maandag 26/03
8-10:30
WISK/MATH PROJECT
NW PRAKTIESE ONDERSOEK
NS PRACTICAL INVESTIGATION
WISK/MATH PROJECT
NW PRAKTIESE ONDERSOEK
NS PRACTICAL INVESTIGATION
WISK/MATH PROJECT
WG/ML PROJECT
WISK/MATH PROJECT
WG/ML PROJECT
WISK/MATH PROJECT
WG/ML PROJECT
Dear Parent We understand that communication is fundamental to effective partnership with parents and the success of
learners. We believe in creating a school environment that will improve the performance of learners as well as the
involvement of parents. Therefore, we have invested in an integrated Principal+ system offered by d6 education
that will enable us to improve the management of our school, be more environmentally friendly and improve
communication with you, our valued parent.
We are pleased to introduce you to the Principal Talk application, that will allow us to communicate all school and learner information to you. Learners often neglect to inform parents of school notices, important dates, homework, marks, discipline status and school payments. This application - which is free for parents to download from the Google Play Store, iTunes Store and on the d6 education website - will send the information right to your phone. There is push notifications too - so you are alerted to anything new immediately.
Getting started Mobile Download Android - Visit the Google Play Store
iPhone / iPad - Visit the iTunes App Store
1. Search for ‘Principal Talk+’
2. Click the ‘Install’ button
3. Click ‘Open’ once the application is installed
4. Click ‘Register’ 5. Fill in the required fields and select the T&Cs to continue
6. A message will appear stating that a One Time Pin (OTP) has been sent via SMS to the device being registered
7. Click ‘OK’ to continue
8. Enter the OTP and ‘Submit’
Always up-to-date ● View school messages
● Respond to notices
● View learner homework and resources
● View team practice and match dates
● View marks, discipline and absenteeism status
● View school account balances
● View school policies
Support If you have any questions or concerns, you can contact the d6 education support team on 012 612 0612 or
appsupport@d6.co.za or visit www.d6ed.co.za for frequently asked questions Kind regards
Geagte Ouer
Ons verstaan dat kommunikasie fundamentele waarde het vir effektiewe vennootskap met ouers en die sukses van leerders. Ons glo dit is belangrik om 'n skoolomgewing te skep wat die prestasie van leerders asook die
betrokkenheid van ouers verbeter. Daarom het ons in die geïntegreerde Principal+ stelsel van d6 education belê. Hierdie stelsel stel ons in staat om die bestuur van ons skool en kommunikasie met ouers te verbeter asook om meer omgewingsvriendelik te wees. Ons stel graag aan u bekend, die Principal Talk toepassing, wat ons in staat stel om alle skool- en leerderinligting aan
u te kommunikeer. Leerders versuim dikwels om ouers in kennis te stel van skoolkennisgewings, belangrike datums,
huiswerk, punte, dissiplinêre status en skoolbetalings. Hierdie toepassing - wat gratis is vir ouers om af te laai vanaf
die Google Play Store, iTunes Store en op die d6 education webwerf - sal die inligting direk aan u se foon stuur. Daar
is ook stootkennisgewings - so u word dadelik ingelig oor die nuutste kennisgewings.
Hoe om te Begin
Selfoon Installasie Android - Besoek die Google Play Store
IPhone / iPad - Besoek die iTunes App Store
1. Soek vir ‘Principal Talk+’
2. Kliek die ‘Install’ knoppie
3. Kliek ‘Open’ sodra die toepassing klaar geïnstalleer is
4. Kliek ‘Register’ 5. Vul die vereiste velde in en sellekteer die T&Cs om voort te gaan 6. 'n Boodskap sal aandui dat 'n One Time Pin (OTP) per SMS gestuur is na die toestel wat geregistreer word
7. Kliek 'OK' om voort te gaan
8. Tik die OTP in en kliek ‘Submit’
Altyd op datum ● Ontvang skoolboodskappe ● Gee terugvoer op kennisgewings ● Ontvang leerderhuiswerk en hulpbronne ● Neem kennis van span oefening -en wedstryddatums ● Ontvang punte, dissipline -en afwesigheidstatus Ontvang skoolrekeningbalanse Besigtig die skoolbeleid
Kliënte Diens Indien u verdere ondersteuning of inligting benodig in verband met die Principal Talk toepassing, skakel gerus 012
612 0612, stuur ‘n e-pos aan a ppsupport@d6.co.za o f besoek ons webwerf www.d6ed.co.za
Vriendelike Groete
top related