Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 16 • Dinsdag 5 Augustus 2014 | Tel. 021 887 2840 Young boys’ footie skills developed Stellenbosch University (SU) and the Stellenbosch Local Football Association (LFA) hosted a foot- ball holiday programme during the July school holidays to identi- fy a squad of players for the under 15 LFA board team. The programme took place at the university’s Lentelus Football Cen- tre and the Stellenbosch Academy of Sport’s (SAS) indoor facilities. SU assisted the LFA with the execu- tion of the programme and also facili- tated a life skills programme and pro- vided expertise in the field of sport science and technology. According to Joseph Jacobs, LFA chairman, the programme aimed to implement the LFA’s vision to be the best governed and most respected lo- cal football association in southern Africa. “In so doing, it is essential that we identify, develop, nurture, equip and empower our local talent as early as possible. We know that such an ideal can only be accomplished through building mutually beneficial and sus- tainable partnerships with valuable community role players, such as SU. We are honoured and proud to have them as one of our key partners,” said Jacobs. Ashley Davids, LFA’s junior chair- man echoed Jacobs’ sentiments. “The selection of the u. 15 LFA board team should be seen as the first step towards identifying the top foot- ball talent in Stellenbosch. The idea is to expand the initiative to under 11, 13 and 17 teams in the near future.” SU football performance manager Warren Engelbrecht, says: “I am very excited by the prospect of the football talent that will be discovered and nur- tured at all age levels in future.” The selected team will participate in a number of inter-LFA friendly matches and will be prepared for a tournament which will take place in Stellenbosch later this year. Stellenbosch University’s partnership with the LFA and involvement in the holiday programme forms part of its broader football development programme, which was initially spearheaded by late rector of the university, Prof Russel Botman. Stellenbosch-sterre in kollig DANEL GILLESPIE Twee voormalige sportstudente van Boland Kollege se Stellenbosch-kam- pus het onlangs puik internasionale prestasies behaal. Veroeschka Grain het geskiedenis gemaak deur in Januarie een van 15 sewesrugbyvroue te word wat deur SARU ’n kontrak aangebied is. Hier- die kontrak is met die oog op die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro in 2016 waar sewesrugby vir die eerste keer deel van die Olimpiese program sal uitmaak. Veroeschka het as student uitge- blink as ’n buitengewone sportvrou en was deel van die Boland Kollege-sokkerspan, hok- kiespan en lid van die WP- vrouerugbyspan. Sy is ook hierdie jaar deel van die oefengroep van 40 vroue wat vanaf 1 Augustus aan die vroue Rugby Wêreldbeker in Frankryk sal gaan deel- neem. Op Vrydagaand 25 Julie het die swemmer Trudi Maree, haar land by die Statebond Spele in Glas- gow, Skotland, verteenwoordig. Sy het in die semi-finaal van die 50 m-vryslag ’n 5de plek losgeswem en was ongelukkig om nie een van die agt plekke in die finaal te haal nie. Trudi het ook al Suid-Afrika by die Olimpiese Spele in Londen 2012 ver- teenwoordig. Veroeschka Grain hou Boland Kollege se naam hoog. Trudi Maree laat spaander in die water. Let’s Play: Nominasies is nou oop vir Eikestadnuus en SuperSport se Let’s Play Sportster van die Maand- kompetisie. Die kompetisie is slegs oop vir leerders. Meld alle prestasies vir jou nominasie asook ’n sterk motivering. Stuur benoemings vir Augustus per faks na Shawn Valentine by 021 883 9538 of per e-pos na [email protected]. Nominasies sluit op Vrydag 29 Augustus. Vir meer besonderhede bel Shawn by 021 887 2840. Die wenner van die maand word in Eikestadnuus se uitgawe van Donderdag 4 September aangekondig. Brons maal 2 vir Madré Stellen- bosch se burgemees- ter, Conrad Sidego, het Vrydagog- gend vir fietsryer Madré Cari- nus terug verwelkom by die mu- nisipaliteit waar sy haar intern- skap doen. Madré het in Spanje aan die UCI Wêreldbe- ker-kampioenskap gaan deelneem. Sy het op 25 Julie aan ’n tydtoets en op 27 Julie aan ’n fietspadwedloop deelgeneem, en in beide items brons medaljes verower. Sidego sê dat hy baie trots is op haar en haar prestasies, en veral dat sy met haar fiets uit- blink. Hy het aangevoer dat sy ’n voorbeeld vir almal op Stellenbosch is, en dat almal aange- moedig moet word om meer fiets te begin ry. “Dit is goeie oefening, maar help ook om die verkeersdruk ligter te maak.” Conrad Sidego bewonder die twee brons medaljes wat Madré in Spanje verower het.