Top Banner
Elected School Governing Body Parents 2018: Name and Surname: Leigh-Ann van Schalkwyk. Name and Grade of your child(ren) in this school: Danielle van Schalkwyk Gr 10 E 1. Your job, experience and skills: PA to a Financial advisor, BCom (BPK) Pu vir CHO, best of all a mom! Do you have any experience with regards to governing bodies / parent’s associations / committees / school management (at Affies or any other school’s)?: Yes, I have served on the Governing Body last term until now and I am Chairman of the parent’s association. What is your vision for the school during your term, if you are elected?
12

ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Mar 12, 2018

Download

Documents

vonga
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Elected School Governing Body Parents 2018:

Name and Surname:

Leigh-Ann van Schalkwyk.

Name and Grade of your child(ren) in this school:

Danielle van Schalkwyk Gr 10 E 1.

Your job, experience and skills:

PA to a Financial advisor, BCom (BPK) Pu vir CHO, best of all a mom!

Do you have any experience with regards to governing bodies / parent’s associations / committees / school management (at Affies or any other school’s)?:

Yes, I have served on the Governing Body last term until now and I am Chairman of the parent’s association.

What is your vision for the school during your term, if you are elected?

To serve fully and to the best of my ability and to always have the interests of the children, teachers and the school at heart.

Two Governing Body functions you would like to be involved with:

Discipline Communication and marketing

Page 2: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Naam and Van:

André van Loggerenberg

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Dané van Loggerenberg Gr 10 A 1 en Ruvan van Loggerenberg Gr 9 A 2.

U beroep, ervaring of vaardighede:

Hoofklerk, admin, finansieel, logistiek ens.

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

Ouervereniging - Affies

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

Bedien die skool ouers (en nommer 1 is die belange van die kind in Affies) met liefde en geloof.

Twee beheerliggaamfunksies waarby u betrokke sou wou raak:

Voertuie Geboue en terrein

Page 3: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Naam and Van:

Louiza Doreen Swanepoel

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Gavin Swanepoel Gr 9 A 1

U beroep, ervaring of vaardighede:

Huisvrou, vorige beroep – onderbestuurder en debiteureklerk by OVS-bande.

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

Gedien vir 6 jaar op Leeuwspruit se beheerliggaam, 3 van die 6 jaar as Voorsitter. Tans op Affies se ouervereniging.

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

My visie is om alles in te sit wat mens kan om van die skool ‘n beter toekoms te bied en ook vir die kinders.

Twee beheerliggaamfunksies waarby u betrokke sou wou raak:

Akademie Dissipline

Page 4: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Naam and Van:

Wimpie Fourie

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Teresa Fourie Gr 9 A 1

U beroep, ervaring of vaardighede:

Rekenaarprogrammeerder, stigterslid en direkteur van die Sasolburg Gemeenskapaksie

Groep (NPO)

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

Ek is tans op die bestuur van die Sasolburg gemeenskapaksiegroep.

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

Om ‘n veilige, gedissiplineerde en beginselvaste omgewing vir leerders te skep wat hul in staat sal stel om hul volle potensiaal te bereik.

Twee beheerliggaam funksies waarby u betrokke sou wou raak:

Dissipline Veiligheid

Page 5: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Naam and Van:

Hilletjie Dreyer

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Allen Dreyer Gr 10 A 1

U beroep, ervaring of vaardighede:

Bestuurs Rekenmeester vir 20 jaar by Group Tegnologie. Die vaardighede in my beroep

rakende rapportering kan ek direk toepas met die maandelikse rapportering van die finansies.

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

Ek het afgelos in Affies beheerliggaam Finansiële voorsitter posisie vir die afgelope 7 maande waar ek direk betrokke was by die opstel en voorlegging van die 2018 begroting.

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

Dat ek my vaardighede as rekenmeester kan toepas om die skool se finansies te kan help bestuur om altyd die finansies in ‘n positief te hou en betyds gevaar areas uit te lig, en te hanteer.

Twee beheerliggaam funksies waarby u betrokke sou wou raak:

Finansies

Page 6: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Strategiese beplanning

Name and Surname:

Donald Farnworth

Name and Grade of your child(ren) in this school:

Gabriela Farnworth Gr 10 E 1.

Your job, experience and skills:

Supply and demand planning. Leader at SASOL, previously in production and supply chain.

BCom (Man) and ND Chem Eng.

Do you have any experience with regards to governing bodies / parent’s associations / committees / school management (at Affies or any other school’s)?:

2 years on SGB – Affies (2016-2017). Part of Parent association – Affies (2013-present).

What is your vision for the school during your term, if you are elected?

Support academic staff and learners to enable Affies to grow as a school of first choice in Sasolburg area and to help in development of learners into model citizens.

Two Governing Body functions you would like to be involved with:

Discipline

Page 7: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Buildings and terrain

Naam and Van:

Jacobus Johannes Labuschagne

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Jaco-juan Labuschagne Gr 9 A 1.

U beroep, ervaring of vaardighede:

Passer en draaier

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

Een jaar as Beheerliggaam Sportvoorsitter by Affies (2017)

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

Om die skool te help om finansieel selfstandig te bly en om kinders te lewer wat stemme vir ons land kan word op enige vlak.

Twee beheerliggaamfunksies waarby u betrokke sou wou raak:

Sport

Page 8: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Veiligheid

Naam and Van:

Phillip Gerhardus Malan

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Mioné Malan Gr 9 A 1

U beroep, ervaring of vaardighede:

Key Account Manager vir Henkel SA. 13 jaar in diens. Senior bestuurs ervaring.

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

1 jaar gekopteer op beheerliggaam by Affies (2016), 1 jaar beheerliggaam by Affies (2017).

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

Om die goeie onderrig en veiligheid van alle skoliere te verseker en te assisteer met die nodige take van die skool om te verseker dat die skool vooruitgaan op alle terreine.

Twee beheerliggaamfunksies waarby u betrokke sou wou raak:

Voertuie

Page 9: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Strategiese beplanning

Page 10: ww3.affies-sasolburg.co.zaww3.affies-sasolburg.co.za/wp/wp-content/uploads/...Bo…  · Web viewPA to a Financial advisor, BCom ... plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan

Naam and Van:

Johan Potgieter

Naam en Graad van u kind(ers) in die skool:

Tiaan Potgieter Gr 10 A 1

U beroep, ervaring of vaardighede:

Proseskontroleerder by Sasol Wax. Het verskeie veiligheidskursusse bygewoon en tree op as veiligheids

verteenwoordiger en soms as veiligheidsoffisier op die aanleg.

Het u enige ervaring t.o.v beheerliggame/ ouervereniging/ skoolbestuur (by Affies of enige ander skole)?:

Ek is reeds 3 jaar lid van Affies se ouervereniging en ek tree op as ‘n beampte by atletiekbyeenkomstes.

Wat is u visie vir die skool gedurende u termyn, indien u verkies word?

Om ‘n christenskool te bly. Dat regverdigheid sal geskied in alle opsigte. Om die skool ‘n veilige plek te maak waar kinders veilig en gelukkig kan voel op ‘n daaglikse basis en waar kinders en personeel opgebou kan word.

Twee beheerliggaamfunksies waarby u betrokke sou wou raak:

Sport Veiligheid