PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: HEELGETALLE (Integers) Eienskappe van heelgetalle (Les 8) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerders die optellingsinverse en vermenigvuldigingsinverse met heelgetalle ken en kan doen. Bladsy 1 van 5 WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART
5
Embed
Web viewPage 4 of 4. Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1. INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
PROVINSIE:
DISTRIK:
SKOOL:
NAAM VAN OPVOEDER:
DATUM:
TYDSDUUR: 1 Uur
1. ONDERWERP: HEELGETALLE (Integers) Eienskappe van heelgetalle (Les 8)
2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:
Aan die einde van die les moet leerders die optellingsinverse en vermenigvuldigingsinverse met heelgetalle ken en kan doen.
Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1 INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)
Optellingsinverses:Aktiwiteit 1:Gebruik leerders se antwoorde in die inleidende aktiwiteit om die begrip van optellingsinverse te verduidelik.
Vir elke positiewe getal is daar ‘n teenoorgestelde negatiewe getal.
‘n positiewe en ‘n negatiewe getal wat dieselfde is, byvoorbeeld 2 en −2, 7 en −7 word optellingsinverses genoem.
Aktiwiteit 2:Laat leerders die volgende probleme oplos om die eienskap van die optellingsinverse van 0 te ontdek.
a) 10+(−10 )=¿
b) (−7 )+7=¿
c) 8+3=11 , en 11−3=… en 11−8=…
OPLOSSINGS
a) 10+(−10 )=0
b) (−7 )+7=0
d) 8+3=11 , en 11−3=8 en 11−8=3
Let wel: Wanneer jy enige getal se optellingsinverse by die getal tel, is die antwoord altyd 0.
aktief betrokke te wees om die oplossings van die probleme in die aktiwiteit in die inleiding te bespreek.
aktiwiteit 2 in groepe te doen en hulle oplossing met die klas te bespreek.
VermenigvuldigingsinversesWys die volgende voorbeelde aan leerders om die begrip van vermenigvuldigingsinverses te demonstreer.Voorbeeld1:24×3=72,en 72÷24=3 en 72÷3=24
Voorbeeld 2:−5×−7=35 , en 35÷(−7)=−5 en 35÷(−5)=−7
Voorbeeld 3:3×−9=−27 , en −27÷ (−9 )=3 en−27÷3=−9
aktief betrokke te wees by die bespreking van voorbeelde.
8. KLASWERK (voorgestelde tyd: 15 minute)
Page 3 of 4
Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1 INTEGERS: Properties of integers (Lesson 8) (Draft)
DBO werkboek 1 bl. 28 nr. 2 en bl. 29 nr. 4
9. VASLEGGING/ SAMEVATTING EN TUISWERK (voorgestelde tyd: 5 minute)
a) Beklemtoon dat: Wanneer jy enige getal by sy optellingsinverse tel, die antwoord altyd = 0
Optelling en aftrekking is teenoorgestelde bewerkings.
Vermenigvuldiging en deling is teenoorgestelde bewerkings.
b) Tuiswerk:Die primêre doel van tuiswerk is om leerders ‘n geleentheid te gee om te demonstreer
of hulle die wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig was, te bemeester. Tuiswerk
moet doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. Gee
leerders min hoë kwaliteit aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede verskerp
eerder as aktiwiteite wat nie leerders se konseptuele ontwikkeling beklemtoon nie. Kies
versigtig gepaste aktiwiteite uit die Sasol-Inzalo boeke, werkboeke en of handboek. Aanbevole tuiswerk: Sasol-Inzalo Boek 1 bl 34 nr. 9 en bl. 43 nr. 2 en 3