MEJ WATERBLOMMETJIE 2014 Naam: Van: Ouderdom: 4 ☐ 5 ☐ 6 ☐ Geboortedatum: Dorp: Ouer naam: Huis kontaknommer: Selfoon nommer: E-pos Adres: Ouer Handtekening: Mej Waterblommetjie 2014 is oop vir meisies tusen die ouderdomme van 4 – 6 jaar. Gedurende die eerste rondte van die kompetisie word finaliste gekies vanaf fotos wat deur die ouers ingestuur word saam met die inskrywingsvorm. Inskrywings sluit 31 Augustus en die finale dag moet 2 foto’s ingege word. (1. Kop-en-skouers foto 2. Vollengte foto). Inskrywingsfooi beloop R100 per inskrywing. ‘n Bewys van betaling moet die inskrywing en foto’s vergesel. Finaliste wat aan die kompetisie gaan deelneem op 6 September 2014 sal vanaf foto’s gekies word. Die wenner van die kompetisie is dan die gesig van die Mej Waterblommetjie vir die tydperk tot en met die nuwe Mej Waterblommetjie gekroon word. Beoordelaars se besluit is finaal. Inskrywigsvorms kan by Rhebokskloof ingehandig word,