Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging (Geregistreer in terme van Wet 62 van 1998) South African Stud Book and Animal Improvement Association (Registered in terms of Act 62 of 1998) Adres/Address Posbus / PO Box 270 BLOEMFONTEIN 9300 Telefoon/Telephone: (051) 410-0900 Faks/Fax: (051) 447-3964 e-Pos/Mail: [email protected] Internet: http://www.studbook.co.za Lid van die Internasionale Komitee vir Diereverbetering Member of the International Committee for Animal Recording MEDIAVERKLARING Uitgereik deur: Dr Pierre van Rooyen Posisie: Hoofbestuurder: SA Stamboek Datum: 9 November 2015 Kontaknommer: 051 410 0900 SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar Streekstoekennings word gemaak. Die streekstoekennings van SA Stamboek se Elite Suiwelboer van die jaar vir 2016 het in September afgeskop. Die kompetisie is ‘n platform waar SA Stamboek aan sy Logix melkdeelnemers erkenning gee vir die prestasies wat deur die jaar behaal is. Kuddes word op ‘n vergelykbare basis in rangorde van ekonomies-belangrike metings, genetiese vlakke en stamboom volledigheid geplaas. Spesiale toekennings, asook meriete-, brons, silwer, goue en platinum toekennigs is gemaak. In elke streek dring die kudde wat platinum toekennings ontvang deur na die nasionale rondte. Indien geen platinum toekennings in ‘n streek gemaak is nie, dring die kudde met die hoogste persentasie goue toekennings na die nasionale rondte deur. Die kuddes sal in Mei 2016 meeding om die titel van SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar. Te midde van baie sterk kompetisie is die volgende uitstaande deelnemers as wenners in die die verskillende streke aangewys: • Noord Streek: Japie Nel President: C UYS Hoofbestuurder/General Manager: DR P VAN ROOYEN Lewenslange Ere-Presidente/Honorary Life Presidents: A R EVANS, H M DE VILLIERS, L LABUSCHAGNE, J P GREY Alle korrespondensie moet gerig word aan die Hoofbestuurder/All correspondence to be addressed to the General Manager