Top Banner
PARYS MUURBALKLUB h/v Venus en Breë street, Parys [email protected] Voornaam en Van: ______________________________________________________________ Woonadres:____________________________________________________ _____________ Sel nr. ____________________ epos adres:__________________________ Is u ‘n Parys Golf and Country Estate inwoner? Ja_____ Nee_____ Tipe Lidmaadskap verlang: _____ 1. Enkel _____ 2. Skolier _____ 3. Student (Studeer elders en bring slegs naweke en vakansies in Parys deur). _____ 4. Familie (Behels slegs ouers en hul afhanklike minderjarige kinders). Bykomende familielede: Naam : Lid 1 _______________________________Lid 2______________________________
3

 · Web viewklub wees en ‘n eie lid pin nr. he. Slegs non-marking witsoolskoene op die bane. Onmiddelike skorsing sal van krag wees by oortreeding van hierdie reel en oortreder

Feb 25, 2021

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1:  · Web viewklub wees en ‘n eie lid pin nr. he. Slegs non-marking witsoolskoene op die bane. Onmiddelike skorsing sal van krag wees by oortreeding van hierdie reel en oortreder

PARYS MUURBALKLUBh/v Venus en Breë street, [email protected]

Voornaam en Van: ______________________________________________________________

Woonadres:_________________________________________________________________

Sel nr. ____________________ epos adres:__________________________

Is u ‘n Parys Golf and Country Estate inwoner? Ja_____ Nee_____

Tipe Lidmaadskap verlang:

_____ 1. Enkel

_____ 2. Skolier

_____ 3. Student (Studeer elders en bring slegs naweke en vakansies in Parys deur).

_____ 4. Familie (Behels slegs ouers en hul afhanklike minderjarige kinders).

Bykomende familielede:

Naam : Lid 1 _______________________________Lid 2______________________________

Lid 3 _______________________________Lid 4______________________________

Page 2:  · Web viewklub wees en ‘n eie lid pin nr. he. Slegs non-marking witsoolskoene op die bane. Onmiddelike skorsing sal van krag wees by oortreeding van hierdie reel en oortreder

Vir Amptelike Gebruik :

Is u by SA Muurbal geregistreer?

Fooi betaal Kwitasie nr. datum

Belangrike Reels: ‘n Speler moet ‘n wettige lid van die klub wees en ‘n eie lid pin nr. he. Slegs non-marking witsoolskoene op die bane. Onmiddelike skorsing sal van krag

wees by oortreeding van hierdie reel en oortreder sal aanspreeklik gehou word vir enige skade.

Veiligheids brille is verpligtend vir spelers onder 19 jaar. Onnodige geraas moet beperk word en die bane, klubhuis, badkamers en omgewing

moet in ‘n netjiese toestand gehou word. Hierdie is slegs van die belangrikste reels. Al die huishoudelike reels is beskikbaar op

aanvraag. Vergewis uself daarvan en hou daarby asb.

Elda : 072 628 9421