Top Banner
1 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 31 14 September 2018 Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. BELANGRIKE KENNISGEWING Algemene Jaarvergadering: 2019 Begroting Datum: Woensdag, 7 November 2018 om 18:00 in die skoolsaal. Indien n kworum nie bereik word nie, sal daar n opvolgvergadering op 21 November gehou word. Hekke open 14:00 Voorgereg: 17:00 Hoofgereg: 18:30 Nagereg: 20:00 Veiling: 20:30 Trekking van motor: 21:00 SKOOL BENODIG KWOTASIES VAN OUDITEURE Volgens departementele regulasies word dit vereis dat alle skole 3 kwotasies moet voorlê vir die dienste van n Ouditeursfirma. Indien u belangstel en u firma rééds voorheen n skool se finansiële state hanteer het, is u welkom om n kwotasie voor te lê aan ons Finansiële Kantoor by [email protected] SELFOONTORING Konstruksie van n selfoontoring op die skoolterrein, het hierdie week begin. Die Beheerliggaam het kennis geneem van ouers se terugvoer rakende die toring. Ons sal so gou moontlik verder met u kommunikeer. Mnr. Nico van Diemen BL-Voorsitter
14

WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

Feb 26, 2019

Download

Documents

lamliem
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 31 14 September 2018

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

BELANGRIKE KENNISGEWING Algemene Jaarvergadering: 2019 Begroting

Datum: Woensdag, 7 November 2018 om 18:00 in die skoolsaal. Indien ‘n kworum nie bereik word

nie, sal daar ‘n opvolgvergadering op 21 November gehou word.

Hekke open 14:00

Voorgereg: 17:00

Hoofgereg: 18:30

Nagereg: 20:00

Veiling: 20:30

Trekking van motor: 21:00

SKOOL BENODIG KWOTASIES VAN OUDITEURE

Volgens departementele regulasies word dit vereis dat alle skole

3 kwotasies moet voorlê vir die dienste van ‘n Ouditeursfirma.

Indien u belangstel en u firma rééds voorheen ‘n skool se

finansiële state hanteer het, is u welkom om ‘n kwotasie voor te

lê aan ons Finansiële Kantoor by [email protected]

SELFOONTORING

Konstruksie van ‘n selfoontoring

op die skoolterrein, het hierdie

week begin.

Die Beheerliggaam het

kennis geneem van ouers se

terugvoer rakende die toring.

Ons sal so gou moontlik verder

met u kommunikeer.

Mnr. Nico van Diemen

BL-Voorsitter

Page 2: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

2

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 3: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

3

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

EKSAMENROOSTER: NOVEMBER 2018

DATUM GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7

Dinsdag, 13 Nov. Kuns praktiese sketse

Woensdag, 14 Nov. Wetenskap en Teg Wetenskap en Teg Wetenskap en Teg. Wetenskap

Donderdag, 15 Nov. Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur

Vrydag, 16 Nov. Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Maandag, 19 Nov. Engels Engels Engels Engels

Dinsdag, 20 Nov.

Woensdag, 21 Nov. Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap

Donderdag, 22 Nov. Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Vrydag, 23 Nov. Tegnologie

Maandag, 26 Nov. LV LV LV LV

Dinsdag, 27 Nov. EBW

HERWINNING Ons herwinningsterrein lyk tans soos ’n rommelhoop. Ons wil nie graag hierdie inisiatief en belangrike

projek, wat eie is aan Laerskool Anton van Wouw, beëindig nie. Ons kan egter ook nie voortgaan soos

wat tans die geval is nie.

Redes vir die situasie:

Baie ouers en buite-persone wat herwin, sorteer nie hul papier van ander afval nie.

Kartonne word nie platgetrap nie.

Kombuisafval en papier word saam in één sak gedruk, en bloot

langs die terrein afgelaai.

Waste Group, die maatskappy wat ons papier verwyder, is nie

bereid om enige ekstra moeite in dié verband te doen nie. Hulle

laai slégs gesorteerde papier en kartonne wat platgetrap is, op.

Die res bly agter as rommel. Dié maatskappy kom ook nie hul

ooreenkoms na, deur elke week die papier te verwyder nie. Mnr.

Henning het eersdaags ’n afspraak met hul bestuur, in dié ver-

band.

Ons sal u laat weet wanneer ons terrein weer gereed is vir papier-

herwinning. Intussen versoek ons u vriendelik om asb. geen papier

of karton af te laai vir die res van hierdie kwartaal.

Dankie vir u begrip en samewerking.

Bo: Ons herwinningsterrein soos dit

tans lyk.

Page 4: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

4

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 5: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

5

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

FOTOBESTELLINGS Die volgende foto’s kan bestel word teen R40 per foto. Plaas asb. die korrekte bedrag of bewys van EFT-

betaling in ‘n toegeplakte koevert, tesame met die bestelvorm. NB: Dui asb. duidelik u kind se naam, van en

graad aan. (O’Neills Photographers, FBN Tjekrekening 62307533548 taknr. 250655) OF bestel direk by

[email protected] Sluitingsdatum vir bestellings: 26 September 2018 om 10:00

Leerder se naam en van: _________________________________________________________

Graad: _____/_____ (dui asb. spesifieke klas ook aan, bv. 3V)

TOTALE BEDRAG : ______

Foto Aantal

1 Voortrekkers

2 Bev-krieket

3 Krieket o.8

4 Krieket o.9A

5 Krieket o.9B

6 Krieket o.10A

7 Krieket o.10B

8 Krieket o.11A

9 Krieket o.11B

10 Krieket o.12A

11 Krieket o.12B

12 Krieket o.13A

13 Krieket o.13B

14 Musieksentrum Seniors

15 Musieksentrum Juniors

16 Mini-Hokkie Dogters o.7

17 Mini-Hokkie Dogters o.8

18 Hokkie Dogters o.9

19 Hokkie Dogters o.10A

20 Hokkie Dogters o.10B

21 Hokkie Dogters o.11A

22 Hokkie Dogters o.11B

23 Hokkie Dogters o.12A

24 Hokkie Dogters o.13A

25 Hokkie Dogters o.13B

26 Mini-Hokkie Seuns o.7

27 Mini-Hokkie Seuns o.8

28 Hokkie Seuns o.9

29 Hokkie Seuns o.10

30 Hokkie Seuns o.11A

31 Hokkie Seuns o.11B

32 Hokkie Seuns o.12A

33 Hokkie Seuns o.12B

Foto Aantal 34 Hokkie Seuns o.13A

35 Tennis Seuns o.11A

36 Tennis Seuns 11B

37 Tennis Seuns Ope A

38 Tennis Seuns Ope B

39 Tennis Dogters o.11A

40 Tennis Dogters o.11B

41 Tennis Dogters Ope A

42 Tennis Dogters Ope B

43 Skaak o.11

44 Skaak o.13

45 Entrepreneurskomitee

46 Mediakomitee

47 Skolierpatrollie

48 Data-kom komitee

49 Envirouw-komitee

50 Koerantredaksie

51 Ruitersport

52 Mini-Netbal o.8

53 Mini-Netbal o.9

54 Derde Rugby Span

55 Swemspan Juniors

56 Landloop Seniors

57 Landloop Juniors

58 Atletiek Juniors

59 Gauteng-Noord Ekspo

60 Astro Quiz

61 Departementele Wiskunde

62 Distrik Wiskunde Olimpiade

63 Pretdag Wetenskap in Aksie

64 Pretdag Wiskunde in Aksie.

65 Super 6 Akademie

Page 6: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

6

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 7: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

7

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 8: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

8

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae:

Naam Instansie Kategorie Simbool

Mené Pretorius

Sweef drama Poësie A+

Sweef drama Poetry A+

Sweef drama Gedramatiseerde Prosa A+

Eran Wienand AKV Viool - Concerto A++ Medalje wenner

Mieke Schulenberg

Arts @ Sussex Klavier Goud

Arts @ Sussex Klavier Goud

Arts @ Sussex Klavier Goud

Artisticulta Klavier A+

Artisticulta Klavier A++

Artisticulta Klavier A+++

Artisticulta Samespraak A++

Centurion Kunstefees Samespraak A++ Kategoriewenner

Centurion Kunstefees Afrikaanse Poësie A++ Kategoriewenner

Centurion Kunstefees Prosa A+

UNISA Teorie Gr.1 A++ Ererol

Sweef komm. eksamen A++ 93%

Emma Oosthuizen

Arts @ Sussex Klavier: Baroque A+

Arts @ Sussex Klavier: Klassiek B+

Arts @ Sussex Klavier: Modern B+

Arts @ Sussex Orkes A+

Artisticulta Klavier: Baroque A++

Attisticulta Klavier: Klassiek A+

Artisticulta Klavier: Modern A++

Arts @ Sussex Klavier Deelname aan Pryswennerskonsert

Arts @ Sussex Orkes Deelname aan Pryswennerskonsert

Imme Kromhout

Afrikaanse Kunsvereniging Klavier: Romanties Gr2 A

Afrikaanse Kunsvereniging Klavier: Voor Klassiek Gr2 A+

Afrikaanse Kunsvereniging Klavier: Klassiek Gr2 A++

Lisa Ferreira

Centurion Kunstefees Fotografie A++

Centurion Kunstefees Fotografie A+

Centurion Kunstefees Teken A+

Centurion Kunstefees Teken A+

Centurion Kunstefees Teken A+

Centurion Kunstefees Teken B

Artisticulta Poetry A++

Milla Landman Artisticulta Poësie A+

Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A+

Page 9: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

9

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Naam Instansie Kategorie Simbool

Janel Meijer Sweef Eksamen Drama A++

Artisticulta Poësie A++

Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A++

Mené Pretorius Sweef drama Onvoorbereid 77%

Sweef drama Kreatiewe Storie 97%

Sweef drama Inligtingstoespraak 90%

Cati Basson Arts @ Sussex Klavier 81%

Arts @ Sussex Klavier 84%

Anchen Jansen v Rensburg

Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A+

Artisticulta Poësie A+

Centurion Kunstefees Gedramatiseerde Poësie A

Centurion Kunstefees Voordrag A

Chanté Grobbelaar Sussex Klavier 83%

National Arts Festival Klavier A+

Mila Truter

Artisticulta Monoloog A++ Medalje

Artisticulta Poësie A++ Medalje

Artisticulta Gedramatiseerde Prosa A++ Medalje

Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A++ Medalje

Artisticulta Poetry A++ Medalje

Mia Pronk

Centurion Kunstefees Dramatised Prose A++

Centurion Kunstefees English Proetry A++

Centurion Kunstefees Gedramatiseerde Prosa A+

Artisticulta Gedramatiseerde Prosa A++ Medalje

Artisticulta Poësie A++ Medalje

Artisticulta Dramatised Prose A++ Medalje

Artisticulta Poetry A++ Medalje

Nicholas Jansen v Rensburg Artisticulta Poetry A++ Medalje

Artisticulta Poësie A+ Medalje

Centurion Kunstefees Poetry A++

Christo Deysel

Sweef Onvoorbereide praatjie A

Sweef Kreatiewe Storie A

Sweef Powerpoint inligtingstoespraak A+

Artisticulta Poetry A++ Medalje

Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A+ Medalje

Artisticulta Poësie A+ Medalje

Sweef Eksamen Onvoorbereide praatjie A++

Elana Deysel

Sweef Eksamen Kreatiewe Storie A+

Sweef Eksamen Powerpoint Inligtingstoespraak A++

Artisticulta Poësie A++ Medalje

Artisticulta Gedramatiseerde Prosa A++ Medalje

Artisticulta Poetry A++ Medalje

Artisticulta Redenaars A++ Medalje

Centurion Kunstefees Poetry A++ Centurion Kunstefees Openbare redevoering A+

Page 10: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

10

Jaarlikse afsluiting

Ons jaarlikse afsluiting word beplan vir Vrydagaand, 26 Oktober 2018.

Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié

geleentheid plaasvind. Ons beplan ’n heerlike kuieraand - beslis ’n datum om nou reeds te dagboek!

Besoek deur SA Gidshond Vereniging (almal welkom!)

Ons laaste PD spanbyeenkoms vir die kwartaal vind op

Maandag, 17 September plaas. Ons het die SA

Gidshond Vereniging genooi om ons kennis te verryk oor die

rol wat ‘n gidshond in ’n blinde persoon se lewe speel.

Ons gaan ook meer leer oor die proses om ’n jong hondjie op

te lei tot ’n gidshond wat gereed is om ’n sig-gestremde per-

soon te kan bystaan.

Ons vertrou dat hierdie praatjie baie insiggewend gaan wees en nooi alle Voortrekkers, ouers en

Wouwtjie-maats om vanaf 16:30 by die amfi langs die Spansentrum by ons aan te sluit. Daar sal ook

’n muntlegging plaasvind om hierdie verdienstelike saak finansieel te ondersteun. Moet dit nie misloop nie!

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 11: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

11

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

DAGBOEK

Sa. 15 September

Verefees

Di. 25 September

Sokkie Gr. 5-7 Di. 13 Nov. - Di. 27 Nov.

Gr. 4-7 eksamen

Page 12: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

12

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

NETBAL Hartlik geluk aan Isabella Fourie wat vir die

tweede keer vanjaar vir die Noord-Transvaal

Bokkie o.13 netbalspan (Fast 5-span) ge-

kies is. Isabella neem op senter-posisie in

Oktober aan die Interprovinsiale toernooi in

die Vaaldriehoek deel. Ons hou styf duim

vas vir Isabella en haar span!

Bo (regs): Isabella in aksie op die baan.

ATLETIEK: OEFENPROGRAM

STOEI Hartlik geluk aan Alexander Louw wat onlangs die eerste plek

by die Noord-Gauteng kampioenskappe (o.13 seuns) verower

het. Alexander dring deur na die SA Stoeikampioenskappe wat

in Oktober in die Kaap plaasvind. Welgedaan! Ons hou styf

duim vas vir Alexander.

Bo (middel): Alexander Louw behaal goud tydens die

Gauteng-Noord Stoeikampioenskappe.

Page 13: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

13

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ultimate Kitchens Kombuise

Ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry-walling en Plafonne

Teëlwerk en Verfwerk

3D-program.

GRATIS KWOTASIES

Glen Lord: 0827882772

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir

verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8 [email protected] www.isobodies.co.za

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

NUTSMAN Waterdigting van dakke Verf (binne/buite) Boomsloping Rommel verwydering Eric: 082 067 9418

VOERTUIGLISENSIES Hernuwings/Registrasies/

Nommerplate/Verander van

ander provinsies na Gauteng

Cas: 082 431 5073

CUPCAKES & KOEK Mooiste koek/ cupcakes op bestelling gebak Enige ontwerp/styl

Kontak: 082 442 8099

MICROSOFT CERTIFIED ENGINEER Looking for employment: Elliot is an all-

rounder Microsoft certified engineer with

15+ yrs. experience in design, installations,

problem solving and configuration of any

computer or network problem.

Please contact Elliot: 071 922 3896

Kontak: 084 821 8881

Page 14: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2018/09/Nuusbrief-31-14... · Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié ... Piet Pretoriusstraat

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus: Navrae &

Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sport:

[email protected]

Volg ons op:

ASSESSERINGSPLANNE &

VAKAFBAKENING (Gr. 4-7) Beskikbaar op ons webwerf en

Skoolkommunikeerder.

KULTUURUITSLAE:

Inhandiging van prestasies

Die vorm waarop leerders se kultuur-

prestasies aangedui word, is op ons

webwerf en die Skoolkommunikeerder

beskikbaar.

Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIEGROETE

MNR. CR HENNING

HOOF

KATKOS Ons benodig

dringend kos vir

die katte wat op ons

skoolterrein woon- enige

skenkings sal opreg

waardeer word.

Ons voer daagliks ±17 katte

wat lank gelede die skool-

terrein hul tuiste gemaak

het. Die katte is deur ‘n

weldoener se inisiatief

gesteriliseer.

Katkos kan na die

Naskoolsentrum (me.

Hester van Sittert) gestuur

word.

Baie dankie

vir u hulp!