Vroeggebore baba se verhaal Gewig by geboorte 515 gram 500 gram Gewig tans Gewig van ’n botterbak Ingrypings Die eerste drie dae 890 gram Dr. Ricky Dippenaar, neonatoloog, besluit om haar in ’n klein plastieksakkie te sit om haar vel, wat nog nie ontwikkel het nie, te beskerm. ’n Spesiale broei- kas, Giraffe, arriveer drie dae later. Die broeikas het 100% humiditeit en skep die atmosfeer van ’n baarmoeder waar Allegra beskerm is teen lig en klank. Binneaarse voeding deur ’n aar in haar naelstring. Monitering word deur ’n tweede aar in die naelstring gedoen. Operasie om blokkasie in ingewande op te klaar op 31 Augustus. Allegra op 1 September van asemhalingtoestel ontkoppel. Sy kry elke twee uur 10 ml borsmelk. ELSABÉ BRITS; MORNÉ SCHAAP, Grafika24 Allegra Lategan is op 29 Julie op 22 weke en vier dae in die Netcare Blaauwberg-hospitaal gebore.