DAMELIN CORRESPONDENCE COLLEGE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS)
GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE VRAESTEL OK-40/ AL-01
TYD: 09H00 11H00 TYDSDUUR: 2 UUR
TOTAAL: 70 PUNTE DATUM: 00 JUNIE 2011
Hierdie vraestel mag van die eksamenlokaal verwyder word.
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
ICG
1
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal INSTRUKSIES EN INFORMASIE Lees die volgende
instruksies noukeurig voordat die vrae beantwoord word: 1. 2. 3. 4.
5. 6. 7. 8. 9. 10.
Damelin
Skryf die antwoorde in die antwoordboek wat in die eksamen
voorsien word. Lees ALLE instruksies noukeurig deur. Beantwoord AL
die vrae. Begin ELKE afdeling op NUWE bladsy. Trek streep n elke
afdeling. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel
wat in hierdie vraestel gebruik is. Laat rel oop na elke antwoord.
Gee besondere aandag aan spelling en sinsbou. Skryf netjies en
leesbaar. Die vraestel en notas van enige student wat oneerlik te
werk gaan, sal van hom of haar verwyder word. Die Kollege sal
disiplinre maatrels toepas om die integriteit van hierdie eksamens
te beskerm.
Hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings: Afdeling A,
Afdeling B en Afdeling C Afdeling A : Leesbegrip Vraag 1 30
Beantwoord die vraag Punte
B: Opsomming
2 10 Beantwoord die vraag
C: Taal
3 30 Beantwoord die vraag
TOTAAL: 70 PUNTE
ICG
2
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
AFDELING A: LEESBEGRIP (30 PUNTE)
_________________________________________________________________________
BEANTWOORD DIE VRAAG
_________________________________________________________________________
VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL, ADVERTENSIE EN SPOTPRENT
TEKS 1
Sannie is tog so emo1 Ek het 'n kleintjie dood aan die manier
waarop ons mense label wat ons nie ken nie. Dink net, ons praat van
koeke en emo-kids... Maar weet jy ooit wat emo beteken? Emo, soos
ons dit ken, is kort vir emosioneel. Iemand wat emo is, dra glo hul
emosies op hul mou of aan hul swart skinny jeans. Is dit nie maar
net toevallig dat Sannie 'n voorliefde het vir swart nie? Dis glad
nie te s sy vermy alle sosiale kontak en skryf gedigte oor die
einde van die wreld nie. Labelling - die euwel van ons generasie.
Ja, ons almal is skuldig hieraan. Die oomblik wat jy iemand
ontmoet, probeer jy hom label en wanneer jy nie kan nie, raak jy
skoon ontsteld. Jy gaan soek die persoon op Facebook, lees
inligting oor hom en kyk sy foto's deur. Dan plak ons 'n
identiteitsplakker op hom en ons gaan slaap houtgerus. Pateties!
Die label kan wees...nerd, jock of drama-freak, noem maar op. As jy
eers ge-label is, is dit vir jou moeilik om mense se persepsies oor
jou te verander. As jy 'n ou is wat 'n drama-freak is, word daar
van jou verwag om stywe hempies aan te trek. En bewaar jou siel as
jy nie van die jongste mode-neigings weet nie! Vir 'n drama-freak
om aan sport deel te neem, is heeltemal taboe. Gewoonlik kom
hierdie label met 'n prys op die persoon se sosiale rangorde,
byvoorbeeld:"Op 'n skaal van een tot tien plaas ek Sannie op 'n
minus vyf". Verkeerd. Min weet ons Sannie se draadjies word mre
afgehaal en dat Lady Gaga haar niggie is. Maar Lady Gaga is ook
gagga? Ek is jammer, jy ken haar tien teen een k nie. Jip,
labelling kan heeltemal verkeerd wees. Dink bietjie hoeveel keer
het jy nie per ongeluk 'n "koel" persoon in dieselfde kamp as die
nerds gejaag nie?Wat maak dit saak? Die status quo is in elk geval
binnekort iets van die verlede. As jy deel is van di wat s horskool
eindig nooit nie, moet jy weer dink.
2
3
4 5 6
7
8
9
Ek dink daar steek waarheid in die teorie dat die nerds die
wreld gaan oorneem. Dit gaan die bleeksiele wees wat met
supermodelle by Star Wars-partytjies opdaag.
ICG
3
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
10
Dink twee keer voordat jy iemand label, veral daai emo-meisie -
jy kan dalk eendag vir haar werk.
1.1 1.2 1.2
Is die eerste sin van paragraaf 1 feit of mening? Motiveer jou
antwoord op VRAAG 1.1 in EEN sin. S in jou eie woorde wat 'n
kleintjie dood aan die manier waarop ons mense label in paragraaf 1
beteken. In paragraaf 2 word ges mense dra hul emosies op hul mou.
Word bostaande uitdrukking letterlik of figuurlik gebruik?
(1) (1)
(1)
1.3
(1) (1) (2)
1.4.1 1.4.2
Watter emosie word aan die kleur swart ( paragraaf 2) gekoppel?
Watter wanindruk, volgens die leesstuk, het ons gewoonlik van
iemand wat daarvan hou om swart klere te dra? Verduidelik in jou
eie woorde wanneer iets n euwel (paragraaf 3) is. Skryf EEN
sin.
1.5
(1)
1.6.1 1.6.2 1.7
Hoe voel die skrywer oor ons geneigdheid om mense te label? Haal
woord aan om jou antwoord te bewys. Verwys na die name waarmee
mense gelabel word (paragraaf 5). Wat, dink jy, is die doel agter
die labelling? Op grond waarvan kan jy aflei dat n drama-freak nie
aan sport mag deelneem nie? Gee jou antwoord in EEN sin. Waarna
verwys Sannie se draadjies in paragraaf 7? Waarom, dink jy, word
Lady Gaga se naam in paragraaf 7 met Sannie sn in verband
gebring?
(1) (1)
(1)
1.8
(1) (1) (2)
1.9.1 1.9.2
ICG
4
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
TEKS 2 Beantwoord die vrae nadat jy die advertensie bestudeer
het.
Uit: Rapport 1.10 Noem TWEE tegnieke wat gebruik word om die
leser se aandag op die advertensie te vestig. 1.11.1 1.11.2 Wat
word met die woord solo-album in paragraaf 1 gempliseer? Is dit
werklik solo-album? Motiveer jou antwoord.
(2) (1) (1)
1.12 In paragraaf 3 word na die snitte Is ek nie die een en Soms
sien jy my verwys. Sou jy s dat daar groot verskil tussen die twee
snitte is?
(2)
ICG
5
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
1.13. Haal vier agtereenvolgende woorde aan wat vir ons aandui
wie die teikenmark is wat hulle met die album wil bereik. 1.14 Die
woord Solo is in vetdruk. Watter ander tegniek word ook gebruik om
di woord te beklemtoon? 1.15 Beantwoord net hierdie vraag: Hoeveel
snitte bevat die album? Waarom wou die adverteerders bostaande
woorde laat uitstaan?
(1)
(1)
(1)
TEKS 3 Beantwoord die vrae nadat jy die spotprent bestudeer
het.
1.16 Hoe verskil die uitbeelding van die man teenoor di van die
vrou? 1.17 Hoe word mans in die spotprent gestereotipeer? 1.18
Watter kenmerk van vrou word deur die illustrasie beklemtoon? 1.19
Beskryf die man se gesigsuitdrukking met een enkele woord. 1.20
Watter soort artikel verskyn gewoonlik agter in koerant?
(2) (1) (1) (1) (1) /30/
TOTAAL AFDELING A: 30
ICG
6
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
________________________________________________________________________________
AFDELING B: OPSOMMING (10 PUNTE)
________________________________________________________________________________
BEANTWOORD DIE VRAAG
________________________________________________________________________________
VRAAG 2
Lees die volgende teks aandagtig deur. Som sewe wenke vir
positiewe denke op.. Jy moet in volsinne antwoord. Skryf jou sinne
onder mekaar en puntsgewys van nommer 1 tot nommer 7 neer. Laat n
rel tussen sinne oop. Jou opsomming mag NIE langer as 70 woorde
wees nie. Dui die aantal woorde aan die einde van jou opsomming
aan. Jy sal gepenaliseer word as jy meer as 70 woorde skryf of as
jy NIE die getal woorde aandui nie.
Volg hierdie wenke vir positiewe denkeOns leef in n periode van
groot onsekerheid. Dis n era waarin die wreld onstuimige ekonomiese
tye beleef,waar mense hul werke verloor en dikwels ook hul huise en
ander besittings. Die resessie bring bekommernis in vele harte.
Mense s dikwels: Almal praat baie van jy moet positief wees, maar
hoe word n mens nou eintlik positief? Kyk in jou werksomgewing vir
positiewe mense met wie jy kan assosieer. Indien jy nog n student
is, kom in kontak met positiewe mede-studente. Skakeling met
positiewe mense is belangrik om jouself positief gemotiveerd te
kry. Kry ook positiewe vriende met wie jy gereeld gedagtes kan
uitruil. Woon n praatjie of kursus by wat gerig is op motivering en
verryking. Probeer in n praatjie net een konsep kry wat vir jou van
waarde en betekenis is. Lees elke maand ten minste een goeie boek
oor selfverryking boeke wat handel oor onderwerpe soos hoe om jou
doelwitte te bereik. Daar is talle skitterende boeke op die mark
waarin jy idees en gedagtes van die wreld se beste leermeesters,
opvoeders, sakemanne, geestelike leiers en so meer sal vind. Skryf
spesifieke doelwitte neer wat jy wil bereik. Maak vir jou n
droombord. Wanneer jy rigting vir jou lewe het, verskaf dit n
positiewe energie en vul jou dae met sinvolle en opbouende
aktiwiteite. Wanneer jy egter doelloos voortdryf, tap dit jou
energie. Kry vir jou mentor. Dit kan enigiemand wees by wie jy kan
aanklop om raad, met wie jy jou planne kan bespreek, of na wie jy
kan gaan met probleme en kwellinge. Leer om probleme en foute as
noodsaaklike trappies te sien in jou lewe om jou doelwitte te
bereik. Wanneer jy in vrees vir mislukking leef, begin jy op die
negatiewe fokus. Wees ontvanklik vir lesse uit elke fout en hoe dit
jou gaan help om jou by jou drome uit te bring.
ICG
7
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
Leef in dankbaarheid. S elke dag dankie vir al die goeie dinge
en gawes in jou lewe. Dan sal jy jou lewe in n gans ander lig
sien.
[Verwerk uit: Die Burger, Junie 2009 TOTAAL AFDELING B: 10
ICG
8
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
_______________________________________________________________________________
AFDELING C: TAAL (30 PUNTE)
________________________________________________________________________________
BEANTWOORD DIE VRAAG
VRAAG 3 Lees die verskillende tekste en beantwoord die
daaropvolgende vrae.
Die outjie wat altyd daar ismusikante op die spoor terugloop van
KaapsAfrikaanse (volk+musiek). 4 Dis oorspronklik vir die
Suidoosterfees van 2009 geskryf, waarna dit.in 2010 gehore by die
Absa KKNK gaande gehad het. Dis hier waar Kramer 'n Kannatoekenning
vir sy bydrae tot 'n kontemporre musiekproduksie ontvang het 5
Adams vertel hy het sedert kleintyd in "ten minste 90%" van Kramer
en wyIe Taliep Petersen se produksies opgetree. 6 "Toe Breyani die
eerste keer opgevoer word, het ek gevra hoekom ek dan nie deel is
daarvan nie. David het ges net musikante tree op, maar ek het hom
oortuig hy moet die tromspeler laat gaan, want ek kan tromme speel.
Toe kry ek die werk." 7 Volgens Adams is dit 'n buitengewone
ervaring om Kramer te sien optree. 8 "Hy het 'n geweldige
aanhang.Ek hou ook daarvan as ons teruggaan na die liedjies van 20
of 30 jaar gelede. 9 "Ons doen altyd die sound check met die ouer
liedjies, dan glip ons sommer van die treffers by die aand se
optrede in." 10 Dis vir Adams belangrik dat hy geen perke aan 1 Die
musiekblyspel Breyani van David homself stel nie. As n produksie
vra ek.moet tap, dan sal ek tap. SeIfvertroue bring jou ver. En
toewyding. Jy Kramer is al sedert 2009 __(3.2)__ die moet tap asof
jy die beste tapdancer ter wreld is." planke, maar Loukmaan Adams s
dit 11 Hy het 'n bedrywige tyd agter die rug. Eers was voel elke
keer nuut en spesiaal as hy op daar Silence of the Music, gevolg
deur Map Jacobs en die verhoog klim. nou Breyani. Daarna klim die
35-jarige Adams en sy 2 "Die musikante het die produksie
gebroer,Emo (32), saam op die verhoog in Brother Love. oefen en ons
weet wat moet gebeur, 12 Breyani word Woensdag tot Sondag van 18
tot 29 maar David kom elke keer met iets nuuts Mei in die
Baxter-teater in Rondebosch opgevoer. na vore. Hy is net amazing,"
vertel Kaartjies kos van R90 tot R135 by Computicket. Skakel Adams.
083 915 8000. 3 Breyani is van die week af in die Baxter-teater op
die planke wanneer tien
ICG
9
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
3.1
Verwerk uit Rapport, 15 Mei 2011 Skryf die volgende sin in die
kop van die artikel oor in die ontkenning. Die outjie wat altyd
daar is. (1) (1) (1) (1) (1)
3.2 3.3 3.4 3.5 3.6
Skryf die ontbrekende voorsetsel in paragraaf 1 neer. Gee
sinoniem vir planke in paragraaf 1. Gee die vergrotende trap van
nuut (paragraaf 1). Wat is die korrekte Afrikaanse woord vir
amazing (paragraaf 2) ? Skryf die volgende sin in die toekomende
tyd. Breyani is van die week af in die Baxter-teater op die
planke.
(1) (1) (1)
3.7 3.8 3.9
Vorm n samestelling van (volk + musiek) in paragraaf 3. Waarvoor
staan die afkorting KKNK (paragraaf 4)? Skryf die volgende sin oor
in die direkte rede. Adams vertel hy het in ten minste 90% van
Kramer en wyle Taliep Petersen se produksies opgetree.
(2) (1)
3.10 3.11
Wat beteken die onderstreepte woord ( wyle) in paragraaf 5? Vorm
n persoonsnaam van die woord tussen hakies. Hy het 'n geweldige
(aanhang).
(1)
3.12
Skryf die volgende sin in die lydende vorm. Ons doen altyd die
sound check. (paragraaf 9) (1) (1) (1) (1) /16/
3.13 3.14 3.15
Gee die verkleining van die woord treffers ( paragraaf 9). Gee
die meervoud van rug in paragraaf 11. Verklaar die gebruik van die
koppelteken in 35-jarige (paragraaf 11).
EN
ICG
10
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
3.16. 3.17
Watter tipe vraagsin kom in die advertensiekop voor? Skryf die
antoniem neer van die woord tussen hakies. In Khayelitsha tref jy
(unieke) gastehuis aan.
(1)
(1)
ICG
11
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
3.18
Bestudeer die onderstaande sin en beantwoord dan die vrae wat
daarop volg. Geniet heerlike Afrika-ontbyt langs die swembad waar
jy die townshipatmosfeer kan ervaar. Skryf neer uit bostaande sin:
die hoofsin n bywoordelike bepaling bywoordelike bysin. Waarom word
die dubbelpunt in die volgende uitdrukking in die advertensie
gebruik?
3.18.1 3.18.2 3.18.3 3.19
(1) (1) (1)
(1) (1)
Die ontbytbuffet sluit in:3.20 Gee die intensiewe vorm van woord
tussen hakies. Heerlike, (vars) Kaapse vrugte. 3.21 3.22 Wat is die
stam in die woord tradisionele? Gebruik die homoniem van die woord
hartjie" in die volgende sin.
(1) (1)
Kom ervaar Afrika in die hartjie van die Kaap.
(1) /10/
EN .
3.23
Vul die ontbrekende leesteken in raam 1 in. Skryf slegs die
korrekte leesteken neer en die TWEE woorde wat aan weerskante
daarvan voorkom. Onderstreep die woorddeel waarop die klem val in
hospitaal. (raam1)
(1) (1)
3.24
ICG
12
NSS Graad 10
Junie 2011
Afrikaans Huistaal Eerste Vraestel
Damelin
3.25
Vul die ontbrekende werkwoord in. In raam 1 wag die pa op sy
seun terwyl hy sy bestuurtoets ________ . (nie SKRYF nie)
(1)
3.26
Kyk na raam 2. Watter stereotipering ten opsigte van tieners
word hierin uitgebeeld?
(1) /4/
TOTAAL AFDELING C: 30
GROOTTOTAAL: 70 PUNTE
ICG
13
NSS Graad 10
Junie 2011