Top Banner
p 19 29 April 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Rustenburg – Ten lucky winners stand a chance to walk away with 10 complementa- ry double tickets to watch the Platinum Stars clash with Orlando Pirates at the Royal Ba- fokeng Stadium on Monday, 2 May 2016. The first 10 callers to correctly answer the following question will each win a double ticket: who is Platinum Stars Head Coach? Contact 014-592 9677 before 17h00 on Fri- day (during office hours). Rustenburg – We call on all petrol-heads, speed junkies and everyone who loves the sound of roaring engines, to come and enjoy a lovely day at the Ovals this weekend on Saturday 30 April 2016 at the Rustenburg Show grounds. Bring the family and come support the Rustenburg club when we take on Randfontein on the 2nd leg of the inter-challenge. Besides the exhilarating racing there will also be stalls, games for the children and you are more than welcome to bring your braai kit. Wendy Kinnear says the gates will open at 12:00, offering supporters, their families and friends the opportunity of spending a delightful day out in the open with enough entertain- ment to keep everyone happy. Racing starts at 17h30. To book a stall or for more information, contact Wendy on 082-438 1920. Rustenburg – Voorverlede naweek het Magalieskruin van Rustenburg hul jaarlikse kommandokamp by Oppiekoppie kampterrein buite die dorp gehou op 8-10 April 2016. Híerdie is die Oppiekoppie naby die Oorsaak/ Rex pad. Byna 100 van die Voortrekker lede het saam gekamp – dit was behóórlik ‘n gewoel en gewerskaf. Die ouens het te heerlik op teen die berg gestap en ook gaan kyk na die monument van die Voortrekker dogtertjie. Die kos was voortreflik en die kampvuur konsert groot pret. Vir navrae sms Leandri graag by 074-439 2695. Rustenburg – Laerskool Rustenburg het Saterdag 9 April 2016 ‘n Welpie Rugby en Mini Netbaldag aangebied. Op díe dag het tien ander skole van die Noordwes kontrei kom deelneem. Die dag was ‘n reuse sukses met ongeveer 1000 kinders wat die pad na Larries meegemaak het. Amper 4000 mense het Larries se velde platgetrap ter ondersteuning van die kleingoed. Highlanders vs Haaie Die Haaie verras vriend en vyand en klop die verdedigende kampioene in Dunedin op hul tuisveld ou grote. Die telling van 15- 14 in die guns van die Durbaniete is ‘n bewys van klipharde ruggas aan beide kante. Die Haaie se nuweling losskakel, Garth April, teken al die Haaie se punte aan met vyf strafdoele. Die Haaie speel volgende teen die Chiefs te New Plymouth en dit beloof om ‘n riller te wees. Die Highlanders speel volgende in Invercargill teen die Brumbies. Rebels vs Cheetahs Na die Cheetahs se weghol oorwinning verlede week teen die Wolwe, is hul skielik die kluts kwyt en verloor 36-14 teen die Rebels in Melbourne. Die Cheetahs speel volgende teen die Reds in Brisbane met die Rebels wat Auckland toe reis om teen die Blues te loop speel. Sunwolves vs Jaguares In Tokio behaal die Wolwe ‘n geskiedkundige eerste oorwinning in die Superreeks en klop die Argentyne 36-28. Die baie rondreis het sy tol geëis want beide spanne was lam in die boude in die tweede helfte, maar Superruggas is mos nie vir sissies nie ou grote... Die Japanners het volgende ‘n loslootjie met die Jaguares wat PE toe reis om teen die OP Kings kragte gaan meet. Hurricanes vs Chiefs In Wellington is die beste ruggas game in vanjaar se reeks gespeel tussen die Canes en die Chiefs. Die Chiefs wen hierdie riller welverdiend met 28-27 en is nou die voorloper in die NZ konferensie. Die Chiefs speel volgende teen die Haaie in New Plymouth met die Hurricanes wat Jo’Burg toe reis om teen die omgekrapte Leeus op Ellispark te speel. Force vs Waratahs Die Tahs het eenvoudig net te veel skietgoed gehad en klop die Force in ‘n Aussie derby gemaklik 49- 13. Die Aussie losskakel, Bernard Foley het 21 punte met die skoen bygedra. Die Force speel volgende teen die Bulle in Perth met die Tahs wat SA toe reis om die Stormers op Nuweland te pak. Stormers vs Reds Op Nuweland klop die Kapenaars die Aussies 40-22. Die nuweling Jean-Luc Du Plessis het ‘n great game gehad op losskakel en is definitief beskore vir hoër louere. Die Reds speel volgende in Brisbane teen die Cheetahs en die Stormers draf tuis uit teen die Waratahs. Kings vs Leeus Die Leeu brul hard in PE en ransel die Kings af en wen verspot maklik 45-10. Die Jo’Burgers is tans die voorste SA span in die reeks en speel volgende die Hurricanes in Jo’Burg. Die Kings op hul beurt reis Buenos Aires toe om teen die Jaguares uit te draf. Brumbies vs Crusaders Die Crusaders is besig om hul vorm van ouds te bereik en gee die Brumbies ‘n rugby les en wen in die proses 40-14 ou grote. Hulle behaal hul sewende agtereenvolgende oorwinning van die seisoen. Die Saders het volgende ‘n loslootjie met die Brumbies wat in Invercargill teen die Highlanders gaan uitdraf. Nag ou grote… en tata Bokkie… Let’s pop the hood and see what you’re made of! Jaco Kleynhans wys vir JP van Niekerk (agter), Ryan Kleynhans en Heinrich Marx (voor) ‘n luislang. Jaco het die kinders ingelig oor mense se optrede teenoor slange. Die groep fietsryers weer oppad op hul volgende skof by die Oppiekoppie kamp. Voor is Blackie Swart (kommandoleier en voorryer). Van links na regs: De Lange Swart, Loutjie van der Walt, Armin Jordt, Faantjie Swart, Dian Cornelius, Wessel Antha, Nico Grobler, Bradley Grobbelaar, Christopher Sparks, Emjee Dippenaar, Eugene Huyser, Johandré Cloete en Janco Huyser. Hierdie groep het net onder 100 km in 3 dae gery. Foto’s deur Fleur Geel en Renè Schoombee. Dikwena vs. Pirates Soccer tickets up for grabs! Ovals this weekend! Voortrekker Oppiekoppie Larries Welpies & Mini Netbaldag Vodacom Super Rugby 2016 – Week 9
1

Voortrekker Oppiekoppie€¦ · Brumbies vs Crusaders Die Crusaders is besig om hul vorm van ouds te bereik en gee die Brumbies ‘n rugby les en wen in die proses 40-14 ou grote.

Jul 28, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Voortrekker Oppiekoppie€¦ · Brumbies vs Crusaders Die Crusaders is besig om hul vorm van ouds te bereik en gee die Brumbies ‘n rugby les en wen in die proses 40-14 ou grote.

p 1929 April 2016 PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Rustenburg – Ten lucky winners stand a chance to walk away with 10 complementa-ry double tickets to watch the Platinum Stars clash with Orlando Pirates at the Royal Ba-fokeng Stadium on Monday, 2 May 2016. The first 10 callers to correctly answer the following question will each win a double ticket: who is Platinum Stars Head Coach?Contact 014-592 9677 before 17h00 on Fri-day (during office hours).

Rustenburg – We call on all petrol-heads, speed junkies and everyone who loves the sound of roaring engines, to come and enjoy a lovely day at the Ovals this weekend on Saturday 30 April 2016 at the Rustenburg Show grounds. Bring the family and come support the Rustenburg club when we take on Randfontein on the 2nd leg of the inter-challenge. Besides the exhilarating racing there will also be stalls, games for the children and you are more than welcome to bring your braai kit. Wendy Kinnear says the gates will open at 12:00, offering supporters, their families and friends the opportunity of spending a delightful day out in the open with enough entertain-ment to keep everyone happy. Racing starts at 17h30.To book a stall or for more information, contact Wendy on 082-438 1920.

Rustenburg – Voorverlede naweek het Magalieskruin van Rustenburg hul jaarlikse kommandokamp by Oppiekoppie kampterrein buite die dorp gehou op 8-10 April 2016. Híerdie is die Oppiekoppie naby die Oorsaak/ Rex pad. Byna 100 van die Voortrekker lede het saam gekamp – dit was behóórlik ‘n gewoel en gewerskaf. Die ouens het te heerlik op teen die berg gestap en ook gaan kyk na die monument van die Voortrekker dogtertjie. Die kos was voortreflik en die kampvuur konsert groot pret. Vir navrae sms Leandri graag by 074-439 2695.

Rustenburg – Laerskool Rustenburg het Saterdag 9 April 2016 ‘n Welpie Rugby en Mini Netbaldag aangebied. Op díe dag het tien ander skole van die Noordwes kontrei kom deelneem. Die dag was ‘n reuse sukses met ongeveer 1000 kinders wat die pad na Larries meegemaak het. Amper 4000 mense het Larries se velde platgetrap ter ondersteuning van die kleingoed.

Highlanders vs HaaieDie Haaie verras vriend en vyand en klop die verdedigende kampioene in Dunedin op hul tuisveld ou grote. Die telling van 15-14 in die guns van die Durbaniete is ‘n bewys van klipharde ruggas aan beide kante. Die Haaie se nuweling losskakel, Garth April, teken al die Haaie se punte aan met vyf strafdoele. Die Haaie speel volgende teen die Chiefs te New Plymouth en dit beloof om ‘n riller te wees. Die Highlanders speel volgende in Invercargill teen die Brumbies.Rebels vs CheetahsNa die Cheetahs se weghol oorwinning verlede week teen die Wolwe, is hul skielik die kluts kwyt en verloor 36-14 teen die Rebels in Melbourne. Die Cheetahs speel volgende teen die Reds in Brisbane met die Rebels wat Auckland toe reis om teen die Blues te loop speel.Sunwolves vs JaguaresIn Tokio behaal die Wolwe ‘n geskiedkundige eerste oorwinning in die Superreeks en klop die Argentyne 36-28. Die baie rondreis het sy tol geëis want beide spanne was lam in die boude in die tweede helfte, maar Superruggas is mos nie vir sissies nie ou grote... Die Japanners het volgende ‘n loslootjie met die Jaguares wat PE toe reis om teen die OP Kings kragte gaan meet.Hurricanes vs ChiefsIn Wellington is die beste ruggas game in vanjaar se reeks gespeel tussen die Canes en die Chiefs. Die Chiefs wen hierdie riller welverdiend met 28-27 en is nou die voorloper in die NZ konferensie. Die Chiefs speel volgende teen die Haaie in New Plymouth met die Hurricanes wat Jo’Burg toe reis om teen die omgekrapte Leeus op Ellispark te speel.Force vs WaratahsDie Tahs het eenvoudig net te veel skietgoed gehad en klop die Force in ‘n Aussie derby gemaklik 49-13. Die Aussie losskakel, Bernard Foley het 21 punte met die skoen bygedra. Die Force speel volgende teen die Bulle in Perth met die Tahs wat SA toe reis om die Stormers op Nuweland te pak.Stormers vs RedsOp Nuweland klop die Kapenaars die Aussies 40-22. Die nuweling Jean-Luc Du Plessis het ‘n great game gehad op losskakel en is definitief beskore vir hoër louere. Die Reds speel volgende in Brisbane teen die Cheetahs en die Stormers draf tuis uit teen die Waratahs.Kings vs LeeusDie Leeu brul hard in PE en ransel die Kings af en wen verspot maklik 45-10. Die Jo’Burgers is tans die voorste SA span in die reeks en speel volgende die Hurricanes in Jo’Burg. Die Kings op hul beurt reis Buenos Aires toe om teen die Jaguares uit te draf.Brumbies vs CrusadersDie Crusaders is besig om hul vorm van ouds te bereik en gee die Brumbies ‘n rugby les en wen in die proses 40-14 ou grote. Hulle behaal hul sewende agtereenvolgende oorwinning van die seisoen. Die Saders het volgende ‘n loslootjie met die Brumbies wat in Invercargill teen die Highlanders gaan uitdraf.Nag ou grote… en tata Bokkie…

Let’s pop the hood and see what you’re made of!

Jaco Kleynhans wys vir JP van Niekerk (agter), Ryan Kleynhans en Heinrich Marx (voor) ‘n luislang. Jaco het die kinders ingelig oor mense se optrede teenoor slange.

Die groep fietsryers weer oppad op hul volgende skof by die Oppiekoppie kamp. Voor is Blackie Swart (kommandoleier en voorryer). Van links na regs: De Lange Swart, Loutjie van der Walt, Armin Jordt, Faantjie Swart, Dian Cornelius, Wessel Antha, Nico Grobler, Bradley Grobbelaar, Christopher Sparks, Emjee Dippenaar, Eugene Huyser, Johandré Cloete en Janco Huyser. Hierdie groep het net onder 100 km in 3 dae gery.

Foto’s deur Fleur Geel en Renè Schoombee.

Dikwena vs. PiratesSoccer tickets up for grabs!Ovals this weekend!

Voortrekker Oppiekoppie

Larries Welpies & Mini NetbaldagVodacom Super Rugby

2016 – Week 9