Top Banner
Voorbereiding vir Fisiese Wetenskap Eksamen
75

Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Jan 05, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Voorbereiding virFisiese Wetenskap

Eksamen

Page 2: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Formaat van die Eksamen vraestelle

Vraestel 1 Fisika: 3 ure Punte Vraestel 2 Chemie: 3 ure

Punte

AFDELING A: AFDELING A:

Een woord antwoorde 5 Een woord antwoorde 5

Veelkeusige vrae 20(10x2)

Veelkeusige vrae 20(10x2)

AFDELING B:Langer vrae wat alletemas asseseer

125 AFDELING B:Langer vrae wat alletemas asseseer

125

Totaal 150 Totaal 150

Page 3: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Kognitiewe vlakkeDie finale eksamen voldoen aan die volgende verhoudings van die kognitiewe vlakke

Kognitiewevlakbeskrywing

Verhouding %

Vraestel 1 Vraestel 2

Kennis herroep 15 15

Begrip 30 40

Analise,

Toepassing

45 35

Evaluering,

Sintese

10 10

Page 4: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

A: Kennis

-behels oproep van spesifieke feite of ander inligting.

Vaardighede gedemonstreer:• Waarneming en herroep van inligting

• Wette stel

• Kennis van hoof idees

• Bemeestering van vakinhoud

Page 5: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

B: Begrip

- Hierdie is die eerste vlak van verstaan. ‘n Stelling moet nie slegs onthou word nie, maar moet verstaan word.

Vaardighede gedemonstreer:• Verstaan van inligting

• Betekenis verstaan

• Vertaal inligting na nuwe konteks

• Interpreteer feite, vergelyk, kontras

• Orde, groepeer , noem oorsake

• Voorspel gevolge

Page 6: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

C: Analise en Toepassing

- Verwys na die vermoë om inligting te gebruik in nuwe situasies.

Vaardighede gedemonstreer:• Gebruik inligting

• Gebruik metodes, konsepte, teorië in nuwe situasies

• Los probleme op deur van vaardighede of kennis gebruik te maak.

Page 7: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

D: Evaluering en Sintese

Vaardighede gedemonstreer:• Sien patrone

• Organisering van dele

• Erkenning van versteekte betekenisse

• Identifisering van komponente

• Gebruik ou idees om nuwe idees te ontwikkel

• Veralgemeen van gegewe feite

• Bring kennis van sekere areas met mekaar in verband.

• Voorspel en maak gevolgtrekkings

Page 8: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Verhouding van die

Leer UitkomsteLeer Uitkoms Vraestel 1 Vraestel 2

LU1 Praktiese Wetenskaplikeondersoek en probleemoplossings vaardighede

35 - 40% 30 - 40%

LU2 Uitvoering en toepassingvan wetenskaplikekennis

45 - 55% 50 - 60%

LU3 Die wese van wetenskapen sy verhouding tot tegnologie, samelewingen omgewing

5 -15% 5 - 15%

Page 9: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

LU 1 – AS 12.1.1� Ondersoekende Vraag

� Lys van alle moontlike veranderlikes (afhanklike, onafhanklike en kontrole)

� Hipotese

� Lys van apparaat

� Metode – Opeenvolgende stappe (die noodsaaklikheid van meer as een proef, veiligheidsmaatreëls, toepaslike kontrole)

� Metode vir opskryf van resultate

Page 10: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

LU 1 – AS 12.1.2

� Grafieke

o Teken akkurate grafieke

o Interpreteer grafieke

o Teken skets grafieke

� Resultate

� Gevolgtrekkings

Page 11: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

LU 1 – AS 12.1.3

� Berekeninge

� Beskrywings

LU 1 – AS 12.1.4� Verduidelik/beskryf/argumenteer die

geldigheid van verklarings deur gebruikte maak van wetenskaplike beginsels

Page 12: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Herroep en meld voorgeskrewe kennis/definisies

LU 2 – AS 12.2.1

LU 2 – AS 12.2.2

• Gee verhoudings tussen wetenskaplikekonsepte bv. die verhoudings tussendiffraksie en die wydte van ‘n spleet.

Page 13: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Berekeninge:

Toepassing van kennis om een stap probleme op te los

• Beskrywing

Gebruik wetenskaplike kennis in verskillende kontekste bv. verduidelik hoe ‘n krieket speler impuls kan gebruik terwyl hy kolf of die bal vang

LU 2 – AS 12.2.3

Page 14: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Gegewe ‘n gevalle studie, vergelyk die voordele en tekortkominge van kennis bv.

• Die ontgunning van metale van hul erts (as deel van elektrochemiese reaksies)

• Die gebruik van die skuinsvlak as ‘n eenvoudige masjien in vergelyking met hyskrane en ander masjinerie vandag, ens.

LU 3 – AS 12.3.1

Page 15: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Gegewe a gevallestudie , bespreek (beskryf) die veranderende aard vab wetenskap.

Byvoorbeeld:

• Die ontwikkeling van chemiese pigmente het die ontgunning van natuurlike pigmente onnodig gemaak.

LU 3 – AS 12.3.1 (vervolg)

Page 16: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Gegewe ‘n gevallestudie, bespreek, argumenteer die impak van wetenskaplike toepassings op die menslike lewe. Bv.

• Die voor en nadele van die gebruik van X-strale op die menslike ontwikkeling.

• Die voor en nadele van die Haber proses op die menslike ontwikkeling

LU 3 – AS 12.3.2

Page 17: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Bespreek die inpak van wetenskaplike kennis op menslike ontwikkeling gebaseer op die voorgeskrewe inhoud.

Byvoorbeeld:

• Die impak (positief en negatief) van die produksie van aluminium op die lewens van Suid Afrikaners

LU 3 – AS 12.3.2

Page 18: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• NB: Wanneer die inpak op menslike ontwikkeling genoem word is dit niegenoeg om dit net te noem nie.

Byvoorbeeld: om “kunsmis” te noem as ‘n impak van die Haber proses op mense is nie genoeg nie. ‘n Volledige antwoord sal wees “kunsmis om meer kos te produseer”.

• Antwoord altyd in terme van oorsaak en effek

LU 3 – AS 12.3.2(vervolg)

Page 19: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Punte verspreiding per Leer Area

Vraestel 1• Sien uitgehandigde stukke vir detail

Leer Area Punte

Meganika (± 33%) ± 50

Golwe, Klank en Lig (± 20%) ± 25

Elektrisiteit en Magnetisme (± 37%) ± 55

Materie en Materiale (± 15%) ± 20

Page 20: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Sien uitgehandigde stukke vir detail

Punte verspreiding per Leer AreaVraestel 2

Leer Area Punte

Materie en Materiale (± 33%) ± 50

Chemiese Veranderinge (± 50%) ± 75

Chemiese Sisteme(± 17%) ± 25

Page 21: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Inhoud wat geasseseerword vir die Graad 12 Finale Eksamen 2010

• Onthou die handboek is NIE die kurrikulum nie.

• Gebruik die Nasionale Dokumente wat uitgehandig is. (Nationale Departement Eksamen gids 2009 met die adendum van 2010)

Page 22: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

VOORAF KENNIS VAN GRAAD 10 & 11

• Al die vaardighede en toepassings van kennis wat aangeleer is in Graad 10 en 11 is van toepassing op die assesering in Graad 12.

• Spesifieke vaardighede en toepassings vab Graad 10 en 11 kan die volgende insluit:

Page 23: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Die gebruik van die bewegings vergelykings om probleme op te los met momentum, vertikale projektiel bewegings, arbeid, energie en drywing

• Die gebruik van Newton se eerste en tweede wette van beweging.

• Klank golwe en die eienskappe van klank

• Elektromagnetisme

• Stoichiometriese bewerkings

VOORAF KENNIS VERVOLG

Page 24: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

VOORAF KENNIS VERVOLG

• Konsentrasie berekeninge

• Balansering van chemiese vergelykings

• Die gebruik van oksidasie getalle

• Identifisering en beskrywing van intermolekulêre kragte ( Van der Waal's kragte rn Waterstof bindings)

• Sure en Basisse

Page 25: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

VOORAF KENNIS VERVOLG• NB: Alhoewel daar geen direkte vrae

oor die aspekte sal wees nie kan die toepassings daarvan geasseseer word.

Byvoorbeeld: Die neerskryf van die eerste wet van Newton sal nie gevra word nie, maar dit kan gevra word om bv. die gebruik van sitplekgordels te verduidelik. Die formule Fnet = ma kan deel wees van berekeninge wat meestal oor arbeid en energie gaan.

Page 26: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

VOORAF KENNIS VERVOLG

• ‘n Verdere voorbeeld is die konsentrasie berekeninge en stoichiometrie wat nodig isvir die Kc berekeninge

Page 27: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons• Definisies: Twee punte sal toegeken

word vir ‘n korrekte definisie. Geen punte sal

toegeken word vir verkeerde of gedeeltelik

korrekte definisies nie.

• Bewerkings:

– Punte sal toegeken word vir: korrekte formule,

korrekte vervanging, korrekte antwoord met

eenheid.

– Geen punte sal toegeken word vir verkeerde

formule wat gebruik word nie selfs al is daar

relevante simbole en vervangings.

Page 28: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

• Wanner daar ‘n fout gemaak word gedurende vervanging in ‘n korrekte formule, sal ‘n punt toegeken word vir die korrekte formule en korrekte vervanging, maar geen verdere punte sal toegeken word nie.

• Punte sal slegs toegeken word vir ‘n formule as ‘n berekening probeer is. Dus vervangings word gemaak en ‘n numeriese antwoord word gegee.

Page 29: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Punte kan slegs toegeken word as waardes in ‘n formule vervang word en nie wanneer dit net gelys word voor berekening begin word nie.

• Geen punte sal toegeken word as geen formule gegee is nie. As korrekte vervanging gedoen is maar die nul vervanging is uit gelaat sal ook geen punte gegee word.

Hoe merk ons

Page 30: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Alle berekeninge, as daar nie gespesifiseer word nie , moet tot twee desimale gedoen word.

• Eenhede word slegs in die finale antwoord van die berekening verwag.

Hoe merk ons

Page 31: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Punte word slegs vir ‘n antwoord en eenheid saam gegee en nie net vir die eenheid nie.

• SI eenhede moet gebruik word behalwe in sekere gevalle bv V·m-1 in plaas van N·C-1, en cm·s-1 of km·h-1 in plaas van m·s-1 waar die vraag dit verreis. (Dit geld slegs vir vraestel 1)

Hoe merk ons

Page 32: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• As ‘n finale antwoord van ‘n berekening korrek is sal daar nie outomaties vopunte gegee word nie.

Hoe merk ons

Page 33: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

• Begin alle berekeninge met ‘n formulevanaf die inligtingsblad. – GEEN afkortings.

• (EOA of ERA word nie aanvaar nie!)

• gebruik:

• E sel = E oksideermiddel - E reduseermiddel

Page 34: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons• Kc berekeninge:

• Skryf altyd die Kc uitdrukking! Gebruik die

verbindings in die chemiese vergelyking

en NIE of iets algemeen

soos

• Die uitdrukking moet verwant wees aan

die reaksie,

bv: Kc =

[produk]

[reaktant]2[C] [D]

3[AB]

2[NH ]3

3[N ][H ]2 2

Page 35: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

As leerders die tabel gebruik om Kc probleme

op te los, moet die opskrifte van die rye en

kolomme duidelik wees

–verskeie leerlinge sit slegs getalle in die

tabel sonder ‘n aanduiding of dit mol of

konsentrasie is, ens.

As daar net gesê word, begin of ewewig

sonder om aan te dui of dit mol of

konsentrasie is sal nul punte gegee word.

Die tabel is nie die enigste metode om die

probleme op te los nie.

Page 36: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

• Punte word slegs vir die berekening vanmolêre massa (M) gegee

• As dit in ‘n formule gebruik word: n =

• Leerders verloor punte omdat die molverhoudings nie aangetoon word nie.

Stoichiometriese berekeninge

mM

Page 37: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• As een antwoord of berekening gevra word en twee word deur die kandidaat gegee sal slegs die eerste een gemerk word.

• As die opdrag i.v.m die metode waarop die vraag geantwoord moet word nie gevolg word nie sal alle punte vir die vraag verbeur word bv. Die kandidaat doen ‘n bewerking as die instruksie was om op te los deur van konstruksie en meting gebruik te maak.

Hoe merk ons

Page 38: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Wanneer ‘n chemiese FORMULE gevra word en ‘n NAAM word gegee sal slegs een van die twee punte toegeken word. Dieselfde reël geld as die NAAM gevra word en die FORMULE word gegee.

• As een antwoord of berekening benodig word maar twee word gegee sal slegs die eerste gemerk word.

Hoe merk ons

Page 39: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• As redoks half reaksies geskryf word moet die regte pyle gebruik word

bv.

H2S → S + 2 H+ + 2e- (2/2 )

• S + 2H+ + 2e- ⇌ H2S (0/2 )

Hoe merk ons

Page 40: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• As daar van kandidate verwag word om ‘n verduideliking te gee wat die sterkte van oksideer en reduseermiddels behels is die volgende onaanvaarbaar:

• Slegs die posisie van ‘n stof te gee op die tabel (bv Cu is bo Mg).

• Gebruik slegs reaktiwiteit (bv. Mg is meer reaktief as Cu).

Hoe merk ons

Page 41: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Die korrekte antwoords sal bv. wees:

Mg is ‘n sterker reduseermiddel as Cu en daarom sal Mg Cu2+ ione na Cu reduseer. Die antwoord kan ook gegee word in terme van die relatiewe sterkte as elektron ontvangers of skenkers.

Hoe merk ons

Page 42: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Die fout oordrag beginsel geld nie vir chemiese reaksies en halfreaksies nie.

Byvoorbeeld, as ‘n leerder die verkeerde oksidasie/reduksie halfreaksie in die subvraag skryf en dit na die volgende subvraag oordra (balansering of berekeninge) dan kry die leerder nie vir die subvraag se vervangings punte nie.

Hoe merk ons

Page 43: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Wanneer ‘n berekening van die selpotensiaal van ‘n galvaniese sel verwag word sal punte slegs toegeken word as ‘n formule wat op die inligtingsblad is, gebruik word. Enige ander formules met afkortings sal geen punte kry nie.

Hoe merk ons

Page 44: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Al die waterstof atome moet gewys word in ‘n struktuurformule van ‘n organiese molekule. Punte sal afgetrek word as waterstof atome nie gewys word nie.

Hoe merk ons

Page 45: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

StruktuurformuleDie struktuurformule van ʼn verbinding toonaan watter atome aan mekaar gebind is in ʼnmolekuul.

Atome word deur chemiese simbolevoorgestel en lyne word gebruik om diebindings tussen atome voor te stel.

ʼn Struktuurformule stel gewoonlik nie diegeometrie van ʼn molekuul voor nie.

Page 46: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

Voorbeeld: Struktuurformule vir etanol (die O-H kan ook reguit wees)

Page 47: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

Gekondenseerde struktuurformule

Hierdie notasie toon die manier aan hoe atome aanmekaar in ʼn molekuul gebind is, maar toon nie allebindinge nie.

CH3CH2OH of CH3 – CH2 –OH

of

Voorbeeld: Gekondenseerde struktuur formule vir etanol

Page 48: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Hoe merk ons

Molekulêre formule

ʼn Chemiese formule wat die tipe atome en die korrekte hoeveelheid van elk in ʼn molekuul aandui.

Voorbeeld:

Molekulêre formule vir etanol C2H6O

Page 49: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Wanneer ‘n IUPAC naam gevra word en die kandidaat los die koppelteken uit (bv. in plaas van 1–penteen skryf die kandidaat 1 penteen), sal punte verbeur word.

• Bv. 1,3-dimetielpentaan

Kan nie geskryf word as

1,3-dimetiel pentaan nie

Hoe merk ons

Page 50: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Wenke

• Moenie tyd mors op ‘n vraag nie. Gaan eerder aan en kom later terug .

• Gebruik die 10 minute leestyd om te besluit watter vrae jy mee gaan begin.

• Kyk na die reduksie tabelle en besluit watter een jy gaan gebruik. Skeur die ander een af en sit onder die stoel of trek ‘n lyn daardeur.

Page 51: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Gebruik ou vraestelle• NSS Feb-Mar 2009 Aanvullende

vraestelle

• NSS November 2008 Eksamen Vraestelle

• NSS Voorbeeld Vraestelle 2008

• NSS Addisionele Voorbeeld vraestelle 2008

• Alle Graad 12 2009 eksamen Vraestelle op die nasionale webwerf

Page 52: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• As jy toegang tot internet het kan die vraestelle verkry word deur nawww.education.gov.za te gaan. Klik op “Assessment ” en kies dan “National Senior Certificate previous papers” , gaan dan na “Non-Languages” en danna “Physical Sciences”.

Gebruik ou vraestelle

Page 53: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Uitreksel uit “Mathematical methods in the Physical Sciences” deur Mary BoasEen punt ….wat nie genoeg beklemtoon kan word nie: om wiskunde effektief te gebruik in toepassings, moet jy nie net kennis hê nie, maar ook vaardighede. Vaardighede kan slegs verkry word deur oefening.

Page 54: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Jy kan ‘n sekere oppervlakkige kennis van Wiskunde of Wetenskap kry deur te luister na onderwysers, maar jy kan nie vaardighede so aanleer nie. Hoeveel studente het ek nie al hoor sê “dit lyk so maklik as jy dit doen”, of “Ek verstaan dit maar kan nie die probleme doen nie!”. Sulke opmerkings wys dat daar ‘n tekort aan oefening is en daarom ‘n tekort aan vaardighede. Die enigste manier deur vaardighede aan te leer .... Is om te oefen om baie probleme op te los.

Page 55: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

• Studeer altyd met ‘n pen en papier byderhand.

• Moenie net deur ‘n uitgewerkte probleem lees nie – probeer die probleem self oplos. Doen dan nog soortgelyke probleme.

• Maar dit beteken oefen, oefen, oefen! Die enigste manier om probleme op te los is om dit te oefen.

Page 56: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Onafhanklike veranderlike: Die een wat verander omdat jy dit beheer.

1. Praktiese ondersoeke

1.1 Identifiseer veranderlikes (Vraag 7.3 & 5.4 Nov. 2009):

Leerders was nie in staat om die begrip

gekontroleerde veranderlike (dit wat konstant gehou

moet word om te verseker dat dit ʼn regverdige /

billike toets is) te beantwoord nie.Ook Vraag 7.3.4 Febr / Mrt 2010.

Afhanklike veranderlike: Die veranderlike

wat verander as ʼn gevolg van die

verandering van die onafhanklike

verandering.

HOE OM VRAE TE BEANTWOORD

Page 57: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Die volgende nasien matriks word gebruik in die NSS eksamen:

1.2 Ondersoekende vraag

Kriteria vir ondersoekende vraag Punt

Verwys na verwantskap tussen die

afhanklike en onafhanklike veranderlikes √√

Is as ʼn vraag gestel, nie ʼn doel nie.

Page 58: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.3 Hipotese

Die volgende nasien matriks word gebruik in die NSSeksamen.

Kriteria vir hipotese Punt

Verwys na verwantskap tussen die afhanklike en onafhanklike veranderlikes

√√Stelling wat reg of verkeerd bewys kan

word – voorspelling gebaseer op (vooraf) kennis.

Page 59: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.4 Verwantskappe

• Eweredig aan

• Direk eweredig aan

• Omgekeerd eweredig aan (NIE: indirek nie!!)

• Eksponensiële verwantskappe

• Reglynige verwantskappe

Page 60: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.5 Grafieke

• Vrae aangaande afleidings van grafieke: verwys altyd nadie gradiënt van die grafiek. In Fisika is die volgendeonderstaande kontrole lys gebruik vir die teken vangrafieke. In Vraag 14 van Feb. / Maart 2010

Kontrolelys PunteKriteria vir grafiekGeskikte opskrif √Asse korrek benoem met eenhede. √Geskikte skaal √Alle punte gestip √Beste paslyn getrek √

Page 61: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.6 Gevolgtrekking

Hierdie is die antwoord op die

ondersoekende vraag – verwys hier

weer na die verhouding tussen die

veranderlikes.

Page 62: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.7 Verduidelik neiging

Wees baie spesifiek! Moenie ʼn algemenestelling / reël gee nie. Gebruik die verbindingswaarna verwys is in die vraag en pas dan diefeite / beginsels toe op die spesifiekeverbinding (bv. Karboksielsure)

Page 63: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ARBEID-ENERGIESTELLING Die netto arbeid verrig op ʼn voorwerp is gelyk aan dieverandering in kinetiese energie van die voorwerp.Die netto arbeid verrig op ʼn voorwerp is gelyk aan dieverandering in kinetiese energie van die voorwerp.

OF: Die arbeid verrig op ʼn voorwerp deur ʼn netto krag is gelykaan

die verandering in kinetiese energie van die voorwerp.

OF: Die arbeid verrig op ʼn voorwerp deur ʼn netto krag is gelykaan

die verandering in kinetiese energie van die voorwerp.

Wnet = ∆K = Ekf – EkiWnet = ∆K = Ekf – Eki

maar Wnet = Fnet ∆xcosθ maar Wnet = Fnet ∆xcosθ

sodat Fnet∆xcosθ = ∆K = Ekf – Eki = ½mvf2 - ½mvi

2sodat Fnet∆xcosθ = ∆K = Ekf – Eki = ½mvf2 - ½mvi

2

Ook vir Wnet = ΣW (van elke individuele krag wat inwerk op die sisteemOok vir Wnet = ΣW (van elke individuele krag wat inwerk op die sisteem

Page 64: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

AS DAAR GEENWRYWINGSKRAGTE

IS NIE

AS DAAR GEENWRYWINGSKRAGTE

IS NIE

AS DAAR WRYWINGSKRAGTE

IS

AS DAAR WRYWINGSKRAGTE

IS

Gebruik wet van behoud vanmeganiese energie:

Meganiese energie(i) = Meganiese energie (f)

(U + K)i = (U + K)f

Meganiese energie(i) = Meganiese energie (f)

(U + K)i = (U + K)f

…OF…

Gebruik die arbeid-energiestelling:

Wnet = ∆K

= Ekf – Eki

= ½mvf2 - ½mvi

2

Wnet = ∆K

= Ekf – Eki

= ½mvf2 - ½mvi

2

Gebruik die arbeid-energiestelling:

Wnet = ∆K

= Ekf – Eki

= ½mvf2 - ½mvi

2

Wnet = ∆K

= Ekf – Eki

= ½mvf2 - ½mvi

2

ONTHOU:

Wnet = ΣW (vir elke indivdue krag wat uitgeoefen word op die sisteem)

Page 65: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Voorbeeldʼn 5 kg krat beweeg teen ʼn spoed van

10 m.s-1 by A. Die krat beweeg verder op die

glybaan soos in die figuur getoon totdat dit

by E verby beweeg. Alle gedeeltes op die

baan is wrywingloos behalwe gedeelte DE.

Maak van energiemetodes gebruik waar

berekeninge gedoen moet word.

Page 66: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.1 Bereken die spoed van die blok by punt B.1.1 Bereken die spoed van die blok by punt B.

1.2 Bereken die spoed van die blok by punt C.1.2 Bereken die spoed van die blok by punt C.

1.3 Bereken die spoed van die blok by punt D.1.3 Bereken die spoed van die blok by punt D.

1.4 Teken ʼn vrye kragtediagram om AL die kragte wat op

die blok inwerk terwyl dit teen die skuinste DE op

beweeg, aan te toon.

1.4 Teken ʼn vrye kragtediagram om AL die kragte wat op

die blok inwerk terwyl dit teen die skuinste DE op

beweeg, aan te toon.

1.5 Die krat bereik die bokant van die helling (punt E) met ʼn

spoed van 15,38 m.s-1 waar dit verder teen hierdie

spoed oor die horisontale vlak beweeg.

1.5.1 Vir beweging op die skuinsvlak bereken die arbeid

verrig op die krat deur gravitasiekrag.

1.5 Die krat bereik die bokant van die helling (punt E) met ʼn

spoed van 15,38 m.s-1 waar dit verder teen hierdie

spoed oor die horisontale vlak beweeg.

1.5.1 Vir beweging op die skuinsvlak bereken die arbeid

verrig op die krat deur gravitasiekrag.

Page 67: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.5.2 Bereken die arbeid verrig op die krat deur die

wrywingskrag.

1.5.2 Bereken die arbeid verrig op die krat deur die

wrywingskrag.

1.5.3 Bereken die grootte van die wrywingskrag wat

op die krat inwerk.

1.5.3 Bereken die grootte van die wrywingskrag wat

op die krat inwerk.

Page 68: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ANTWOORDEANTWOORDE

1.1 Bereken die spoed van die blok by punt B..1.1 Bereken die spoed van die blok by punt B..

Daar is geen wrywing nie: Gebruik die wet van behoudvan meganiese energie.

Meganiese energie (A) = Meganiese energie (B)

(U + K)A = (U + K)B

mghA + ½mvA2 = mghB + ½mvB

2

(5)(9,8)(12) + ½(5)(10)2 = (5)(9,8)(3) + ½(5)vB2

588 + 250 = 147 + 2,5vB2

vB = 16,63 m.s-1

Page 69: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

1.2 Bereken die spoed van die blok by punt C .1.2 Bereken die spoed van die blok by punt C .

ANTWOORDEANTWOORDE

Daar is geen wrywing nie: Gebruik die wet vanbehoud van meganiese energie.

Meganiese energie (A) = Meganiese energie (C)(U + K)A = (U + K)C

mghA + + ½mvA2 = mghC + ½mvC

2

(5)(9,8)(12) + ½(5)(10)2 = (5)(9,8)(6) + ½(5)vC2

588 + 250 = 294 + 2,5vC2

vC = 14,75 m.s-1

Page 70: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ANTWOORDEANTWOORDE1.3 Bereken die spoed van die blok by punt D.1.3 Bereken die spoed van die blok by punt D.

Daar is geen wrywing nie: Gebruik die wet van behoud vanmeganiese energie.

Meganiese energie (A) = Meganiese energie (D)

(U + K)A = (U + K)D

mghA + + ½mvA2 = mghC + ½mvD

2

(5)(9,8)(12) + ½(5)(10)2 = 0 + ½(5)vD2

588 + 250 = 0 + 2,5vD2

vD = 18,31 m.s-1

Page 71: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ANTWOORDEANTWOORDE1.4 Draw a free body diagram of ALL the forces on theblock as it moves up the plane.1.4 Draw a free body diagram of ALL the forces on theblock as it moves up the plane.

OF

Page 72: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ANTWOORDEANTWOORDE

1.5 Die krat bereik die bokant van die helling (punt E) met ʼnspoed van 15,38 m.s-1 waar dit verder teen hierdie spoedoor die horisontale vlak beweeg.

1.5.1 Vir beweging op die skuinsvlak bereken die arbeid verrigop die krat deur gravitasiekrag.

1.5 Die krat bereik die bokant van die helling (punt E) met ʼnspoed van 15,38 m.s-1 waar dit verder teen hierdie spoedoor die horisontale vlak beweeg.

1.5.1 Vir beweging op die skuinsvlak bereken die arbeid verrigop die krat deur gravitasiekrag.

Ww = w∆xcosθ

= mgxcos120º

= (5)(9,8)(6)(-0,5)

= -147 J

…OF… Ww = w∆ycosθ

= mghcos180º

= (5)(9,8)(3)(-1)

= -147 J

…OF… Ww = w//∆xcosθ

= (mgsin35º)(6)(cos180º)

= (5)(9,8)sin30º(6)(-1)

= -147 J

Page 73: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ANTWOORDEANTWOORDE

1.5.2 Bereken die arbeid verrig op die

krat deur die wrywingskrag.

1.5.2 Bereken die arbeid verrig op die

krat deur die wrywingskrag.

Daar is nou wrywing : Gebruik die arbeidenergiestelling

Wnet = ∆K

Ww + WN + Wf = ∆K

-147 + N∆xcos90º + Wf = ½mvf2 - ½mvi

2

-147 + 0+ Wf = ½(5)(15,38)2 - ½(5)(18,31)2

Wf = -99,78 J

Page 74: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

ANTWOORDEANTWOORDE

1.5.3 Die grootte van die wrywingskrag wat op

die krat inwerk.

1.5.3 Die grootte van die wrywingskrag wat op

die krat inwerk.

Wf = f∆xcosθ

-99,78 = f(6)cos180

f = 16,36 N

Page 75: Voorbereidingvir FisieseWetenskap Eksamen...Hoe merk ons As leerders die tabel gebruik om Kc probleme op te los, moet die opskrifte van die rye en kolomme duidelik wees –verskeie

Is daar enige vrae?

Dankie

Doret [email protected]