Top Banner
Sakke is ons besigheid landboukoöperasies het kort hierna gevolg en die lewering van sakke aan die mark het stelselmatig gegroei. Een jaar later kan ons met trots terugkyk op die suksesvolle bekendstelling van die uitsonderlike gevalle word selfs minder- waardige voere in sakke verkoop. Noordwes Voere se siening hieroor verskil. Ons sien vandag se sak-klant as môre se groot kommersiële produsent, met wie tradisionele grense van NWK, as verskaf- fers goedgekeur te word. Op bladsy 4 van hierdie Opti Bulletin laat ons die kollig val op ons belangrikste besigheidsvennote in die bemarking van ons voer in sakke. NUUSBLAD VAN NOORDWES VOERE VOER VIR OPTIMALE RESULTATE NO. 5 MEI 2008
4

VIR OPTIMALE RESULTATE NO Sakke is ons …optifeeds.co.za/downloads/download.php?f=en/opti/Opti...vir altyd verby. Die vlak van kennis wat by die heden-daagse produsent te vind is,

Dec 30, 2019

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: VIR OPTIMALE RESULTATE NO Sakke is ons …optifeeds.co.za/downloads/download.php?f=en/opti/Opti...vir altyd verby. Die vlak van kennis wat by die heden-daagse produsent te vind is,

Sakke is ons besigheid

landboukoöperasies het kort hierna gevolgen die lewering van sakke aan die mark het stelselmatig gegroei.

Een jaar later kan ons met trots terugkyk op die suksesvolle bekendstelling van die

uitsonderlike gevalle word selfs minder-waardige voere in sakke verkoop.

Noordwes Voere se siening hieroor verskil. Ons sien vandag se sak-klant as môre se groot kommersiële produsent, met wie

tradisionele grense van NWK, as verskaf-fers goedgekeur te word. Op bladsy 4 vanhierdie Opti Bulletin laat ons die kollig val op ons belangrikste besigheidsvennote indie bemarking van ons voer in sakke.

NUUSBLAD VAN NOORDWES VOERE VOER VIR OPTIMALE RESULTATE NO. 5 – MEI 2008

Page 2: VIR OPTIMALE RESULTATE NO Sakke is ons …optifeeds.co.za/downloads/download.php?f=en/opti/Opti...vir altyd verby. Die vlak van kennis wat by die heden-daagse produsent te vind is,

2 OPTI BULLETIN • NOORDWES VOEREMEI 2008

Die dae toe daar na tegniese advi-seurs as verteenwoordigers, agente, “reps” en selfs smouse verwys is, is

vir altyd verby.

Die vlak van kennis wat by die heden-daagse produsent te vind is, bring meedat veevoer nie net aan hom of haar afgesmeer kan word nie. ‘n Indiepte-studie van die omstan dighede, diere, grondstowwe, bestuur stelsel en behoeftesword gedoen wanneer daarna veevoerverkope gekyk word. Al hierdie faktore – wat wissel van plaas–tot plaas – word eers in ag geneem. –Daar word dikwels eers chemiese ontle-dings van voersoorte op die plaas gedoen, voordat die verkoopsaksie‘n aanvang neem.

Noordwes Voere se tegniese adviseurs hanteer die hele produkreeks en fokusveral op besigheid by en deur diehandelsvennote.

Aan die hoof van die bemarkingspan staan

Fouché Langenhoven. Kontak hom by 083 456 1323, (018) 632-4053 of per e-pos [email protected].

Die tegniese adviseurs is:• Johan Munnik – 083 269 6117. Johan is –

verantwoordelik vir dienslewering in die oostelike en noordelike deel van NWK se bedieningsgebied.

• Jaco Truter – 082 941 2522. Jaco is –

verantwoordelik vir die westelike en suidelike deel van NWK se bedienings-gebied.

• Klasie Hodgson – 083 400 3312. Klasie is –

verantwoordelik vir dienslewering in die totale Senwes bedieningsgebied.

• Stephan van der Westhuizen – 079 979 –

7319. Stephan bestuur die bemarkings-aksies in die totale Suidwes Landbou– Wesmark gebied.

Ons is trots op ons span tegniese adviseursen hul vlak van opleiding en ondervinding. Die span is gereed om al u voerverwantenavrae te hanteer. Kontak hulle gerus.

BEDRYFSNUUS

Ontmoet ons bemarkingspan

LANGENHOVEN

Verkoop u mielies direk

Noordwes Voere se mielie-aan-koopskema is ‘n geleentheidvir produsente om hulle graan

optimaal te bemark, terwyl die mid-delman uitgeskakel word. Ons biedaan bestaande klante Safex minus R20 vir geelmielies gelewer by die perseel op Lottiehalte, Lichtenburg.Produsente wat hierin belangstel kanvir Carel Opperman, aankoopbestuur-der: Noordwes Voere, voor 30 Junievanjaar by (018) 632-4053 skakel.

DER WESTHUIZEN

Opti kry ‘n nuwe verspreidingspunt

Noordwes Voere se fokus was nog altyd op goeie klantediens. Ons glodat van die grootste kommersiële

produsent tot die produsent wat net ‘npaar skape voer, tevrede van ‘n transaksiemoet wegstap.

Na aanleiding van ons fokus op die sakbesigheid, het Noordwes Voere besluitom ons klante, wat verkies om self hulle produkte te laai, vanaf NWK Handel opLichtenburg se nuwe stoor te bedien.Hierdie stoor is spesifi ek gebou om veevoer te hanteer.

Klantediens nommer eenNWK Handel fokus op die hantering enverkoop van produkte. Met dít in gedagte,het ons besluit om ons klante eerder deur hulle te laat bedien, sodat ons kan fokusop dit wat ons goed doen, naamlik dieproduksie van kwaliteit veevoer. LICHTENBURG HANDELSWINKEL SE NUWE STOOR IN REPUBLIEKSTRAAT, BESIG OM GEBOU TE WORD.

Page 3: VIR OPTIMALE RESULTATE NO Sakke is ons …optifeeds.co.za/downloads/download.php?f=en/opti/Opti...vir altyd verby. Die vlak van kennis wat by die heden-daagse produsent te vind is,

Dweet dat die plaaslike klimaat nieideaal is vir braaikuikenproduksie

nie. Dit is daarom nodig dat ons mekaar herinner aan ‘n paar basiese beginsels om hierdie situasie te bestuur.

Hokke en toerusting• Die dak moet geïsoleer wees. Tot 50%

besparing op steenkool en krag per siklus is moontlik.

• Gordyne moet in ‘n goeie toestand wees en behoort met koeverte geseël te word.

• Maak seker dat die Heatco’s gediens en 100% effektief is.

• Maak seker dat die waterstelsel skoon is en dat daar genoeg waterbakke is.

• Maak seker dat die voerstelsel effektief is en dat daar genoeg voerspasie beskik-baar is.

• Ligte, veral in die eerste week, is belang-rik vir die kuikens se gesondheid. Tenminste 20 lux, maar verkieslik 60 lux,eweredig versprei, is nodig.

die laaste siklus geslag is

et deurlopend

en insekteng uitgehaal g moet van die

en ten minste berg word. n die skoon-

oses is die was en ontsmet-n die hok. Die hele binne- en

buitekant van die hok, sowel as alle toerusting, moet gewas en ontsmetword. Maak gedurende hierdie proses gebruik van goeie en betroubare was- en ontsmetmiddels. U kan ook vir u skoonmaakmiddelverskaffer vra ommonsters te kom neem en te ontleed,om die effektiwiteit van die skoon-maakproses te evalueer.

Voor plasing voorbereiding• Gedurende die wintermaande is dit

belangrik dat die voorbereiding van diehok ten minste 48 uur voor die aankoms van die hoenders klaar is. Die voorver-hittingsproses kan dan begin om seker te maak dat die vloer en vloerbedek-king warm genoeg is om die kuikens te ontvang. Let wel: Voorverhitting vir 24 uur is nie goed genoeg in diewinter nie.

• Die broei-area moet verkieslik 50% van die hok wees, maar moet nie minder as 33% van die hok beslaan nie. Hierdie area moet elke vyf dae vergroot word

totdat dit 100% is wanneer die kuikens 14 dae oud is.

• Die aanbevole dikte van vloerbedekkingis tussen 3 cm en 10 cm, afhangende van kuikenouderdom en omgewings-klimaat. Die vloerbedekking in diebroei-area in die winter behoort dus tussen 6 cm en 10 cm en tussen 3 cm en 6 cm in die res van die hok te wees.

• Die temperatuur moet tussen 32ºC en34ºC tydens die aankoms van die kui-kens wees en elke derde dag met 1ºC verlaag word tot 24ºC.

Kuikens• Kuikenkwaliteit gedurende die winter-

maande is normaalweg nie op standaardnie wat beteken dat die wintersiklusmet ‘n agterstand begin word. Dit is dus belangrik dat die omgewing waarin die kuikens geplaas word, ideaal is. Die kuikenkwaliteit moet tydens plasing geëvalueer word om te bepaal waar -mee u werk.

• 24 uur na plasing moet die kuikens weer geëvalueer word om te bepaal of hullekos en water in hulle kroppe het en of hulle pote warm is. Evalueer ten minste100 kuikens per hok.

• As die kuikens swak is, moet u in same-werking met u veearts, besluit wattermedikasieprogram vir die res van diesiklus gevolg gaan word.

• Onthou dat die handhawing van tem-peratuur en genoeg ventilasie in dieeerste twee weke die status van CRD(chronic respiratory disease) en E.Coli later in die siklus gaan bepaal.

TEGNIES

Noordwes Voere geegraag, in Tabel 1, aan produsente die voor-

gestelde entingsprogramskaap en be

Skaap Bees

April Doseer SponssiekteLamsiekteMiltsiekteTuberkuloseBesmetlike misgeboorte

Mei Corynebacterium ovisBloutong

Junie PasteurelloseClostridium septicum

Drie-dae-stywesiekte

Julie Klem in die kaakBloedpensSponssiekteE.Coli

E.Coli

Augustus DikkopBloutongBloednier

Knopvelsiekte

TABEL 1: ENTINGSPROGRAM VIR DIE HERFS- EN WINTERMAANDE.

3NOORDWES VOERE • OPTI BULLETIN MEI 2008

Page 4: VIR OPTIMALE RESULTATE NO Sakke is ons …optifeeds.co.za/downloads/download.php?f=en/opti/Opti...vir altyd verby. Die vlak van kennis wat by die heden-daagse produsent te vind is,

OPTI-FOKUS: HANDELSVENNOTE

Opti Bulletin word kwartaalliks in opdrag van Noordwes Voere deur Infoworks saamgestel en uitgegee.Navrae: Pierré Lombard, Tel: (018) 632-4053, E-pos: [email protected]

Noordwes Voere-produkte wyd beskikbaar

NoordSenw

MEI 2008