-
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres,
Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en
Groblershoop
4 SEPTEMBER 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Upington
DIE Horskool Duineveld is 50 jaar oud! Duineveld het die naweek
sy 50ste bestaansjaar op n drie dae lange Veltiefees gevier. Vrydag
het die oud-Velties en oudonderwysers die
skool besoek. Die leerlinge en skooldirigente het die besoekers
toegesing en ook met sang die skool geluk gewens. Van links is
Danus Kruger, Natasha Wrigley, Johan Strydom,
Corlene Steyn, CT Krgel en Berlise Kruger. Lees meer oor die
Veltiefees op bll. 10 en 11. Foto: Lizette Slabber
Vier 50 jaar vreugdevol
-
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
DIE Oranje-Vaal-jongwynskou het di Sater-
dag op Groblershoop plaasgevind. Die mede-
dinging was straf en voortreflike wyne is be-
oordeel en ten toongestel. Die daghet egter aan
die Keimoes-kelder van die Orange River Cel-
lars behoort. Di kelder het skoonskip gemaak
en 11 van die 17 trofe opgeraap.
Die Keimoes-kelder is as die reserwekam-
pioen in die drowittafelwynklas, die reserwe-
kampioen in die klas vir nie-muskaat- ver-
sterkte wyn en die reserwekampioen in die
klas vir muskaat- versterkte wyn aangewys.
DieKeimoes-kelder is as die kampioen in die
drowittafelwynklas en die kampioen in die
klas vir nie-muskaat- versterkte wyn aange-
wys.
Die kelder het ook trofe vir die beste presta-
sie inwit onversterktewyn, die beste prestasie
in rooi onversterkte wyn en die beste prestasie
in versterkte wyn ontvang.
Die Keimoes-kelder het ook die KWV-wissel-
trofee vir die beste KWV-benoeming en die
Bacchus-wisseltrofee vir die beste wyn alge-
heel ontvang en dit is as die beste prestasie al-
geheel aangewys.
Die Groblershoop-kelder was die reserwe-
kampioen in die klas vir natuurlike soet wit
wyn.
Die Kakamas-kelder is as die reserwe-kam-
pioen in die klas vir rooi tafelwyn en die kam-
pioen in die klas vir muskaat- versterkte wyn
aangewys. Kakamas het ook n trofee vir die
naasbeste prestasie algeheel ontvang.
Die Grootdrink-kelder is as die kampioen in
die klas vir natuurlike soet wit wyn en die
kampioen in die rooitafelwynklas aangewys.
Kelder stroop trofee-oes
DIE Keimoes-kelder het die trofee vir die beste prestasie
algeheel ontvang. Van links is Stefan van Zyl, Chris Karp, Mariken
Jordaan, Paul Jooste,
Rianco van Rooyen en Mosdop Dippenaar.
OCKERTVERMEULEN (links) enMarkoPentz
van die Kakamas-kelder het die trofee vir die
naasbeste prestasie algeheel ontvang.
DIE Grootdrink-kelder het die trofee as kampioen in die klas vir
natuurlike soet wit wyn ontvang.
Van links is Dirk Sutherland, Jim de Kock en Stefan van Zyl.
Fotos: Francois Slabber
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 3
ONSMENSE
Ilse Watson
TOE ek besef het ek gaan ook
eendag oud word, het ek ge-
dink aan daardie aaklige
prentjie wat ons almal van n
ouetehuis in ons gedagtes het.
Ek het besef as ek iets kan
doen om n huis vir ou mense
te skep wat soos hul eie huis
is, het ek my doelwit bereik.
S s Ronl du Plessis,
voorsitter van die Mimosa-
hof-tehuis vir bejaardes in
Kuruman.
Sy is in Keetmanshoop (Na-
mibi) gebore en toe sy die
destydse st. 9 geslaag het, het
haar ouers na Bloemfontein
verhuis. Sy het in Bloemfon-
tein gematrikuleer en perso-
neelbestuur aan die Universi-
teit van die Vrystaat (UV) ge-
studeer.
Kort daarna is Ronl ge-
troud en sy het twee seuns:
Guillaume (22) en Ronaldo
(15).
Ek het in n kinderhuis be-
gin werk, maar glad nie daar-
van gehou nie. Daarna het ek
vir n maatskappy wat gesel-
lighede rel, gewerk en op n
dag by die Mooihawe-ouete-
huis in Bloemfontein beland.
By di ouetehuis het Ronl haar pas-
sie vir ou mense ontdek. Sy was onder
meer huishoudelike kordineerder,
die hoof van die kombuis en sy moes
toesig hou en toesien dat almal se ka-
mers skoongemaak is.
Dt is waar ekmy ondervinding op-
gedoen het.
Op 1April 2013 is sy as die voorsitter
van die Mimosahof-tehuis vir bejaar-
des in Kuruman aangestel.
Sydoenalles enworddeurbekwame
personeellede ondersteun.
Ek het n passie vir ou mense. Ek
wil vir hulle waardigheid gee en gee
opreg vir hulle om.
Ronl beoefen ook die tien Eden-be-
ginsels in die ouetehuis.
Dit sluit in die voorkoming van een-
saamheid, hulpeloosheid en verveling
wat die grootste lyding en hartseer
veroorsaak.
As n mens die tien Eden-beginsels
in n tehuis vir bejaardes kan toepas,
kan jy dit vir hulle hemel op aarde
maak.
Toe my oorlede pa Alzheimer se
siekte in n baie gevorderde stadium
gehad het, was daar n sekere manier
waarop ekwou h hymoet
versorg word. Na my me-
ningwas syversorgingnie
voldoende nie. Daarom
probeer ek om aan ons
mense die beste versor-
ging moontlik te bied.
Aktiwiteite en uitstap-
pies word gerel net ver-
lede week het die inwo-
ners diemini-dieretuinbe-
soek enook set-set gespeel.
Daar is n aktiwiteitska-
mer waarin inwoners hul-
le (vrywillig) kreatief kan
besig hou.
Hulle doen onder meer
mosaek- en kralewerk.
Hier word byvoorbeeld
selfs n ou kruiwa in n
meesterstuk omskep.
Op Maandae en Donder-
dae besoek Joan Fothe-
ringham die ouetehuis en
bied oefeninge om spiere
soepel te hou vir die inwo-
ners aan.
n Dokter besoek ook
weekliks die ouetehuis en
daar is ook n haarkapper
wat almal se hare mooi
tooi.
Die gemeenskap van
Kuruman is ontsettend
goed vir ons. Ons ontvang baie sken-
kings. Ons aktiwiteitskamer word
deur n weldoener geborg. n Maat-
skappy bied ook een keer per maand
n ete vir inwoners aan.
My visie vir die toekoms is om n
versorgingseenheid te skep soos ek
graag vir my eie ma en pa sou wou h.
As ons dit kan doen, kan ons die beste
versorgingseenheid wees.
Ek wil h mense moet na ons toe
kom omdat dit vir hulle hier by ons
lekker is, nie omdat hulle gedwing
word om in n ouetehuis te gaan bly
nie, s Ronl.
Oues roer Ronl se hart
RONL DU PLESSIS van Kuruman is die voorsitter van die
Mimosahoftehuis vir bejaardes. Met passie en liefde pak
sy haar take in die ouetehuis aan. Fotos: Ilse Watson
MOENIE jou ou jeans weggooi nie. Die inwoners van die
Mimosahofte
huis vir bejaardes in Kuruman gebruik spesiale tegnieke om ou
goed,
soos jeans of skoene, in n merkwaardige kunswerk te omskep.
-
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
opstelle toe sy in matriek was. Ek
vind iets oor selfone.
Die opskrif lui: Can you live
without your cellphone for just one
day?
Dit is nou n vraag daardie. Kan
n mens een dag sonder jou
selfoon oorleef? Die dae van net
SMSe op jou foon ontvang en net
oproepe maak, is lankal verby.
Die e-posse kom en daar is
verskeie maniere om met iemand
te kommunikeer, soos WhatsApp.
Jy kan jou fotos rens bre. Jy
kan met al jou vriende op Face-
book gesels. Jy kan die koerante
op jou foon lees en, ja, jy kan
wraggies ook Google. Dit alles
deur n knoppie te druk.
Soms is my telefone (ongelukkig
het ek twee) s besig dat ek voel
ek kan die goed in die naaste dam
gooi. Soms wil ek op n planeet
gaan bly waar geen tegnologie
bestaan nie. Dink net hoe lekker
niks telefone wat aanmekaar
biep-biep nie.
Alles net n droom, s ek vir
myself. Hoe gaan ek sonder Google
oorleef? Dit is die brein wat ek
soms net nie het nie.
ebola-virus nie. Hoe kry n mens
die ebola-virus?
Terug by Google. Ek tik ebola
virus in en eensklaps is daar weer
n rits antwoorde.
Ma, daar is Natanil se
program. Ek wil dit nou eers kyk.
Ek soek lag en sarkasme.
Sy is terug by die televisiestel
en ons stel dit harder.
Ek skud (soos altyd) my kop vir
die snaakse goed wat hy s, so op
sy eie, dro manier. Baie teatraal,
daardie mannetjie.
Reg, Ma. Natanil is nou klaar.
Wat soek ons nou?
Nee wat, antwoord sy, ons is
nou klaar. Ek gaan nou bad.
Daar is n frons tussen my o. Is
sy nou nie meer met die krag van
Google bendruk nie?
Die ander dag krap ek deur
lers by die huis, want ek soek na
stories wat ek geskryf het. Daar
kry ek n paar van my kind se
Ilse Watson
KAN jy Google?
My vingers kom tot stilstand op
die sleutelbord en n vraagteken
verskyn tussen my o.
Ja, Ma, ek kan Google.
Oukei, so as n mens iets soek,
hoe kry jy dit op Google?
Ek los die werk waarmee ek
doenig is en vra: Wat wil Ma
weet?
Sy vra hoe n mens Barack
Obama, die Amerikaanse presi-
dent, se vrou se naam soek as n
mens nie weet wat dit is nie.
Ek draai die skootrekenaar na
haar toe. Eintlik wil ek net lag,
want sy het skoon vergeet om
verder kykNET te kyk en sy is
verslaaf daaraan.
Ek maak Google oop en tik
Barack Obama wife in. Daar
verskyn duisende antwoorde.
Sien, Ma, daar is haar naam.
Michelle.
Sy s: Nee wat, dit was te
maklik, kom ons soek iets an-
ders.
Oukei, wat wil Ma weet?
Ek verstaan nie die hele
Dorpe kwyn
as skole sluit
OP die Horskool Duineveld se
50ste bestaansjaarviering het een
van die sprekers op die dinee
genoem n skool is n samebin-
dende faktor in enige dorp.
Die wysheid van die woorde is
onbetwisbaar.
Veral die kleiner dorpe beleef
die gebrek aan di samebindende
faktor.
In die meeste klein dorpies
word kinders na groter skole in
groter dorpe gelok omdat die
kleiner skole net nie meer die
dienste en geriewe kan lewer wat
die groter skole wel kan nie.
Klein dorpies verloor in di
proses nie net leerlinge nie, maar
ook die ouers van die leerlinge in
die gemeenskap.
Waar die ouers kon help met
insamelingspogings, in n beheer-
liggaam kon dien of net hul
ondersteuning langs die rugby-
veld kon bied, gaan hulle nou
eerder na groter dorpe om hul
kinders daar te ondersteun.
Die geld word elders bestee, die
ondersteuning en lojaliteit word
elders aangewend en die sameho-
righeidsgevoel verdwyn.
Waar ouers en bure eens langs
mekaar gestaan, die skool
ondersteun en oor gemeenplase
gesels het, is dieselfde ouers nou
op pad om hul kinders in die
groter dorpe te ondersteun.
Dit het nie net n geldelike
invloed op die dorp nie, maar ook
n maatskaplike een.
Dit lei ook tot die natuurlike
ontvolking van die platteland.
Mense dink nou twee keer
voordat hulle hulle in n klein
dorpie gaan vestig, want n mens
moet ver ry na die naaste skool
wat alles bied wat jy vir jou
kinders wil h.
Dit beteken die skool het
minder leerlinge, verdien dus
minder inkomste en kan dus
minder buitemuurse aktiwiteite
aanbied, asook minder vakke.
So kom die einde van die skool
al hoe nader.
Die hartseerprentjie beteken die
dorpe sal dieselfde pad as die
skole volg.
As ouers eers begin om hul
kinders na groter skole in
buurdorpe te neem sal die dorp
ook vinnig leegloop.
Sing vandag n nuwe
lied ter ere vanGod
Ds. P. van Zyl
PSALM 137: By the waters of
Babylon, there we sat down and
wept, when we remembered Zion.
On the willows there we hung up
our lyres. For there our captors
required of us songs, and our
tormentors, mirth, saying, Sing
us one of the songs of Zion! How
shall we sing the Lords song in a
foreign land?
n Lied vir God. Israel, in
ballingskap, word opgeroep om
vir die Here n lied te sing. Maar
dit voel vir hulle asof God hulle
in die steek gelaat het. God het
van hulle vergeet, daarom kan
hulle nie in n vreemde land vir
Hom n lied sing nie. Met hul
terugkoms in Palestina kry hulle
weer die geleentheid om as sy
volk te leef. Wat gaan nou
gebeur?
Die geskiedenis leer ons hulle
het ook nie die kans gebruik nie.
Daarom word Jesus as Redder
van die nasies gebore. God gee
aan die mensdom weer n kans.
Wat maak ons in Suid-Afrika
met die geleenthede wat Hy aan
ons bied? Vir baie mense voel
Suid-Afrika dalk ook na n
vreemde land. Kan ons in die
land sing tot God se eer? Of is dit
juis ons plig as gelowiges: Sing
vir God n nuwe lied die lied
van ons Verlosser, Heer.
Mag ons lewe vandag n lied
wees waarmee ons Hom eer. Hy
is God in Israel, in Babilon en
ook in Suid-Afrika.
In Babilon het ons gehuil,
Godsvolk oor Jerusalem geween.
Ons is spottend uitgedaag: Sing,
o, sing n lied vir God, n lied vir
God n vreugdelied, of sing sy lied
van geloofsgebed!
Kan ons in die vreemde sing? Is
God ook God in Babilon? Jerusa-
lem, Jerusalem, waar is die berg
van Sion, ons Rots, die berg wat
getuig van God se trou en van
Christus wat moet kom?
Terug in Jerusalem by Sions-
berg kry Israel n tweede kans.
Sal Israel nou weer nuut kan
leef?
Onthou Hy is enig God en Heer.
Gebruik ons in Afrika ook ons
kans of dink ons God het van ons,
sy kinders in die renboogland,
vergeet?
Ons bid dat God ons vyand sal
verdelg, maar vergeet om Hom te
eer.
Sing ons vandag n vreugdelied,
n loflied om ons God te eer? Of
sing ons net ons eie lied, die lied
van haat en wraak, die lied waar
geld die hardste praat?
DIS heerlike lente . . . Die kat in die Kuduyane Estates in
Kathu benut die hitte van die lenteson ten volle.
Hoewel die winterweer die dorp nog nie heeltemal verlaat het
nie, is die vooruitsig van n lekker warm somer
om die draai. Foto: Benneli Olivier Van der Walt
7/26 7/27
7/28
7/25 7/26
7/27
S-16 SO-24
SO-31
SO-10 SO-5
SW-5
10/30
8/30
NNW-21
NNW-21 NNW-13
10/30
Google hier, daar en siedaar!
Bak luilekker in lenteson
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 5
E & O E. All prices include 14% VAT
TRADING HOURS: Mon - Fri: 7:00 - 18:00
Sat: 7:00 - 15:00 Sun: 8:00 - 13:00
Bethlehem Central
Cnr Commissioner & Pretorius Streets,
Bethlehem Central (Opposite Spar & Midas)
Tel: 051 933 3189
Ficksburg Central
47 Erwee Street, Ficksburg
(near Standard Bank Auto Bank).
Tel: 051 - 933 3189.
LOWEST PRICES ON QUALITY BUILDING MATERIALS,TOOLS, PAINT &
HARDWARE
Calls cost only 20 cents for every 20 seconds. Terms &
Conditions apply.
Refer to www.cashbuild.co.za or the in-store posters.
UMOYA
WORTH OF AIRTIME
R100 000
Were giving away more than R 100 000 worth of instant
airtime
between July and October. Make a purchase at your nearest
Cashbuild store and you could win.
Simply dial *120*904# to enter and keep your till slip with
you.
STAND A CHANCE TO WIN YOUR SHARE OF MORE THAN
For any queries, please visit www.cashbuild.co.za or contact us
at 0861 CASHBUILD (227 428 453)
Selected products may not be available in all stores
ZONE 33C
PRICES VALID UNTIL SUNDAY 21 SEPTEMBER 2014
71235 WK10 REDWORKS
GARDEN TOOLS
PAINT
CHAMPION
EXTRA THICK
PVA
White
5 Litres
SKU: 5002
76.95
20 Litres
SKU: 5001
239.95
MELODY PVA
White
5 Litres
SKU: 301331
52.95
20 Litres
SKU: 300002
169.95
DURAM
ACRYLIC
PVA
Various
5 Litres
SKU: Various
114.95
20 Litres
SKU: Various
395.95
MEDAL
PROFESSIONAL
WATERPROOFING
Various Colours
5 Litres + Free
Membrane
SKU: Various
114.95
FREE
MEMBRANE
SHADE CLOTH
80% Green
1m length x 3m width
per metre
SKU: 992261
68.95
GARDEN HOSE
Plus Fittings
20m x 12mm
SKU: 906142
149.95
ECONOMY
WHEELBARROW
SKU: 302237
329.95
LASHER
CONCRETE
WHEELBARROW
SKU: 914
522.95
LASHER ROUND
NOSE SHOVEL
SKU: 881
162.95
LASHER
DIGGING
SPADE
SKU: 880
161.95
LASHER GARDEN
FORK
SKU: 883
209.95
LASHER STEEL RAKE
16 Tooth Heavy Duty
SKU: 885 139.95
STORES IN SOUTHERN
AFRICA & EXPANDING
218
BRICKS
CEMENT
Dependable Quality From Trusted Brands
Cashbuild Guarantees Lowest Prices On Cement! Check Your
Local Store For Price.
TIMBER
ROOFING
DOORS
HARDBOARD
WOOD DOOR
SKU: 212
179.95
SABS
TIMBER
(per length)
38 x 38 3,6m
SKU: 17136
22.95
50 x 76 3,6m
SKU: 18136
59.95
38 x 114 3,6m
SKU: 19136
60.95
HARVEY ROOF TILES
Various Colours
SKU: various
77.95
CORRUGATED IRON SHEETS
Z100 ISQ550 0,27mm/0,610
(per sheet)
3,6m SKU: 2277 88.95
PINE F&L OB
C GRADE
DOOR
SKU: 210
519.95
PRINT
HARDBOARD
DOOR E/E
SKU: 211
269.95
HARDWOOD
CRAFT DOOR
ELEPHANT
ELEGANCE
SKU: 217302
1 399.95
8 PANEL
MIXED
TIMBER
DOOR
SKU: 212602
969.95
DOUBLE ROMAN CONCRETE
ROOF TILES
Red Black Terracotta Brown
Direct & Yard
SKU: Various
Cashbuild guarantees lowest prices
on double roman concrete roof
tiles, check your local store or the
Cashbuild website for prices.
Minimum order quantities apply to direct bricks and blocks -
enquire in store for
details. Cement and brick prices may vary from store to
store.
BLUE BARLEY
TRAVERTINE
YARD SKU: 1099005
BRICK CEMENT
STOCK
YARD SKU: 1009516
Cashbuild guarantees lowest prices
on bricks, check your local store or
the Cashbuild website for prices.
DIE Pikkie Pretkleuterskool het op 1 September op Lentedag met n
muntlegging begin. Hier
geniet die beertjieklas die aktiwiteite. Die muntlegging is as
deel van die skool se geldinsameling
gerel. Fotos: Benneli Olivier Van der Walt
DIE meisies van die blommetjieklas konsentreer aandagtig om hul
blommetjie mooi vol munte
te pak.
Pret met munte op Lentedag
-
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Lizette Slabber
HIER is die finaliste in die
Kalahari Bulletin se swartwit-
fotokompetisie.
Die vyf finaliste in die
kompetisie is deur Donovon
Eva van Donovon Eva-Fotogra-
fie gekies.
Gaan kyk op die Kalahari
Bulletin se webwerf by
www.kalaharibulletin.co.za
watter fotos die kortlys
gehaal het en maak seker jy
stem vir jou gunsteling-foto op
Facebook deur die foto te
like.
Stuur ook jou pragtigste
fotos van blomme na lizet-
[email protected].
Met die lente in die lug en
die blomme in Namakwaland
wat weer so mooi is, is dit baie
gepas om die maand blomme as
die fotokompetisie se tema te
h.
Hier is die
finaliste
ODETTE KRUGER het di besonderse foto geneem.
MARIA BOTHA het
die pragtige foto ge-
kiek.
LOURENS DE VILLIERS het di interessante foto geneem.
AMANDA VAN DER WALT neem n mens op
n nostalgiese reis met di foto.
DI vrolike en oulike worshond is deur Abrie van Niekerk op
film
vasgel.
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 7
GEHOORMAAND
Andra Bester
n MENS dink nie altyd daaraan hoe die
menslike gehoor werk nie. Hoe is dit dat n
mens spraak en klanke so gou kan verwerk
en betekenis daaraan kan heg?
Om te kan hoor is nie net die werk van
die oor nie, maar ook die van die brein. Die
gehoorstelsel is n ongelooflik gesofistikeer-
de stelsel.
Vandat die klank die oor bereik totdat dit
deur die brein verwerk word, is n wonder-
werk.
Die ore is die antennas van klank. Die
buiteoor help om die klank op te vang,
daarom staan die pinna (buiteoor) effens
weg van die kop af. Dit gelei ook die klank
na die oorkanaal, omdat daar allerhande
voue in die pinna is. Die oorkanaal is
ontwerp om klank te weerkaats en na die
oordrom te versterk. Die drie beentjies in
die middeloor is op so n wyse aanmekaar
verbind dat dit die beweging en klankgolf
versterk en na die koglea gelei. In die
koglea is daar derduisende haarselletjies
wat frekwensie-spesifiek is en help om
verskillende frekwensies op te tel en na die
gehoorsenuwees te gelei.
Die gehoorsenuwees het verskillende
kerne wat help om tydsverskille, stemtoon
en intonasiepatrone in spraak te herken.
In die brein is daar ook verskillende dele
wat elkeen verantwoordelik is om n ander
deel van klank of spraak te kan verwerk.
Daar is spraakprosesseringsgedeeltes wat
spraak, hoor, verstaan en betekenis daaraan
heg.
Die een helfte van die brein help om op
spraak te kan konsentreer terwyl die ander
helfte die agtergrondgeraas onderdruk.
Omdat gehoor deel van die alledaagse
lewe is, besef n mens nie daar is optredes
wat die gehoorvermons kan beskadig nie.
Geraas is naas ouderdom die algemeenste
oorsaak van permanente gehoorverlies.
Blootstelling aan gevaarlik harde klank
veroorsaak onherroeplike skade, maak nie
saak hoe oud of jonk n mens is nie.
Indien jy onseker is oor jou gehoor en
hoe om jou gehoor te beskerm maak n
afspraak by n oudioloog.
) Andra Bester het spreekkamers in Kathu
en Upington.
Beskerm jou
gehoor
-
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 9
LEERLINGE aan die Horskool Upington
het verskeie eerbewyse op die Kalahari-Es-
kom-ekspo vir jong wetenskaplikes ont-
vang.
In die kategorie nuwe uitvindings en
tegnologie het Elrize van den Heever n
goue eerbewys vir haar projek Sterk Staan
ontvang. Met die projek het sy ook n
hardeskyf as prys gewen.
Leem Janse van Rensburg het vir haar
projek Wonderseep n silwereerbewys
ontvang. Die projek is s innoverend dat sy
daarmee deurgedring het na die nasionale
ekspo wat in Oktober in Johannesburg
plaasvind.
Jodean Klassens en Gerhard Joubert het
albei silwereerbewyse ontvang.
Paul van Zyl, John Neser en Ann-Maga-
ret van der Merwe het bronseerbewyse
ontvang.
Micaela Fritz, Herman Brandt en Coryn-
ne Julies het deelnamesertifikate gekry.
Uppies blink
op ekspo uit
VAN links is, voor: Micaela Fritz, Leem Janse van Ransburg,
Erize van
den Heever, Ann-Magaret van Wyk en Corynne Julies; agter:
Jodean
Klassens, JohnNeser,Gerhard Joubert, Paul vanZyl
enHermanBrandt.
Foto: Verskaf
DIE Horskool Martin
Oosthuizen (HMO) in
Kakamas het op Woensdag
13 Augustus sy jaarlikse
sportafsluiting gehou.
Op die jaarlikse sportaf-
sluiting takel die matrieks
die res van die skool se
leerlinge op die netbalbaan,
rugby- en hokkieveld.
Vanjaar het die matrieks
soos nerds aangetrek en die
res van die skool soos
hippies.
Die matrieknetbalspelers
het maklik op die netbal-
baan gewys wie is baas toe
hulle die hippie-span met
16-6 gewen het.
Op die hokkieveld het die
matrieks weer vir die
hippies gewys hoe hokkie
gespeel moes word en die
nerds het die hippies weer
op hul plek gesit deur hulle
met 1-0 te wen.
Op die rugbyveld het die
hippies egter die nerds n
bietjie opdraand gegee en
die rugbywedstryd tussen
die matrieks en die res van
die skool se leerlinge het
gelykop met 27 punte elk
geendig. Die matrieks en
die res deel vanjaar dus die
sportafsluitingstrofee.
Sluit sportjaar af
PIETER STEYN wens die twee kapteins geluk met hul gelykop-
telling. Van links isDuanZaaiman (matriekkaptein), Steyn
enZack
Theron (die res se kaptein). Foto: Verskaf
DRIE van die matriek-nerds wat die wedstryde tussen die ma-
trieks en die res van die skool se leerlinge ondersteun het.
Van
links is Leonie van Zyl, Johan Bruwer en Anje Jacobs.Foto:
Verskaf
DIE Horskool Upington het op 25
Augustus sy vierde Uppie-koorfees
aangebied.
Altesaam ses skoolkore en een
volwasse koor het aan die koorfees
deelgeneem.
Die kore van die Voorbereiding-
skool Fanie Malan, die Primre
Skool Op die Voorpos, die Horskool
Upington, die Horskool Duineveld,
die Laerskool Oranje-Noord en
Siyanda Cantando het aan die
Uppie-koorfees deelgeneem. Die
gehoor het piekniekkos genuttig
terwyl hulle na die pragtige koor-
sang geluister het.
Die aand is afgesluit met die
optrede van n massakoor.
Uppie-koorfees n belewenis
DIE massakoor wat die Uppie-koorfees op 25 Augustus afgesluit
het. Foto: Verskaf
-
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Lizette Slabber
SATERDAGAAND is die 50-jaar-herdenking
van die Horskool Duineveld met n
spogdinee gevier.
Die aand is gekenmerk deur nostalgiese
blikke op die verlede en heildronke wat op
die verlede, hede en toekoms van Duine-
veld ingestel is.
Duineveld is in 1964 as die Hor Tegnie-
se en Handelskool begin.
In 1980 het die skool in twee verdeel en
het die Hor Tegniese Skool en die Han-
delskool tot stand gekom.
In 1991 het die twee skole weer saamge-
smelt om eers die Horskool Gordonia te
vorm en later die Horskool Duineveld te
word.
Die verskillende stadiums van die skool
is afsonderlik oor die aand heen gevier.
n Hoogtepunt van die aand was beslis
die onthou-jy-nog-vertellings van oudleer-
linge en oudonderwysers onder leiding
van Bernard Visser, bemarker van Duine-
veld.
Staaltjies is vertel oor die beginjare, die
eerste interjol . . . en natuurlik het almal
die busryery na en van sportbyeenkomste
onthou.
Kobus Nel, huidige voorsitter van die
skoolbeheerliggaam, het n skool as di
samebindende faktor in enige gemeenskap
beskryf en die aantal oud-Velties wat n
jare terugkeer om hulle weer in Upington
te vestig is n tekenende voorbeeld van hoe
samebindend n skool kan wees.
Bennie Engelbrecht, wat die heildronk
op die oud-Velties van 1964 tot 1980
ingestel het, het ges: Ons vier vanaand
die hier en die nou, want die verlede is
verby, maar dit het ons almal tot op die
punt gebring.
Skool vier
50 jaar
met dinee
DIE Horskool Duineveld se skoolkoor het die ou en nuwe
skoolliedere wat Duineveld se 50
jaar uitbeeld, gesing. Jan Taute het die skoolkoor begelei met
Heleen Truter as koorleier.
STAALTJIES uit die verlede is deur n groep
oudleerlinge en oudonderwysers vertel. Van
links is Bernard Visser (huidige bemarker),
Koos de Witt (1975-1979) en Andr Moolman
(1969-1973). Fotos: Lizette Slabber
Duineveld verjaar
Wat is jou mening?
Gesels saamopFacebookdeur
te gaan na Kalahari Bulletin.
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 11
RETIEF VON WIELLIGH was die eerste kap-
tein van die eerste interjolspan wat teen die
Horskool Upington gespeel het. Die HTS het
di wedstryd gewen.
DIE meeste oud-Velties en oudonderwysers
het seker gemaak hulle vang di besonderse
mylpaal vas. Hier neem Wollie Burger, wat in
1968 hier gematrikuleer het, n paar fotos.
OUDONDERWYSERS het die 50ste herdenking saam met die nuwer
onderwysers gevier. Di drie het saam in 1994 aan die Horskool
Duine-
veld skoolgehou. Van links is Jannie du Bruyn, Emc Basson en
Martin
Kotze. Du Bruyn het van 1964 tot 2000 pas en draai en sweis en
metaal
aangebied. Basson gee nou Engels en Kotze het van 1984 tot
1995
motorwerktuigkunde gegee.
BO: Van onderwysers tot proefstudente het die
viering geniet. Van links is Emc Basson (En-
gels), Heleen Truter (wiskunde), Tienie Fourie
(proefstudent) en Vida Bamberger (proefstu-
dent). Fotos: Lizette Slabber
Duineveld verjaar
-
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
VANJAAR vier die
Kalahari-kuierfees sy
22ste jaar en beloof
om weer propvol pret
en plesier te wees.
Die kuierfees vind
vanjaar van Donder-
dag 25 September tot
Saterdag 27 Septem-
ber plaas.
Feesgangers kan
weer uitsien na optre-
des van Suid-Afri-
kaanse topkunste-
naars, sport uit die
boonste rakke, ver-
maak vir die kinders
en die interessantste
stalletjies waarby n
mens alles en nog wat
kan koop.
Die mond vol ver-
maak is vanjaar weer
beskikbaar teen fan-
tastiese pryse.
Donderdag kos die
ingangskaartjies vir
volwassenes R60 per
persoon en kinders
betaal slegs R40 per
persoon.
Vrydag kos n in-
gangskaartjie R70 per
persoon en kinders
betaal netR40perper-
soon.
Saterdag kos die in-
gangskaartjies R80
vir volwassenes en
steeds R40 per kind.
Om die Oranjeri-
vier-kuiertent te ge-
bruik kos Donderdag
R110 per volwassene
en R60 per kind. Vry-
dag kos di tent R120
per volwassene en
R60 per kind en Sater-
dag kos dit R130 per
volwassene en R60
per kind.
T-hemde kos R85
vir volwassenes en
R65 per kind. Gholf-
hemde kos R120.
Skakel die feeskan-
toor vir inligting.
Fees n
heerlike
kuier
DIE Toyota-lekkerstap vir Bybels vind vanjaar op Saterdag 27
Septem-
ber om 09:00 plaas. Inskrywing is gratis, maar n skenking vir
Bybelver-
spreiding is welkom. Die staptog begin by die Kuierfees-ingang
en daar
sal weer n 1 km- en 5 km-staproete wees. Foto: Paul Glendell
DIE Kalahari-kuierfees se halfma-
rathon en die KFC-5 km- en
-10 km-Neon Run vind vanjaar op
Vrydag 26 September plaas.
Deelnemers aan die halfmara-
thon en die 5 km- en 10 km-afstan-
de spring om 18:00 by Reitzpark
weg.
Inskrywing daarvoor kan net
van 16:00 af by die wegspringpunt
by Reitzpark gedoen word.
Die inskryfgeld vir die halfma-
rathon is R100 per persoon en vir
die 5 km- en 10 km-afstande is dit
R50 per persoon.
Vir die Neon Run kan twee
sakkies neonkleurige poeier vir
R30 gekoop word en die derde
sakkie sal dan gratis wees.
Inskrywings sluit nie die
dagkaartjie vir die kuierfees in
nie.
Koplampe is n vereiste vir die
halfmarathon.
Die halfmarathonroete is
vanjaar op Jooste-eiland en die
roete sal met lanternliggies verlig
word.
Die 21,1 km neem ongeveer
drie uur om te voltooi en deelne-
mers kan hulle as juniors,
veterane, meesters en grootmees-
ters inskryf.
Elke deelnemer ontvang n
medalje.
Daar sal n die tyd gelukstrek-
kings plaasvind.
Rig navrae aan Carel Burger by
082-622-7109.
Atlete kan kom aantree
DIE Kalahari-kuierfees se halfmarathon, die KFC-5 km- en -10
km-Neon Run vind vanjaar op Vrydag 26 September
plaas. Foto: Verskaf
Stap saam vir Bybels
Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan dan na
www.kalaharibulletin.co.za en gaan blaai deur die
digitale weergawes. Kuier en gesels ook saam met
ander lesers op die koerant se Facebook-blad.
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 13
PICKING OUT
PERFORMANCE
Wemake a point of recognising success.
www.humanjobs.co.za Human Communications 111268
BLASTING ASSISTANT, MINING, KUMBA IRON ORE, KOLOMELA
MINE, NORTHERN CAPE
Band 10
Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the
highest quality iron
ore to the global steel industry. With haematite reserves of
more than a billion tonnes,
were a growing South African company and the fourth-largest
supplier of seaborne
iron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping
to build the leading
global mining company.
In this role, you will assist the team in general
blasting-related activities and clean
mining machinery, equipment and the environment. You will also
adhere to all health
and safety standards and promote good housekeeping on an ongoing
basis.
To be considered, you need a Grade 12 Certificate and 1 or more
years operational
mining experience. A Hazchen/Dangerous Goods Certificate and a
valid drivers
licence would be advantageous, while willingness to work shifts
and overtime (as and
when required) and knowledge of elementary equipment and
cleaning procedures are
essential. It will be required of you to pass a Medical Fitness
Certificate in order to be
considered for this position. You may be subjected to physical
testing when going for
the Medical Fitness Certificate and will need a police
clearance. Ref: K710192
Watch your career grow with Kumba Iron Ore Ltd by visiting
www.angloamerican.com/careers before 12 September 2014 and
following the
links to tool/vacancies/jobsearch, entering the above reference
number or send your
application to [email protected] Internal applicants
can apply online via
Eureka.
Appointment will be made in line with Employment Equity
considerations.
If you do not receive feedback from us within 6 weeks of the
closing date, please
consider your application unsuccessful.
FAMILIE-
KENNISGEWINGS
BEGRAFNIS-
DIENSTE
1025
PERSOONLIKE
DIENSTE
FINANSIEEL
1420
Te veel skuld? Konsoli-
deer al jou skuld. Betaal
een maandelikse paaie-
ment.
Nie administrasie nie. Nie
'debt review' nie. Elzette
078 271 9929/082 427
4464.
GESONDHEID &
SKOONHEID
1430
FAT FREEZ *Noord Apteek 082
559 9455* Kom vries die vet weg
voor die somer kom!
FAT FREEZ * Noord Pharmacy
082 559 9455* Freeze the fat away
before summer!
LENINGS
1445
WE SELL LOANS, cellphones and
insurance from R1 000 - R120 000.
Garnisheed and blacklisted clients
are welcome. For a quotation phone
Suzzie 082 799 2887 or fax to 053
831 3314 or 086 433 0218 or 086 634
0051.
TE KOOP
KLERASIE
1615
AANDAG: ALLE GROOT MANS!
Groot nommers in winkel beskikbaar.
Kontantafslag gewaarborg. The Nu-
Shop, Palm Gate-sentrum, Kuruman.
Tel. 053 712 1264.
MEUBELS
1635
HOUSEHOLD FURNITURE for
sale. Fridge, bed, washing machine
(just over 1 year old), TV, large bird
cage, lounge suite and more. Availa-
ble 22/9/2014. Phone 072 183 3916.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
SKOONMAAK-
DIENSTE
1805
FLORCARE MATTE EN BLIN-
DINGS: Ons installeer volvloer-
matte en blindings teen die beste
pryse. 073 558 4705. Talana
072 747 1991/076 182 2773 Aubrey.
HYDRO CLEAN: Laat u matte en
meubels professioneel stoomskoon-
maak teen die beste pryse! Talana
073 558 4705/072 747 1991 of
076 182 2773 Aubrey.
ALLERLEI
1845
PROFESSIONAL and affordable
building plans for residential and
commercial developments. Contact
Danie at 082 730 4454. Free quota-
tions in Kathu and Kuruman.
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
FOR SALE:
Nissan 2-ton delivery truck: R65 000
1993 Toyota Corolla 1.6 16V: R28 000
1996 Uno 1.1: R22 000
1996 Mazda 323: R26 000
1998 Golf 1: R26 000
Phone Mark 073 259 8703.
KOMMERSIEEL
3060
2012: LANG PLATBAKSLEEWA:
dubbelas. 7,6 m x 1,39 x 0,2. R45 000.
Skakel 083 310 0272.
SLEEPWAENS
3040
NATIONAL TRAILER RENTAL
KURUMAN: For one-way and local
hire countrywide. Phone 083 310
0272. 12 Cilliers Avenue.
V-TEC TRAILERS, KURUMAN:
Verkoop van nuwe sleepwaens en
onderdele. Herstel ook sleepwaens.
Skakel Louwrens by 083 310 0272.
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE KOOP
3255
TE KOOP: 2-slaapkamer-studente-
woonstel in Potch, Waterberry
Heights (naby dam).
Woonstel feitlik nuut, was verhuur
van Jan. tot Julie 2014.
Prys: R500 000
Woonstel is in sekuriteitskompleks.
Skakel 082 380 2312.
TE HUUR
3205
CONTRACTOR'S SITE TO LET for
accommodation purposes. 18 km
from Hotazel on farm, with water
and electricity. Phone 076 805 4557.
GEMEUBILEERDE EENMAN-
WOONSTEL te huur: R3 500 p.m.
Water ingesluit. Koopkrag. Onmid-
dellik beskik. Skakel 082 948 2032.
TE KOOP
3201
HUISE TE KOOP
3275
A HOUSE/GUESTHOUSE in
Mothibistad (Legaeng Guesthouse).
For information, viewing and nego-
tiating phone Ivy on 082 086 0890.
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
LUTEA PARFUUM
Is jy 'n selfgemotiveerde bemarker
en parfuum jou passie? Nou is jou
geleentheid om deel te word van 'n
multimiljoendollarbedryf! Skakel
Madri of SMS jou e-pos-adres na
083 655 0445.
IT/REKENAARS
3695
RiNico Computerkids benodig die
dienste van n verkieslik gekwalifi-
seerde onderwyser/es of 'n persoon
wat lief is om met kinders te werk,
om rekenaarklasse te gee vir kinders
in Danielskuil, Lime Acres, Barkly-
Wes en Postmasburg.
Vereistes: Rekenaarvaardig en eie
vervoer. Persoon moet verkieslik
dadelik kan begin.
Sluitingsdatum: 5 September. Ska-
kel Johan Erasmus by 082 894 2508
of faks na 086 585 8174 of e-pos u
CV: na: [email protected]
SOEK, KOOP, VERKOOP
VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om die
advertensie na die bopunt
van die klassifikasie-lys te
skuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAG
ALLE
ADVERTEERDERS
-
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
Diversity of gender, skill, thought, experience, ethnicity,
style
and language are all important elements of our people
strategy
and are key drivers for our success.
The future is diverse.
The future is yours.
www.humanjobs.co.za Human Communications 112176
BHP Billiton Manganese is a distinctive business with a leading
presence in
the global manganese market. Our operations span 2 continents
and offer
an excellent platform for those seeking to fast-track their
careers. Join our
dynamic business and contribute to our growth.
Hotazel Manganese Mines (HMM) is based in the Kalahari. We mine
one of
the largest manganese resources in the world, yet we offer a
unique lifestyle
choice with a family-friendly, secure environment and value our
employees as
our greatest asset.
Operator: Mobile Equipment
Mamatwan Mine
Hotazel, Northern Cape
Ref. 769920
Ensuring compliance with the BHP Billiton commitment to Zero
Harm, you
will play a key role in safety loading, hauling and dumping
activities in the
Mamatwan mining area. Responsibilities will include applying
health, safety
and housekeeping standards, reporting any unsafe behaviour and
keeping
mobile equipment clean and in good condition at all times. The
following
positions are available:
Hauler (777) Operators (777D, 777F or equivalent)
Front-end Loader Operators (992G or equivalent)
Track Dozer Operators (D10 or equivalent)
Wheel Dozer Operators
To be considered, you will need a Grade 12 certificate plus 2
years experience
in operating the specific mobile equipment in a mining
environment. You must
have a Code 08 drivers licence, a licence for the specific
mobile equipment
and be medically fit. You will be multi-skilled on different
mobile equipment
and will be required to operate the different machines based on
operational
requirements.
Please forward your CV (max 3 pages) to
[email protected]
Applications close 12 September 2014.
BHP Billiton has an overriding commitment to safety and
environmental responsibility.
INVITATION TO BID
BID NO: NC/SOC/004/2014
Rendering of non-centre based/mobile early
childhood development services, at John Taolo Gaetsewe
and Pixley Ka Seme Districts for children between
age 0-4 years for a period of 36 months
Specifications and bid documents are available at the Department
of Social
Development, Room 5 (Supply Chain Management), Block J, Mimosa
Complex,
257 Barkly Road, Homestead, Kimberley.
Bid closes at (postal address): Department of Social
Development, Private Bag
X5042, Kimberley 8300. Street address: Ground Floor, Block C,
Mimosa
Complex, 257 Barkly Road, Homestead, Kimberley.
Closing date: 26 September 2014 at 11:00
Required by: Department of Social Development and National
Development Agency,
Northern Cape Provincial Government.
Contact persons: Adelaide Wax or Kedi Flatela, tel. (053)
874-9215
or (053) 874- 9180, fax: 086 225 7666 or e-mail:
[email protected] or
[email protected]
Please note: A valid, original Tax Clearance Certificate Tender
(not a Tax
Clearance Certificate Good Standing) must be submitted at the
closing date and
time (bid document NCP 2 refers) This bid will be evaluated and
adjudicated in
terms of the 90/10 point system prescribed by the Preferential
Procurement Policy
Framework Act, 5 of 2000 and revised Regulations 2011 A
non-refundable deposit
of R110.00 per set of bid documents is required In order to
qualify for preference
points, originally certified copy of bidders B-BBEE
Status Level Verification Certificate must be submitted at
the bid closing date and time Names of bidders that
submitted bids will be published on the website of the
Department of Social Development: http://socdev.ncpg.
gov.za on Friday, 10 October 2014.
Human Communications 112064
Northern Cape
Provincial Government
AIDS HELPLINE
0800-012-322
REGSKENNISGEWINGS
& TENDERS
TENDERS
4080
Afrikaanse Protestantse Kerk Kuru-
man
PER TENDER
AFRIKAANSE PROTESTANTSE
KERK KURUMAN
In opdrag van die Afrikaanse Protest-
anse Kerk Kuruman word tenders
hiermee gevra vir die aankoop van
die volgende erwe, naamlik:
1. ERF 6082 (Gedeelte van Erf
4226), Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding Nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
2. Erf 6083 (Gedeelte van Erf 4226),
Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding Nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
3. Erf 6084 (Gedeelte van Erf 4226),
Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
4. Erf 6085 (Gedeelte van Erf 4226),
Kuruman.
Gele in die Kuruman Dorpsuitbrei-
ding nommer 15.
Groot: 812 (Agt honderd en twaalf)
vierkante meter.
Gehou kragtens Transportakte:
T1123/2001
Die erwe word afsonderlik aangebied
en/of 'n tender kan geplaas word vir
al vier die erwe. Die erwe is gele by
Erf 6084, aangrensend aan Van der
Merwestraat, Kuruman en erwe 6082
en 6083 aangrensend aan Engel-
brechtstraat, Kuruman. Die eiendom
is onverbeterd. Die verkoping van
die eiendom is voetstoots en is
onderworpe aan al die voorwaardes
vervat in die tenderdokumente.
Tenderdokumente wat deur elke ten-
deraar voltooi en onderteken moet
word is beskikbaar by Jordaan &
Mans Ingelyf, Bearestraat 26, Kuru-
man. E-pos:
[email protected])
Tel. 053 712 1091
Tenders behoorlik gesel en op die
buitekant daarvan gemerk: ' Afri-
kaanse Protestanste Kerk Kuruman'
sal deur die ondergetekende in
ontvangs geneem word tot 12:00 op
Vrydag 26 September 2014 en die
verkoper sal 7 dae tyd h om te be-
sluit of die tenders aanvaar of nie
aanvaar sal word nie.
Die verkoper is nie gebonde om enige
of die hoogste tender te aanvaar nie.
JOHANNES MANS
JORDAAN & MANS ING
Posbus 27
Bearestraat 26
Kuruman
8460.
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE
4201
B.J. Khoe
In die boedel van wyle Buti John
Khoe, Identiteitsnommer 551006
5764 089 met nagelate eggenote
Khumanego Audrey Khoe, Identi-
teitsnommer 620415 1142 082 in
lewe van Huis No 10016, Maipeng,
Distrik Kuruman.
Boedelnommer: 21687/2014
Skuldeisers en skuldenaars in boge-
melde boedel word versoek om hul
vordering in te lewer en hul skulde
te betaal by die kantore van onderge-
noemde binne 30 (DERTIG) dae vanaf
5 September 2014.
DUVENHAGE & VAN DER MERWE
Posbus 63
Kuruman
8460
BETREKKINGS
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 15
-
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 17
-
18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
-
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014 19
DIE Horskool Duineveld het op 25 Augustus
al die sportpresteerders van die jaar op sy
jaarlikse sportprysuitdeling vereer.
Prof. Theuns Eloff, voormalige vise-kanselier
van die Noordwes-universiteit, was die
gasspreker.
Zander Beyleveldt is as die beste skut van
die jaar aangewys en hy het erekleure vir sy
deelname in Brittanje as lid van die SANS-
SU- nasionale skietspan ontvang.
Skool vereer sportpresteerders
AN DIPPENAAR is as die meisie-enkel- en
-dubbelspel-tenniskampioenaangewys. Sy het
eerbewyse as die toegewydste tennisspeler,
erekleure vir haar insluiting in die Noord-Kaap-
se o.19-tennisspan en die Noord-Kaapse o.17-
netbalspan ontvang.
ANELDAVENTER is as die senior netbalspeler
van die jaar aangewys. Sy het erekleure vir
haar insluiting in die Noord-Kaapse o.17-net-
balspan en halferekleure vir haar insluiting in
die ZF Mgcawu-streekatletiekspan ontvang.
JULIAN TITUS is as die veelsydigste seunsat-
leet en as senior victor ludorum aangewys. Hy
het n eerbewys vir die beste prestasie in die
middelafstande en erekleure vir sy insluiting in
die Noord-Kaapse horskole-atletiekspan ont-
vang.
KEVIN VAN WYK is
as die beste seuns-
hokkiespeler van die
jaar aangewys enMa-
deleine Swartz as die
beste senior hokkie-
speler van die jaar.
LINKS: Ryno Kars-
tens is as die senior
rugbyspeler van die
jaar aangewys. Hy
het erekleure vir sy
deelname aan die
Cravenweek as lid
van die Griekwaland-
Wes-Platteland-o.18-
rugbyspan ontvang.
WILLERS VENTER is as skaakspeler van die
jaar aangewys. Hy het halferekleure vir sy deel-
name aan die Suid-Afrikaanse Jeugskaakkam-
pioenskapsbyeenkoms as lid van die Noord-
Kaapse span ontvang.
RETHE-MARI LATEGAN is as die belowendste meisiehokkiespeler en
as die sportvrou van die jaar aangewys. Sy het
halferekleure vir haar insluiting in die Noord-Kaapse
o.16-Platteland-hokkiespan en in die ZF
Mgcawu-streekatletiekspan
ontvang. JayD van Zyl is as die seunsenkel- en
-dubbelspeltenniskampioen, uitstekende krieketspeler van die jaar
en
as die sportman van die jaar aangewys. Hy het erekleure vir sy
insluiting in die Noord-Kaapse o.19-tennisspan en die
o.19-Griekwa-krieketspan ontvang. Van links is prof. Theuns
Eloff, Rethe-Mari, JayD en Rian van der Vyver. Fotos: Verskaf
-
20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 4 SEPTEMBER 2014
MASON EN MARIO ZACHARIA,
leerlinge aan die Horskool Upington,
het onderskeidelik as deel van die o.15-
en o.19-Griekwa-uitnodigingspan aan
die Sunfoil-krieketweek deelgeneem.
Mason het in di week agt paaltjies
in drie wedstryde geneem. Mario het
twee paaltjies in die twee wedstryde
wat hy gespeel het, geneem.
Twee laat
paaltjies val
MASON (links) EN MARIO ZACHARIA.
Trap-trap die bult uit
DIE derde Optimum Winter Series-duathlon
het op 9 Augustus in Kakamas plaasgevind.
Die draf- en fietsryroetes was duidelik aange-
dui. Elke deelnemer het n geluksprys ontvang
en die deelnemers wat al drie duathlon-byeen-
komste bygewoon het, het n spesiale bordjie
ontvang. Foto: Verskaf
Keidebees beste in NK
DIE o.14-sokkerspan van die Intermedire Skool Keidebees is die
beste o.14-sokkerspan in die Noord-Kaap. Die span het op 23
Augustus die
provinsiale o.14-skole sokkertoernooi gewen. Die toernooi het by
die Paballelo-stadion in Upington plaasgevind. Foto: verskaf