Top Banner
Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is in sig leerders moet nog steeds elke dag hul beste lewer. Donderdag 15 Junie Die skool sal dié dag om 12:00 sluit as gevolg van langnaweek. Neem asb. egter kennis dat dit ‘n gewone skooldag is en dat leerders sal wissel na afloop van die gr. 7- leerders se vraestel. “Fleecy Tops” “Fleecy Tops” is nou beskikbaar by Constantia Uitrusters. Toelatings: SLEGS Gr. R- en gr. 1-leerders van 2018 Die aansoekproses het op 2 Mei geopen en sluit op 12 Junie 2017. Besoek gerus die webtuiste vir meer inligting. Let asb. daarop dat indien u ‘n Laerskool Fairland-ouer is, u die proses soos uiteengesit op ons webtuiste, moet volg. Ouers moet asb. onthou om die stawende dokumentasie te kom inhandig. BELANGRIKE DATUMS VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat die komende week verjaar: Retief Swart (beheerliggaam) - 10 Junie Kingsley Rikhotso (algemene werker ) - 13 Junie Mag dit vir julle ‘n wonderlike, geseënde lewensjaar wees. DATUM AKTIWITEIT KULTUUR 23 Junie LFK visuele kuns rondte 2 (gr. 4-7) SPORT 8 Junie Rugby: o/8’s – TrinityHouse, Randpark 21 Junie Netbal: L/s Fairland Fast Five Aandreeks (o/13A-span) Tuis AKADEMIE 2 15 Junie Gr. 4- tot gr. 7-leerders eksamen
12

UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

Aug 16, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Eksamen

Die einde is in sig – leerders moet nog steeds elke dag hul beste lewer. Donderdag 15 Junie Die skool sal dié dag om 12:00 sluit as gevolg van langnaweek. Neem asb. egter kennis dat dit ‘n gewone skooldag is en dat leerders sal wissel na afloop van die gr. 7-leerders se vraestel. “Fleecy Tops” “Fleecy Tops” is nou beskikbaar by Constantia Uitrusters.

Toelatings: SLEGS Gr. R- en gr. 1-leerders van 2018

Die aansoekproses het op 2 Mei geopen en sluit op 12 Junie 2017. Besoek gerus die webtuiste vir meer inligting.

Let asb. daarop dat indien u ‘n Laerskool Fairland-ouer is, u die proses soos uiteengesit op ons webtuiste, moet volg. Ouers moet asb. onthou om die stawende dokumentasie te kom inhandig.

BELANGRIKE DATUMS

VERJAARSDAE

Baie geluk aan die volgende personeel wat die komende week verjaar: Retief Swart (beheerliggaam) - 10 Junie Kingsley Rikhotso (algemene werker ) - 13 Junie Mag dit vir julle ‘n wonderlike, geseënde lewensjaar wees.

DATUM AKTIWITEIT

KULTUUR 23 Junie LFK visuele kuns rondte 2 (gr. 4-7)

SPORT 8 Junie Rugby: o/8’s – TrinityHouse, Randpark

21 Junie Netbal: L/s Fairland Fast Five Aandreeks (o/13A-span) Tuis

AKADEMIE 2 – 15 Junie Gr. 4- tot gr. 7-leerders eksamen

Page 2: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

2

REDAKSIE

EKSAMEN!

Lees deur

Onderstreep

Som op

Maak breinkaart

DRINK WATER

Lees weer deur

SPEEL BIETJIE

Hersien

Herhaal

Lekker skryf! Erika Joubert

VAN DIE BEHEERLIGGAAM

Gr. 4 tot gr. 7 Rugby- en krieketafrigting ‘n vereiste

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Diensaanvaarding: 1 Julie 2017 Salaris: Onderhandelbaar Stuur verkorte CV na [email protected] of skakel die hoof, mnr. Willie Goosen (011) 678-4591/2. Aansoeke sluit op Vrydag 23 Junie om 12:00.

AKADEMIE

Eksamenrooster (voorlopige datums)

Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Vr. 9 Junie LV LV Engels (common) SK

Ma. 12 Junie Afrikaans Engels Wiskunde (common) NW

Di. 13 Junie Tegnologie

Wo. 14 Junie SW SW NW (common) Engels

Do. 15 Junie SW

Uitteken van leerders gedurende die eksamen – NEEM ASB. KENNIS!

Ouers wat hul kinders wil kom haal om tuis te studeer, mag hulle om 10:15 kom haal. Die leerders moet uitgeteken word en vir dié doel sal die administratiewe personeel van die kantoor gereed wees met die uittekenboeke. Ons vra egter vriendelik dat ouers nie voor 10:00 hiervoor by die skool sal opdaag nie.

Page 3: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

3

Leerders word net tot 10:45 uitgeteken. Indien u nie u kind vroeër kan kom haal nie, kan u kind eers om 13:00 gehaal word.

Gr. 4-leerders: Onder afdak (by mnr. Jordaan se klas) Gr. 5- tot gr. 7-leerders: Onder afdak (by finansiële kantore)

Indien u nie self u kind kan kom haal nie, moet die persoon wat hul kom haal in besit wees van ʼn magtigingsbrief.

LET WEL: Leerders word nie op Donderdag 15 Junie uitgeteken nie. Alhoewel die skool om 12:00 sluit, sal dit ‘n gewone skooldag wees na afloop van die gr. 7-leerders se vraestel.

KULTUUR

SENIORKOOR

Neem kennis dat alle oefeninge normaal sal voortgaan, behalwe op die datums hieronder uiteengesit.

Belangrike datums

13 Junie Geen oefening weens eksamen

20 Junie Normale oefening

27 Junie Laaste oefening voor die vakansie

Derde Kwartaal datums

15 Augustus NG Weltevredenpark Koorfees

17 Augustus Laerskool Louw Geldenhuys Koorfees

25 Augustus Voorlopige datum LFK

JUNIORKOOR

Belangrike datums

Neem kennis dat die juniorkoor tydens die eksamentyd op 13 Junie in die Lapa oefen. 26 Julie - Foyer Produksies (Kaartjieverkope sluit reeds einde Mei) 17 Augustus - Laerskool Louw Geldenhuys koorfees 25 Augustus - Voorlopige datum vir LFK

Juniorkoor kleredrag vir optredes

Dogters: groen langmou skoolhemp, groen skoolromp, grys lang kouse, skoolskoene, skooldas en 2 boksterte Seuns: groen langmou skoolhemp, lang grys skoolbroek, skooldas, swart belt en skoolskoene.

LAERSKOOL FAIRLAND KUNSWEDSTRYD

Inskrywings

Ons is tans besig om die inskrywingsvorms voor te berei en sal dit binnekort beskikbaar maak. Die drama- dans-, sang- en instrumentale- afdelings sal in die middel van Augustus plaasvind.

Visuele kuns

Belangrike datums

Rondte 2: Gr. 4 - gr. 7 23 Junie (meer inligting volg later) Rondte 3: Gr. 4 - gr. 7 8 September (meer inligting volg later)

Page 4: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

4

DANS

Geen danslesse tydens eksamen nie. Hervat week van 19 Junie.

DRAMA

Geen dramaklasse tydens eksamen nie. Hervat week van 26 Junie.

Juf. Erika

SPORT

BELANGRIKE TOERDATUMS 2017 KAAPTOER 1ste spanne (netbal, tennis, rugby, hokkie) 23 – 27 Julie 2017

LANDLOOP

Oefening (NIE VERPLIGTEND NIE) vanaf Maandag 29 Mei en gedurende eksamen Maandae – Donderdae: 16:00 – 17:00 Vrydae: 14:00 – 15:00

Alle leerders van gr. 1 tot gr. 7 word uitgenooi! Kom leer saam met ons die tegniek, die genot van oefen en word lekker fiks vir die komende landloopseisoen.

Bring jou waterbottel, tekkies en ‘n warm top saam.

Sien jou daar! Mnr. Jordaan

HOKKIE

Oefeninge tydens eksamen (Slegs vir o/13-seuns en o/13-dogters) – Sien op School Communicator.

SENIORTENNIS

Oefeninge Geen oefeninge soggens as gevolg van voorbereiding vir eksamen.

Belangrike datums

Bethlehem-toernooi: 8 – 12 Augustus vir top 8 - seuns en - dogters

Seniortennisliga (Jhb-liga)

Wedstryde (1ste en 4de kwartaal): Seniordogters: Woensdae Seniorseuns: Donderdae

NETBAL

JOMO-ligabepalings (o/10- tot o/13D- en C-spanne)

9 & 10 Junie Distrik-uitspele (voorlopige datums) 23 & 24 Junie Gauteng-uitspele (voorlopige datums)

Oefeninge tydens eksamen – Sien op School Communicator

Page 5: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

5

RUGBY

Uitslae vs L/s Roodekrans

o/9A wen 26 – 0 o/9B wen 34 – 0

o/10A wen 10 – 0 o/10B wen 17 – 5

o/11A wen 24 – 10 3de span wen 34 – 5

2de span wen 41 – 5 1ste span wen 40 – 0

Ligabepalings

Dinsdag 13 Junie Uitspele vir spanne wat in posisie 5 – 8 in die liga eindig (moet nog bepaal word)

Kwartfinaal 15 Junie H/s Florida (voorlopig) Semi-finaal 21 Junie H/s Florida (voorlopig) Finaal 24 Junie H/s Monument

SKAAK

Oefentye (1ste, 2de en 3de kwartaal)

TYE DONDERDAE

Gr. 1(beginners) K.27 13:00 - 13:50

Gr. 2 - gr. 3 (o/9) K.22 14:00 - 15:00

Gr. 4 - gr. 5 (o/11) K.22 13:00 - 14:00

Gr. 6 - gr. 7 (o/13) K.22

Skaak: Wagklas-oefentye

Maandae en Donderdae 13:30 - 14:00 Dinsdae en Woensdae 13:00 - 13:30

Sien School Communicator vir meer inligting. (Sport / Algemeen)

INLIGTINGSENTRUM

ATKV-LEESPROJEK Alle leerders wat aan die ATKV-leesprojek deelneem moet asb. onthou om boeke by juf. Connie te kom afhaal. Elke leerder moet 6 boeke lees. Die eksamen vind op 27 Julie 2017 by ons skool plaas. SANTAM KINDERKUNS Onthou enige leerder wat belangstel om aan die Santamkinderkuns deel te neem, kan inskrywingsvorms in die mediasentrum kry. Die sluitingsdatum is 30 Junie 2017. Leesgroete Juf. Connie

KRIEKET

Page 6: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

6

ALGEMEEN

VERE-KAS

VERE-KAS

Vere-kas-tye gedurende die eksamen

Slegs in die oggende op die volgende dae:

Vrydag 9 Junie Maandasg 12 Junie Woensdag 14 Junie Donderdag 15 Junie

“FLEECY TOPS” EN ‘SKINS’ – NOU BESKIKBAAR BY LEWERANSIER CONSTANTIA

UITRUSTERS

WOW-SPELFEES: TWEEDE RONDTE

Die datums is soos volg:

Gr. 1: Donderdag 22 Junie (tydens gewyde sang) Woorde 1 – 200

Gr. 2: Donderdag 22 Junie (tydens gewyde sang) Woorde 1 – 250

Gr. 3: Donderdag 22 Junie (tydens gewyde sang) Woorde 1 – 300

Gr. 4: Maandag 26 Junie (tydens saal) Woorde 1 – 399

Gr. 5 Maandag 26 Junie (tydens saal) Woorde 1 – 425

Gr. 6: Maandag 26 Junie (tydens saal) Woorde 1 – 425

Gr. 7: Maandag 26 Junie (tydens saal) Woorde 1 – 456

Die volgende rondte is ook skriftelik van aard en is vrywillig. Leerders wat deurdring na die derde

rondte, sal dan slegs mondeling getoets word. Gr. 1- tot gr. 2-leerders sal leiding ontvang ten opsigte

van die klank van woorde. Tye sal later deurgegee word. Die derde mondelinge uitdunne sal vroeg in

Augustus plaasvind.

WOW-groete!

Leanie Taljaard

UITBLINKERS VAN DIE WEEK

Blouklas: Mianka Muller Groenklas: Paityn Cooney Oranjeklas: Leané van Niekerk

Persklas: Nico de Kock Geelklas: Noah Breedt Rooiklas: Migail Mostert

STER VAN DIE WEEK

Gr. 1/14: Anrich Campher Gr. 1/22: Kara Janse van Rensburg Gr. 1/24: Amoré Serfontein Gr. 1/25: Caleb Underwood Gr. 1/26: Leo Brink Gr. 1/27: Alec-Zander Nagel Gr. 2/15: Lize Labuschagne Gr. 2/16: Cayden Axsel Gr. 2/17: Josh Visagie Gr. 2/18: Abigail Briedenhann Gr. 2/21: Ruben Klopper Gr. 2/23: Benré Pieters Gr. 3/12: Dano Grobler Gr. 3/13: Troy Kaminsky Gr. 3/28: Anneke Alberts Gr. 3/29: Brigitte Robinson Gr. 3/45: Marlene van Heerden Gr. 3/46: Ryan Marx

Page 7: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

7

AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND

AKADEMIE

ATKV-SPELATHON Die volgende leerders het puik presteer tydens die Gauteng uitdunne van die ATKV Spelathon op Dinsdag 9 Mei. Hier is hul uitslae:

Gr. 6: Andries de Kock 2de plek, Mia Marais 1ste plek Gr. 7: André van Graan 2de plek

Volgende uitdunne: Gauteng-finaal op 13 September.

SPORT

Dylan Buys, gr. 6, het op 26 Mei aan die Shihan karatekampioenskap deelgeneem. Hy het goud verwerf vir sy kata en brons vir sy kumite in die bruin tot swart belt-kategorie. Baie geluk!

GIMNASTIEK Payton Kleynhans het Saterdag 3 Junie Sentraal- Gauteng verteenwoordig en het ‘n goue medalje verwerf. Sy sal dan die A-span verteenwoordig by die Central Zone Challenge in Junie 2017.

Annabelle Kirstein (gr. 1/26) het die naweek van 27 Mei 2017 aan die provinsiale Gauteng-gimnastiekfees deelgeneem. Sy het ‘n silwermedalje verwerf en het gekwalifiseer vir haar Junior Sentraal-Gautengkleure. Sy het ook gekwalifiseer om aan die Central Zone Challenge deel te neem as ‘n verteenwoordiger vir Sentraal-Gauteng aan einde Junie 2017.

Page 8: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

8

KULTUUR

OPPIE TONG AF-REDENAARSKOMPETISIE Die afgelope naweek het verskeie leerlinge van Laerskool Fairland deelgeneem aan die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Die volgende leerlinge dring deur na die finaal in Oktober. Ons is trots op julle raakpraters! Afrikaans - Span Voorbereid: Gr. 6 Jessica Goosen Juan van der Merwe Andries de Kock Mia Marais Afrikaans - Span Voorbereid: Gr. 7 Adam Botha André van Graan Marcel Steyn Dené Potgieter Afrikaans - Span Onvoorbereid: Gr. 7 Adam Botha André van Graan Marcel Steyn Dené Potgieter Afrikaans - Individueel Voorbereid Carla Janse van Rensburg gr. 2 Chemené Mentz gr. 3 Jessica Janse van Rensburg gr. 4 Adam Botha gr. 7 Afrikaans Individueel Onvoorbereid Nelius van Graan gr. 5 André van Graan gr. 7

ADVERTENSIES

FISIOTERAPEUT IN FAIRLAND

Fisioterapeut in 8th Avenue, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme; sportbeserings; posturale

rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat- en groep pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386

of [email protected].

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL Bly warm hierdie winter deur jou huis te vul met vrolike musieknote!! Skryf nou in vir kitaar, sang, viool,

dromme of klavierlesse. Berario Ontspanningsentrum. Resonanze Musiekskool - 081 351 7491 -

[email protected]

ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:

Spasies beskikbaar: 1.18m x 0.46m (Koste: R1700 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.)

Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected])

Page 9: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

9

////

Page 10: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

12

Heksie’s Bakery

Lillian Ankersmit Phone: 082 324 5034

E-mail: [email protected] Website: Heksies.co.za

Cakes: Birthdays, Weddings, Picture Transfer, Pops

Cup Cakes, Basic Butter Cream, Novelty, Boutique

Biscuits, Choc Chip, Oatmeal, Ginger, Sweet, Pecan, Peanut butter, other.

TE KOOP 2 Superlume Floodlight 250V 400W IP55 - R1 000 ELK! Kontak Louisa (083 455-4606)

Page 11: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

11

Page 12: UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WordPress.com · 2017. 6. 8. · Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 Jaargang 24 Nr. 17 8 Junie 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Eksamen Die einde is

12