E-pos: [email protected]Woensdag 21 Desember 2011 Tel: 021 910 6500 Faks: 021 910 6501 Burger KRAAIFONTEIN Beste gratis gemeenskaps- koerant in Suid-Afrika 2010 Prices valid at all Brito’s stores from Monday 19 December until Saturday 24 December 2011. While Stocks Last. E&OE Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za Fillet Steak 99 .99 99 .99 p/kg 49 .99 49 .99 Corned Ox Tongues p/kg Boneless Gommon 45 .99 45 .99 p/kg 5kg Chicken Leg Quarters Box 98 .95 98 .95 p/box CHRISTMAS HAMPERS CHRISTMAS HAMPERS MERRY CHRISTMAS MERRY CHRISTMAS (GAMMON, CORNED TONGUE & CORNED BEEF) GET OUR FAMOUS 49 .99 49 .99 p/kg only Brito’s would like thank all our customers for their support in 2011. We would like to wish you and your family a very happy and safe Festive Season, and a fantastic New Year! Wishes all our readers a merry Christmas & prosperous New Year The next edition of TygerBurger appear on 11.01.2012 will Sentrum ’n diefmekka ANDRÉ BAKKES Isuzu-bakkies is hierdie Kers- fees hoog op die wenslys van voertuigboewe en dit blyk dat die beste plek om een van dié bak- kies te steel, die Brighton-win- kelsentrum in Kraaifontein is. Net ’n paar dae ná die TygerBur- ger-berig op 7 Desember getiteld, “Voertuig-diefstal ‘nie só erg’ ” is nóg ’n Isuzu daar gesteel. Volgens verskeie bronne is daar meer as 10 voertuie in die laaste drie maande glo by dié winkelsen- trum gesteel, en ’n groot hoeveel- heid hiervan was Isuzu-bakkies. Daar is tans geen palissade-hei- ning nie en baie mense wat werk soek, sit in die parkeerarea en wag vir iemand om hulle aan die werk te sit. Baie van die besigheidseienaars of bestuurders voel iets moet ge- doen word aan die samedromming van die werkloses, en van hulle voel dat die sekuriteit verbeter moet word. “Die polisie kom amper elke dag hier verby en jaag die drentelaars oor ’n luidspreker weg, maar dan kom die mense net weer terug,” sê een van die eienaars. ’n Ander eienaar sê sy voel rede- lik veilig daar, maar erken dat die sekuriteit in die algemeen verskerp moet word. Een van die bestuurders het in die vorige berig ’n ander mening ge- lug toe hy gesê het dat die mense wat werk soek, weliswaar ’n sekuri- teitsrisiko is. Volgens kaptein Gerhard Nie- mand, die woordvoerder van die Kraaifontein-polisie, is hulle beslis bekommerd oor die aantal diefstal- le in die gebied, maar hy wil weer eens nie enige statistiek in hierdie verband bekend maak nie. “Ons gaan gereeld na die sentrum se parkeerterrein en neem vinger- afdrukke van die ouens wat daar sit. Ons kry amper nooit iemand met ’n kriminele rekord nie. Hulle is meestal eerlike mense wat werk soek. “Dit help nie dat jy die ouens met die een hand wegjaag, maar hulle met die ander hand werk aanbied nie.” Niemand sê ook dat hulle elke dag die omgewing patrolleer, maar hy erken dat potensiële misdadigers net sal wag vir die polisie om verby te ry voordat hulle iets onwettigs probeer. “Ons moet saamwerk,” dring Nie- mand aan. “Voertuigeienaars moet alarms installeer en ratslotte gebruik! Ons huil saam met die mens wie se kar gesteel is, maar ons moet dit beslis so moeilik moontlik maak vir die diewe.” Niemand sê ook dat Isuzu-bak- kies en bakkies in die algemeen, heel bo-aan die lys van gesteelde voertuie is. Dit is ook die geval in gebiede van naburige polisiesta- sies. Ford- en Mazda-sedans is ook gewild onder die boewe. “My werk is om wenke te gee vir die publiek, en ek doen dit elke week,” sluit Niemand af. TygerBurger is van bakboord na stuurboord gestuur om kommen- taar by die winkelsentrum se be- stuur te kry, maar teen druktyd was daar nog geen terugvoer nie. ) Tien voertuie in 3 maande gesteel Al ooit gehoor van The Saint, War- lock, Jason Steele of Alcatraz? Hierdie stoeiers en hul makkers soos The Hybrid en School Boy, het Vrydagaand by die Kraaifon- tein-rugbysportgronde bymekaar- gekom om mekaar behoorlik te klap en te skop. Daar was onge- lukkig net ’n handjievol mense om die skouspel te waardeer, maar dié wat wel daar was, het die “Ex- treme Wrestling Entertainment” baie geniet. Selfs Boom Boom Mamphela het die aand geniet ten spyte van Eva Bora Bora wat hom hier teen die kop skop. Foto: Carina Roux Só ’n kopskoot Só ’n kopskoot maak eina! maak eina!
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
KRAAIFONTEIN Beste gratis gemeenskaps-koerant in Suid-Afrika 2010
Prices valid at all Brito’s stores from Monday 19 December until Saturday 24 December 2011. While Stocks Last. E&OEBrito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
Brito’s would like thank all our customers fortheir support in 2011. We would like to wishyou and your family a very happy and safeFestive Season, and a fantastic New Year!
Wishes all our readersa merry Christmas
& prosperousNew Year
The next edition ofTygerBurger
appear on11.01.2012
will
Sentrum ’n diefmekkaANDRÉ BAKKES
Isuzu-bakkies is hierdie Kers-fees hoog op die wenslys vanvoertuigboeweenditblykdatdiebeste plek om een van dié bak-kies te steel, die Brighton-win-kelsentrum in Kraaifontein is.
Net ’n paar dae ná die TygerBur-ger-berig op 7 Desember getiteld,“Voertuig-diefstal ‘nie só erg’ ” isnóg ’n Isuzu daar gesteel.
Volgens verskeie bronne is daarmeer as 10 voertuie in die laastedrie maande glo by dié winkelsen-trum gesteel, en ’n groot hoeveel-heid hiervan was Isuzu-bakkies.
Daar is tans geen palissade-hei-ning nie en baie mense wat werksoek, sit in die parkeerarea en wagvir iemand om hulle aan die werkte sit.
Baie van die besigheidseienaarsof bestuurders voel iets moet ge-doen word aan die samedrommingvan die werkloses, en van hulle voeldat die sekuriteit verbeter moetword.
“Die polisie kom amper elke daghier verby en jaag die drentelaarsoor ’n luidspreker weg, maar dankom die mense net weer terug,” sêeen van die eienaars.
’n Ander eienaar sê sy voel rede-lik veilig daar, maar erken dat die
sekuriteit in die algemeen verskerpmoet word.
Een van die bestuurders het indie vorige berig ’n ander mening ge-lug toe hy gesê het dat die mensewat werk soek, weliswaar ’n sekuri-teitsrisiko is.
Volgens kaptein Gerhard Nie-mand, die woordvoerder van dieKraaifontein-polisie, is hulle beslisbekommerd oor die aantal diefstal-le in die gebied, maar hy wil weereens nie enige statistiek in hierdieverband bekend maak nie.
“Ons gaan gereeld na die sentrumse parkeerterrein en neem vinger-afdrukke van die ouens wat daarsit. Ons kry amper nooit iemand
met ’n kriminele rekord nie. Hulleis meestal eerlike mense wat werksoek.
“Dit help nie dat jy die ouens metdie een hand wegjaag, maar hullemet die ander hand werk aanbiednie.”
Niemand sê ook dat hulle elke dagdie omgewing patrolleer, maar hyerken dat potensiële misdadigersnet sal wag vir die polisie om verbyte ry voordat hulle iets onwettigsprobeer.
“Onsmoet saamwerk,” dringNie-mand aan.
“Voertuigeienaars moet alarmsinstalleer en ratslotte gebruik! Onshuil saam met die mens wie se kar
gesteel is, maar ons moet dit beslisso moeilik moontlik maak vir diediewe.”
Niemand sê ook dat Isuzu-bak-kies en bakkies in die algemeen,heel bo-aan die lys van gesteeldevoertuie is. Dit is ook die geval ingebiede van naburige polisiesta-sies. Ford- en Mazda-sedans is ookgewild onder die boewe.
“My werk is om wenke te gee virdie publiek, en ek doen dit elkeweek,” sluit Niemand af.TygerBurger is van bakboord na
stuurboord gestuur om kommen-taar by die winkelsentrum se be-stuur te kry, maar teen druktyd wasdaar nog geen terugvoer nie.
) Tien voertuie in 3 maande gesteel
Al ooit gehoor van The Saint, Warlock, Jason Steele of Alcatraz?Hierdie stoeiers en hul makkerssoos The Hybrid en School Boy,het Vrydagaand by die Kraaifonteinrugbysportgronde bymekaargekom om mekaar behoorlik teklap en te skop. Daar was ongelukkig net ’n handjievol mense omdie skouspel te waardeer, maardié wat wel daar was, het die “Extreme Wrestling Entertainment”baie geniet. Selfs Boom BoomMamphela het die aand genietten spyte van Eva Bora Bora wathom hier teen die kop skop.
Foto: Carina Roux
Só ’n kopskootSó ’n kopskootmaak eina!maak eina!
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 2 Woensdag 21 Desember 2011Nuus/News
Contact Bellvilleon 021 9513010
or Eppingon 021 5346426
Should you be missing your pet, phone the AACLon 021 951 3010 or email [email protected]
Should you be missing your pet, phone the AACLon 021 951 3010 or email [email protected]
FoundFound
Sergio and Vlekkie
(Brindle) are both 1 year old boys and good
with other dogs. Why not give one of them a
home and make their dreams
come true?
2 X female cream Collies (look like Lassie dogs but with no white) – BellvilleMale Dachshund puppy wearing collar – MelkbosstrandFemale black/tan puppy wearing collar - BrackenfellMale JR tri-colour – KraaifonteinFemale GSD – Kraaifontein
2 X female cream Collies (look like Lassie dogs but with no white) – BellvilleMale Dachshund puppy wearing collar – MelkbosstrandFemale black/tan puppy wearing collar - BrackenfellMale JR tri-colour – KraaifonteinFemale GSD – Kraaifontein
Ons wens al ons kliënte ‘n geseënde Kerstyd envoorspoedige Nuwe Jaar
Ons wens al ons kliënte ‘n geseënde Kerstyd envoorspoedige Nuwe Jaar
LA BELLE WEG, STIKLAND • 021-945-2428 • S 33.8948° E 18.6732°LA BELLE WEG, STIKLAND • 021-945-2428 • S 33.8948° E 18.6732°Faks: (021) 946 4275 • Webruimte: www.wlpork.co.zaFaks: (021) 946 4275 • Webruimte: www.wlpork.co.za
UITVOERGEHALTE-VARKVLEIS - ‘N KRAAKVARS IDEEUITVOERGEHALTE-VARKVLEIS - ‘N KRAAKVARS IDEE
PRYSE GELDIG VANAF 14 - 21 DESEMBER 2011PRYSE GELDIG VANAF 14 - 21 DESEMBER 2011
Handelsure: Maan - Vry: 09:00 vm - 5:30 nmSat: 09:00 vm - 1:00 nm | Son: Gesluit
Handelsure: Maan - Vry: 09:00 vm - 5:30 nmSat: 09:00 vm - 1:00 nm | Son: Gesluit
Direk aan die publiek • Geen tjeks word aanvaar nieDirek aan die publiek • Geen tjeks word aanvaar nie
SHOPPING CENTRE, OLD PAARL ROADSHOPPING CENTRE, OLD PAARL ROAD
WEDNESDAY NITEWEDNESDAY NITE
FREE ENTRY ALL NITEFREE ENTRY ALL NITEDRINKS R10 ALL NITEDRINKS R10 ALL NITE
R10 ENTRY B4 11PMR10 ENTRY B4 11PM
SATURDAY NITESATURDAY NITE
R10 000 WORTHS OF PRIZESR10 000 WORTHS OF PRIZES
WE ARE CLOSED 25THWE ARE CLOSED 25TH
FESTIVE SEASON ACTIVIESFESTIVE SEASON ACTIVIES
DON'T FORGET TO JOIN OURDON'T FORGET TO JOIN OUR
NEW YEAR’S EVE BASHNEW YEAR’S EVE BASHFOR FURTHER INFO SEE OURFOR FURTHER INFO SEE OUR
CHECK OUTCHECK OUT
Golden Arrow Bus Services will be increas-ing its passenger fares by an average of 8 per-cent on Monday (26 December).
The adjustment comes after all other op-tions had been exhausted, and is the first in-crease since December last year.
The average 8 percent applies to normal
tickets, whilst pensioners will experience a 3,2percent increase.
Passengers using 10-ride clipcards can post-pone paying the increased fares until Sunday8 January by purchasing their new passengerclipcards before the change of price takes ef-fect.
Problem solving: Conscientious Northpine residents made their voices heard atthe local Community Hall recently when they highlighted several issues in the area thatafflict them. The meeting was an initiative by Ward Councillor Grant Twigg, and by doingso he set an example to all councillors in Cape Town. He didn’t only listen to the complaints (ranging from noise levels to street maintenance), but he also let officials fromvarious departments answer to the community. One clear message surfaced that evening– people must voice their concerns via their councillor. Twigg even went as far as sayingpeople in his ward can contact him ‘24/7’. Photo: André Bakkes
Motor ryker: Theunis Botha is die wenner van ’n Polo Vivo in die CapeGatewinkelsentrumse Spend&Winkompetisie. Hy was die eerste een om sy sleutel te probeer en toe ook diewenner. Foto: Carina Roux
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 3Woensdag 21 Desember 2011 Nuus/News
Elf verdagtes is verlede week in Kraai-fontein in hegtenis geneem nadat hulleverbind is met die besit en vervoer vanperlemoen.
Volgens lt.kol. Andrè Traut, die woord-voerder van die provinsiale polisie, bly per-lemoenstropery ’n prioriteit vir die polisie.
“Ons sal alles in ons vermoë doen om onsnatuurlike hulpbronne te beskerm,” ver-duidelik hy.
Die Wes-Kaapse blitspatrollie het ’n ver-dagte voertuig in Milnerton gesien en nadatdie bestuurder geweier het om af te trek, hethulle die voertuig tot in Kraaifontein agter-nagesit.
Hier het die polisie hulle uiteindelik afge-sny en 585 perlemoen in die voertuig ontdek.
Die twee insittendes is in hegtenis geneemen volgens die woordvoerder van die plaasli-ke polisie, kaptein Gerhard Niemand, hethulle toe inligting gekry wat hulle na anderverdagtes in die gebied gelei het.
“Ons het uiteindelik ongeveer 800 eenhe-de perlemoen en spesiale toerusting gekon-fiskeer,” sê Niemand.
Hy sluit af om te sê dat onwettige perle-moenaktiwiteite nie ’n groot probleem inWallacedene is nie, maar erken dat gevallewel voorkom.
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 4 Woensdag 21 Desember 2011Fotonuus/Photo News
MONDAY - FRIDAY 07:30 - 5:30 pm • SATURDAY 08:00 - 1:00 pmModderdam Rd BELLVILLE (behind ESKOM)PICTURES AN INDICATION ONLY• E&O.E. • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • PRICES VALID WHILE STOCKS LAST
II
SS
OO
99
00
00
11 AS B SAS B S
APPRO EDVAPPRO EDV
ea5 y r
a ntgu ra ee
WALL TYPESINKMIXER
Incl. Drain Cockand Safety Valve
APEX VALVE PACK R525R2500
5 LtACRYLIC PVA
R 0055
20 LtACRYLIC PVA
R 00195
5 Lt HIGH GLOSSENAMEL
R 00139
FLAT & ROUNDNOSE SHOVELSFLAT & ROUNDNOSE SHOVELS
KNOTTYPINE
FIRST GRADE
95R995R9/m
22 mm PINEREVERSIBLESKIRTING
95R7 /m
BLACK XXXBATTONS
95R5 /m
R 9550R 9550
430 x 430FIRST GRADE430 x 430
FIRST GRADE
TILESTILES95R 45 95R 45 m²m²00R28500R285
/ Each
/ Each
NEW SERVICE OFFERED:• Kitchen Cupboards
• Built-in Cupboards
• Bathroom Cabinets etc
SHAMPOOMIXER
DIVERTORMIXER
/ Each
R 0069
R 00159
/ EachR 00195
FROM
/ Each
TAPS
150 litre 400 KPA GEYSERGEYSERR 001895R 001895 / Each
6 PIECE
CLOSE-COUPLETOP FLUSH SUITE
R 00685R 00685
Mechanism Incl.
Terms and conditions apply
SINGLE LEVER-MIXERSBASIN & SINK
R 00250 / EachR 00175 / Each
UNDERTILESTOP COCK
DOUBLEBOWLSINK
DOUBLEBOWLSINK
1.2 x460mm
600mm x 400mm WHITE
VANITY CUPBOARDVANITY CUPBOARD& TOP
900mm WHITE
CORNER BATHSCORNER BATHSVARIOUSVARIOUS
FROM R 00895R 00895R 00495R 00495
1.7 mBATHWHITE
1.7 mBATHWHITE
SINK / CABINETCOMBO
SINK / CABINETCOMBO
FREE STANDINGBASINS
FREE STANDINGBASINS
FROM R 00350R 00350
PIVOTSHOWER DOOR &GLASS PANEL
R 001395R 001395 R 001195R 001195
WHITE/CLEAR900 Bi FOLD
SHOWER DOOR
SHOWER DOORSSHOWER
QUADRANT
WHITE/CLEARLUXURY PIVOT
SHOWER DOOR & PANEL8mm GLASS
WHITE/CLEARLUXURY PIVOT
SHOWER DOOR & PANEL8mm GLASS
R 00995R 00995 R 001295R 001295
FREE STANDINGBATH
PNEUMATIC WHEELBARROWPNEUMATIC WHEELBARROW
TEL: 021 948 1852
S u p p l i e sS u p p l i e s
MASSIVEMASSIVEnd
22 BIRTHDAY SAVINGS
R 00475R 00475 R 00675R 00675R 00975R 00975
Maak hart oop: Raadslid Carin Brynard het onlangs ’n Kerspartytjie gehou vir diekinders van Huis Andrag, ’n satelliethuis in Kraaifontein van die Durbanvillekinderhuis.Brynard sê: “As openbare verteenwoordiger en ma van vyf kinders, lê kinders my baiena aan die hart. Dit is my wens dat ander ook hul harte hierdie Kersfees vir minderbevoorregte kinders sal oopmaak.” Hulp gevra: Pikkewyntjiekleuterskool en nasorgsentrum is ’n skool in Kraaifontein waarvan
die ouers bitter swaar kry en party van die kinders nie eens ouers het nie. Hulle het onlangs’n Kerspartytjie gehou om ’n bietjie geluk in die harte van die kinders te bring. Valerie Fourie(eienaar) en Rhona O’Leary (skoolhoof) dra die meeste van die koste self wanneer die ouersnie betaal nie, so hulle kort al die hulp wat hul kan kry. Enigiemand wat wil help kan084 627 0505 skakel.
In training: The Jahaziel Bible College at the Assemblies of God in Kraaifontein recently sawseveral students receiving diplomas or certificates in their training to become pastors. Here areJonathan Murungweni, Chrispine Kamikonje and Rozette Pasjar (diploma graduates) in front ofGertruida Truus Legemaat and James Marengoe (principal).
Vang graad! Sisonkekleuterskool het onlangshul sertifikaatplegtigheidvoor trotse ouers gehou.Sarfat is ’n niewinsgewende organisasie watverskillende gemeenskapswerkprojekte behartig en dié kleuterskoolin Bloekombos is een vanhul projekte. Sarfat verkies om die “gegradueerdes” anoniem te hou,maar hul wil nietemin metdié foto spog. Vir enigenavrae in verband metSarfatwerksaamhede,kontak vir Carien of Allison by 021 987 5967.
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 5Woensdag 21 Desember 2011 Nuus/News
Our
2 BOXES
R50!
of Sweet JuicyFarm Fresh Litchis
FOR ONLY
PAROW
De La Rey Road • Parow IndustriaNext to BP GarageCnr De La Rey & Modderdam
021 934 2929
BRACKENFELL
4 Gemini Road • BrackenfellOff Old Paarl Road
Next to Glasfit & Cape Boards
021 982 8008
Speak tous about
installation!
Trading hours:Mon. - Fri. 08:00 - 17:00
Sat. 08:30 - 13:00
LAMINATED FLOORING
LAMINATE WOOD FLOOR CLEANER(VAT INCL)
R1999KRONO KLEEN
10 Year Guarantee
Class 31
8.3mmDirect to the publicWhile stocks lastConditions apply
10 Year Guarantee
Class 31
8.3mmDirect to the publicWhile stocks lastConditions apply
(Excl VAT)(Excl VAT)
R3999
FROM
/m²
Open 16 Dec 2011 from 8am – 5pm
Kids overjoyed at day of gifts and funANDRÉ BAKKES
Approximately 4 000 children enjoyedtheir Day of Reconciliation at the LofdalInternational Park in Bloekombos withchurch volunteers, Kraaifontein police,the fire department and the K-9 unit.
Itwas, of course, not just adayof receivingpresents, but also knowledge, as policetaught them valuable lessons in staying safethis festive season. In between the speechesand the gift presentation, the fire depart-ment and the K-9 unit held demonstrations,which the children appreciated almost as
much as the gifts.According to Lofdal’s Pastor Chris Ferrei-
ra, the day was truly blessed.“We were very satisfied with proceedings
and it was a joy to light up their lives withsuch an event,” says Ferreira, before thank-ing all those who participated in the day anddonated presents.
Kraaifontein police spokesperson, Cap-tain Gerhard Niemand, agrees with Ferrei-ra and reports there were thankfully no un-savoury incidents at the event.
The educational day will hopefully livelong in the minds of the children from Bloe-kombos and Wallacedene.
Hatley Damons and Nathan Wales from the City of Cape Town’s fire department show onlookershow they go about extinguishing fires. Photos: André Bakkes
The children loved it when the K9unit showed how intelligent their dogs are.
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 6 Woensdag 21 Desember 2011Nuus/News
GRANDWEST CASINO SUPPORTS RESPONSIBLE GAMBLING. GAMBLINGFOR PERSONS 18 YEARS AND OLDER. WINNERS KNOW WHEN TO STOP.NATIONAL RESPONSIBLE GAMBLING TOLL-FREE COUNSELLING LINE0800 006 008. SUN INTERNATIONAL CASINOS ARE LICENSED CASINOS.
OGILVY
CAPE
TOWN
46754/E
OGILVY
CAPE
TOWN
4749
2/E/3
Dié bestuurder kén van raakvatESMÉ ERASMUS
Die nuwe bestuurder van dieSubraad 7 (voorheen Koeberg-subraad) – wat Durbanville endele van Brackenfell, Kraaifon-tein en Philadelphia insluit– kén van raakvat.
Drie jaar in die kantoor van dieWes-Kaapse premier Helen Zilletydens haar termyn as burgemees-ter van Kaapstad, daarna nog tweejaar met Dan Plato en die afgelopemaande met Patricia de Lille, wasvir Carin Viljoen die beste leer-skool.
Viljoen het van 13 April 2006 totOktober 2011 as bestuurder vandie burgemeesterskantoor ge-werk.
“Dit was beslis die hoogtepuntvan my loopbaan. Die blootstel-ling was ongelooflik. Dit was ’nvoorreg om met hulle saam tewerk en by hulle te leer,” het sy ge-sê.
Sy het op 1 November die leiselsas bestuurder van Subraad 7 oor-geneem by Elmaleen du Plessis,wat vir meer as ’n jaar as bestuur-der waargeneem het nadat die vo-rige bestuurder, Dennis Smit, in
September verlede jaar ná 41 jaaruit die munisipale diens afgetreehet. Smit neem tans tydelik waaras bestuurder van die Draken-stein-munisipaliteit (Paarl- enWellington-omgewing).
Viljoen is een van slegs ses vrou-likebestuur-ders van die24 subradevan Kaap-stad en dieeerste vrou-likebestuur-der in Dur-banville.
“Ek is be-voorreg ompersoneelmet baie er-varing tekry wat vir’n jaar al-leen kon regkom. Dis baie gerus-stellend,” het sy gesê.
Sy wil graag ’n verskil maak indienslewering en wil goeie ver-houdings bou met al die onder-skeie lyndepartemente, gemeen-skapsorganisasies en raadslede.
Kliëntediens lê haar ook na aandie hart. “Dit gaan nie net oordienslewering nie, maar ook oor
hoe inwoners deur die Stad semense behandel word,” het sy ge-sê.
Nóg ’n uitdaging vir haar is dievestiging van vyf funksionelewykskomitees binne die subraad-gebied aan die begin van volgende
jaar.“Wyksko-
mitees gaan’n baie be-langrike rolspeel inopenbaredeelname,insette indie begro-ting en mo-niteringvan diensle-wering.
“Dis ui-ters belang-
rik dat hulle optimaal funksioneerom sodoende te verseker dat diebehoeftes van die subraad aandaggeniet,” sê sy. Behuising, dié in Fi-santekraal en Morningstar, is ookbelangrike kwessies waarmee telank gesloer word, meen sy.
Viljoen, wat in Maart volgendejaar 20 jaar ondervinding sal hê inplaaslike regering, het in 1992 as
komiteebeampte in dié nuwe posby die destydse Milnerton-munisi-paliteit begin. Dit het later dieBlaauwberg-munisipaliteit ge-word. Sy het gevorder tot hoof vankomiteedienste in 2000 en wasdaarna deel van die oorgangspantoe die Stad as die unistad bekend-gestaan het. Sedert 2002 het sy aldie administrasie van die subradebehartig. In Oktober 2005 is sy aan-gestel as bestuurder van komitee-dienste van die unistad vir wetge-wende komitees. Sy is in April2006 deur Zille self genader om diepos as bestuurder van die burge-meesterskantoor te vul.
Viljoen is in Bellville gebore enhet aan die Hoërskool President inGoodwood gematrikuleer. Sy heteers aan die Universiteit van Stel-lenbosch vir ’n jaar studeer enhaar BA-graad in Duits, Engels ensielkunde daarna aan die Univer-siteit van die Vrystaat voltooi.
Haar eerste betrekking was asassistent-personeelbeampte in De-sember 1983 by die Departementvan Onderwys en Opleiding.
Sy is vyf jaar later tot admini-stratiewe hoof van personeel be-vorder. Sy en haar man bly op Mal-mesbury.
Carin Viljoen het op 1 November asbestuurder van die Subraad 7 dieleisels oorgeneem. Foto: Esmé Erasmus
Viljoen het van 13 April2006 tot Oktober 2011as bestuurder van dieburgemeesterskantoor
gewerk.
Scottsville Xmas: Jackie Visser (proportional councillor) andBrenda Hansen (councillor) hosted a Christmas party for the childrenof Scottsville last week at the FF Erasmus Hall. According to Hansenthis will be a yearly event. Presents and food were given to all 500who turned up. ‘Thank you to the sponsors,’ says Hansen before emphasising how important it is for parents to know where their childrenare – especially this festive season. Photo: André Bakkes
Upandcoming: UpStage owner and teacher, Kallie J Kotze, recently announced during the UpStage Showcase that Chayne Bennett, 11, was their Student of the Year. Chayne has already competedin several singing contests and Kotze reckons the talented singer hasa bright future.
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 7Woensdag 21 Desember 2011 Nuus/News
PHILIPS 18.5”LCD MONITORR699• 1366 x 768p• 400 000:1
Products may differ from advertised picture. Warranties are fully supported by manufacturers. All warranties are carry-in unless otherwise specified. Price subject to R/$ fluctuations. Valid 14 December - 31 December 2011. E & OE
www.chaoscomputers.co.za
ACER ULTRA MOBILE NETBOOKR2799• Intel Atom N570B 1.66GhzCPU• 10.1” Crystalbrite LCD display• 2GB RAM • 320GB Hard Drive• Integrated UMA graphics• Built-in webcam &
1TB|R1299• Form factor: 2.5”• Interface: USB 2.0• No external power adapter needed• 320GB Available in black, blue, red & pink• 500GB Available in blue, silver & orange• 1TB USB 3.0, Available in black
R749R749R749
• No external power adapter needed• 320GB Available in black, blue, red & pink
R749R749
• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink• 320GB Available in black, blue, red & pink
WESTERN DIGITAL ELEMENTSDESKTOP HDD1TB|R949 1.5TB|R10992TB|R1599 3TB|R2199• Transfer Rate (USB 2.0) 480 Mb/s (Max)• Interface: USB 2.0• Form factor: 3.5”• WD GreenPower technology to save energy• WD GreenPower technology to save energy
VERBATIM 1TB COMBOEXTERNAL HDDR899• Form factor: 3.5”• Interface: USB 2.0 & FireWire• Supports: Windows and Mac• Offers high performance
& reliability to boththe professional & home user
• Interface: USB 2.0 & FireWire • Supports: Windows and Mac
the professional & home user the professional & home user
withLEDbacklighting• 6GB DDR3 Dual Channel RAM• 640GB Hard Drive• 1GB nVidia GeForce GT 525M• DVD writer• Built-in webcam• Built-in wireless & Bluetooth• Windows 7 Home Premium 64-bit• 3 Year NBD on-site warranty
ACER EMACHINE EM7281 YR CRR WARRANTY* | R31993 YR CRR WARRANTY* | R3499• Pentium Dual Core T4500 2.30Ghz CPU• 15.6” Crystalbrite LCD display• 2GB Ram • 320GB Hard Drive• Wireless LAN & 2-in-1 card reader• Built-in webcam• Windows 7 Home Basic* 1/3 year collect-repair-return warranty
WESTERN DIGITAL 2.5” ELEMENTSPORTABLE HDD500GB|R799
1TB|R1299• Transfer Rate (USB 2.0)
480 Mb/s (Max)• Interface: USB 2.0• No external power adapter needed• No external power adapter needed• No external power adapter needed• No external power adapter needed
WESTERN DIGITAL ELEMENTS PLAY MEDIA PLAYER1TB|R1599 2TB|R1999• Built-in Hard Drive• Full-HD 1080p Video playback• Composite (RCA) outputs
TOP GUN IN AREA R1 299 000Edgemead border. Spacious 4b e d r o o m e r ( m e s ) ( b i c s ) , s e plounge, diner with built in braai,bathroom (spa bath), large u/cpatio, o/p kitchen (hoe), sepl a u n d r y w i t h s t o r e r o o m ,shower/ loo , d/garage (au to ) .Sparkling pool.
DANKIEAan Lance, Ria en Pauline baiedankie vir julle vertroue in my asook jul volgehoue ondersteuning.A n n e t t e , A n d r i s a , H e l e n e nEugene vir julle harde werk. Aanmy gesin en my getroue kliëntebaie dankie sonder julle was hierdie prestasie nie moontlik nie. Aanmy Hemelse Vader kom toe al dieDank, Lof en Eer!
WINNIE 083 733 9826
GOODWOOD
Best wishes to you & your familiesfor a happy holiday season.
Looking forward to continuingthe warm association weshare in the coming year.
Johann & Sales TeamTel: 021 591 0990
www.seeff.com
KUILS RIVER/KRAAIFONTEIN/BRACKENFELL
R629 000 DESIGN YOUR OWNHOME! Choices of 10 plans. Facebrick or plaster. Plots sizes rangingfrom 300m² to 500m². No levies,transfer duties included in someinstances. Use our plans to designyour own home.
PLOTS AVAILABLE IN KRAAIFONTEIN, KUILS RIVER AND
BRACKENFELLJAN DICKS 072 315 6310
RE/MAX Property Associates021 987 6433
www.remaxpropertyassociates.co.za
PANORAMA R1 995 000
BRAND NEWRELEASE!!
This home offers lounge, TVroom,dining room, open plan modernkitchen, laundry room, scullery,3 big bedrooms (lots of b.i.c.),
1 smaller bedr. (b.i.c.), 2 en suites,1 family bathr., outside braai, pool,
domestic room, 4 garages, etc.Contact Nasrien for viewing
GOODWOODR395 000 Spacious flat withgarden close to station.
SUMMER GREENSR640 000 3 bedrooms & garage.
Call to make an appointment.
SANDRA RENDA073 729 5073
RE/MAX De Kloof021 939 8161
PAROW WESTR795 000 neg
This 3 bedr home with fireplaceand tandem garage offers a fittedkitchen. Enclosed yard with slidinggate. The backyard is spacious.Property is close to N1 City andPick & Pay family store. High andprimary school in close proximity
Northpine R680 000This is a 4 bed home with en suiteand pool. Garage is drive thru. Allthe bedrooms has cupboards. Ensuite is your bonus!!
KraaifonteinR650 000 neg
3 Bedr with cupboards, 2 bathrooms. D/garage. Double carport.F/fitted kitchen. Lounge and diningroom. Braai room with guest toilet
For these and other propertiescontact LIONEL 083 652 2379
or visit www.pinproperties.co.za
Pin Properties021 982 7109
TygerBurger Kraaifontein Bladsy 9Woensdag 21 Desember 2011 Eiendomme/Property
1+2 Jona in die Walvis (plus storie) · 3 Sterretjie4+5 Kom Petrus kom (plus storie) · 6 My Hartjie gee ek nouaan Jesus · 7+8 Kain & Abel (plus storie) · 9 Wie was die
Beste pryse Springkasteel:3.75 X 3.75 mspringkastele/"tropicalbouncers", 4 x 8 m kasteel +glybaan, krokodil. GRATISAFLEWERING. Ria082 740 4477/082 378 7695.
Bounce AboutJumping Castles
Fairy House, Gladiator,Castle and slide combo'sContact : 082 777 1544
ADRIE koop 2dehandse klere, breekgoed en alle huishoudelike toebehore.Kom haal, alle areas. Tel.072 030 8775/021 511 5216.
ALL MODERN CLOTHESBricaBrac, linen, kitchen
wear, books. Cash Durbanville+ B.fell only.
Phone Carol 082 890 5749
Amanda of( 021 939 7839082 221 8014. Beste kontantvir goeie dames, mans, kinderklere en skoene. Gordyneen beddegoed asook kombuisware. Ek kom haal.
Best Cash PaidPer item for clothing, linen,
furnishure.
(Lynne021 555 3111/082 419 1110
87
Rekenaar Verkopeen dienste
Computer Salesand Services
ONSITE PC REPAIRSUpgrades, networking, ADSL
setup, virus removals.Free quotes.
( WERNER at 083 788 0876or 021 982 4951
www.imonet.co.za
WEBSITE DESIGN &DEVELOPMENT
www.antondevilliers.com082 224 4222
89Boumateriaal
Building Materials
BOUSAND & KLIPBruinklip, rivierklip("riverstone"). Ons verkoopklein en grootmaat.Doen klein trekke ook.( 021 930 5411/021 930 4983
MSTEEL gates, burglar bars,fencing etc. 082 721 7433
L & H MaintenanceVir alle verfwerk, houtwerk,dakskoonspuit, daklekke, lêvan houtvloere, teëls, opsitvan drywalls en nottypineceilings. Gratis kwotasie.
Skakel Louis
072 125 1288
M & A PLUMBINGSERVICES
A qualified and experiencedplumber is at your serviceWe do geyser repairs ansinstallations,blocked drains,
toilets, baths, etc.Please contact Marlon on
074 473 3095CALL OUT FEE: R250.00AFTER HOURS: R480.00
Including renovations and alterations.
OPEN OVER FESTIVE SEASON
PLUMBING24/7 SERVICE
( 021 948 3070083 326 5009
SA TILINGVir diens en prys.
Skakel 083 762 2411 of021 976 4339
Sliding gates, repairs andburglar bars Good ref. Ph076 124 4713
SPIES TILINGGratis kwotasies.
Kontak Awie Spies021 988 6643 /082 719 4211
TEER van opritte en lê vanplaveisel. Tel. 083 458 2496
VIBRACRETE WALLSAND HOUSES
Carports and paving.Contact Greg, 082 299 9111
Office 021 820 4337 or021 908 1930
104
BouwerkBuilding
Construction
AFDAKKEEnkel R8 750
Dubbel R12 850Bou alle groottes1 dag installasieGratis kwotasies
R4 690, parking bay incl. Availimmediate. Close to amenities.
RUGBY1 bedr. flat @ R3 170, garage
included. Available 1 Jan. 2012Close to transport & shops.
TABLE VIEW3 bedr. duplex @ R5 435,
available immediately, and a3 b/r duplex @ R5 635, avail.
immediately, newlyrenovated, quiet area, one
lockup garage incl. in rentalat both apartments.IT'S A MUST SEE!!
OFFICE 021 426 1184/5,or visit our website,
www.steer.co.za
172Woonstelle te Koop
Flats for Sale
DURBANVILLEI'll Castello 18, Parkstraat
Lekker groot oopplanwoonstel.Dubbelverdieping. 1 slpk.50 m². Kombuis, sitk., stoep,braaiplek. Onderdakparkeerpl.Nuut oorgedoen. R530 000.
Skakel Johan by083 265 4585 of 021 975 9167.
UITZICHTSelbourne Place
Lekker groot hoekeenheid metuitsig oor berge! 2 slaapkamers, badkamer, kombuis ensitkamer, stoep, onderdakparkeerplek. Goeie sekuriteit. Baienetjies. R440 000.Skakel Johan by 083 265 4585
of 021 975 9167
175Dorpshuise te HuurTownhouses to Let
BELLVILLE/OUDE WESTHOF
Complexes in countrysurrounds. Two/three beds, 1½
bathrooms, open plan kitchento livingroom, balcony with
braai, garage. Regret no pets.Available December/January.
Rent R4 550 to R5 100.PERMANENT TRUST
021 441 8800/44
179Aftree Oorde
Retirement Villages
Eden ParkKuilsrivier
Leefreg te Koop:Siersteen eenhede1 * 1 slpk.eenheid.1 * eenmaneenheid.
VersorgingTans beskikbaar:Bed in deelkamer. Inwonerskry 24uursorg, alle maaltye,was van hul wasgoed engeleentheid om in 'n sonnigelokaal saam met ander inwoners te ontspan waar daar 'nverpleegster teenwoordig is.
Skakel Tommie Kilian bytel. 021 906 1829 of
082 519 8945.Webtuiste: edenparkwp.co.za
AFTREEOORDSPESIALIS
LINETTE TEEPEEIENDOMME 021 976 9206
en 021 979 1462H a n t e e r v e r k o p e e nverhurings in 14 aftreeoordein Durbanville, Bellville,Brackenfell, Panorama enTable View.
Alma 083 477 1181Linette 082 852 7632
DURBANVILLE
TE HUURVYGEBOOM
2 Slpk. R4 950 p.m
ONZE MOLEN1 slpk.R3 950 p.m.
TE KOOPVYGEBOOM
2 slpk. R890 0002 slpk. met tuin R1.1m.
ONZE MOLENDringende verkoop! 1 slpk.
Was R690 000, nouR630 000
LORD'S WALK1 slpk. R630 000
Kontak DirekteurHenry Nel
084 247 1509
1791Ouma Woonstelle
Granny Flats
STELLENRIDGEVolledig toegeruste eenheid.Kamer met i.g.k., kombuisie,badkamer/toilet, toesluitmotorhuis. Vir enkel persoon. Eiei n g a n g . B e s k i k b a a r01/01/2012. R2 400 p.m.W+E ingesluit. ( Pieter,072 229 7135.
RESIDENTIAL & CORPORATE SERVICESpecialising in pet & odour removal
∙ We return your call and arrive on time∙ Internationally recognised extractionsystem for dep clean - low moisture∙ Pensioner’s discounts∙ Free quotes on site
LOW MOISTURE SYSTEM -QUICK DRY - DEEP CLEAN
OwnerSupervised
PROFESSIONAL, RELIABLE, SERVICE DRIVEN & ACCOUNTABLE
• Free 3 years / 100 000km Factory Warranty• Free 3 years Roadside Assistance
• Free 5 year / 90 000km Service Plan
FESTIVEFESTIVE
WHILE STOCKS LAST!!!
SUMMERSUMMER SPECIALS!!!SPECIALS!!!
LEAD THE WAY
Inhouse Finance AvailableInhouse Finance Available
189 Voortrekker Road BellvilleThe only independent black owned dealership in the Western Cape
10%10%
WE ARE PASSIONATE ABOUT SERVING YOU.
ON ALL MODELSON ALL MODELS
DISCOUNTDISCOUNT
Cape Town’s
Christmas Fair
Biggest‘n Eenstopkopersparadys
• Oop 10h00 - 22h00 daagliks (Sondag ing.)
• Spesiale aanbiedinge van alle verkopers
• Gehalte- & bekostigbare produkte
• Uurlikse kompetisies elke dag
• R5000 kontanttrekking daagliks
NAVRAE:(021) 703 1868
083 266 6971
072 649 2971
ON NOW UNTIL 23 DECEMBERGOEIE HOOP-SENTRUM
TOEGANGSFOOI: R 20 pp
(kinders onder 12 & pensioenarisse gratis)
Castle, Malan kry 100talleSAREL BURGER
Durbanville het Saterdag sy segetog in dieWP se eerste krieketliga voortgesit deur dieOttoman-klub ’n behoorlike afranseling tegee.
Hoewel Jaco Castle geskitter het met sy106 lopies (terwyl sy medekolwers lelik ge-faal het) het Mark de Stadler (4/10) en Bren-don Viret (4/23) daarna gesorg dat Ottomansvir net 54 lopies uitgeboender word – 167 lo-pies kort van die Durbies se 221/9 in die toe-gelate 45 boulbeurte.
Bellville kan sy sterre dank dat hy oor ’nDawie Malan in die wedstryd teen Ou Mu-tual beskik het. Terwyl geeneen van sy span-maats op dreef kon kom nie, het Malan se101* die Bellvilliete na 176/7 gevoer – ’n tel-ling wat heeltemal bo die vuurmaakplekvan Ou Mutual (144) was. Malan (3/33) hetook met die bal sy slag gewys en saam metLouis Delport (3/28) die tuisspan se uitklop-hou toegedien. Kuilsrivier (122/6) het Ken-sington (121) met 4 paaltjies geklop, terwylEdgemead se wedstryd teen United op ver-soek van laasgenoemde uitgestel is. Dieklubs span nou uit tot 7 Januarie wanneerdie volgende eendagwedstryde afgehandelword: Bellville t Ottoman, Kuilsrivier t Vis-hoek, Cravenby t Bellville-Suid, Glamorgant Montrose, Noordelikes-Goodwood t York-shire, Milnerton t Kensington, Strandfon-tein t Belhar. Die ander eersteliga-spanneis eers weer op 14 Januarie in aksie.
Groot name blink uit in atletiekRAYNO SNYMAN
Die room van SA atletiek het Sa-terdag die laaste byeenkoms indie Geel Bladsye-somerreeks inParow ondersteun.
En dit was veral dié groot name inSA atletiek wat die belangstellinggaande gemaak het.
Sergio Mullins 15,70 en ChristneKalmer, met haar twee oorwinnings(3 000 en 1 000), het die toeskouers nieteleurgestel nie.
’n Hele rits Tygerbergers het dieoomblik aangegryp en in die gesel-skap van die grotes ook hul kant ge-bring.
Hendricks Wesley (TNLC) 200 m:22,49; Bock Leroy (UWC) 300H: 37,69;Brent Stevens (UWK) en Antonio Al-kana (BAK) in die 60 m en Sonja vander Merwe (TNLK), met ’n puiktweekuns (150 m en 300 m), was al-
mal goed op stryk.Onder die juniors het Gerhard de
Beer (AGN, 51,37) en Jan-Louw Kot-ze (P-Gim, 50,23) hul tweestryd in diediskus voortgesit. Morne Moolman(DFM) SG: 76.96 en Jean-Marie Se-nekal (Paarl) 300H: 43,05 het gewyshulle is reg vir groot dinge.
Tricore gym entertained the crowd with an exhibition MMA match in Kraaifontein onFriday. BrandonLee Maddock (Kraaifontein) showed his skills against Marco Kritzinger(Brackenfell). Photo: Carina Roux