Omsendbrief 32/15 2015 11 09 “Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het.” ~ Oliver Wendell Holmes ~ Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Krieket Geluk aan die volgende seuns wat tot die streekspan gekies is: o.13: Ruben Eksteen en Tristan Vermeulen o.12: Neil Barnard en Christiaan Pauer o.11: Joshua Dullisear (E Ferreira en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 Redenaars Ons herinner u aan die redenaarstoesprake vir alle leerders vanaf graad 2 tot 7 aan die begin van volgende jaar! Temas en notas aangaande die toesprake het reeds in vorige nuusbriewe voorgekom. 2.2 Kersliedere by Kerslig ‘n Groot dankie aan elke Kruiner, ouer en familie wat Woensdag, 4 November ons Kersliedere by Kerslig bygewoon het. Dankie vir al die geskenkbokse! Ons gaan verseker ‘n verskil maak in die gemeenskap die Kersgety. Die aand was ‘n reuse sukses en ons sien uit na volgende jaar! (K Lourens) 3. EKSAMEN 2015 Gedurende die eksamen en tot die einde van die kwartaal verdaag die Grondslagfase leerders om 12:45 en Intersenfase leerders om 13:00. Personeel is wel gewone skoolure tot 13:40 beskikbaar. Wagklasse funksioneer soos altyd en naskoolleerders bly in hul registerklasse tot 13:40. (Bestuur) 2/… Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: [email protected]Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za
5
Embed
Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem …kruiners.co.za/wp-content/uploads/2015/11/Kruiner-Klets...Vir meer inligting, asook beskikbare tye, besoek my webwerf by...
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Dit
Omsendbrief 32/15
2015 11 09
“Trap versigtig wanneer jy hoop van mense
weggeneem het.” ~ Oliver Wendell Holmes ~
Geagte ouers
1. SPORT
1.1 Krieket
Geluk aan die volgende seuns wat tot die streekspan gekies is:
o.13: Ruben Eksteen en Tristan Vermeulen
o.12: Neil Barnard en Christiaan Pauer
o.11: Joshua Dullisear
(E Ferreira en T Breet)
2. KULTUUR
2.1 Redenaars
Ons herinner u aan die redenaarstoesprake vir alle leerders vanaf graad 2 tot 7 aan die
begin van volgende jaar!
Temas en notas aangaande die toesprake het reeds in vorige nuusbriewe voorgekom.
2.2 Kersliedere by Kerslig
‘n Groot dankie aan elke Kruiner, ouer en familie wat Woensdag,
4 November ons Kersliedere by Kerslig bygewoon het.
Dankie vir al die geskenkbokse! Ons gaan verseker ‘n verskil maak
in die gemeenskap die Kersgety. Die aand was ‘n reuse sukses en
ons sien uit na volgende jaar!
(K Lourens)
3. EKSAMEN 2015
Gedurende die eksamen en tot die einde van die kwartaal verdaag die
Grondslagfase leerders om 12:45 en Intersenfase leerders om 13:00.
Personeel is wel gewone skoolure tot 13:40 beskikbaar. Wagklasse
funksioneer soos altyd en naskoolleerders bly in hul registerklasse tot 13:40.
A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met ‘n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! ‘n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal ‘n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin.
Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom!
KITAARLESSE VIR BEGINNERS
Kitaarlesse vir beginners in die Wilropark area.
Help jou kind om sy/haar passie vir musiek te
ontdek.
Vir meer inligting, asook beskikbare tye, besoek my
webwerf by leonlouw.liveteachguitar.com of skakel
my by 071 898 9228.
Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens, kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.
-Dr. Arina Lanser- BA Ed;B. Ed(Psig);M.Ed(Psig);D.Ed PR 8614202 REG HPCSA