TOERISME DVD Stilbaai 2011
TOERISME DVDStilbaai2011
DIE INDRAAI NA STILBAAIHierdie boot het bekend gestaan as wavra
Een vandie vissers bote wat omgeslaan het
ANGLO-BOEREOORLOG
Oppad stilbaai toeDie droe vlakte winkeljie wat sedert 1963 daar gebou is
Die withuis
Die brugDie brug is vanaf 1955 opgerig nadat die pond verwyders is
Dit is die enigste manier om oos na wes of wes na oos te gaan van Stilbaai
Die visvywers-Die vywers is gebruik om vis vas te keer
-Die vis kom tot voor tot in die poel wanneer dit hoogwater is en bly agter wanneer dit laagwater word
Footprints in the sand
Hengel by bosbokdynDie roete waarop die hengelaars hengel is ook ‘n staproete na jongensfontein vanaf stilbaai
-Terwyl jy stap kan jy ook na die dassies op die klippe sit
Blouflag strand
Hokkie van die ‘‘life guards’’
Preekstoel strand
Preekstoel strand
Preekstoel strand is tans besig om reg te maak vir blouflag status
Die Preekstoel
Die hawe
INGANG V/D HAWE BOOT WAT BESIG IS OM UIT TE GAAN
Betaal vir TOEGANG
Voor die hawe ingaan met ‘n motor moet daar betaal word
Die bedragie wat betaal moet word is nie baie nie
Die Goukou Rivier
Seewaters
HOOG WATER BRANDERPLANKRY
Die Rally-Elke jaar besoek die CMA motorFietse’’freedom road rally’’ vir stilbaai
-Hulle hou ‘n massa-ry tussen stilbaai’melkhoutfontein,jongensfontein
-Later doen hul toertjies weer in stilbaai vir sowat ‘n uur lank
Die Venstertjie by Blombos
Strandhuise
Eetplekke
RESTAURANT BY BLOUFLAG STRAND
ON THE ROCKS
Akkommodasie
DOLPIN SELFSORG DRIE STER SELFSORG
Bellevue Resort