Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: [email protected]Newsletter 3 30 Mei 2014 Sabie Primary School closes on Friday 27 June and re- opens on Monday 21 July 2014 Centenary t- shirts/Eufeeshempd e @ R20, keyholder/sleutelh ouers @ R5, postcards/poskaart e @ R2, YearbookJaarboeke R100, caps/Pette @ R20 te koop by die kantoor/for sale at the office. Bosvolkie Birthdays : Paul Slabbert Robyn Blackburn Refilwe Dibakwane Udo Basson Eksamenrooster / Exam table 9/6: Home Language Gr 4,5,7 10/6: Home Language Gr 6 11/6: Add Lang : Gr 4,5,7 12/6: Add Lang Gr 6 13/6: Maths Gr 4 - 6 17/6: NW & Teg Gr 4 – 6 Maths Gr 7 18/6: SS Gr 4 – 6 Tech Gr 7 19/6: LS Gr 4 – 6 A & C Gr 7 20/6: NS Gr 7 23/6: SS Gr 7 24/6: LO Gr 7 Die eksamen is op ons, en die goue reël is en bly die regte studiemetodes, voldoende hersiening en betrokke ouers. Die belangrikste bestanddeel vir sukses is harde werk en deeglike voorbereiding. Baie sterkte aan ons leerlinge maar ook aan u as ouer wat net so hard saam leer vir die eksamen! The examination is on us and the golden rule is the correct study method, adequate revision and involved parents. Reminder: Our cross- country day will be held at York Sportgrounds on 26 July!! “Education is the most powerful weapon which you can use to change the world” Serpe en mussies te koop by kantoor @ R40 stuk. Scarves and beanies for sale at office @ R40 !! Die ooievaar het ‘n draai by Mnr Zane van Niekerk en sy vrou Luzanne gemaak op 28 Mei en ‘n pragtige seuntjie, Zane Benjamin (3.2 kg) afgelaai. Ons hoop hy sal vir hulle baie vreugde verskaf!! Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning gedurende die mini rugby en netbal seisoen!!
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
YearbookJaarboeke R100, caps/Pette @ R20 te koop by die kantoor/for
sale at the office.
Bosvolkie Birthdays:
Paul SlabbertRobyn BlackburnRefilwe
DibakwaneUdo Basson
Eksamenrooster / Exam table9/6: Home Language Gr 4,5,710/6: Home Language Gr 611/6: Add Lang : Gr 4,5,7
12/6: Add Lang Gr 613/6: Maths Gr 4 - 6
17/6: NW & Teg Gr 4 – 6Maths Gr 7
18/6: SS Gr 4 – 6Tech Gr 7
19/6: LS Gr 4 – 6A & C Gr 7
20/6: NS Gr 723/6: SS Gr 724/6: LO Gr 7
Die eksamen is op ons, en die goue reël is en bly die regte studiemetodes, voldoende hersiening en betrokke ouers. Die belangrikste bestanddeel vir sukses is harde werk en deeglike voorbereiding. Baie sterkte aan ons leerlinge maar ook aan u as ouer wat net so hard saam leer vir die eksamen! The examination is on us and the golden rule is the correct study method, adequate revision and involved parents.
Reminder: Our cross-country day will be
held at York Sportgrounds on 26
July!!
“Education is the most powerful
weapon which you can use to change
the world”
Serpe en mussies
te koop by
kantoor @ R40
stuk. Scarves and
beanies for sale
at office @ R40!!
Die ooievaar het ‘n draai by Mnr Zane van Niekerk en sy vrou Luzanne gemaak op 28 Mei en ‘n pragtige seuntjie,
Zane Benjamin (3.2 kg) afgelaai. Ons hoop hy sal vir hulle baie vreugde verskaf!!
Soccer against Barberton: u/11 lost, u/13 – draw. Hazyview Primary: won 1, lost 1. u/13 won, u/11 lost. Goals by Theo Mogale and Cuelann Oompie. Thanks to all the parents for all the positive support.
Chess
16 of our children took part at Curro. Andre de Kock and Braham v d Walt won all their matches for the day.
u/14 Braham got 1st place, Andre 2nd and Palesa best girl award. Lebogang
Mashile : best performance u/10. Lydenburg tournament: 14 of our
children took part. Braham 3/6, Vuyo Mokwena 3/6, Theo Mogale 4/6. Thanks to all the parents who
supported their children.
Thanks to all the parents who support our children.
Mini Netbal & Rugby uitslaeLydenburg NelspruitRugby RugbyGr R: 2 wen, 1 verloor Gr R; 2 wen, 1 verloorGr 1: 1 wen, 1 verloor, 2 gelyk Gr 1: 2 wen, 2 verloorGr 2: 2 wen, 1 gelyk, 1 verloor Gr 2: 2 wen, 2 verloorNetbal: Netbal:Gr R: 2 wen, 1 verloor Gr R: 1 verloor, 2 gelyk, 1 wenGr 1: 2 wen, 1 verloor Gr 1: 2 wen, 1 verloorGr 2: 2 wen, 1 verloor Gr 2: wen al 3
Rugby:On 12 April we hosted the rugby-netball day. Eight schools took part. All of our rugby teams took part, the u/9 won both their games, u/11 won all three, and the 1st team lost one and won one game.
The rugby camp took place during the April school holiday, and we had about 36 students that took part in the camp. It was a huge success. Special thanks to Mr Kruger who spearheaded the event.
Netbal:Sabie vs Curroo/9 verloor albeio/10 wen albei0/11 A wen, B verloor0/12A verloor0/12B wenOop B: verloorSabie vs MalelaneOns kon ongelukkig nie wen teen hulle nie.Numbi:3 uit 5 wedstryde gewenSunel het haar ligamente geskeur en die 0/13 span moes met 6 spelers klaarkom.
Netbalkliniek:Op 7 en 8 April het die netbaldogters van 0/10 – 0/13 ‘n baie leersame netbalkliniek gehad. Daar was 43 dogters en 9 afrigters. Baie dankie aan Juf Elbeth wat dit aangebied het.
Fathers Day 16 JuneA Dad is a personwho is loving and kind, and often he knowswhat you have on your mind.He is someone who listens, suggests, and defends. A dad can be one of you’re very best friends! In all that you do, a dad’s love plays a part. There’s always a place for him deep in your heart.
THOUGHT OF THE WEEK:
I cannot change the way I am, I never
really try,God made me
different and unique, I never ask him why
God made a casting of each life,
Then threw the mould away,Each child is
different from the rest,
Unlike as night from day
So God in all his wisdom,
Who knows us all by name
He didn’t want us to be bored,
That’s why we’re not the same
Redenaars: Op 23 Mei is die
Mpumalanga-finaal in Middelburg
gehou. Dit was ‘n interessante en
stimulerende ervaring vir almal.
Die standaard was die hoogste
ooit. Ons skool se inskrywings
was Engela v d Walt (gr 4) en
Juanita Erasmus (gr 5). Engela
moes ongelukkig onttrek a.g.v.
siekte. Juanita het ons naam hoog
gehou en pragtig gepraat. Baie
geluk Juanita. Sy is ongelukkig
nie in die top 5 nie – die
standaard was hoog. Dankie aan
ons sprekers en ouers. Volgende
jaar maak ons DV weer so.
Baie dankie aan L.E. Mabasa Transport wat ons
leerlinge veilig vervoer met hul bussies. Leonard, we appreciate your help in this regard. Your drivers are very professional!!
Eisteddfod: Die inskrywings het nou gesluit. Sodra die program beskikbaar is, sal dit aan julle gegee word. Afrigters:
vir AfrikaansGr R – Juf Michelle en Lizelle
Gr 1 & 2: Juf LizGr 3: Juf Liesl
Gr 4: Juf RobynGr 5 ,6,7: Juf Marietjie
Eng Poetry: Mrs TapfiraKuns: Juf Elma & Suzanne
Julle sal julle gedigte voor die vakansie ontvang.