Top Banner
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 16 December 2014 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za MALMESBURY 022 487 2356 RCS fasiliteite beskikbaar Lay-buy vir 3 maande KOOPBEWYSE BESKIKBAAR VOORRAAD IS BEPERK. GELDIG TERWYL VOORRAAD HOU. BRANDED SEUNS T-HEMDE BRANDED SEUNS T-HEMDE vanaf R140 vanaf R140 LEVI DENIMS NOU R199 LEVI DENIMS NOU R199 MANS DENIMS R160 MANS DENIMS R160 GROOTTES 34 - 42 GROOTTES 34 - 42 GOLFERS VANAF R99 GOLFERS VANAF R99 YUKON FLIP CROCS YUKON FLIP CROCS ATHENS CROCS ATHENS CROCS R350 R350 R350 R350 50%AF!! 30%AF!! WAS: R220 NOU: R110 WAS: R220 NOU: R110 WAS R399 WAS R399 op uitgesoekte branded T-hemde! op uitgesoekte branded T-hemde! 000000-ST161214 F Fr ro om m: : R R1 14 42 2 9 90 00 0. .0 00 0 I In nt te eg gr ra at te ed d B Bl lu ue et to oo ot th h a au ud di io o s sy ys st te em m F Fu ue el l e ec co on no om my y P Po ow we er rf fu ul l p pe er rf fo or rm ma an nc ce e E Ec co o- -d dr ri iv vi in ng g f fu un nc ct ti io on n U US SB B M Mp p3 3 a an nd d i iP Po od d c co on nn ne ec ct ti iv vi it ty y i 1 0 [email protected] Jaco Jooste | 079 502 7074 [email protected] Cobus Edas | 082 616 0811 Grand X1PDCYY1-ST041114 Die eerste Malmesbury toy run is Donderdagmiddag op die “tronkpad” gehou. Fietsryers van alle ouder- domme het met Kersfees- mussies die grondpad aan- gedurf om geskenke vir kin- ders op verskeie plase uit te deel. Die geskenke is deur Vader Krismis met sy bakkie aangery. Dié projek is die inisiatief van die Mal- mesbury-fietsryklub wat nóg ’n toy run asook ander liefdadigheidsprojekte vir volgende jaar beplan. FOTO: LIZETTE SMIT Presente per fiets uitgedeel Kinders op BMXe laat bloed kook CHARLOTTE LESCH MALMESBURY – Inwoners van Malmesbury is nou net mooi keel- vol vir stout kinders op hul fietse. Tokkie Brits, ’n inwoner van Berg- sig, vertel hoe kinders op hul BMX- fietse byna daagliks met ’n spoed deur die strate, veral Buitekant- straat, afgejaag kom vir pret. Volgens Brits jaag hulle oor stop- strate en oortree alle padreëls. Henfre Brandt, ook ’n inwoner, sê die fietsryery het op Sondae begin en is nou veral bedry- wig na ure. ’n Wit polo is ver- lede week raakge- ry nadat hulle in die voertuig vasge- jaag het. Die fiets- ryers het die be- stuurder se voer- tuig geskop en weggejaag sonder om vir die skade te boet. “Dit raak nou ’n heeltemal belaglike speletjie,” Brits. Toe die kinders gekonfronteer word, het hulle gedreig om sy huis se vensters met klippe uit te gooi en selfs af te brand. Hy vertel verder hoe hulle sommi- ge inwoners se blaffende honde met klippe deur die hek gooi en met stok- ke steek. Die kinders is glo veral ná skoolure bedrywig en inwoners vrees dat hul- le aktiwiteite nou handuit sal ruk met die vakansie wat verlede week aangebreek het. Polisiewoordvoerder, konst. Hen- nie du Rand, sê dit is altyd moeilik om so ’n situasie te hanteer aange- sien die oortreders minderjarig is en kattekwaad tydens vakansietye sal toeneem. “Wanneer eiendom beska- dig word, kan die ouers van die kin- ders aanspreeklik gehou word om vir die skade te betaal.” Eben Sieberhagen, ’n paramedi- kus, skryf op sy Facebook-blad, hy vrees vir die dag dat die fietsryers voor ’n ambulans beland wanneer hulle na ’n noodgeval moet haas. Die ambulanse gebruik dikwels Buite- kantstraat wanneer hulle Swart- land-hospitaal verlaat. Een van die lede van die fietsryers het vroeër vanjaar self so geval dat hy ’n paar bene gebreek het en deur die ambulans opgetel moes word, vertel Brits. Die groep daag mekaar deesdae ook uit om glo die spoedkame- ras in Voortrek- kerweg en Boko- moweg te laat af- gaan, vertel inwoners. “Dinsdagnag was hulle nog tot 01:00 bedrywig in Buitekan- straat.” Brits vertel verder dat hulle fietse ook geen liggies of weerkaatsers het nie en dat dit voorkom of die fiet- se nie eens brieke het nie. Volgens Roman Steyn van die mu- nisipaliteit se wetstoepassingsdiens, is die verkeersdepartement bewus van die klagte. “Die klaer is gekontak om meer in- ligting te kry oor die probleem en sig- bare patrollies in samewerking met die polisie is ontplooi in die area. Die Nasionale Padverkeerswet, wet 93 van 1996 maak voorsiening vir die gebruik van fietse en fietsryers en daar is ’n verpligting om padte- kens en padreëls te gehoorsaam,” sê Steyn. Volgens hom kan ’n boete van R500 opgelê word vir die verontagsa- ming van ’n stopteken deur ’n trap- fiets. Die Gazette het die fietsryers pro- beer voorkeer om met hulle te praat, maar hulle het hulle vinnig uit die ‘wiele’ gemaak. Die kinders wat in ’n woonbuurt op Mal- mesbury met hul fietse van steil bulte jaag en glo padreëls verontagsaam.FOTO: CHARLOTTE LESCH Yzerfontein mis sportkreefduikers CHARLOTTE LESCH YZERFONTEIN - Die skoolva- kansie het aangebreek en so ook die volgende geleentheid vir sportkreefvissers om kreef te duik. Maar op die gewoonlik woe- lige kusdorp is dit onseisoe- naal stil. Ashley Crews, hawemees- ter van Yzerfontein, het gesê op 11 Desember was daar net drie bote wat voorlopig vir daardie dag sou uitgaan, een dag nadat die skole gesluit het. Hy het gesê dit is bitter stil vir dié tyd van die jaar, maar bygevoeg hy hoop dat bedrywighede van nou af sal toeneem. Die departement van landbou, bos- bou en seevisserye het op 11 Novem- ber aangekondig die nuwe sport- kreefseisoen verkort tot 21 dae en dat kreef nie meer geduik mag word van- af Abrahamskraal (Weskus Nasiona- le Park) in die noorde tot by die rotse by Melkbos Punt 1, beter bekend as kommersiële Area 7 (Dassen-eiland ingesluit) nie. Dit sluit Yzerfontein in. Sportvissers mag slegs vandag (16 Desember) tussen 08:00 tot 16:00 kreef duik, en dan eers weer van 20 Desember tot 2 Januarie. Eduardo Pereira, eienaar van die Boot Visvangklub op Yzerfontein, het gesê hulle het reeds vir die afgelope vier weke ’n afname in die getal bote waar- geneem wat see toe gaan. Die hawe is gewoonlik met kreefsei- soen dié tyd van die jaar vol ge- wees, vertel hy. “Natuurlik beïnvloed dit die klein winkels, petrolstasies, viswinkels, restaurante en ver- kope van boottoerusting. “Die kollektiewe impak op die plaaslike ekonomie, veral die toeris- mesektor, kan egter eers gemeet word soos die seisoen vorder,” voeg hy by. Ami Smuts, voorsitter van die plaaslike toerismekomitee, sê ook die dorp raak gewoonlik besiger soos die vakansie vorder. Dit is hoe die hawe op Yzerfontein op 10 Desember, die dag wat die skole gesluit het, gelyk het. FOTO: HENRE PRETORIUS
8

Swartland gazette 16 12 2014

Apr 06, 2016

Download

Documents

Boland Gazette

Swartland gazette 16 12 2014
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 16 December 2014 | Tel. 022 482 [email protected]

bolandgazette.co.za

MALMESBURY 022 487 2356RCS fasiliteite beskikbaarLay-buy vir 3 maande KOOPBEWYSE BESKIKBAAR

VOORRAAD IS BEPERK. GELDIG TERWYL VOORRAAD HOU.

BRANDED SEUNS T-HEMDEBRANDED SEUNS T-HEMDE

vanafR140vanafR140

LEVI DENIMS

NOUR199LEVI DENIMS

NOUR199

MANS DENIMS

R160MANS DENIMS

R160

GROOTTES 34 - 42GROOTTES 34 - 42

GOLFERS

VANAFR99GOLFERS

VANAFR99

YUKONFLIP CROCSYUKON

FLIP CROCSATHENSCROCSATHENSCROCS

R350R350 R350R350

50%AF!!30%AF!!

WAS: R220

NOU:R110WAS: R220

NOU:R110

WAS R399WAS R399

opuitgesoektebrandedT-hemde!

opuitgesoektebrandedT-hemde!

000000-ST161214

FFrroomm::

RR114422 990000..0000

•• IInntteeggrraatteedd BBlluueettooootthh aauuddiioo ssyysstteemm •• FFuueell eeccoonnoommyy•• PPoowweerrffuull ppeerrffoorrmmaannccee •• EEccoo--ddrriivviinngg ffuunnccttiioonn

•• UUSSBB MMpp33 aanndd iiPPoodd ccoonnnneeccttiivviittyy

i10

[email protected] Jooste | 079 502 7074

[email protected]

Cobus Edas | 082 616 0811

Grand

X1PDCYY1-ST041114

Die eerste Malmesbury toyrun is Donderdagmiddagop die “tronkpad” gehou.Fietsryers van alle ouder-domme het met Kersfees-mussiesdiegrondpadaan-gedurf om geskenke vir kin-ders op verskeie plase uitte deel. Die geskenke isdeur Vader Krismis met sybakkie aangery. Dié projekis die inisiatief van dieMal-mesbury-fietsryklub watnóg ’n toy run asook anderliefdadigheidsprojekte virvolgende jaar beplan.FOTO: LIZETTE SMIT

Presenteper fietsuitgedeel

Kinders op BMXelaat bloed kookCHARLOTTE LESCH

MALMESBURY – Inwoners vanMalmesbury is nounetmooi keel-vol vir stout kinders op hul fietse.

TokkieBrits, ’n inwoner vanBerg-sig, vertel hoe kinders op hul BMX-fietse byna daagliks met ’n spoeddeur die strate, veral Buitekant-straat, afgejaag kom vir pret.Volgens Brits jaag hulle oor stop-

strate en oortree alle padreëls.Henfre Brandt,

ook ’n inwoner, sêdie fietsryery hetopSondae begin enis nou veral bedry-wig na ure.’nWitpolo isver-

lede week raakge-ry nadat hulle indie voertuig vasge-jaag het. Die fiets-ryers het die be-stuurder se voer-tuig geskop enweggejaag sonderom vir die skade teboet.“Dit raak nou ’n

heeltemal belaglike speletjie,” sêBrits. Toe die kinders gekonfronteerword, het hulle gedreig om sy huisse vensters met klippe uit te gooi enselfs af te brand.Hy vertel verder hoe hulle sommi-

ge inwoners se blaffende honde metklippe deur die hek gooi enmet stok-ke steek.Diekindersisgloveralnáskoolure

bedrywig en inwoners vrees dat hul-le aktiwiteite nou handuit sal rukmet die vakansie wat verlede weekaangebreek het.Polisiewoordvoerder, konst. Hen-

nie du Rand, sê dit is altyd moeilikom so ’n situasie te hanteer aange-sien die oortredersminderjarig is enkattekwaad tydens vakansietye saltoeneem. “Wanneer eiendom beska-dig word, kan die ouers van die kin-ders aanspreeklik gehou word omvir die skade te betaal.”

Eben Sieberhagen, ’n paramedi-kus, skryf op sy Facebook-blad, hyvrees vir die dag dat die fietsryersvoor ’n ambulans beland wanneerhulle na ’n noodgevalmoet haas. Dieambulanse gebruik dikwels Buite-kantstraat wanneer hulle Swart-land-hospitaal verlaat.Een van die lede van die fietsryers

het vroeër vanjaar self so geval dathy ’n paar bene gebreek het en deurdie ambulans opgetel moes word,vertel Brits.

Die groep daagmekaar deesdaeook uit om glodie spoedkame-ras in Voortrek-kerweg en Boko-moweg te laat af-gaan, vertelinwoners.“Dinsdagnag

was hulle nog tot01:00 bedrywigin Buitekan-straat.” Britsvertel verder dathulle fietse ookgeen liggies ofweerkaatsers

het nie en dat dit voorkom of die fiet-se nie eens brieke het nie.Volgens Roman Steyn van die mu-

nisipaliteit sewetstoepassingsdiens,is die verkeersdepartement bewusvan die klagte.“Die klaer is gekontak ommeer in-

ligting tekryoordieprobleemensig-bare patrollies in samewerking metdie polisie is ontplooi in die area.Die Nasionale Padverkeerswet,

wet 93van1996maakvoorsieningvirdie gebruik van fietse en fietsryersen daar is ’n verpligting om padte-kens en padreëls te gehoorsaam,” sêSteyn. Volgens homkan ’n boete vanR500 opgelê word vir die verontagsa-ming van ’n stopteken deur ’n trap-fiets.Die Gazette het die fietsryers pro-

beer voorkeer ommet hulle te praat,maar hulle het hulle vinnig uit die‘wiele’ gemaak.

Die kinders wat in ’n woonbuurt op Mal-mesbury met hul fietse van steil bultejaag en glo padreëls verontagsaam.FOTO:CHARLOTTE LESCH

Yzerfontein mis sportkreefduikersCHARLOTTE LESCH

YZERFONTEIN - Die skoolva-kansie het aangebreek en soook die volgende geleentheidvir sportkreefvissers omkreefte duik.Maar op die gewoonlik woe-

lige kusdorp is dit onseisoe-naal stil.Ashley Crews, hawemees-

ter van Yzerfontein, het gesêop 11 Desember was daar netdrie bote wat voorlopig virdaardie dag sou uitgaan, eendag nadat die skole gesluit het.Hy het gesê dit is bitter stil vir dié

tyd van die jaar, maar bygevoeg hyhoop dat bedrywighede van nou afsal toeneem.Diedepartementvan landbou,bos-

bou en seevisserye het op 11 Novem-ber aangekondig die nuwe sport-kreefseisoenverkort tot 21daeendat

kreefniemeergeduikmagwordvan-afAbrahamskraal (WeskusNasiona-le Park) in die noorde tot by die rotseby Melkbos Punt 1, beter bekend askommersiële Area 7 (Dassen-eilandingesluit) nie. Dit sluit Yzerfonteinin.Sportvissers mag slegs vandag (16

Desember) tussen08:00 tot16:00kreef

duik, en dan eers weer van 20Desember tot 2 Januarie.Eduardo Pereira, eienaar

van die Boot Visvangklub opYzerfontein, het gesê hulle hetreeds vir die afgelope vierweke’nafnameindiegetalbotewaar-geneem wat see toe gaan. Diehaweisgewoonlikmetkreefsei-soen dié tyd van die jaar vol ge-wees, vertel hy.“Natuurlik beïnvloed dit die

klein winkels, petrolstasies,viswinkels, restaurante en ver-kope van boottoerusting.

“Die kollektiewe impak op dieplaaslike ekonomie, veral die toeris-mesektor, kan egter eers gemeetword soos die seisoen vorder,” voeghy by.Ami Smuts, voorsitter van die

plaaslike toerismekomitee, sê ookdiedorpraakgewoonlikbesiger soosdie vakansie vorder.

Dit is hoe die hawe op Yzerfontein op 10 Desember, die dag watdie skole gesluit het, gelyk het. FOTO: HENRE PRETORIUS

Page 2: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 16 December 20142

BA SPRAAK EN GEHOOR

EPOS: [email protected]

WEBSITE: www.hearingwestcoast.com

Vredenburg:Suite 9, Weskus Dokters kamers,Vredenburg, 7380Tel: 022 713 4996 • Faks: 022 713 1594

Malmesbury:Hugenotestraat 28,Malmesbury, 7300

Tel: 022 482 1912 • Faks: 022 482 1913

GEHOOR EVALUERING, GEHOORAPPARATE, HERSTELWERKEN DIENS VANAPPARATE, GEHOORAPPARAAT TOEBEHORE,GEHOORAPPARAAT BATTERYE, GEHOORBESKERMING,SWEMPROPPE,WIRELESSKONNEKSIE.

X1PGK109-ST161214

022 772 1915 / 083 251 3080

www.flamingoslangebaan.co.za

Flamingo’s Nagklub

FRI 19.12.14

MON & TUE

22&23.14

MON 29.12.14

FRI 02.01.15

SAT 20.12.14

FRI 26.12.14

WED 31.12.14

SUMMER VIBES PARTY

!!NO COVER CHARGE!!

DJ GRIMEHOUSE

FOAM PARTY

SUMMER VIBES PARTY

SHOOTER PARTY

NEW YEARS EVE PARTY

c.c. R20 P/P HAPPY HOUR 22H00-23H00

c.c. R30 P/P

c.c. R40 P/P DBL BRANDY AND COKE R15 ALL CIDERS R15

c.c. R20 P/P ALL SHOOTERS R10

c.c. R50 P/P !!PRIZES!! PARTY INTO 2015

Cc R 40 PP. DBL BRANDY + COKE R15

000001-ST161214

TTWWIILLIIGGHHTTTTWWIILLIIGGHHTTTWILIGHT12 hour

12 hour

Back ToBack

Back ToBack

SUMMER MADNESS DJ TOURSUMMER MADNESS DJ TOUR

MATINEE FOAM PARTY STARTS 14H00 TILL 20H00FIRST 100 PATRONS

RECEEIVE A SHOT ON

ARRIVAL AFTER 21H00

FIRST 100 PATRONS

RECEEIVE A SHOT ON

ARRIVAL AFTER 21H00

NEWS FLASH !!!NEWS FLASH !!!

BIGGEST NEW YEAR

COUNTDOWN BASH EVER

WITH 16 DJ’S

BIGGEST NEW YEAR

COUNTDOWN BASH EVER

WITH 16 DJ’S

NEWS FLASH !!!NEWS FLASH !!!

MISS WETT-SHIRT

COMPETITION

MISS WETT-SHIRT

COMPETITION

SAT 20Dec 2014

SAT 20Dec 2014

c/cr20,00

c/cr20,00

First Time EverFirst Time Ever

X1PJC4X1-ST161214

&tiurFF hres selbategeV

Plaasvars

elkedag!

Plaasvars

elkedag!

7 Days Family7 DAYS SAVERITE SPOG MET

’N NUWE SLAGHUIS EN TOP GEHALTE VLEIS

TEEN DIE BESTE PRYSE!

Hoeveelhede kan beperk word,geen handelaars. Terwyl voorraad hou.

Piet Retiefstraat 17,Malmesbury • Tel: 022 482 3711

BESIGHEIDSURE: OOP TUSSEN 07:00 & 21:00

Lettuce/SlaaiLettuce/Slaai

Ricoffy750g

Ricoffy750g

Tamaties1kg sak

Tamaties1kg sak

R12.99R12.99

Aartappel7kg

Aartappel7kg

GESLUIT25 DESEMBER 2014

R29,99R29,99

Nola Mayo750ml

Nola Mayo750ml

elkelk

eacheach

elkelk

elkelk

R15,99R15,99

R7.99R7.99

R15,99R15,99

Weetbix450g

Weetbix450g

elkelk

R13,99R13,99

All GoldTomato

700ml

All GoldTomato

700ml

R16,99 eachR16,99 each

KomkommerKomkommer

R6.99R6.99

Coke2Lt

Coke2Lt

SparlettaRange 2LSparlettaRange 2L

EconoCooking Oil

750ml

EconoCooking Oil

750ml

R9,99R9,99

Alfalfa Cheddar& Gouda Kaas

Alfalfa Cheddar& Gouda Kaas

R69,99 /kgR69,99 /kg

Chicken Leg¼'s 10kg

Chicken Leg¼'s 10kg

R239,99R239,99

R9,99R9,99eacheach

Marco Pasta500g

Marco Pasta500g

R11,99R11,99

Dlite Magerine500g

Dlite Magerine500g

R6,99R6,99eacheach

Aan al ons kliënte Geseënde Kersfees

en ’n voorspoedige 2015

R62,99R62,99

0SAVERGHT-ST161214

Nuwe tuin se eerste oesLIZETTE SMIT

MALMESBURY - “Dis on-gelooflik hoe baie menseons ondersteun,” het Ma-rit von Graeve, ’n fasili-teerder by die Foodbankop Malmesbury, verledeweek gesê.

Die Foodbank is ’n nie-winsgewende organisasiemetkantorebydieThusong-sentrum in Illingelethu wathelp dat behoeftige inwo-ners gereeld kos kry.Die Foodbank word hoof-

saaklik uit skenkings uitDuitslandgefinansier,maarVonGraevenoemdat al meer plaaslike besighede die projek on-dersteun.DieFoodbanksenuutsteprojek is ’ngroente-

tuin om te help om volhoubaarheid teverseker.Von Graeve sê hulle het begin om groente

te kweek wat elke dag gebruik word, soos uieen aartappels,maar plant nou ’n ietsie van als.Sy wys met trots die eerste oes, wat beteken

dat die Foodbank se afhanklikheid van kon-tant en skenkings verminder het.Malmesbury-kwekeryenAgrimarkhet saai-

linge en pakkies saad geskenk.’n Plaaslike produsent het kunsmis geskenk

en die arbeid om die tuin te onderhou is ookgratis en word deur vrywilligers en inwonersmet ’n liefde vir tuinmaak gedoen.Von Graeve sê dat sy ook gereeld in die tuin

werskaf en wys na gebrande skouers as bewysvan die ure wat sy in die tuin deurbring.Die personeel by Foodbankwag nou in span-

ningomtehoorof ’nversoekvir ’nbesproeiing-stelsel goedgekeur sal word.Hierdie stelsel sal meebring dat tuinwerk

minderarbeidsintensief salweesensalookwa-ter bespaar.Nog ’n projek wat aan die beginstadium van

implementering is, is ’n ondersteuningsgroepvir inwoners van 50 jaar en ouer waar proble-me bespreek en moontlike oplossings gevindkan word.Von Graeve het beklemtoon dat hierdie pro-

jek volhoubaar moet wees en dat inwoners dituiteindelik self sal bestuur.

’n Vrywilliger besig om die groentetuin by die Thusong-sentrum in Illingelethumet ’n tuinslang nat te lei.

Bejaardes vergader vir die ondersteuningsgroep wattans in proef-fase is.

ALLESVERLOREN STEL ROSÉ BEKEND: Danie Malan(regs), eienaar van Allesverloren wynplaas op Rie-beek-Wes, het Dinsdagaand hul Rosé, die TintaBarocca Rosé 2014 aan gaste bekendgestel. Diegeleentheid het by sy en Juanita Malan se huis,met ’n vyfgang-maaltyd plaasgevind, waartydensdie plaas se ander eksklusiewe wyne ook geproeis. Dit is die plaas se derde Roséwat bekendgestelis. Links staan Armand Lacomme, wat sedert2012 by Allesverloren werk. Hy is vanaf 1 Desem-ber vanjaar as Allesverloren se wynmaker aange-stel. FOTO: CHARLOTTE LESCH

VYFGANG-MAALTYD OP PAD:Danie Malan en ArmandLacomme staan by die vuur terwyl Marius Wage-naar van Riebeek-Kasteel sekere disse van dievyfgang-maaltyd op die kole voorberei. ............................................................ FOTO: RIAAN SWART

Dienstye vir polisieDie Riebeek-Kasteel se satellietpolisiekantoorheropen weer om 11:00 op 16 Desember.Dietyevandiensleweringis, totverdereken-

nisgewing, soos volg:Maandae vanaf 08:00 tot 13:00;Vrydae vanaf 16:00 tot 24:00 enSaterdae vanaf 16:00 tot 24:00.Die kontaknommer vir dié polisiekantoor is

022 448 8000.

Kunstenaars watwil uitstalThe Facilitators for Art and TravellingExhibitions of F.A.T.E stal tans tot dieeinde Januarie skilderkuns van ver-skeie Weskus-kunstenaars by die Ox &Wagon in Riebeek-Wes uit.Nuwe kunstenaars en besigheidseie-

naarswat ookwil uitstallings hou, wordgenooiomvirJuliOlivierby079 465 9246of 082 899 7047 of e-pos [email protected] te kontak.

Duisende randevir Pink TreesDie Pink Trees-projek het amptelik af-gesluit en die bedrag wat tot Kansa sebeskikking ingesamel is, beloop van-jaar R47 570,17.“Ons is baie, baie dankbaar vir elke

randwat ons kon insamel om ’n veran-dering of verbetering in iemand se le-wensomstandighede te probeermaak,” het Marieta Botha, die organi-seerdervandiePinkTrees-projekgesê.

Page 3: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 16 Desember 2014 3

fwww.thecandlefactoryshop.co.za • [email protected]

O R E T I H S O A L W NU B S W S E F R G O I GF S I E E S N A R G T 0 5E T V S A O & B I H 2 1 !

THANK YOU FOR YOUR SUPPORT

GIFT & DÉCOR OPTIONS GALORE!STOCK READILY AVAILABLE

OPEN 16TH DEC & OVER THE SEASON (CLOSED OTHER PUBLIC HOLIDAYS & 27TH DEC '14)

BRACKENFELL

021 981 0528OKAVANGO JUNCTION

KENWIL DR

RETREAT/TOKAI

021 701 21016 HONEYWELL RD

MAITLAND

021 593 6307TH79, 8 AVE, KENSINGTON

X1PHE8JW-ST161214

Traumakamer vir YzerfonteinCHRIS LIEBENBERG

YZERFONTEIN - Die trau-makamer wat onlangsamptelik bekendgestel is,salniealleenlik ’nbehoeftein die gemeenskap vervulnie, maar is ook ’n bakenvir wat vermag kan wordwanneer mense hande vaten saamwerk om ’n pro-bleem op te los.

Só het Riaan Neethling, dievoorsitter van die DarlingGPF, tydens die opening vandie traumakamer verduide-lik en waarom dit die rede totsoveel trots is.

Die traumakamer vir slag-offers van gesinsgeweld, aan-randing en seksuele teiste-ring is deur lede van die Dar-ling-polisie bekendgestel.

Kapt. Deon Petersen, diestasie-kommissaris, sê ditwas vir hom ’n positiewe er-varing om die bereidwillig-heid en ope hande van dona-teurs te beleef wat by die pro-jek betrokke was.

Hy sê die traumakamer isin geheel nuut opgerig en vol-doen aan ’n dringende toe-vlug vir veral vroue en kin-ders as die slagoffers van ge-weld.

Die kamer bied ook ’n veili-ge plek waar die nodige bera-dingenhulpnamishandelingontvang kan word.

Petersen sêdie tendensvangesinsgeweld is ’n rede totkommer in die Darling-dis-trik.Volgenshomisgesinsge-

weld en seksuele misdade nienet tot die dorp beperk nie,maar kom ook op omliggendeplase voor.

Petersen het gesê die poli-sie alleenkannie die gemeen-skap beveilig nie en dat daarstaatgemaakwordopdiehulpvan die inwoners, soos deurdievoorbeeldvandie trauma-kamerprojek bewys word.

Hester de Roubaix het dieprojek inisieer en die uitvoe-ring daarvan bestuur.

Polisiebeamptes van die Darling-kantoor wat die Darling-distrik en Yzerfontein bedien,saam met die donateurs wat gehelp het om die traumakamer tot stand te bring.

Page 4: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland Gazette Letters - Briewe Tuesday 16 December 20144

Koebaai 2014!Ditwas ’nwildejaarwatverbygevlieghet!Elkejaar is wild en vlieg verby, maar dié een wasin ’n kategorie van sy eie, veral as daar na onsmense se opinies oor 2014 geluister word.Buiten ’n grondbesetting, poging tot grond-

besetting, protesoptogte, ’n necklace-moord endie sogenaamde heilige man wat in die Rie-beek-Vallei amok gemaak het, was dit op dieoog af ’n rustige jaar in ons geweste.Die Swartland is egter nie ’n eiland nie en

diegevoelvanchaoskommoontlikvanwêreld-en nasionale gebeure.Eskom se kragonderbrekings, omstrede hof-

beslissings, parlementsittings wat meer soossirkusvertonings lyk, nóg korrupsie, misdaadwat styg en afgryslike teregstellings in dienaam van godsdiens, laat mens net die kopskud uit moedeloosheid.Ons is bly om 2014 te groet en hoop 2015 sal

anders enbeterwees.Beterwordegterdikwelsvoorafgegaan deur groot veranderinge en diemeeste mense hou nie van veranderinge nie.Dinge word nie vanself beter nie en verande-ringe begin sonder uitsondering by die indivi-du en kring dán uit na ander.Die gevolgtrekking is dus dat die nuwe jaar

dalkies beter sal wees as óns bereid is om dieverandering te wees wat ons in die wêreld wilsien gebeur.Die moontlikheid bestaan óók dat volgende

jaar nié beter sal wees nie, in welke geval onsbinne die volgende paar weke ’n onwrikbaresin vir humor moet ontwikkel.

KersboodskapKersboodskapPATOOR PIET SMIT

Jes. 9:1 – “Die volk wat in duisternis wandel,het ’n groot lig gesien; diewatwoon in die landvan die doodskaduwee, oor hulle het ’n lig ge-skyn.”Na die sondeval in die Tuin van Eden, het

die duisternis van boosheid weer die oorhandoor diemens en die aarde gekry. Dis byna sooswatonsdaaraandiebeginvandieGenesis-ver-haal lees (Gen. 1:2): “En die aarde was woes enleeg, en duisternis was op die wêreldvloed …”Om in duisternis te probeer wandel en leef

is baie sleg.Donkerwerk is konkelwerk, lui diespreekwoord. Waarvan spreek dit?•Geen kennis van God•Die satan is in beheer•Verwyder van God•Die uiteinde is die poel van vuur (Open.

20:15).Maar dan word Jesus Christus gebore in die

stal van Betlehem. Sy koms is soos ’n magtigelig wat op die aarde skyn. Dit verdryf die duis-ternis en bereik elke mens op aarde. Die bosegeeste sidder enmanifesteerwanneer Jesus asdie Lig van die wêreld opdaag (Mark. 1:23-26).Die vraag: Het hierdie lig al jou lewe verlig?

Het jyHomaltoegelaat inelkehoekieenspasie-tjie van jou lewe? Nie?Sommer net daar, moet jy Hom nóú as Ko-

ning van jou lewe aanvaar.

Agter van links: Storm Liedeman (gr. 7), Clayton Feris (gr. 8), Cherné Jansen (gr. 9) en in die voorstery, Sergio Williams (gr. 5), Antonio Cartinio (gr. 4) en Julian Fortuin (gr. 4) van Laerskool Darlingop Darling is die toppresteerders in wiskunde en wetenskap in hul onderskeie grade.

Die Butterflies sê dankie vir ondersteuningDie Butterflies sê dankie vir ondersteuningDieButterfly Skoonheidsprojekwat die afgelo-pe paar weke ’n spesiale liefdadigheidsuitrei-king na verskeie tehuise vir bejaardes in diestreek, Huis van Heerde op Moorreesburg enMeiring Primêr op Riebeek-Kasteel gedoenhet, kon dit nie sonder hulp vermag nie.Baie dankie aan die hoofborg Eric Chem/

Nexus 15 asook Pick n Pay Riebeek-Wes /Kas-teel en Malmesbury, Checkin Riebeek-Wes,From The Top Records Langebaan/RiebeekKasteel, De Ark Musiekwerf Riebeek Kasteel,A2 Z Superette -Moorreesburg, Riebeek-Vallei

Spesiale skool, Laerskool Riebeek-Kasteel sepersoneel, Sign ShopMoorreesburg, Zay’s Flo-wers -Vredenburg,ChainRiebeek-Kasteel, Su-persport, AndyGrobler, FranHall, Sally AnneNoel, dr. Nico Degenaar, Tracey Hawthorne,AnnetteLaubcher,Marike enBoetieNel,Dale-na Fourie, Phillinda en Francois Kitshoff,Moorreesburg gemeenskap vir speelgoed, Ca-thy Allen, June Ricket, Cornia Smuts, DalenaFourie, Diane Claassen en Mandy Charles.MELINDI CHARLE, Butterfly Skoonheidsprojek, Rie-

beek-Kasteel

DIE CHRISTELIKE PRIVAATSKOOL MALMESBURY HOU PRYSUITDELING::CPM het hul prysuitdelingsaand op 8 Desemberaangebied en die volgende leerders vir hulle goeie prestasie gedurende 2014 vereer. Van links sit Carliede Clercq wat die kultuurtrofee ontvang het. Angelique van Niekerk is as die skool se sportster van die jaaraangekondig. Sy is ook die entrepreneur van die jaar. Nina Smuts is vereer met die leierskapstrofee enJacques Carstens het die Schwarzland Autohaus-toekenning ontvang.

TOPPRESTEERDERS:Toppresteerders in hul graad is Anna-lize Smal, Kari Truter, Luka le Roux en Suzanne Smal.

Die Christelike Privaatskool Malmesbury (CPM)het op 4 Desember hul tradisionele pa- en dog-teraand in die landbousaal aangebied, wat glovir niks gemis moes word nie. Janneke en Ninais deur hulle pa, Johan Smuts, na die geleent-heid vergesel. FOTO’S: LIDA EN ANDRE LESCH

Jaco Louw en sy blonde meisiekind, Kyla, komby die geleentheid aan.

Die Butterfly-liefdadigheids-projek onder leiding van plaas-like sangeres Melindi Charle,het die afgelope paar weke ’nspesiale Kersfees-uitreikinggehou waar oud en jonk met’n soetigheid bederf en metsang vermaak is. Links is dieButterflies by die Huis vanHeerde-kinderhuis op Moor-reesburg. Op die verhoog (vanlinks) is Fanie Velskoen, SchaniPixie Charle, Taylor Rickett, Ja-mes Allen, Melindi Charle enMadelein Smuts, met die kin-ders. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Supersport het Let’s Play t-hemde, waterbottels,pette, serpies en rugsakke vir die Butterfly-projekseHuis vanHeerde-besoekgeskenk.Booorhandigmej. senior Butterfly, Madelein Smuts, een vandie hemde aan ’n kind. Madelein het ook sekergemaak dat elke kind ’n geskenk ontvang.

Melindi, Fanie Velskoen en die Butterflies het dieAandskemeringhuis vir bejaardesopMalmesbury,die ACVV-huis vir bejaardes op Riebeek-Kasteelen Huis Bergsig op Riebeek-Wes besoek. Bo skepButterflies, Madelein Smuts en Danielle Hectorby Aandskemering koek op bordjies om te bedien.

Page 5: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 16 December 2014 5

X1PJC7F9-ST161214

19 Desember) St. Michaels Primêre Skool en dieAbbotsdale kultuur- en erfenisvereni-ging hou ’n kerslig- en markdag wat’n eerste vir Abbotsdale sal wees.Die markdag word by die St. Michaelsse sportgronde gehou.Toegang is R10 en R5 vir kinders.Navrae by 022 485 7101 of 078 886 9246.) Nic Stevens tree op by Ox & Wagonin Riebeek-Wes. Die partytjie begin08:00.Toegang is R50, kontantkroeg beskik-baar.Die restaurant sal gesluit wees, maarbring braaipakke om ’n lekker vleisiete braai, bring jou eie slaai.Navrae by Johan by 082 445 6633.

20 Desember) ILoveYzerFeesmarkbydieDelarey-plaas, Yzerfontein. Christéle Breedt:0 083 663 3345 of 2 [email protected] vir inligting.

27 Desember) Valiant Swart tree op by die Delarey-plaas, Yzerfontein. Eldré Strydom:0 082 877 6677 of 2 [email protected] vir inligting.

28 December) Groote Post Country Market at theGrootePostWinery,Darling, from10:00until 15:00.Eldré Strydom: 0 082 877 6677 or 2 [email protected] for information.

30 Desember) Mnr en Mej Yzerfontein vind om18:30 in die gemeenskapsaal plaas.Kaartjies kos R20 per persoon.Inskrywingsvorms by Seaview Sen-trum, Wild Flour, Club Café, Die Stal,Droograk en Weskus PadstalInskrywingsfooi kos R50.Bel Wilna de Klerk. by 081 554 6006 virmeer

4 Januarie) I Love Weskus Mark byVygevallei-padstal, R2710:00 – 15:00Bel Nadine le Roux by 084 677 0077 ofstuur ’n e-pos na [email protected]

Page 6: Swartland gazette 16 12 2014

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

S ARENDSE (ANTIESêRIE) - 18/10/1930 -5/10/2014. Mammie se1ste Kersfees in die hemel.Dit voel of jy nog gister byons was. Die eerste Kers-fees sonder jou lekker kos,ons gaan dit mis, maar onsgun jou die rus. Die ver-lange is groot, maar Godhet 'n beter plan vir jougehad. Van Mabeth, Leo-nard, kinders en kleinkin-ders.

SKIPPERS REGINA -Die 15de Desember is ditalweer 3 jaar wat mammieweg van ons is. Woordekan nie beskryf hoe baieons jou mis nie, maar jyverdien die rus. U is in onsgedagtes elke dag. Van:Elaine, Ricardo, John enkleinkinders.

Solomons Desmond1/10/1985 - 23/12/2007Jou voetjies het diep sporein ons harte gelaat. Dankievir jou liefde en die mooivoorbeeld wat jy aan onsgestel het. Ons mis jouvreeslik. My troos is diewete dat jy sag rus. Diemooi herinneringe sal onsaltyd by-bly. Liefde: Ma,Pa, broers, Meagan,Juliana, Malvina, Francois,Leichen, Ellie, Annoeska,Ouma, Oupa Zelda, Henta,Shabba.

Jou plek is leeg, jou stemis stil en die vermistingnogsteeds groot. Jy was 'nlieflike seun. Liefde: Ma,Pa, broers en suster.

DANKBETUIGINGS

1020

BOBBY & LOUISE sang-bediening en uitreikingsaksie groep wil al hulborge, hartlik bedank virhul bydra gedurende diejaar en wens hul & hulgesinne 'n geseënde Kers-fees en 'n voorpoedigenuwe jaar toe.

GELUKWENSINGS

1030

HAPPY ANNIVERSARYMnr & Mev Talmakkies.16/12/1989 het God onsas man en vrou verbind en25 jaar later seën hy nog-steeds ons huwelik. Al dieeer kom God toe.

Kyk wie word 21 op21.12.2014! SeridiaCeaser (Sussie). Baiegeluk met jou mondig-wording. Van jou familie.

Kyk wie word 21?26/12/14 Tristan Lategan.Welkom in die grootmenswêreld. Gods se ryksteseëninge op jou toekoms.Gelukkige mondigwordingVan Lategan en West Fam.

NICOLE - Baie geluk metjou 1ste plek en top pre-steerder van Gr. 4. Godsrykste seën met jou ver-jaarsdag op Kersdag. Onsis baie trots op jou! VanOuma, Boeta en Liam.

Raai wie word 21?20/12/2014 Jodene John-son. Geluk met jou mon-digwording Mase Blom!God’s Rykste seën. Liefde:Mammie & Faslin.

SEDRICIA OWIES - Kykwie word 1! Baie gelukmet jou verjaarsdag op26/12/2014. Alles watmooi is vir jou en mag Godjou baie jare spaar. Baieliefde van Daddy, Mommy,sussie en Antie.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

TJ'S SPRINGKASTELESpringkastele en watergly-baan te huur. KontakTheresa 082 497 3383.

KRUIEKENNER

1435

MAMAFATUMAHSame Day Results

* Love Spells* Sexual Problems

* Bring Back lost lover* Unfinished Job from the

other doctors.*Love Powder* Pension Delay

* Financial Problems* Short Boys to bringwhatever you wantCall for Appointment

BELLVILLECall: 072 012 0746 /

021 948 3738

•Relationship /Marriage Problems

•Financial, Loans, Quickcash in account

•Lucky Oils and magicring, Lotto and Casino•Failure to get aChild/Miscarriages

•Evil Spirits and Cursesin homes and business•Delayed/Unfinishedwork by other healers

for free•Long service at wotkwithout promotion/less

pay.Profhet Latief

MalmesburyStellenboschCape Town083 624 5242

TRADITIONAL HEALERDR MIKE *Financial Pro-blems*Marriage Problems*Mens sex Problem* High blood pressure*Promotion at work *LostLovers *Money in youraccount * Pensioners freetreatment *Court Cases*Selling property quickly*Lucky oil for gamblingand Lotto. Call for appoint-ment 0611126649 /0783232235 MalmesburyTown Center.

TE KOOP

ELEKTRONIES

& DIGITAAL

1625

COMPUTER SPECIALS.Pentium 4's fromR1299,00. Refurbishedwith warranty. Call DolfUys 072 705 8577.

ALLERLEI

1655

Pak van 50 ou Koerante@ R25 en Ongedruktekoerantpapier rolle @ R30per rol te koop bySwartland Gazette kantoorof skakel Natalie by022 482 3817.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30 min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand083 265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS. Vervaardig-ers en verskaffers van alletipe blindings. Gratis kwo-tasies. Doen ook herstel-werk. Kontak Elsabe’ 022487 3948 of 072 126 2394.

LANDBOU

ANDER DIERE

2220

HASIMO BOARDINGCATTERY - ExclusiveHoliday accomodation forCats. Quality care and per-sonal attention. Individualruns. To book, phoneDaléne @ 072 525 0725.

SAKE

DIENSTE

2420

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

Aanbod Aan Bakkie enMotor eienaars. Lopenden nie-Lopende voertuiewelkom. Kontak/Sms/Pcm/Whatapp084 844 0000.

AANDAG Alle KlienteVOERTUIE dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen Bank flosse.

EIENDOMME

KAMERS TE HUUR

3315

Wesbank: Kamer bin-nenshuis te huur. Beski-kaar 1 Jan 2015. Skakel0224865324 / 0720895347

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

Justine offers you anopportunity to earn extramoney by selling our widerange of skincare, fra-grance, personal care, suncare, tissue oil and make-up products. Join inDecember and earn dis-count on your Christmasgifting. SMS Name, areaand contact nr to Natasha084 625 0007.

Ambulans - 10177

SAPS - 10111

Swartland Hospitaal022 482 1161

Swartland Munisipaliteit022 487 9400

Eskom - 022 487 1212

Algemene Nommer - 10111

Karlien Scott Bestuurskool083 458 2432

WAT NOU! BEL GOU!NO

ODNO

MM

ERS

Dolce Vita Salon Unisex022 487 1043KONTAK JACOLENE BY 0861 762 55237

OM HIER TE ADVERTEER

111111-ST161214

Kontak ons by: 022 486 4735 (Alle ure)072 540 6785 ~ Cedric Email:

[email protected]

Swartland Hulp & Begrafnisdienste“Laat ons na U geliefde omsien as die dood intree”

Kontak ons nou vir al u Begrafnisse,

Verassings, Begrafnis polisse, Grafstene,

Ruikers en nog vele meer.

Word nou deel van hierdie dinamiese, professionelespan om U by te staan wanneer U ons die nodigste het.

24 UUR DIENS

Agente in elkedorp van die

Swartland areabeskikbaar

000001-ST251114

CHIEF RABBI

Die Wonder DeskundigeMoeilike huwelike & Verhoudings,

Finansiële probleme, Vinnige kontant & kry 'n lening binne 24 uur,Vereffen skuld, Sterkte in besigheid,Leen towerstok & beursie vir kontant

Sterkte in dobbel & Casino’s, Egskeidings & Hofsake,Vinnige verkope/Koop van eiendomme

Gratis Konsultasie. Betaal na resultate.

Kontak Chief Rabbi Nou 073 5588 260/061

641 9842/[email protected]

DOCTOR LUKAS HERBALIST

& MAIL ORDER

Call or sms on 079 798 2742!! Order it now!!

Powerful Herbalist healer real original African medicine.Bring back lost lover and to be yours alone sameday.

All men's & female sexual problems.Remove bad luck and get more luck.

Get a job and better salary, to remove loans and bonds.Financial problems only 1 day!

To help short boys, magic stick, magic wallet.Bring money in your house & bank account.

Remove unwanted person and recover stolen goods. Winlotto, casino, court cases and any competition.

Unfinished/delayed jobs by other Doctors welcome.

AAAAAA-ST161214

Flamingo’s is ’n gewilde kuierplek in Langebaan wat gereeld spesiale aanbiedinge hou en besoekersvan regoor die Weskus en Swartland lok. ’n Onlangse ‘foam party’ het baie aftrek gekry en wasvolgens die eienaar, André Vorster, ’n reusesukses.

Page 7: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland GazetteClassifiedsDinsdag 16 Desember 2014 7

RAIMONDI'S TRADING COMPANY MALMESBURY

Ons beskik tans oor vakatures vir 'n Kode 14 drywer en 'nSekuriteitswag.Persone met dryfkrag en sober gewoontes kan gerusaansoek doen vir die poste.Hul moet goed in spanverband kan saamwerk.VEREISTES:DRYWER

• Kode 14 lisensie met goeie rekord vanverantwoordelike bestuur van voertuie.

SEKURITEITSWAG• Vorige ondervinding sal in u guns tel.• Dit is ook 'n ideaal vir 'n persoon wat moontlik op vroeë

pensioen gegaan het en nog graag wil werk.

Minstens twee onlangse verwysings met afskrif vanidenteitsdokument moet voorsien word.Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik.Sluitingsdatum van aansoeke: 21 Desember 2014Rig u aansoek aan: [email protected]

Indien u nie binne 14 dae na sluiting van aansoeke van ons gehoorhet nie, was u aansoek onsuksesvol.

VRAGMOTORBESTUURDER (KODE 14)EN SEKURITEITSWAG

111111-ST161214

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEITKENNISGEWINGS

1. KONSEP JAARVERSLAG 2013/20142. SLUITING VAN MUNISIPALE KANTORE:29 DESEMBER 2014 – 02 JANUARIE 2015

3. VERGADERINGS VAN DIE RAAD: 1STE SEMESTER 2015

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikels 19 en 21 van die Wet op Plaaslike Regering: MunisipaleStelselswet (Wet 32 van 2000) saamgelees met Artikel 127 (5) (a) van die Wet op Plaaslike Regering:Munisipale Finansiële Bestuur (Wet 56 van 2003) die volgende:

1. DieKonsep Jaarverslag vir die 2013/2014 finansiële jaar lê ter insae vir publieke kommentaar en isbeskikbaar op die webtuiste, www.westcoastdm.co.za asook by die kantore van die WeskusDistriksmunisipaliteit, Langstraat 58,Moorreesburg 7310;

2. Sluiting vanMunisipaleKantore vanaf 29Desember 2014 – 02 Januarie 2015.Die kantore heropenopMaandag, 05 Januarie 2015. Essensiële dienste enBystand personeel sal aan dienswees;

3. Onderstaande vergaderings sal soos volg om 11h00 in die Raadsaal van die WeskusDistriksmunisipaliteit, Langstraat 58,Moorreesburg gehouword:

Kommentare rakende dieKonsep Jaarverslag vir die 2013/2014 finansiële jaarmoet skriftelikDieMunisipaleBestuurder, Weskus Distriksmunisipaliteit, Posbus 242, Moorreesburg, 7310 voor of op 16 Januarie 2015bereik. Vir enige verdere navrae in hierdie verband kontak Me Jacobs by 022-433 8400 gedurende kantoor-ure.

Persone wat nie kan lees of skryf nie word uitgenooi om die kantore van dieWeskus Distriksmunisipaliteit tebesoek gedurende normale kantoor-ure waar personeel behulpsaam sal wees met die formulering van diekommentaar of beswaar.

Seënwense vir 'n Aangename Feesgety en 'n Voorspoedige Nuwe Jaar saam met u dierbares.

MUNISIPALE BESTUURDERWeskus Distriksmunisipaliteit

Langstraat 58; Posbus 242Moorreesburg, 7310

Verwysing: 3/4/5; 3/3/1; 7/2/1;

Algemene Raadsvergaderings Uitvoerende

Raadsvergaderings Burgemeesterskomitee

28 Januarie 2015 14 Januarie 2015

27 Mei 2015 18 Februarie 2015

18 Maart 2015

Spesiale Raadsvergadering 29 April 2015

25 Maart 2015 13 Mei 2015

24 Junie 2015

WEST COAST DISTRICTMUNICIPALITYNOTICES

1. DRAFTANNUALREPORT 2013/20142. CLOSURE OFMUNICIPALOFFICES: 29 DECEMBER 2014 – 02 JANUARY 2015

3. MEETINGS OFTHE COUNCIL: 1ST SEMESTER 2015

Notice is hereby given in terms of Sections 19 and 21 of the Local Government: Municipal Systems Act,(Act 32 of 2000) read with Section 127 (5) (a) of the Local Government: Municipal FinanceManagement Act (Act 56 of 2003) the following:

1. Draft Annual Report for the 2013/2014 financial year is open for public scrutiny and commentsand is available on the website at www.westcoastdm.co.za and at the West Coast DistrictMunicipalOffices, 58LongStreet,Moorreesburg, 7310;

2. Closure ofMunicipal Offices from 29December 2014 – 02 January 2015. TheOfficeswill reopenonMonday, 05 January 2015. Essential Services andStandbyPersonnelwill be on duty; and

3. The following meetings will be held at 11h00 in the Council Chambers of theWest Coast DistrictMunicipality, 58LongStreet,Moorreesburg:

General

Council Meetings Committee Meetings

28 January 2015 14 January 2015

27 May 2015 18 February 2015

18 March 2015

Special Council Meeting 29 April 2015

25 March 2015 13 May 2015

24 June 2015

Executive Mayoral

Comments regarding the DraftAnnual Report for the 2013/2014 financial year must be lodged in writing toThe Municipal Manager, P.O. Box 242, Moorreesburg, 7310 before or on 16 January 2015. Please contactMs Jacobs at 022-433 8400 during office-hours for any queries in this regard.

Persons who are unable to read or write are encouraged to visit the West Coast District Municipality duringnormal office hours,where theywill be assisted to formulate theirwritten comments or objections.

Wishing you and your loved ones a Happy Festive Season and a Prosperous NewYear.

THE MUNICIPALMANAGERWest Coast District Municipality

58 Long Street; P.O. Box 242Moorreesburg

7310Reference: 3/4/5; 3/3/1; 7/2/1

X1PJKHHW-ST161214

Neem Kennis

Swartland

SwartlandGazette salgesluitwees vanaf

15Desember 2014 enonsheropenweer 7 Januarie 2015.

Enige dringende navrae kontak:Marijke van Bosch - 082 413 8535

X1PJC7JD-ST161214

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

Notice is hereby given in terms of section 17(1) ofOrdinance 15 of 1985 that an application has beenreceived for the rezoning of portion 1 of farm De Hoop no.697, division Malmesbury (±7ha in extent). The farm issituated directly west of Malmesbury and application ismade to rezone the property from agricultural zone 1 tosubdivisional area in order to provide the following landuses:

270 singel residential zone 4 erven (total size of 3,55ha)1 business zone 1 erf (±658m²)1 community zone 1 erf – crèche (±510m²)1 community zone 2 erf – church (±510m²)5 open space zone 1 erven – open spaces (total size of ±0,038ha)Transport zone 1 – roads (±2,86ha)

Further particulars are available during office hours(weekdays) at the Department Development Services,office of the Manager: Planning, Building Control andValuations,MunicipalOffice, ChurchStreet,Malmesbury.

Any comments whether an objection or support, may belodged in writing with the undersigned not later than 20January 2015 at 17:00.

J J SCHOLTZMunicipal Manager

MunicipalOfficePrivateBagX52MALMESBURY, 7299

19December 2014

NOTICE

68/2014/2015PROPOSED REZONING ON

PORTION 1 OF FARM DE HOOP NO.

697, DIVISION MALMESBURY

000001-ST161214

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

Notice is hereby given in terms of section 17(1) ofOrdinance 15 of 1985 that an application has beenreceived for the rezoning of erf 168, Malmesbury(±2564m² in extent), situated c/o Prospect and SmutsStreet, Malmesbury. The purpose of the application is torezone the property from community zone 2 to businesszone 1 in order to operate a restaurant, wine shop and aplace of gathering.

Application is also made in terms of section 7, Chapter14.4.1 of the Swartland Integrated Zoning SchemeRegulations ofOrdinance 15 of 1985 for a consent use fora place of gathering (hall for public or social functions).

Further particulars are available during office hours(weekdays) at the Department Development Services,office of the Manager : Planning, Building Control andValuations,MunicipalOffice, ChurchStreet,Malmesbury.

Any comments whether an objection or support, may belodged in writing with the undersigned not later than 20January 2015 at 17:00.

J J SCHOLTZMunicipal Manager

MunicipalOfficePrivateBagX52MALMESBURY, 7299

19December 2014

NOTICE

67/2014/2015PROPOSED REZONING AND

CONSENT USE ON ERF 168,

MALMESBURY

000001-ST161214

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

Please note that notice 65/2014/2015 as published in theedition of 9 December has to be corrected as follows:

Amendmend : The farm is situated south of the R27 and R315intersection near Yzerfontein and the closing date forcomments is 20 January 2015.

J J SCHOLTZMunicipal Manager

MunicipalOfficePrivateBagX52MALMESBURY, 7299

19December 2014

NOTICE

65/2014/2015PROPOSED REZONING OF AND

CONSENT USE ON PORTION OF

PORTION 5 OF FARM SLANGKOP

NO. 552, DIVISION MALMESBURY

000001-ST161214

KerkdiensteAGSCorpusChristiMalmesburyseSon-dagoggenddiensvindop21Desemberom09:30 plaas.Donderdag 25 Desember is die Chris-

tusfees om 09:00.Geen dienste op 28 Desember nie.Op 31 Desember begin die middernag-

diens om 22:30.Almal is hartlik welkom.Navrae: 073 447 2902

Evita se Perron seDesemberfeesDie ligte sal verdoof tot donker. Die pos saleers in April aankom. Nuus gaan van slegtot slegter tot ek-wil-nie-weet-nie!Maar daarsal altyd tyd en plek wees vir ’n lekker lag!Evita se Perron inDarling sal elke dag inDe-sember opwinding aanbied - met middageteom 12:00 gevolg deur ’n vertoning om 14:00,juis wanneer Eskom die ligte afslaan! Toe-maar, ‘Zelda’, ons dierbare opwekkertjiespring aan die lewe en die sports kan begin.Kykgerusnawww.evita.co.zavirwatwan-

neer speel en bespreek met Beryl by022 492 3930 - [email protected] se Perron: die ideale plek om te be-

soek met familie, vriende van oorsee en diekinders en kleinkinderswat hier is vir ’n va-kansie.

Page 8: Swartland gazette 16 12 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 16 Desember 2014 | Tel. 022 4823817

SPORT022 482 4766 • [email protected] • www.lategans.co.za

Sedert 1954 Since

X1PH1YDM-ST021214

Wesbank maak reg vir GemeenskapsbekerMALMESBURY - Die Wesbank-rugbyklub is tans besig met voor-bereiding vir die 2015 Cell C Ge-meenskapsbeker.

Wesbank, wat volgende jaar weermet die top 20 spanne in die land omdié beker gaanmeeding,werk sedertdiebeginvanDesemberaanhul spie-re en fiksheid. Wesbank speel van-jaar in groep D saammet die kampi-oen van 2012, Despatch (OP), asookdie sterk span van Durban Collegi-ans (Natal). Beide hierdie spannegaan ’n uitdaging wees in die groep-

fase wat reeds op 21 Februarie af-skop.Die ander spanne in die groep

waarinWesbanksalmeeding, isWit-bank Ferros (Mpumalanga) en Wel-kom Rovers (Griffons), wat ook niesonder handskoene aangepak moetword nie.Wesbank skop sy veldtog op 31 Ja-

nuarie af teen Witbank Ferros opMalmesbury, wat gevolg word deur’n wegwedstryd teen Despatch inPort Elizabeth op 28 Februarie. Wes-bank pak 7 Maart die Durbaniete opMalmesbury en speel op 14 Maart

teen Welkom Rovers in Welkom.Sou Wesbank tweede in hulle

groep eindig, sal die spanmeeding indie uitklopfase van die toernooi watvanjaar vanaf Paas Donderdag inPlatinumstad, Rustenburg, inNoordwes sal plaasvind.Ter voorbereidingvir dieGemeen-

skapsbekerhetdieWesbank-bestuur’n reeks vriendskaplike wedstrydegereël. Volgens die afrigters sluit dieklubsyvoorseisoensevoorbereidingafop20Desemberwaarnadie spelersop ’noefenkampsal gaan.Voorberei-ding sal weer op 6 Januarie begin.

’n Paar vandieWesbank-rug-byspelers watvroeg volgen-de jaar in dieCell C Ge-meenskaps-beker gaandeelneem,het Donder-dagaand opWesbank serugbyveld ge-oefen. FOTO:LIZETTE SMIT

Die Dorings-rugbyklub van Malmesbury het Sater-dag 6 Desember, hul jaarlikse bekeruitdeling in dielandbousaal by die Malmesbury-skougronde gehou.Jason Marthinus is die beste B-span agterspeler,Elton Jansen is die beste B-span voorspeler, GerritBooysen is die beste A-span agterspeler en ArnoldDesai is die beste A-span voorspeler.

Evan September isdie man wat vanjaardie meeste drieë ge-druk het, Arnold De-sai het die tweedemeeste drieë gedruken Francis Adonis diederde meeste.

Bredfet Damonse is die mees veelsydige speler, AndreCloete die mees belowende speler, Ryan Septemberdie speler wat die meeste oefensessies bygewoon heten Jonathan Julies is die speler wat vanjaar diemeestevordering getoon het. FOTO’S: LIZETTE SMIT

Gerrit Booysenhet gedurendedie 2014-rugby-seisoen diemeeste punte(93 punte) vir dieDie Dorings-rug-byklub aangete-ken.

Die jong speler van die jaaris Paul Barendse (links). JulieSwarts oorhandig die trofeeaan hom.

Die Maude Goliath Reach for thestars-trofee behoort vanjaar aanClive Pieters. Die president van DieDorings-rugbyklub, Julie Swarts,oorhandig die trofee.

Die spelers se speler van die jaar isJacobus Adams (links). By hom is dieeerstespan se bestuurder, LodewykAdams.

Die speler van die jaar is Ar-nold Desai (links). Arno Hen-driks, Wesbank-rugbyklub seeerstepan kaptein, sportmanvan die jaar en ook die gas-spreker by Die Dorings se be-keruitdeling, oorhandig dietrofee.

Die trofee vir die voorsitter se keusebehoort vanjaar aan HenryDaniels (regs). Klasie Pieters, dievoorsitter van Die Dorings-rugby-klub, oorhandig die trofee.

Winston Pedro (links) is Die Dorings sesportman van die jaar. Salmon Moutonvan Mouton Transport en ook die klubse amptelike borg, help om dié indruk-wekkende trofee vas te hou.