Prokureurs Tel: 044 272 0142 St Johnstraat 144, Oudtshoorn MET TROTS DEEL VAN OUDTSHOORN AWSUM News Tel: 021 872 3880 HOËRSKOOL OUTENIQUA VS. HOËRSKOOL OUDTSHOORN - KWAGGADAG 2015 www.awsum.co.za NUUS NEWS GRATIS FREE 10 AUGUSTUS 2015 Jetline George | www.jetline.co.za | [email protected]Shop 5b, Nedbank Centre Corner York and CJ Langenhoven street George T: +27 (0) 44 873 0425/6 F: +27 (0) 44 873 0429 C: +27 (0) 74 336 0757 PO Box 10928 George 6530
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Prokureurs
Tel: 044 272 0142St Johnstraat 144, Oudtshoorn
MET TROTS DEEL VAN OUDTSHOORN
AWSUM NewsTel: 021 872 3880
HOËRSKOOL OUTENIQUA VS. HOËRSKOOL OUDTSHOORN - KWAGGADAG 2015
Delivered directly to the parents through the school!
Terms and Conditions apply. Please refer to our website for further details. SA Home Loans is a Registered Credit Provider. Registration Number NCRCP1735.
Hoërskool Oudtshoorn sien baie uit na die 2015-interskole teen die KWAGGAS.
Al is die getalle-verhouding tussen die twee skole nie in Struisies se guns nie(3:8), bly dit ‘n lekker uitdaging vir ons kinders om teen sterk kompetisie deel te neem. Op die sportveld is die getalle-verhouding 1:1 en glo ons dat ons op ‘n gelyke voet kan meeding.
Groot dank en waardering aan alle af-rigters vir die ure en ure op die oefenveld, asook hulle rol in die ontwikkeling van ons kinders se sporttalent.
Opregte dank ook aan die hoofborg –FNB. Hulle ondersteun elke jaar ons inter-skolekragmeting met groot entoesiasme.
C.H. DE VOS SKOOLHOOF - HS OUDTSHOORN
T erwyl ek hierdie voorwoord skryf, is daar ‘n rustigheid in die skool en op die sportvelde van die Hoërskool Outeniqua. Leerders is tans besig om
hulle voor te berei vir die Septemberek-samen en natuurlik vir Kwaggadag. Kwag-gadag is een van die belangrikste dae op die onderskeie skole se kalender.
Die meeste leerders sien baie uit na Kwaggadag en elke span berei voor om na die beste van hulle vermoë te prest-eer. Dit is belangrik dat elke span speel om te wen, maar spanne wat wil wen ten alle koste, besef nie watter skade hulle aan die individu, die skool en die sport of kultuuraktiwiteit aanrig nie. Die voorreg om in ’n goeie skool te wees, om ouers te hê en om te kan deelneem, is alles dinge wat meer belangrik is as die wen van ’n wedstryd. Ek nooi elke persoon betrokke by Kwaggadag, om die dag en die mense te respekteer.
Baie dankie aan die borge, organi-seerders, beamptes, noodhulp, werkers en almal wat help dat Kwaggadag ’n
sukses gaan wees.
Mag elke leerder, afrigter en onder-steuner die dag geniet.
CHRISTO VORSTER SKOOLHOOF
VORIGE RESULTATE
www.sanguinewellness.co.za
Health and Beauty Course1 year Full time ITEC and CIDESCO
In die foto van links na regs: Frans De Swardt (OHS Adjunkhoof: Fisiese Geriewe) Elton Olivier (Instrukteur) Marilyn Wagenaar (Instrukteur) Christa Barnard (Volkswagen Verkoopsbestuurder Tavcor George). In die Volkswagen up! is Sunika Koen – ‘n leerder wat pas haar rybewys geslaag het deur die Bestuursopleidings program.
Dit is vir Outeniqua Hoërskool en Tavcor George belangrik om leerders as verantwoordelike landsburgers die lewe
in te stuur. Daarom is die Kwagga Trust Bestuursopleiding Program in 2014 begin.
‘n Gevorderde leerlingslisensiekursus word aangebied. Ervare insturkteurs bied die bestuursopleidings progamme aan met ‘n Volkswagen Up! Geborg deur Tavcor George.
Bespaar R10 000 op die Vivo 1.4 Conceptline by Tavcor George.Nou te koop vir slegs R134 990. Geldig tot einde September 2015.
RUGBY: o.16AVoor: Sylvester Hassien, Willie Gouws, Luwayne Boshoff, Reinhardt Marx, Chaunton Prins, Aylan SchabortMiddel: Brizano de Kock, James-Henry Mollentze, Alexander van Biljon, Thomas Fouché, Conrad Ackerman, Cullen Joseph. Agter: Stephan Leonard, JP Terblanche, Paul Rademeyer, Louis Meiring, Johan Fourie, Burger Meyer, Tinus Opperman Heel agter: Mnr Johan Smith (Kondisioneerder), Mnr Jacques Wolfaardt (Afrigter)Afwesig: Mnr Abré Minnie
RUGBY: o.16A (Spanlys)Grosjean May, Jaylin Pretorius, Lyle Metembo, Joe-Louis Marques, Jade Taute, Tiaan Fourie, Jovan Van Vuuren, Steffan Schoeman, Lerato Nana, Rodwill Maniel, Gerrit Hanekom, Alvin Marthinus, Robin West, Malusi Khumalo, Nicolen Leslie
RUGBY: o.15AAgter: JoJo Josephs, Braam van Huyssteen, Theo Mulder, Quan Meyer, Mnr Ian Hattingh (Afrigter), Ruan Barnard, Jaco Gerber, Armand KritzingerVoor: Morgan van Nooy, Chad Coetzee, Brandon Michaels, Zinedine Robertson, Brian Williams, Ridge Gaffley
RUGBY: o.15A (Spanlys)Garreth Louw, Willie Engelbrecht , Ruaal Booysen, Logan Samson,Dukelinn Coetzee, Keano Claassen, Pieter Koorts, Van Heerden, Thomas Bell, Henry Reedlinghuis, Ayrton Jackson, Ayden Pretorius, Lhuten Khumalo, Heinrich Ewerts, Cleo Gordon
RUGBY: o.14AAgter: Macneil Matthews, Adriaan Bouwer, Stefan van Wyk, Bennett Nortje, Auburn Bezuidenhout, Deon Malherbe, Tertius Human. Middel: Ulrich Brown, Jay-Jay Snyman, Adrian Dirks, Matthew Thorne, Maria deLange, Curtley Smith Voor: Gerhard Ackerman, Janico van Rensburg, Thand Waxa, Marno April, DevanFrans, Xander Botha, Jaydian Cedares
RUGBY: o.14A (Spanlys)Tyrese Pietersen, Ivano Brown, Timothy Prins, Ruan Claassen, Daimyan Luyt, Christo Van Deventer, Romario Moonies, J Moos, Thomas Jordan, Abie Hill, Francois Luiters, C Fucshe, Ethan Murphy, Leighten Ayford, Geronimo Marthinus
Cnr Meade and Hibernia StreetLoerie Centre, George
Tel & Fax: 044 873 0626
Get the latest AWSUM edition onwww.awsum.co.za
AUG 2015A-spanne10
HOKKIE: EerstespanAgter: Charmain Botha, Marietjie Swanepoel, Tanya Lingenvelder (O/k), Inge. Conradie (K), Frieda Janse van Vuuren, Mev B Gibson (Afrigter)Middel: Kayla Thirion, Kayla Ferreira, Kristi Gouws, Jani Bergh, MelissaLoubser, Kara Strydom. Voor: Lanney Raubenheimer, Corien Schoonwinkel, Annuske Coertze
HOKKIE: EerstespanVoor: Darren Campher, Siphiwo Faas. Middel: Ben Buys (Afrigter), Cameron de Oliviera, Nico Louw, Ruan J Van Vuuren, Monré Heunis, Cornel Engelbrecht, J G Luus, Timo Smuts (Spanbestuurder). Agter: Christian Compion, Franco Meyer, Stephen Claassen, Edrich J van Rensburg, Neil Oudejans, Thomas Theron, W F Roux
HOKKIE: o.16AVoor: H J Grobler, Ruan Joubert, Louis du Pisani, Rudi Adendorff, Chairo Africa, Jurgens KoegelenbergAgter: Waldo Barnard, Reinhard Lotter, Arries Tzitzikas, NicholasRedelinghuys, Christiaan de Waal, Stiaan Wolfaardt, Stefan Schoeman
HOKKIE: o.14AVoor: R van Rooyen, R Beukes, R van Eck, C Viljoen, W Westraad, W Strauss. Agter: R J van Rensburg, F Engelbrecht, C van den Bergh, L van den Bergh, D Botha, R Roux (Kaptein), L Barendse (Afrigter)Afwesig: R Els, H Berndt
NEWS / NUUS
AWSUM WENS AL DIE SPORTSPANNE STERKTE TOE WAT
DEELNEEM TYDENS KWAGGADAG 2015!
ONS WENS JULLE ALLE STERKTE TOE.
AUG 2015 A-spanne 11
HOKKIE: Eerstespan (Spanlys)Ovayo Selanto, Zinni Taute, Leigh-Anne Carlisle, Yanke Ungerer (K), Hannemie Hoffman, Megan Barnard, Cecilia Strydom, Karmen Neethling, Anique May, Anneme Roller, Lisa GerberReserwes: Megan Jonker, Allison Dilgee, Heather Collins, Julia Eaglestone, Melanie Van Biljon
NETBAL: o.15A (Spanlys)Julia de Beer, Tarryn Joseph, Gradine Nimmerhout, Kabelo Motubatse, Mangi Maphidzhe, Luzaan Zwiegelaar, Karla Geyser
HOKKIE: o.14A (Spanlys)Karla Human, Sibongile May, Helen Brits, Anandi Kruger, Vicky Dreyer, Laureka Wallace, Tanja Terblanche, Anree Weyers, Marle-Zanne Barnard, Jana Bester, Anlize VermeulenReserwes: Gaylin Snyman, Vicky Stols
NETBAL: o.16A (Spanlys)Anique Gertse, Paula Coetzee, Elme Botha, Tawen JosephsJulia de Beer, Laureka Wallace, Kabelo Motsubatse, Carla van Zyl, Anique Wolmarans
HOKKIE: Eerstespan (Spanlys)Uli Raubenheimer, Christiaan Smit, Janiel Du Toit, Amre McCullum, Corne Fourie, Lili Valela, Jacobus King, Hanno Hills, Didier Blacquire, Asanda Zwide, Albertus van der Spuy, Cesar Thiry, Donny Moos, Niel Terblanche, Heinrich Corneulissen
HOKKIE: o.16A (Spanlys)Aphiwe Mange, Ferenzo Moos, Niel Terblanche, Jean Jonker, JG Marias, Luphumlo Pye, William Davids, Darren Hufke, Devan Barnard, Kerrighan Arries, Aiden Dempsey, Rual Vivier, Reinier Corneulissen
Clearance Sale - 27 July - 31 August - on selected stock
Old boys’ onthou AUG 201512
Ek onthou die gevoel van “butterflies” daardie oggend. Die heel week het Kwaggas gees gebou soos net Kwaggas kan, maar ons het ’n werk om te gaan doen. Die dag is hier, die tyd is nou. Die opgewondenheid van die 0.14s is onmisbaar. Vandag word hulle Kwaggas. Die kleedakamer is stil. Die reuk van “deap heat” en “elastoplasts” hang in die kleedkamers. Daardie unieke geluid van studs op die dreun oor die sementvloere. Een kyk spreek ‘n duisend woorde. Soos een man is duisende op aandag, uit volle bors, hand oor die hart. Wat ‘n voorreg. Wat ‘n eer.LIAAN SCRIVEN. KAPTEIN 2002
Interskole teen Struisies laat my altyd terug dink aan harde rugby, vol pawiljoene en ‘n gelaaide atmosfeer. Waar jy nie meer 15 manne op die veld is nie, maar meer as ‘n duisend leerders. Sterkte aan al die spanneWERNER FOURIE. KAPTEIN 2003
Interskole gaan nie oor net opdaag en die wedstryd speel nie. Maak nie saak wat die ranglyste sê of in die koerante staan nie, die speelveld is gelyk omdat dit oor iets baie groter as die wedstryd gaan. Interskole gaan oor jou trui, jou skool en elke rugbyspeler van die o.14- tot die eerstespan. Hierdie wedstryd speel jy vir jou spanmaats en afrigters om te wys hoe jy oor die wapen op jou bors voel. Sterkte manne, gaan wys waarvan jy gemaak is.JACO COLYN. KAPTEIN 2005
Interskole is ‘n spesiale geleentyd in elke Kwagga se jaar. Een van my beste herinneringe van die dag was toe die eerstespan voor die paweljoen staan, en die skool die kreet doen, en ek almal se opgewondenheid sien! Om dan die swart trui oor jou kop te trek en met oorgawe te speel, kom vanself.TINUS VERMEULEN. KAPTEIN 2012.
Baie sterkte aan al die Struisies vir interskole! Ek glo dat elkeen van julle vir die trots van die wapen op sy bors sal speel. En sal veg vir die persoon langsaan jou – tot die bitter einde. Maak dit ‘n dag wat jy nooit sal vergeet nie.MIHAN FOURIE. KAPTEIN 2013
Interskole is ‘n besonderse geleentheid in elke Struisie se skoolloopbaan, ‘n “memory” wat nooit sal verlore gaan nie. Dit is ‘n week waar die Struisiegees vlamvat, en niemand kan daarmee kompeteer nie. Die eer om dié besonderse streeptrui oor jou kop te trek bly vir ewig.Per laborem ad astraDIVAN NEL
KEMPSTON MOTOR GROUPLANGENHOVEN STREET, GEORGE - TEL: 044 801 7411, FAX: 044 801 7422 | 7 MAIN ROAD, KNYSNA - TEL: 044 382 6611
DIVISION OF THE KEMPSTON MOTOR GROUP TRUST A JURISTIC REPRESENTATIVE OF FSP LICENCE NO. 21248
To find out more, call or visit us today!
Model/s shown may differ. Errors & Omissions Excepted.
YOUR MOKKA MOMENT HAS ARRIVED.At last, the new Opel Mokka is here. In this fast paced life there are moments that seem to slow down time and live forever in our hearts and minds. These are the moments we live for. These are Mokka moments.