AJ Oosthuizen STRATEGIESE BESINNING 2016 Die dokument dien as gespreksdokument oor die volgende tree wat ons gemeente moet gee om ons visie te realiseer as ’n Sentrum vir aanbidding, heling, groei en diens. Die bestuursmodel wat ons in ons besinning/beplanning oor waarheen ons oppad is help, bestaan uit 3 fases (beplanning, implementering en evaluering), elk met eie aksente. Belangrik egter is dat die habitat waarbinne ons besin en beplan is ’n habitat van verwagting! Die kruike metafoor (2 Konings 4) wat uitgepak word vir die Here om vol te maak, is eie aan ons gemeente se verwagting en daarom ook eie aan ons beplanning! Raamwerk vir ons strategiese besinning “Waar daar ’n verwagting is, is geloof nodig. Waar daar geen verwagting is nie vind jy ongeloof (AJ Oosthuizen J)“ Waarheen is ons oppad? Beplanning 2016 Ons is oortuig dat die gemeente ’n volgende geloofstree moet gee as ’n Sentrum vir aanbidding, heling, groei en diens. 1. Plan Aan die hand van die voorgestelde bestuursmodel moet die volgende aspekte oorweeg en bepaal word in ons beplanning, naamlik die strategiese intensie, evaluering en keuse.
10
Embed
STRATEGIESE BESINNING 2016 - Geloofsentrum Universitas · AJ Oosthuizen Intensie As leierspan het ons weereens tot die oortuiging gekom dat ons reeds in 2003 ’n Godgegewe visie
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Diebestuursmodelwatons inonsbesinning/beplanningoorwaarheenonsoppad ishelp,bestaanuit3fases(beplanning, implementeringenevaluering),elkmeteieaksente. Belangrikegter isdatdie habitat waarbinne ons besin en beplan is ’n habitat van verwagting! Die kruikemetafoor (2Konings4)watuitgepakwordvirdieHereomvoltemaak,iseieaanonsgemeenteseverwagtingendaaromookeieaanonsbeplanning!
As leierspanhetonsweereenstotdieoortuiginggekomdatonsreeds in2003’nGodgegewevisieontvanghetomUniversitasgemeenteas’nSentrumviraanbidding,heling,groeiendienstevestig.Die strategiese intensie van die gemeente bly dus onveranderd. Die visie is gevestigmaarmoetvlerke kry en voortdurendaanpasby steeds veranderendeomstandighede. Onshoefdusnieooronsintensieverdertebesinnie,ditispresiesdieselfdedroomasin2003!
Evaluering
Itvdieevalueringvanonsinternesowelaseksterneomgewingkandievolgendeuitgeligword(deelsuit data van die Church Life Survey, omgewingsevaluering en ’n interne evaluering van onsgemeente).Opsommendnetdievolgende:
o Stabiele,verdraagsameomgewingmetgoeieonderlingeverhoudingeo Minlidmatebinnetradisionelegemeente-grenseo Groeiinjonggetroudesmetgesinneo Sommigestudentewathiertuiskom
Strategiesekeuse
Tydensons leiersgesprekkehet ons tot dieoortuiging gekomdatons gemeente ’n groei strategiemoetvolgtemiddevan’nveranderdeomgewingwatlykofditstagneerenselfsagteruitgaan.Onssoumaklikkonsêonshetniemeer’ngemeentenie,wanthierisniemeermenseinonswoonbuurtoornie.Gevolgliksouditdanvrana’nstrategiewaaronsdiebedieningdrastiesafskaal,begrotingsinperk, personeel en leraars verminder. Hierdie strategie pas egter nie in binne onsraamwerk/habitatvanverwagtingnie,wantonsverwagdatdieHeresewerkgrotermoetraakenniekleinernie!Diehuidigetendensinonsgemeentesegroeipatroontoonjuistekensvangroeiennievanstagnasieofafnamenie. Onsglodusdatonshier’ngroterroepinghetin’ndinamieseenveranderendeomgewing.
Maar...omonsveranderendeomgewingtebeïnvloedsalonsmoetaanpas!“Asjyniksverandernie,bly alles dieselfde.” En as alles dieselfde bly in ons gemeente gaan ons nie groei en die nodigeinvloed hê nie. Ons kies dus om ’n volgende geloofstree te gee om ons strategiese intensie teverdiep.
AJOosthuizen
2. Implementering(Hoegaanonsditdoen?)
Omdie volgende geloofstree te geemoet sekere veranderinge geïmplimenteer en bestuurword.Hierdieveranderingebehelsdievolgende:
A: Struktuur
B: Leierskap
C: Bestuurvanverandering
A:Struktuur
As gevolg van die verskuiwing in demografie is dit duidelik dat die gemeente lankal nie meergeografiesafgebakenkanwordnie. Diegemeente isdusgeroep/geforseerommenseoorgrenseheen te bedien. Die bedoeling vanons strategiese intensie is dus omallemense inenbuite onsomgewingbydie“kegel”(metafoorvanRetief)telaatinvaltotdiepergeloof,insigendiensbaarheid.
Die volgende 5 fokus areas is geïdentifiseer om ons strategiese intensie te realiseer, met anderwoordeommensenadertebring(intebring)sodathulleindieSentrumbedienkanword:
Om hierdie fokus areas te vestig en uit te brei moet dit ondersteun word deur ’n doeltreffendestruktuurwatdievisieondersteunenniebelemmernie. Maar’nvisiesonder ’ngoeddeurdenkteondersteunende struktuur bly ’n droomwat nie vlerke sal kry nie. Die struktuurmoet hom ookdaartoe leuen dat deurlopende evaluering van die onderskeie funksies gedoen kan word omkontinueveranderingenaanpassingsteakkommodeer.
Die voorgestelde gemeentestruktuur is plat en eenvouding en bestaan uit ’n Bestuursraad, Visie-bedieninge en Rugsteun bedieninge. Die bediening word ondersteun deur 3ondersteuningsbedieninge,naamlikkommunikasie,fasiliteiteenfinansies.
Tradisioneelhetgemeentes’nbegrotingvirbedieninge(oukommisies).Hierdiebegrotinghetindieafgelope 8 jaar vanminder as R 100000 totmeer as R 600000per jaar gegroei. Die bedieningedoenwonderlikewerkenvormdiehartklopvandiegemeente,maarhetooksekerebeperkingeofleemtes:
Dieeersteopdragitvherstruktureringsoudusweesomaldiebedieningevandiegemeenteterigopdievisieen4funksies.Metanderwoorde,aldiebedieninge/projekte/versorgingwordheringedeelonder die 4 funksies naamlik Aanbidding, Heling, Groei, Diens. Dit vorm dan ’n nuwe bediening(Rugsteunbediening) wat alle aspekte rakende die bepaalde funksie aanspreek en bestuur. Ditverseker’ngerigtebedieningaandiehandvandievisieenstrategieseintensie.
DieRugsteunbedieningesousoosvolgkonlyk:
Hierdie 4 bedieninge word beskou as Rugsteunbedieninge waarsonder die gemeente nie kanklaarkomnie.Inpraktykbetekendit’ntotaleherevalueringvanbestaandebedieningeenprojekte,die samevoeging van tradisioneel verskillende dienstereine en personeel. Bedieningewat nie dievisiedienniewordgetermineer.Hierdieherstruktureringhetegterdievoordeeldatnuweinsiatiefna die Rugsteunbedienings vloei wat kreatiwiteit, innovering en verandering teweeg behoort tebring. Nuwe mense moet betrek word om elk van hierdie funksies te beplan, uit te bou en tebestuur.
Elke rugsteunbediening bestaan uit ’n bestuurspan onder leiding van ‘n spanleier wat ten volleverantwoordelik is vir daardie bepaalde deel/funksie van die gemeentevisie. Aan elkeRugsteunbediening word ’n begroting toegeken en hierdie begroting word selfstandig enverantwoordelikbestuur soosdit tansbinnedieonderskeiediensgroepegebeuronder leidingvandie Finansiële Bestuurder. Die leraars word, aan die hand van hul gawes en belangstellings, asondersteuningbydieRugsteunbedieningsingedeel.
Verderebesinning:
Wanneer hierdie herstrukturering plaasgevind het sal daar nuut besinmoetword oor elk van dieverskillendefunksies. Kundigheidsal ingebringmoetwordbinneelkefunksieomgroei, innoveringenveranderingtebewerkstellig.Hierdiebesinningsalonderanderedievolgendemoetinsluit:
• Jeug• Bybelskool• Toerusting
•Barmhartigheid•Getuienis•Vrouesake
•Pastoralesorg/kontak•Siekeversorging•Kleingroepe
•Erediens•Gebed•Gasvryheid
AanbiddingBediening
HelingBediening
GroeiBediening
DiensBediening
AJOosthuizen
Aanbidding:
’nVolgendetreeintermevaneredienste:
• Beperkte tyd van ’n erediens (1 uur) en die verskillende aspekte wat ons moetaanspreek.Hoeveranderonsdit?
Visie-bedieninge bestaan uit projekte wat spontaan ontstaan agv ’n spesieke behoefte of selfsroepingsbewustheid van gemeentelede. Ons het die afgelope tyd voorbeelde in ons gemeentegesien hoe hierdie tipe projekte spontaan begin ontwikkel het. Lesotho, Kinderhuis insamelings,komberse,yskaste,televisies,Wildenwynfeesensens.As’nprojek’ngemeentelidsehartaanraaksal hy/sy betrokke raak! Visie-projekte vra vinnige optrede en is projektewat gekoppel is aan ’nbepaaldeplek,tydentydelikepersoneel/vrywilligers.
Hoewerkdit?
• Dieprojekwordaangemeld,geëvalueerofditbinnediegemeentesevisieval• ’nOndersteuningspanwordbeskikbaargestelomtehelpmetdieimplimentering• Dievisie-projekwordaandiegemeentegekommunikeertydenseredienste• Gemeentelede kan daarby inskakel, betrokke raak, vrywillig bydra en vrywilligers
weetvoorafwatvanhulleverwagword,hoelankhullebetrokkegaanwees.• ’n Groter keuse van betrokkenheid word gegee, maw mense raak betrokke daar
Die voordeel van visie-bedieninge is dat verskillendemense dus by verskillendeprojekte deur dieloop van die jaar betrokke kan raak wat groter deelname en eienaarskap bevorder. Deur visie-bedieninge te vestig word ’n kultuur gekweek vanmense wat oop oë deur die lewe gaan, noodraaksien en die nodige ondersteuning by die sentrum kry om dit aan te spreek. Dit maak diereikwydtevandiegemeenteveel groteraswat ’n tradisionele kommisieop jaarliksevergaderingskan bepaal. NB - Baie van die huidige bedieninge binne diensgroepe kan omvormword in visie-bedieninge!
Om die rugsteun- sowel as visiebedieninge te ondersteun is 3 ander bedieninge nodig, naamlikkommunikasie,finansiesenfasliteite.
Kommunikasie-bediening is absoluut noodsaaklik in ’n model waar mense na die sentrum toe“getrek”moetwordenniemeerbinnediegrensewoonnie.Noodsaaklikdatalleinligtingennuusvanuit die verskillende bedieninge gekommunikeer moet word. Gerigte bemarking enkommunikasieisduskritiesbelangrik.
• Het ’n media-beampte nodig. Iemand wat gerig nuus kommunikeer, fotosbekendstelenmenseingelighouasookskakelnabuitemetonderanderekoeranteenwyersosialemedia.
Finansies bly steeds verantwoordelik vir die bestuur en kontrole van alle finansiële aspekte enbegrotingvandiegemeente.
Bestuursraad
Die Bestuursraad is die uitvoerende komitee van die geloofsentrum. Dit bestaan uit ledeverteenwoordigendvandiegemeente.
Die taakomskrywingvandieBestuursraad isomaldieaspektevandie4 funksies tebestuurenteevalueer. Elke funksie gee terugvoer en dra sake vir goedkeuring aan die Bestuursraad op. DieBestuursraadisbemoeidmetdiestrategieseintensieenniemetdag-tot-dagbesluitnemingsnie(ditberusbydieonderskeiefunksies).DieBestuursraadvergader1maalelke2maande.
Verderebesinning:
• UitersnoodsaaklikdatdieBestuursraaddiebedieningdeurlopendevalueer.• Die Bestuursraad kan sake terug verwys na die funksies toe vir besinning, aanpassing of
Dielaasteaspekwaaraanonsaandagmoetgeeisdiediverseenmuliti-kultureleomgewing.OnsisdieEfesevandieBybel. DieHerestuurdiemensenaons,onsbedienhulle,rushulletoeenstuurhulleoordie land. Dit isonsroepingasgeloofsentrum! Omhierdieomgewingtebeïnvloedmoetdie regte persoon getaak word om die bediening onder studente te ontwikkel. ’n Nuwegeloofsgemeenskapmoet gevormword wat die ruimte het om hulself in te rig volgens hulle eiebehoeftes en spiritualiteit. Die gemeentemoet die ondersteuning bied vir so ’n bedieningom teontwikkelentegroei.
• Hierdie werkgroepe vergader individueel met die opdrag om te droom oormoontlikhede,visiesenuitdagings tedeel. Diedoel isnieomallesklaar tebedinkenimplimenteernie.
• Is nie ’n permanente bediening nie – gedagte is dat kernpersoneel later hieruitsaamgestelsalword.