Top Banner
Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 IN THIS ISSUE TIE SRC 2019, p. 13 Oklahoma! Krieket 4 7 17
18

Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Feb 26, 2019

Download

Documents

nguyennga
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

StellenbergStellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

IN THIS ISSUE

TIE

SRC 2019, p. 13

Oklahoma!

Krieket

• •

• •

• •

4

7

17

Page 2: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20182

Universiteit van Pretoria Wiskunde-olimpiade‘n Paar van ons leerders het deelgeneem en baie goed gevaar. Die volgende leerders verdien vermelding vir hul goeie prestasies:

Gr. 8Booysen JPvan Heerde CThirion NTruter AKruger DBimerew YFerreira WMeyer EOhlms H

Gr. 9Schnabel EBower Rdu Plessis SSander WMarais PErasmus ELe Grange CPotgieter LVorster SVan Staaden J Smit H

Gr. 10Hay LHavinga JL

Gr. 11Sander Ndu Plessis SWolstenholme J Bergh BFerreira W

Emil Schnabel behaal 100%.

Natuurlik plaas dit hom in die 1ste posisie in die land en hy wen R1000 met hierdie uitstekende prestasie!

Emil by die “National Awards Evening” van SAMF. Na afloop van die derde rondte van die SAMF-olimpiade beklee hy die agtste posisie landwyd. Hy is ook genooi om ‘n Wiskunde kamp by die Universiteit van Stellenbosch by te woon tydens die Desembervakansie.

Gr. 12 Art Expo

Page 3: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20183

Tien van ons leerders is gekies om as deel van WP- of Bolandspanne deel te neem aan die South African Maths Team Competition wat op 8 September plaasgevind het.

(Ongelukkig kon ons twee gekose matrieks, Deandré de Meyer en Jacques Wüst, as gevolg van die Septembereksamen nie deelneem nie.)

Die leerders is gekies deur die Universiteit van Kaapstad of die Universiteit van Stellenbosch na aanleiding van hul skitterende prestasies in verskeie Wiskunde-olimpiades waaraan hulle deur die loop van die jaar deelgeneem het.

Baie geluk aan hierdie knap Wiskunde-studente!

Agter: Wiida Sander, Nicholas Sander, Wiekie Ferreira, Phillip Marais Voor: Christian van Heerde, Emil Schnabel, JP Booysen, Nico Thirion

Provinsiale kleure in Wiskunde!

Page 4: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20184

Baie geluk aan die SMK wat as die algehele wenners van die Tygerberg Eisteddfod se gala-byeenkoms aangewys is. Hulle het saam met die beste kore, wat onder andere ook tydens die World Choir Games in Pretoria as kategoriewenners tydens die wêreldkompetisie aangewys is, deelgeneem. Dit was ‘n absolute belewenis om na die koor te luister. Dis ‘n mening wat deur ‘n volgepakte Endler bevestig is te oordeel aan die reaksie, nie net van die beoordelaars nie, maar ook deur die gehoor.

Ook die SSK is as wenners van hul kategorie aangewys. Die SSK toon fenomenale vooruitgang vanaf hul stigting in 2015. Baie geluk aan hierdie seuns wat ‘n wonderlike toonbeeld van deursettingsvermoë en Stellie-styl is.

Ons is uiters trots op hierdie twee kore wat ten spyte van ‘n jaar waarin daar nie veel uitdagings na hul kant gekom het nie, hierdie wêreldgehalte uitvoering kon gee.

Ons is innig dankbaar vir ‘n afrigter van André van der Merwe se kaliber.

Tygerberg Eisteddfod

Page 5: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20185

The following learners participated in the Tygerberg International Eisteddfod and are category winners:

Steph-Mari Marais Onvoorbereide lees

Stefani Du Plessis Openbare redevoering

Emma Thom Skeppende skryfwerk: Opstel Graad 9

Emma Thom Skeppende skryfwerk: Poësie Graad 9

Laura Bailie Piano 16 years (two categories)

Jacques Wüst Klawerbord 17 jaar

Karli van der Merwe Gedigte Meisies Graad 12

Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12

Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years

Ché-Jean Jupp Musical Theatre

Jaime en Thomas Fowler Piano Duet 16 Jaar

Jaime Fowler and Thomas Fowler were awarded a bursary for their outstanding performance.

Karli van der Merwe was invited to perform her monologue at the Prestige Concert on 20 September.

We are incredibly proud of our talented young people. Congratulations!

Tygerberg International Eisteddfod

Steph-Mari Marais

Ché-Jean Jupp Jaime Fowler Thomas Fowler

Stefani du Plessis Emma Thom Laura Bailie Jacques Wüst

Karli van der Merwe

Page 6: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20186

BRANDMATHS BIED AAN ‘N

MATHEMATICS

LENTESKOOL

‘Spring’ in en berei voor vir die finale Wiskunde eksamen!

• 2 - day course (1 en 2 / 3 en 4 Oktober)

• 12:00 – 16:00

• R 650 per kursus

• Focus on sections of syllabes that carry most weight e.g. functions and graphs, differentiation, sequences and series, trigonometry and Euclidian geometry.

• Maksimum 10 matrieks per kursus (limited spaces available)

• Aangebied deur voormalige Wiskunde onderwyseres Mev. Liebe Brand (HonsBSc, NHD, CAPS opleiding voltooi)

FOR MORE INFORMATION CONTACT

LIEBE BRAND [email protected]

076 674 0444

Page 7: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20187

Vir maande is daar bitter hard gewerk deur personeel sowel as die 32 leerders wat deel was van ons musiekblyspel, Oklahoma!

‘n Ieder en ‘n elk wat die produksie op die planke gesien het, is dit eens: ongelooflike talent, uitbundige energie, sóveel pret en plesier!

Baie geluk aan almal op die verhoog, sowel as agter die gordyne. Dit was ‘n voorreg om deel van hierdie Oklahoma-familie te wees!

Page 8: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20188

I had the honour and privilege of being chosen to go on the PAD exchange trip to Germany, along with hundreds of people from every corner of the world. The South African group was made up of eight people from Cape Town, Johannesburg, Pretoria and Bloemfontein respectively.

Alle onkonstes vir die maandlange toer is deur die Duitse kultuurministerie betaal. Meer as ‘n honderd kinders van lande soos Ysland, Masedonië, Indië, Finland, Kasakstan, Australië, Estland en Mongolië het hierdie Duits-olimpiade geskryf en is met ‘n maandlange reis na Duitsland beloon vir hulle prestasies. Die enigste gemeenskaplike faktor was dat almal Duits op skool leer. En die enigste reël wat hierdie uitruil betref? Ons kon net Duits met mekaar praat.

I spent two weeks with a wonderful, kind family in Essen in west Germany. As part of a group, I spent four days in Bonn, five days in Munich and six days in Berlin. Every day was packed with a new adventure. We were taken on trips to various museums, restaurants, important heritage sites and tourist attractions.

Ek het elke liewe oomblik van die reis geniet. Ek het ongelooflik baie oor Duitsland geleer en ek het die perfekte geleentheid gekry om my Duits te verbeter. Ek het baie geleer oor die verskillende kulture, tale en mense van die wêreld. Dit was ‘n absoluut fantastiese ervaring. Ek is baie dankbaar vir die geleentheid en sal my tyd in Duitsland vir niks verruil nie.

- Flavia Davids

Duitse Olimpiade Prys

Met my gasfamilie in Essen

Page 9: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 20189

KRIEKET GHOLFDAGR2400 PER 4 BALL

R600 pp

Friday, 19 Oct 2018, 12:00

Kuilsriver Golf Club - book your cart at the clubhouse

STELLENBERG

Shotgun Format

» 4 BBB Stableford » Prysuitdeling » Verversings en ete ingesluit

Kontak Morné: [email protected] / Rijk: [email protected]

Geleentheid beskikbaar om putjies en

bowwe te borg

Page 10: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201810

Widened Fade - Marko Beylefeld

Don’t look down - Christian Badenhorst

FotografieklubDie landskapkompetisie-uitslae vir September is soos volg:

Gesamentlike eerste plek: “Kalahari Moods” – Kristie Goslett en “Don’t look down” – Christian Badenhorst

Tweede plek: “Show your true colours” – Daneldi Potgieter

Derde plek: “Widened Fade” – Marko Beylefeld

Page 11: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201811

Kalahari Moods - Kristie Goslett

Show your true colours - Daneldi Potgieter

Page 12: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201812

Gedigte-hoekieIemand Deur Madelaine Strümpher (Gr. 9A1)

Ek het gesoek na ‘n skrywershart Een na aan my Iemand Wat die skadu van my gedagtes sou vang Wat my woorde sal agtervolg Trek uit die dieptes Saam sleep na die son Daar was jy Iemand wat agter die kap van die byl kon kom

Geel Deur Madelaine Strümpher

Ek was ‘n sonneblom Maar jy wou net rose vang Voorskriftelik Eenvoudig Normaal My sonneblomsiel Was eksentriek Geel

Page 13: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201813

Studenteraad 2019

Majorettes World Federation

Baie geluk en sterkte aan 2019 se Studenteraad!

Graad 12: André Bartes, Tian Brand, Flavia Davids, Jason de Wet, Skyla Field, Marethe Honey, Jacques Lotriet, Lize-Marié Marais, Alé Maritz, Jeanine Martin, Faith May, Likho Msengana, Ruwan Pienaar, Kayla van Loggerenberg, Anita van Niekerk, Lara Vermeulen

Graad 11: Jonathan Bouwer, Lynn-Mari Brooks, Liska Cilliers, Daan-Louw de Swardt, Francois du Toit, Anienke Hugo, Francois Joubert, Ténica Mearns, Qhama Nomxego, Meyr Retief, Erin Sickle, Gisela Truter, Kirsten Wolfaardt

Graad 10: Stefani du Plessis, Martin Hattingh, Liné Janse van Rensburg, Carmen Le Grange, Alicia Malan, Luke Neethling, Emma Thom, Mikyle Thysse, K’Mari van Niekerk

Graad 9: Thomas Claassens, Bambo Mngomeni, Tiffany van Wyk

Gerzé Sibley het 1ste gekom as leier by die 2018 MWF III-wêreld-kampioenskappe wat in Kaapstad plaasgevind het.

Baie geluk, Gerzé!

Page 14: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201814

WP Finale 2018NEtbal

17 Stellenberg spanne kwalifiseer vir die WP Finale.

7 spanne wen Goud: 14A, 14B, 15A, 15B, 15D, 17A, 17C

3 spanne wen Silwer: 15C, 16A, 17B

4 spanne wen Brons: 14C, 16B, 16C, 18A

Welgedaan met hierdie groot prestasie!

Page 15: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201815

RU byg Sevens

WP

Die Stellenberg sewesspan het onlangs in drie toernooie gespeel en goed gevaar.

Eerste was die Tygerburger toernooi wat by DF Malan plaasgevind het. Ons het al ons groepwedstryde gewen en in die semi- finaal vir Brackenfell geklop. Ons het vir DF Malan in die finaal gekry en die toernooi gewen.

Ons tweede toernooi was die Marius Schoeman 7’s-toernooi by Paarl Gim. Dit is die grootste skole 7’s-toernooi in SA met 32 spanne van reg oor SA. Ons haal die semi-finaal en verloor toe 21 – 12 teen Grey College. Ons speel toe teen Outeniqua vir die 3de plek en wen 24 - 5 om die brons medalje te verower.

Ons 3de toernooi was die WP 7’s-toernooi . Ons wen vir Paarl Gim en Boland Landbou om vir Paul Roos in die finaal te kry. Ons verloor die wedstryd en loop weg met die silwer medalje.

Drie van ons ons o.15-rugbyspelers is ingesluit in die WP o.15 Elite Groep vir 2018/2019:

• Lachance Tchokonte-Nana

• Joshua Eras

• Logan Fortuin

Page 16: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201816

HOckeyLeague winners!

The under 16A girls are the winners of the GC 2018 league. Eleven wins out of eleven makes them unbeaten for the season. We shot 49 goals this season and only had 2 goals against us.

Our winning score per team we played against:

DF Malan 4/0Rustenburg 4/0Wynberg 2/1Springfield 3/1Westerford 3/0Herschel 1/0The Settlers 12/0Bellville 3/0St Cyprians 1/0Reddam 9/0Fairmont 7/0

What an extraordinary journey with these exceptional young ladies: they won the league with dignity and integrity.

Thanks to all the other hockey teams, parents and Stellenberg learners for your support throughout the season.

This was such an incredible year for player and supporter. Above all, thanks to Paulene de Bruin and Carin van Wyk; from the start we as a team knew how privileged we were to have you as our coach and our manager.

Photos by Andrew Swarts

Page 17: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201817

Uitslae in SeptemberKRiEket

O.15 WP KrieketStef Grobbelaar is verkies tot die o.15 WP B-span. Hy het tydens hul eerste opwarmingswedstryd teen Wynberg o.15A goed gevaar en is aangewys as die mees ekonomiese bouler.

O.14A Krieket vs DF MalanStellenberg kolf eerste en word beprek tot 94 lopies. DF Malan teken die nodige lopies aan en wen met 7 paaltjies.

U/15A Cricket vs DF MalanStellenberg won the toss and chose to bat first. They scored 166/9 in 35 overs.

Best batsman: Dean Oosthuizen 68* (81)Best bowler: David Lewis 3-8 in 3 overs

DF Malan scored 77 all out. Stellenberg won by 89 runs.

O.19B vs DF MalanDFM kolf eerste en word beperk tot 140 lopies.

Beste bouler: Dian de beer 3/31Beste kolwer: Dean Burger 34 (74)

Stellenberg kolf tweede en teken die nodige lopies aan om die wedstryd met 5 paaltjies te wen.

Krieket vs. FairmontDrie van ons spanne het kragte gemeet teen Fairmont. Al drie (o.14A, o.15A & o.19A) het hul wedstryde gewen!

O.19A vs. DF MalanDF Malan kolf eerste en word beperk tot 145 lopies.

Beste boulers:Rohan Swart 3/32Christian Lamprecht 4/25

Stellenberg kolf tweede en teken die nodige lopies aan om die wedstryd met 3 paaltjies te wen.

Beste kolwers:Zivan Mynhardt 41*Marlo van Zyl 39

Cricket ToursWe wish our team the best of luck on the upcoming tours!

U/14 Worcester Gymnasium, 4-6 October

U/15 De Villiers Graaff, 3-6 October

U/19B De Villiers Graaff, 3-6 October

U/19A Mossel Bay, 28 September - 2 October

Dean Oosthuizen o.15 A-span

Page 18: Stellenberg · Karli van der Merwe Uittreksel uit ‘n toneel: Monoloog Graad 12 Ché-Jean Jupp Vocal Boys 15 Years Ché-Jean Jupp Musical Theatre ... Essen in west Germany. As part

Stellenberg High School Newsletter • August 201818

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading up their specific sport or department. All articles that are received by the deadline date for copy are included in the publication.

GRADE 12 HANDING IN OF 2018 TEXTBOOKS

As soon as the final exam starts in Term 4 for Gr 12 all WCED books must be handed in.

We request parents to ask their child/children:

• to hand in all WCED books

• to write their name and surname clearly in each WCED textbook.

Regulations regarding the handing in of WCED books:

• If your child has lost a book, R100.00 per lost book is payable. Only then will the data of that book be removed from your child’s name.

• Books will be handed in in the class on the day on which the final paper for a specific subject will be written.

• Your child will receive an oral and written notification of the books that must be handed in on a specific date. The written notice will be handed out as soon as the exam timetable for the examination in Term 4 is available.

• You will also receive a Whatsapp from the school on the day before your child will be writing a specific subject to remind you of the handing in of the relevant book(s).

• If a book has not been handed in, you will receive an SMS from the school. If you should receive an SMS, please send the outstanding book to school or pay R100.00, in which case the book’s data will be removed from your child’s name.

GRADES 8 - 11 Parents must please check the following regarding WCED textbooks issued to your child at the beginning of the year:

1 All WCED books must be covered.

2 In all WCED textbooks your child’s name, surname, grade and class as well as issue date (2018) must be written.

3 If your child has lost a WCED textbook, please contact Mrs Du Plessis at the Book Store before the preparation for the final examination starts during Term 4.