Vlugte met EL AL lugredery R10 100 (vanaf Johannesburg) Of bespreek eie vlugte Reisversekering Middagetes en Sakgeld Ekskursies nie op reisplan uiteengesit Toerleiers: Willem Botha & Yolandi van der Wath Navrae: [email protected] 082 325 3053 3 Nagte Galilea * 1 Nag (2 dae) Dooie See * 4 Nagte (5 dae) Jerusalem www.tibtours.co.za Reisplan sluit in al die gewone besoekplekke + heelwat ekstras…. Spesialis toer na Israel 9 – 18 September 2017 Verblyf in uitsoek 4 ster hotelle met 2 Etes per dag Alle ekskursies en toegangsfooi Alle landvervoer in luukse toerbusse Gids- en portier fooitjies (sowat R1800 van toerfooi) Toerpakket met kaarte en dag tot dag inligtingspakkette Toerprys: R 24 950 p/p wat deel (USD 1 = R13.50) Enkel tarrief R 7 780 (Ons kan wel help om geskikte kamermaat te soek) Toerprys sluit in Toerprys sluit uit 3 Dae Jordanië opsioneel ekstra: Prys op aanvraag