PSG KONSULT WOODHILL APRIL 2013 PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227 “NOTHING IS CERTAIN, BUT DEATH AND TAXES” Dit is die welbekende gesegde deur Benjamin Franklin, maar gekyk op die toepassing van jou eie lewe, jaag dit ‘n koue rilling deur jou gedagtes . Met die artikel poog ons om u kennis rakende lewensversekering te verbreed. Hoekom het ek lewensversekering nodig ? Lewensversekering is ‘n uitstekende manier om jou geliefdes te beveilig teen finansiële druk en verliese na u afsterwe. In die lewe is daar niks so swaar soos om ‘n geliefde te verloor nie, maar dit kan veel swaarder raak as mens moet beplan vir ‘n begrafnis asook hoe om die afhanklikes finansieel te beskerm. Met lewensversekering vergemaklik u die omstandighede van u geliefdes en afhanklikes. Dit is nie slegs die verlies aan ‘n lewe wat u finansieel kan beïnvloed nie, met vandag se lewensverskering pordukte kan mens dekking kry vir ongeskiktheid (indien u op enige mate nie inkomste kan genereer nie) asook gevreesde siekte. Tabel: Momentum individuele risiko uitbetalings gedurende 2012 INHOUD 1. Hoekom het ek lewensversekering nodig? 2. Bied kommoditeite dalk ‘n geleentheid? 3. Yebo Gogo! 4. Plant die saadjie nou, pluk die vrugte later. Ons dienste: - Holistiese finansiële- en beleggingsbeplanning - Beplanning vir en by aftrede - Implementering van beleggingsvoorstelle - Portefeuljebestuur - Analise van bestaande beleggingsportefeuljes - Werknemersvoordele- pakkette - Aandelemakelaarsdienste -Lewensversekering, siekte en ongeskiktheidsdekking
6
Embed
PSG Konsult Woodhill April 2013 Nuusbrief · PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227 PSG KONSULT WOODHILL APRIL 2013
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
PSG KONSULT WOODHILL
APRIL 2013
PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood W eg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 42 27
“NOTHING IS CERTAIN, BUT DEATH AND TAXES”
Dit is die welbekende gesegde deur Benjamin Franklin, maar gekyk op
die toepassing van jou eie lewe, jaag dit ‘n koue rilling deur jou
gedagtes . Met die artikel poog ons om u kennis rakende
lewensversekering te verbreed.
Hoekom het ek lewensversekering nodig ?
Lewensversekering is ‘n uitstekende manier om jou geliefdes te
beveilig teen finansiële druk en verliese na u afsterwe. In die lewe is
daar niks so swaar soos om ‘n geliefde te verloor nie, maar dit kan
veel swaarder raak as mens moet beplan vir ‘n begrafnis asook hoe
om die afhanklikes finansieel te beskerm. Met lewensversekering
vergemaklik u die omstandighede van u geliefdes en afhanklikes.
Dit is nie slegs die verlies aan ‘n lewe wat u finansieel kan beïnvloed
nie, met vandag se lewensverskering pordukte kan mens dekking kry
vir ongeskiktheid (indien u op enige mate nie inkomste kan genereer