' 'Wilma Hesse, Bon Esperance 19 ' 'Surita Weyers, Villa Malinda 7 ' 'Aubrey Thomas, Simonberg 1 ' 'Heinrich Neethling, Nerinastraat 8, Tulbagh ' 'Stephanie de Villiers, Bon Santé 24 ' 'Eeden Swart, Beethovensingel 8 ' 'Chrismyn Stoop (dogter van Joeye van ' Heerden) ' 'Thys Kotze, Hebronpark 1 'Frans Cilliers, High Treesweg 19 'Sarie Visser, Merlot 1 'Halcyone Rautenbach, Welverdiend aftreeoord 'Frans du Toit, Bon Esperance 50 'Alex de Kock, Klaradyn aftreeoord 'Dorette Germishuys, Marisapark 2 'Vanessa Smith, Bon Esperance 62 Deon Barnard, Keurboomstraat 16 Janet Deel-Smith, La Boheme Private Estate 22 Mary Barnard, Vygeboom Aftreeoord Cedelle Lochner, Belliniclose 17 Celest Venter, Picardistraat 8 Elra Krynauw, Ibisstraat 62 Rees John, Hebronstraat 20 Miriam Boll, Hawkstraat 14 Myrna Basson, voorheen van Sonstraal 'Rina Kirsten, Legato 227 'Gert Nel, Minuet Ridge 74 'Lulie Smith, Koringsingel 10 'Gerhard Visagie (3jr), Leerdamweg 'Jeanne Maritz, Soeteweide 9 'Susan Joubert, Olienhoutstraat 32 Volg ons op Facebook: Ÿ NG Gemeente Sonstraal Ÿ Ignite at- Sonstraal Kerkkantoor: tel 021-976 1236 Kantoor ure: 08:00 - 16:00 Kommunikasie epos: [email protected] Webwerf: www.sonstraal.org.za ONS BID VIR MEKAAR... Welkom aan nuwe lidmate. Meld asseblief by die kerkkantoor aan na die diens. 1 September 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK Maandag, 2 September 18:30 Kooroefening Dinsdag, Johan Conradie 3 September 06:00 Kingsman Sondag, 8 September 09:00 Feesdiens - 09:00 Mosaïekdiens - Carika Hanekom 17:30 Koffiekroeg 18:00 Ignitediens - Carika Hanekom 17:30 Legato - Johan Conradie 10:00 BOTTELARY BEDIENING W E L K O M! Betaal jou Sondag kollekte of Maandelikse dankoffer met SnapScan Kooroefening KOOROEFENING OP MAANDAG, 2 SEPTEMBER 2019 IN DIE KONSISTORIE OM 18:30. Ons soek mans- en dames-stemme 09:00 Feesdiens Sean Esterhuizen Kerksentrum 09:00 Mosaïekdiens Nioma Venter Curro 18:00 Ignitediens Hanro Vorster Kerksentrum 18:00 LaVie-erediens Johan Conradie Tema: Barmhartigheid weeg swaar by God Teks: Matteus 25:31-40 OGGEND KATEGESE: DEURKOLLEKTE: JEUG UITREIKE Uit die Beek: 2020 Uit die Beek-dagboek vir 2020 is by die kerkkantoor beskikbaar teen R165. Sorgverbintenisdiens (DOOP) Sonstraal & Mosaïek Seniors 1. Persone wat wil saamgaan na Swartriet vir 2 aande se uitslaap op 29 en 30 Oktober moet asb. hul deposito (R300) by die kerkkantoor inbetaal voor of op 2 September. 2. Op 11 September vertrek hier weer 'n bus om blomme te gaan kyk. Ons besoek by Darling die bekende orgideë kwekery, Duckitt's, en ry dan verder om die blomme in die Weskus Natuurreservaat en Postberg te sien. Koste beloop R150 per persoon. Die prys sluit ligte versnaperings en toegang by orgideë kwekery in. Verder moet elkeen self sorg vir iets te ete en te drinke op die bus. Dit is noodsaaklik dat almal hul ID boekie of kaart saamneem. Die gratis toegang is slegs vir SA Burgers. Bespreek asb. voor of op 8 September. Bus vertrek 8:30 en keer 17:00 terug. Vir navrae skakel: Sam 082 374 1358 / Tina 072 382 9525 As iemand dringend met een van ons bestuurs- lede wil praat kan hul vir Sam of Tina skakel of vir Dalene Hall 083 458 4769. Ondersteuning aan ons jeuggroepe wat deur die jaar uitreik na verskeie areas in ons omgewing Op ’n Kerkraadsvergadering wat gehou is op Woensdag, 21 Augustus 2019 is die volgende persone herkies as Erediensdiakens: Kerksentrum: Malcolm Addison; Annarie Cronje; Coreen Retief; Louw de Waal; Anneke Graham; Sarah Groenewald; De Villiers Herholdt; George John; Marko Kleynhans; Leon Louw; Johan Mouton; Dawid Malherbe; Jurina Malherbe; Maretha van Litsenborgh; Christo Venter; Melinda Venter; en Mosaïek: André de Bruyn; Thomas Dry; Pierre Gerber; Demetré La Grange; Carlo Mostert; Martin Potgieter; en André Smit Op bogenoemde Kerkraadsvergadering is die volgende persone nuutverkose as: Erediensdiaken: Maritz van Jaarsveldt Kerkraadslid: Jeug-ouderling: Hanro Vorster DOOP Baie geluk aan ouers/grootouers wie se kind/kleinkind vanoggend tydens die Feesdiens in die Kerksentrum gedoop word, nl: Lisa Botha (Deon en Marlett); en D'Niel Hanekom (Lukas en Lelani) 09:00 3-5 jariges Kleinkerkie - bo-lokaal 09:00 Gr R Verdaag na kindertyd na blou klas 09:00 Gr 1-6 Verdaag na kindertyd na hul klassies