Die Basuin 28 OKTOBER 2018 DIE GEREFORMEERDE KERK PIETERSBURG EREDIENSTE VANDAG: Oggend: 09H00 Aand : Geen Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 Sel: 082 809 0222 Epos: [email protected]Tema 2018 – REFORMEREND VORENTOE OGGENDEREDIENS Ds. Sarel Venter Skriflesing Romeine. 1 Tema Redding deur geloof alleen Psalm 146: 1, 2, 8 Psalm 9: 7, 10 Psalm 38: 1, 17 Psalm 84: 2, 4 Psalm 89:6, 14 Psalm 68: 1, 9 Romeine is die sleutel tot die verstaan van God se genade. Luther het na die genade gesoek, maar dit nie in die Roomse Kerk gevind nie. Hy kry sy antwoord in Romeine. God se genade alleen is genoeg. God se Woord is genoegsaam. Dit bly 'n krag tot redding vir elkeen wat glo dat God alleen ons ewige en enigste Redder en Verlosser is. Fokusteks: “Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ʼn krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot openbaring dat God mense van hulle sondes vryspreek enkel alleen omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan “elkeen wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe’’ Romeine 1 : 16 en 17
8
Embed
Predikant: Ds. S.P. Venter Pastorie: 015 296 1840 28 ... · Louisa vd Walt B B 084 491 1165 078 965 8226 Huweliksherdenkings Huweliksdatum Lidmate Jare Getroud Sel/Tel no. 28 Okt.
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Romeine is die sleutel tot die verstaan van God se genade. Luther het na die genade gesoek, maar dit nie in die Roomse Kerk gevind nie. Hy kry sy antwoord in Romeine. God se genade alleen is genoeg. God se Woord is genoegsaam. Dit bly 'n krag tot redding vir elkeen wat glo dat God alleen ons ewige en enigste Redder en Verlosser is.
Fokusteks: “Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ʼn krag
van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die
Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot
openbaring dat God
mense van hulle sondes vryspreek enkel alleen
omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan “elkeen wat
deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe’’
Romeine 1 : 16 en 17
KATKISASIE
B L A D S Y 2
Daar is geen katkisasie vandag nie.
DATUMS OM TE ONTHOU
Konsistoriediensbeurt 28 okt 2018
OOG VIR MEKAAR
D I E B A S U I N
28 Oktober Kollektes Tydens erediens: Diakonale sorg
By deure: Spesiale Fonds
28 Oktober 10:00 Katkisasiekommissie
29 Oktober 18:00 Bedieningskommissie beplanningsvergadering
01 November 18:00 Ouderlingevergadering.
02 November Kuieraand
Diensbeurt: Wyk P1 Katkisasie: Geen
Ouderling: Johan Maritz Diaken: Chris Botha
Die Dr het die afgelope week vog van Piet Fourie se long verwy-der. Ons bede is dat die Here hom en Alta in die geloof sal bly dra.
Ons dank ons hemelse Vader dat Hy in sy genade vir t'Esther Venter deur die operasie gedra het. Ons bid vir haar en die familie in die tyd. Sy sterk tans by die huis aan.
Johan Snyman sou 'n operasie aan sy hand ondergaan. Intussen het toetse gewys dat sy hart te swak is om narkose te ontvang. Ons bid vir hom en sy familie in die dae.
Ons wens vir Jan-Carel en Melissa Oosthuizen baie geluk met die geboorte van hulle Seuntjie. Baie geluk aan ouma Rienie Oosthuizen. Mag hy vir julle almal 'n vreugde wees.
Baie sterkte aan al ons kinders wat besig is om eksamen te skryf. Sterkte aan die onderwysers in die tyd. Ouers bly asb ons kinders motiveer om hard te werk.
DV volgende Sondag het ons 7 kinders wat Openabre Belydenis van hulle geloof doen.
Baie geluk aan Pietersburg-Noord gemeente met die ontvangs en bevestiging van Prop Josef Hibbert. Mag hy deur God se genade julle as kudde lei en voed met God se Woord.
Laai die Basuin en vorige preke af op jou foon of rekenaar op ons webblad www.gereformeerd.co.za
B L A D S Y 3
ALGEMEEN
D I E B A S U I N
Skryf jou naam op die kennisgewingbord vir ‘n Almanak 2019. Kostes teen R84 per Almanak. Afsny datum is 29 Oktober 2018.
Baie dankie aan almal wat bygedra het tot die Stap vir Bybels en al die stappers wat die dag saam gekuier het. Ons is dankbaar vir die R4000 wat ons ingesamel het. Daarmee kan 80 Bybels aangekoop word.
28 Oktober Marina vd Walt
Adri Venter
Carien Venter
Elma Venter
Antonette Albertyn
04 November Nelie Badenhorst
Annemarie Bakker
Octava Botha
Christa Carlisle
Christine de Lange
B2
B2
B4
B2
C3
C3
C4
C1
C2
C2
TEESKINKBEURTE
Suster as jy nie beskikbaar is met jou teeskinkbeurt nie,
ruil self met ʼn ander suster uit asseblief!
2 8 O K T O B E R 2 0 1 8
BEVESTIGING VAN PREDIKANT Proponent Josef Hibbert sal DV Sondag, 4 November 2018 bevestig word
as Predikant.
BEROEPE ONTVANG
Ds HFR Pelser (Riekert) van Vaalharts na Kemptonpark.
BEROEPE AANVAAR
Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Die Kandelaar
Ds FJ van Rensburg (Frikkie) van Rustenburg-Noordoos na Rietvallei as medeleraar.
Ds TJ van Vuuren (Tommie) van Heilbron na Durban-Noord.
KERSSANGDIENS Skryf asseblief vandag u naam op die lys wat op die kennisgewingbord is as u die Kerssangdiens by die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord gaan bywoon sodat daar vir u reggemaak kan word. 'n Mannekoor vanaf Nylstroom asook Dr. Thinus du Plessis gaan tydens die geleentheid optree. Dit beloof om 'n uitsonderlike aand te wees
B L A D S Y 4
Kontak Alta indien daar lidmate is wat in gesinsverband of tuisbybelstudie wil doen, [email protected]
Gebed Openbaring Daniël Dood en hiernamaals Joël Jakobus Maleagi Die duiwel maak sin Miga Hebreërs Nahum Die lewende kategismus Groei in die Gees Beproewing
Bybelstudies ook beskikbaar op die webblad www.gereformeerd.co.za
Bybelstudie
Groepleier Tyd Plek
Gideon de Klerk (082 805 8947) Sondag, 10:30 Van huis tot huis
ds. Sarel Venter (082 809 0222) Dinsdag, 09:30 Bendor Pastorie
Johan van Biljon (082 388 2117) Woensdag,
18:00 Van huis tot huis
Annemarie Bakker (082 484 6267) of
André Bakker (083 457 1711)
Woensdag, 19:00
Herculesstraat no.6
- Sondag, 11:00 Van huis tot huis
Alta Theron (015 – 296 2168) Donderdag,
09:30
Wesselstraat no.148
ds. Sarel Venter (082 809 0222) Woensdag,
18:30 Bendor Pastorie
Die lys van Bybelstudiegroepe wat elke week vergader is soos volg:
Elke lidmaat in die gemeente word uitgenooi om in te skakel by een van die Bybelstu-diegroepe. Dit is waar ons mekaar regtig leer ken, vriende word en mekaar onder-
steun, waar die Christelike liefde spesiaal ondervind word
Indien u enige inligting in die Basuin wil plaas kan u met sr. Elzánne Botha kontak maak by die kerkkantoor of die inligting
per epos na die kerk se e-posadres stuur. Maak asseblief seker dat u enige inligting nie later as