Top Banner
PRAKTIESE AKTIWITEIT 1 Newton se bewegingswette Bladsy 77
3

PRAKTIESE AKTIWITEIT 1 - Doc Scientia...16. Graad 11 Praktiese Aktiwiteit 1 - Bladsy 77 - 78 Created Date 20190801152224Z ...

Feb 09, 2021

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
  • PRAKTIESE AKTIWITEIT 1

    Newton se bewegingswette

    Bladsy 77

  • Doel:

    Metode 1:

    Die muntstuk verkeer in rus op die karton. As gevolg van traagheid bied dit weerstand teen die horisontale beweging wanneer die karton onder dit beweeg. Die muntstuk ervaar ’n netto afwaartse krag as gevolg van gravitasie en val in die beker in.

    Om die effek van die traagheid van voorwerpe te ondersoek.

    Verklarings:

  • Metode 2:

    Waarnemings en verklarings

    Wanneer die toutjie vinnig gepluk word, breek die onderste toutjie. Die traagheid van die houtblok word nie oorkom nie, en die blok bly in rus. Al die kragte word op die onderste toutjie uitgeoefen, en dit breek. Wanneer die toutjie stadig getrek word, ervaar die boonste toutjie die trekkragte sowel as die gewig van die blok, dus breek dit.