Gemeenskapkoerant vir die Noord-Vrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort. Tel: (056) 817 2267 Faks: 086 613 2160 Waterstraat 32, Posbus 15, Parys 9585 Donderdag 10 September 2015 Gratis E-pos: [email protected][email protected]SALES : Brian 082 924 8249 Marie 082 827 8283 Majorie 084 709 2195 Sjarko 083 647 2473 RENTALS : Nina 071 213 8162 Daphne 072 101 3127 FARMS : Brian 082 924 8249 Sjarko 083 647 2473 Majorie : 084 709 2195 Huise R 520,000 – 3 sl/k, badk, sit, stud, + w/stel 1 sl/k, afdak R 595,000 – 3 sl/k, badk, sit/eet, mooi komb, 1 m/h R 645,000 – 3 sl/k, 2 badk, Tv.k, stud, spens, 3 m/h, swembad R 670,000 – 2 sl/k, badk, aparte toilet en wasbak, leiklip vloerteels, 4 m/h R 760,000 – 3 sl/k, 1 badk, buite sl/k met stort+toilet+wasbak, Lapa+braai, 1 m/h R 810,000 – 3 sl/k, 1 badk, oopplan, lapa/braai, 2 m/h + afdak R 940,000 – 3 sl/k, 2 badk, sit/eet, tv, komb, ruim, 4 m/h Meenthuise R 350,000 – In Aftree oord. 1 sl/k, ensuite badk, oopplan, balkon R 497,000 – 2 sl/k, 1 badk, sit/eet, komb, siersteen, 1 m/h, heffing R230 Te Huur – Winkel/stoor spasie in Brëe straat, ± 500 vk.m, goed geleë. R14,750 + BTW SAMSUNG GALAXY J5 Top Features • Palm Selfie, Wide Selfie, Voice Selfie • 13MP Camera, 5MP Front Camera • Large 5.0”sAMOLED Display 100 MB Data PMx24 on My MTNChoice 50 50 Anytime minutes 100 SMS’s LG G4 BEAT 100 MB Data 50 Anytime minutes 100 SMS’s R289.00 PMx24 on My MTNChoice 50 Top Features - Genuine Leather Back Cover valued at R499 - Google Drive 100GB FREE for 24 months BONUS 500MB DATA X3 months R229.00 SPECIALS FROM 10 SEPTEMBER – 16 SEPTEMBER 2015 HEAT TECH GEYSER 150L (5 year guarantee on casing) KNOCKOUT PRICE MASONITE H/C DOOR 813X2032 R179.90 (C ash & C arry ) R559.90 PLASCON ROOF PAINT 20L ALL COLOUR R2199.90 S SHOCK ABSORBERS Toyota Corolla 1989-1996 Front & Back Shocks R325 each Aanhoudende reën en bibberweer die afgelope naweek het wel ’n demper geplaas op vanjaar se Rhino Rally met minder motorfietsryers wat die koue trotseer het, maar die saamtrek het volgens die organiseerders, polisie en LGV sonder haakplekke of ernstige voorvalle verloop. Hoewel die massa-optog deur die dorp afgestel moes word weens weersomstandighede wat van die paaie onbegaanbaar gemaak het, was daar geen twyfel dat die saamtrek beslis weer ’n inspuiting vir die dorp was, met verskeie organisasies wat baat gevind het by skenkings wat oorhandig is. Só is daar geldelike skenkings aan die AGS Schonkenville gemeente se voedingskema by Eden Day Care oorhandig, ’n sken- king aan Lotsha Ministries gemaak, en ’n skenking aan Pappie se Toer deur die Christeli- ke Motorfiets Assosiasie Kroonstad Chapter om die toergroep te help met hul poging om fondse vir Bybelverspreiding en die laerskool se klerebank te in. Hierbenewens het leerlinge van die Parys Christelike Skool ook gebaat met ’n groot boekeskenking vir hul biblioteek. Vanjaar se optrede van die Johannesburgse Simfonie-orkes het uitgestaan en ’n pluimpie vir die organiseerders vir dié inisiatief. Hoewel die waagtoertjie van Enrico Schoeman (foto) en André de Kock net gedeeltelik kon slaag, het dit ook gesorg vir heel- wat toeskouers wat selfs in die reën die waagmoed aanskou het. Foto: Deon Terblanche Photography. Reënerige Rally
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Gemeenskapkoerant vir die NoordVrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.
Tel: (056) 817 2267Faks: 086 613 2160
Waterstraat 32, Posbus15, Parys 9585 Donderdag 10 September
HuiseR 520,000 – 3 sl/k, badk, sit, stud, + w/stel 1 sl/k, afdak R 595,000 – 3 sl/k, badk, sit/eet, mooi komb, 1 m/h R 645,000 – 3 sl/k, 2 badk, Tv.k, stud, spens, 3 m/h, swembad R 670,000 – 2 sl/k, badk, aparte toilet en wasbak, leiklip vloerteels, 4 m/h R 760,000 – 3 sl/k, 1 badk, buite sl/k met stort+toilet+wasbak, Lapa+braai, 1 m/hR 810,000 – 3 sl/k, 1 badk, oopplan, lapa/braai, 2 m/h + afdak R 940,000 – 3 sl/k, 2 badk, sit/eet, tv, komb, ruim, 4 m/h MeenthuiseR 350,000 – In Aftree oord. 1 sl/k, ensuite badk, oopplan, balkon R 497,000 – 2 sl/k, 1 badk, sit/eet, komb, siersteen, 1 m/h, heffing R230 Te Huur – Winkel/stoor spasie in Brëe straat, ± 500 vk.m, goed geleë. R14,750 + BTW
SAMSUNG GALAXY J5
Top Features• PalmSelfie,WideSelfie,VoiceSelfie• 13MPCamera,5MPFrontCamera• Large5.0”sAMOLEDDisplay
100 MBData
PMx24onMyMTNChoice5050
Anytimeminutes100 SMS’s
LG G4 BEAT
100 MBData
50Anytimeminutes
100 SMS’s
R289.00PMx24onMyMTNChoice50
Top Features- GenuineLeatherBackCovervaluedatR499- GoogleDrive100GBFREEfor24months
BONUS 500MBDATA
X3 months
R229.00
SPECIALS FROM 10 SEPTEMBER – 16 SEPTEMBER 2015
HEAT TECH GEYSER 150L
(5 year guarantee on casing)
KNOCKOUT PRICE
MASONITE H/C DOOR 813X2032
R179.90(Cash & Carry)
R559.90
PLASCON ROOF PAINT 20L ALL
COLOUR
R2199.90
TOYOTA COROLLA & TAZZ (Models 1989-1996)
SPECIAL
OFFER !!!R1 000 for BOTH front AND rear shocks!!!!!
SHOCK ABSORBERS
Toyota Corolla 1989-1996Front & Back Shocks R325 each
Aanhoudende reën en bibberweer die afgelope naweek het wel ’n demper geplaas opvanjaar se Rhino Rally met minder motorfietsryers wat die koue trotseer het, maar diesaamtrek het volgens die organiseerders, polisie en LGV sonder haakplekke of ernstigevoorvalle verloop. Hoewel die massaoptog deur die dorp afgestel moes word weensweersomstandighede wat van die paaie onbegaanbaar gemaak het, was daar geen twyfeldat die saamtrek beslis weer ’n inspuiting vir die dorp was, met verskeie organisasieswat baat gevind het by skenkings wat oorhandig is. Só is daar geldelike skenkings aandie AGS Schonkenville gemeente se voedingskema by Eden Day Care oorhandig, ’n skenking aan Lotsha Ministries gemaak, en ’n skenking aan Pappie se Toer deur die Christelike Motorfiets Assosiasie Kroonstad Chapter om die toergroep te help met hul pogingom fondse vir Bybelverspreiding en die laerskool se klerebank te in. Hierbenewens hetleerlinge van die Parys Christelike Skool ook gebaat met ’n groot boekeskenking virhul biblioteek. Vanjaar se optrede van die Johannesburgse Simfonieorkes het uitgestaanen ’n pluimpie vir die organiseerders vir dié inisiatief. Hoewel die waagtoertjie van EnricoSchoeman (foto) en André de Kock net gedeeltelik kon slaag, het dit ook gesorg vir heelwat toeskouers wat selfs in die reën die waagmoed aanskou het. Foto: Deon TerblanchePhotography.
Reënerige Rally
2 PARYS GAZETTE DONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
Presies drie jaar nadat sewe van die tien rivier-front chalets op The Dell totaal in ’n brand ver-woes is, is die oord nou weer ten volle in ge-bruik geneem. ’n Lang, vermoeiende, dogvreugdevolle terugbou van die ruïnes laat Ben-nie Pretorius en sy twee kinders, Eugene enVicky van Riet, met groot dankbaarheid terug-kyk.
Hy vertel van daardie angswekkende Sep-tember tragedie-nag en dat daar wonderbaarlikgeen kliënte in die chalets was nie.
Bennie en sy vrou Ingrid was in die Kaaptoe hulle die oproep van die brand ontvang het.Hulle het deur die nag teruggery om die vol-gende oggend by die smeulende verwoestingte staan. Wat gaan deur jou gedagtes en ge-moed as 12 jaar se handewerk en drome in ’n
oogwink in ’n vlammehel verwoes word? Ditvoor die Kersseisoen en talle besprekings watgekanselleer moes word en terugbetalings watgemaak moes word. Soos wat Bennie en sypersoneel destyds die oord opgebou het en elkechalet met groot entoesiasme ontwerp, gebouen gedekoreer het om van The Dell ’n juweellangs die Vaal te maak, het die herstelpad weermet klein treë begin. Hulle sê na die groot tra-gedie en daarna wonderlike uitkoms, kom alleeer die Here toe wat op Sy eie tyd wegneemen ook voorsien! Nou bied die oord benewensverblyf in’n wildreservaat, ook konferensiesen troufasiliteite aan.
Hulle nooi alle Parysenaars en ander belang-stellendes om te kom kuier en saam met hulledie pragtige skepping te kom waardeer!
Herstelpad ná brand ’n genadepad
The Dell met ’n splinternuwe baadjie soos dit nou by die pragoord lyk. Die Septembernag van 2012 toe sewe van die tien chalets by The Dell tot op die grondafgebrand het.
3PARYS GAZETTEDONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
’n Brand het Sondagoggend die totale meubelvoorraad en inhoud van die Price& Pride winkel in Philipstraat vernietig. Die brand is net na 09:00 die oggendontdek deur ’n hawelose wat by Springbokkafee gaan sê het dat hy rook bydie winkel sien. Tony Jardim van Springbokkafee het dadelik gaan kyk en hulpontbied. Intussen het die winkelgroep se sekuriteitsmaatskappy ook Parys Sekuriteit laat weet en is die Ngwathe brandweer en nooddiens en LGV ontbied.Die brand was sowat ’n uur later geblus maar niks kon uit die winkel geredword nie. Daar word vermoed dat die brand waarskynlik deur ’n elektriese kortsluiting veroorsaak is, maar forensiese kundiges sou Maandag die toneel gefynkam het. Die brand is gerapporteer sowat ’n halfuur nadatdie kragtoevoer in die sentralesakekern van die dorp herstel isná ’n hoogspanning terminasiewaar die ondergrondse elektriese kabels met die minisubstasie verbind word, onklaar geraak het. Ander gedeeltes vandie dorp was ook oor die naweek sonder krag as gevolg vanwind en weerskade aan die oorhoofse kabels.
Nersa het teen verlede Woensdag in ’n briefaan Ngwathe munisipaliteit regstellings aandie foutief vasgestelde kragtariewe deurgegee.Dit volg op rdl. Phillip van der Merwe vandie Vryheidsfront Plus se dreigement aan Ner-sa dat hy die saak na die Openbare Beskermersou verwys as dit nie binne tien dae opgelosis nie. (Gazette 3 September 2015). Ngwathese finansiële komitee sou dieselfde dag verga-der om verskeie sake, onder meer die voortdu-rende Eskom rekeningkrisis te hanteer, maarweens die afwesigheid, vir die soveelste keer,sonder enige verskoning van ANC raadsledeRanthako, Sothoane en De Beer, het ’n kwo-rum ontbreek en moes die vergadering afgelasword.
Die komitee kon in Maart vanjaar laas sywerksaamhede uitvoer weens aanhoudendeversuim van genoemde raadslede om vir ver-
gaderings op te daag.Tydens die geleentheid het Ngwathe se ver-
antwoordelike amptenaar, me. Daphne Mtim-kulu, aan aanwesige raadslede bevestig dat sy’n brief met verbeterde tariewe van Nersa ont-vang het. Sy het bevestig dat sy besig is omdie nuwe vasstellings te verifieër en het onder-neem om die reggestelde tariewe per e-pos aanhulle te stuur. Sy het ook aangedui dat die kor-rekte tariewe teen 7 September op die Raadse rekenaarstelsels aangebring sal wees. “Ver-bruikers met konvensionele meters se rekenin-ge sal volgens haar gekrediteer word met diebedrae wat foutiewelik verhaal was, maar ditwas nog onduidelik of verbruikers met vooraf-betaalde krag vergoed sou kon word vir diebedrae wat hulle té veel betaal het en hoe ditprakties uitgevoer sou kon word,” sê rdl. Vander Merwe. “Ek volg dit nog op. Me. Mtimku-
lu het ongelukkig weer nie woord gehou nieen teen laat Vrydagmiddag het raadslede nognie die beloofde afskrif van Nersa se brief vanhaar ontvang nie,” kla die raadslid.
“Ook ‘n versoek aan Nersa self om aan hom’n afskrif van die betrokke brief te voorsien,is nie Vrydag beantwoord nie.
Van der Merwe sê hy sal die saak na dieOpenbare Beskermer moet verwys indien dieprobleem nie deur die loop van hierdie weekopgelos word nie.
Intussen het rdl. Van der Merwe en DA-raadslid Arnold Schoonwinkel verledeWoensdag op dringende basis samesprekingsgevoer met die voorsitter van die finansiëlekomitee, ANC raadslid Gideon Mandelstam,die burgemeester Joey Mochela, munisipalebestuurder mnr. Lucky Kamolane, en andersenior amptenary om ’n oplossing te vind vir
die voortdurende probleem om voldoendeANC raadslede sover te kry om vergaderingsby te woon sodat die komitee sy uiters belang-rike taak kan verrig.
Die versuim van betrokke amptenare omdie vergadering by te woon is ewe kommer-wekkend.
“Die burgemeester het dringende optredebeloof en ons vertrou dit sal realiseer,” sê rdl.Van der Merwe.
“Ek sal my beslis ook na die Openbare Be-skermer wend indien die kragtariefdebakel niein hierdie week finaal uitgesorteer word nie,”sê hy.
Kragtariewe: Nersa reageer
A confirmed case of rabies has been re-ported in the Parys area. According toNeil Visser of the Parys SPCA he recei-ved a call last week Monday about a mon-goose that was acting strangely, seemingto be off balanced and tame.
Tests was done and it was then confirmedto be Rabies. Rabies can be transferred fromanimal to man or visa versa through a bitewound or saliva.
It is a notifiable disease. The fact is that it is easily preventable by
vaccinating your animals regularly. Withthis in mind see that you do vaccinateyour animals and be on the lookout forany change in behaviour.
Rather consult your veterinarian if youare concerned about your pet’s behaviour.
Rabies case corfirmed in Parys area
ALGOA FLEXI DAMS with PVC LINERS
CONTACT ALGOA STEEL13,600L to 175,400L from R8 000
6 Taaibos Street, Powerville Industrial Park, VereenigingContact 079 103 1311 / [email protected]. All prices include VAT.
ALGOA STEEL6 Taaibos Street, Powerville Industrial Park, Vereeniging
Colors: light grey, medium grey, dark grey, bark brown ,indigo blue, lawn green, patio white, burgundy red
ANY LENGTH | IBR & CORRUGATEDContact us for galvanised square tubing & lipped channel prices • We deliver in your area
ALGOA FLEXI DAMS with PVC LINERS
CONTACT ALGOA STEEL13,600L to 175,400L from R8 000
6 Taaibos Street, Powerville Industrial Park, VereenigingContact 079 103 1311 / [email protected]. All prices include VAT.
ALGOA FLEXI DAMS with PVC LINERS
CONTACT ALGOA STEEL13,600L to 175,400L from R8 000
6 Taaibos Street, Powerville Industrial Park, VereenigingContact 079 103 1311 / [email protected]. All prices include VAT.
13,600L to 175,400LFROMR8 000
3 x 6 - R6800 • 5 x 5 - R84006 x 6 - R9500
Easy to assemble, no welding required
4 PARYS GAZETTE DONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
ʼn woonbuurt geduld nie, maar hierde mans mag maarvoortgaan om Parysenaars se rus te verstoor.
Hulle bedryf hulle visvangery deur met nette te vangen hoeke aan coke-bottels op vele plekke aan te bring.
Van baie vroeg in die oggende af is hulle op die riviermet hulle bote en vis word voor die voet harteloos ge-stroop.
Snags word daar groot vure gemaak. Een groot boom is
verlede jaar afge-brand en die kaaltakke is steeds ʼn be-wys daarvan.
My vraag is: “Geeniemand om nie? Isdaar regtig niemandwat kan of wil optreenie? Kan Parys semees kosbare na-tuurreservaat maarnet vernietig word?Is ons dan oorgegeeaan totale wetteloos-heid?
Besorgde inwoner skryf:
Met verwysing na die Gazette-berig, “Vrae oor kontrak,” wilek die volgende byvoeg met navorsing wat ek oor die nuweslim meters vir elektrisiteit op die internet gedoen het.
In die VSA is “peutervrye Slim Meters” reeds in 15 stedeen distrikte verban en nog ander eis dit! Hoekom?
Slim Meters werk met EMF’s (electro-magnetic frequen-cies) - mikrogolwe. Selfone en Wi-Fi werk op dieselfde be-ginsel, maar daar het mens ’n keuse om dit oordeelkundigte gebruik of glad nie. Slim Meters bestraal ons dag en nagmet mikrogolwe d.m.v. die elektriese bedrading in ons eiehuise! Ons kan nie daarvan wegkom nie! Selfs die WêreldGesondheidsorganisasie (WGO) sê die bestraling gaan regdeur ons (en alle ander organismes) en ons selle en molekuleshet geen weerstand daarteen nie. Sommige mense (tot 35%
van ons), veral kinders, is baie meer sensitief en aantasbaar.Die Safe Schools Information Technology Alliance (SSITA),probeer om Wi-Fi in skole te verban. “As stated by UniversityResearchers, Government Scientists and International Scientific Advisors, a minimum of 57% of schoolgirls exposed tolowlevel microwave radiation (WiFi) are at risk of sufferingstillbirth, foetal abnormalities or genetically damaged children. Any genetic damage may pass to successive generations.”
In opnames na die installasie van SM’s lyk die lys van mikro-golfbestraling verwante-siektes eindeloos - kanker, outisme,slaaploosheid, DNA skade, kinders wat met ’n gebrek geboreword, infertiliteit, beroertes, diabetes, hoofpyne, geheue- enleerprobleme, moegheid, gelui in die ore, naarheid, ensovoorts.
Daar bestaan geen voorkomende medikasie en skade is on-omkeerbaar. Ook diere word beskadig soos visse, paddas en
byvrektes. Foto’s van ’n boom wat 20 dae ná ’n SMgeïnstalleer is, wys dat dit amper dood is.
Kriminele kan ook ons elektrisiteitsgebruikpatronebestudeer om te bepaal wat die beste tyd is om by onsin te breek. Ons privaatheid word aangetas. Daar be-staan glo reeds ‘n stelsel wat in die SM-stelsel kan“hack”. Kraggebruik kan deur afstandbeheer gemani-puleer word. Daar blyk geen stelsel soos ’n “peuter-vrye” Slim Meter te wees nie. Net nog ’n geleentheidvir ’n ander vorm van kriminaliteit.
SMs kan ook met ons alarmstelsels, hartpasaan-geërs, afstandbeheerde stelsels van hekke, motorhuiseen motorsluitstelsels en koordlose fone peuter/inmeng/dwarsboom.
In ’n dorp in die VSA het ’n enkele kragprobleem
80 SMs laat flamvat. Volgens EMF Safety Network OnlineSurvey, het 8% mense wat deelgeneem het, uitgebrandeelektriese toebehore of elektroniese toerusting gehad ná dieinstallering van SMs. SMs is ook sensitief vir weersomstan-dighede.
Kragbesparings met Slim Meters is nie soos verwag - re-keninge het selfs opgegaan. Reuters: SMs do not save electricity they may even increase consumption.
In die UK is bevind dat alle SMs wat gemeet is “emitnoise on the customer’s electric wiring in the form of highfrequency voltage spikes.”
Die eerste “Electromagnetic Pollution Free” munisipali-teit is reeds in 2012 in Cadiz, Spanje, aangekondig. Moetons nie eerder leer van die wêreld se foute en vordering asom soos skape, eers deur dieselfde oneindig duur lesse teworstel nie? Daar bestaan ander veiligheidsopsies.
My navorsing het nog nie eers by Suid-Afrika uitgekomnie, behalwe dat in 2013 het die City of Tshwane (Pretoria)R680 miljoen verloor op ’n R57 biljoen Slim Meter kontrakwat skeefgeloop het. Waar kom al die geld skiellik vandaan?Geen Slim Meters vir ons nie, dankie!
Kyk gerus: Dr. Barie Trower mikrogolfwapennavorser Earth Heal Videos/57/electromegnetic radiation. Sy skrywe WiFi: A Thalidamide in the making.
Dr Andrew Goldsworthy: How smart meters may causeautism and cancer.
Prof Yuri Grigoriev: WiFi in schoolsProf Olle Johansson:World Cancer Report 2014.Burgerwelle News: How Smart Meters affect your body.Dr Dietrich Klinghardt: Smart Meters and EMR - The
Health Crisis of our Town.
Nuwe slim (Smart) meters vir elektrisiteit
SarahJane Wessels skryf:
Gee niemand om nie? Die eilande in die Vaalrivier isdeel van’n natuurreservaat. Daar is streng wette wat na-tuurreservate beskerm, soos byvoorbeeld dat daar nie opgeslaap mag word nie, nie vuur gemaak mag word nieen die natuurlewe nie versteur mag word nie. Daar magook nie strukture opgerig word nie.
Daar is ook wette ten opsigte van visvang. Daar magbyvoorbeeld nie met nette gevang word nie en die meto-de, soos onlangs in ʼn brief aan die Gazette verduidelikis, is wreed en verbied deur die wet. Wette is daar omuitgevoer te word, maar vir die eilande in die Vaalriviergeld dit glad nie en blykbaar gee niemand regtig om nie.
Regoor Villa Riviera is daar reeds weke lank mans watop die eilande plak. Hulle rig strukture op om in te slaapen hulle bemors die eilande soos op die foto kan gesienword. (Ongelukkig kan die foto nie die detail reg oordranie) Kom kyk self as u wil. Hulle was hulle vuil wasgoeden hang dit op vir almal om daarteen vas te kyk. Hullewas hulself ook ten aanskoue van die inwoners van VillaRiviera. Hulle raas en skree op mekaar. Dit word nie in
FAKS VOLGENDE :•Payslips, Identiteitsdokument.•Bewys van adres.•3 Maande bankstate.•Rybewys.
ITC WELKOM!!
ACCORDING TO CUSTOMER REQUREMENTS
SUSHI SPECIAL
OFFER EXTENDED
TILL13 SEPTEMBER
2015
5PARYS GAZETTEDONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
PVC Gift Containers 13Lt-150Lt containers
VERKOPINGVAN ALLE
VOORRAAD!!!
Annatjie 072 986 9449
VOORRAAD VOORTAAN SLEGS OP BESTELLING.
072 986 9449
Alzheimer se Siekte het eers in die later jarevan die 20ste eeu in Suid-Afrika bekendge-word. Voorheen is demensie gesien as ’n in-korting van breinfunksie wat afgemaak is assiniliteit of ouderdomsverval.
Die mediese wetenskap onderskei vandagtussen ’n aantal soorte demensie. Alzheimerse Siekte en vaskulêre/multi-infarksie ofbloedvatsiekte, kan alleenlik met sekerheidgediagnoseer word met ’n neuropatologieseondersoek of outopsie deur ’n neuroloog.
Simptome van Alzheimer se Siekte is ern-stige geheueverlies (tekorte ten opsigte vandenkprosesse en die neem van besluite) en ge-brekkige redevoering of -kommunikasie(spraakprobleme en die onvermoë om taal engedagtes na wense uit te druk en die regtewoorde te gebruik).
Sekere kenmerke sluit in disoriëntasie,
vaardigheidsonvermoë, wisselende gemoed-stemming en persoonlikheids- en gedragsver-anderinge.
September is Alzheimer-maand en met dieoog hierop is begin met die Vuurtoring-pro-jek. Dit behels die saamstel van ’n unieke gidsdeur twee maatskaplike werkers, Izak Krielen Lynette Thiart, spesifiek vir gebruik deurdie familie-versorger van die Alzheimer-pa-siënt. Met die gids sal maklike en verbruikers-vriendelike inligting gegee word oor die siek-te self veral vir die versorger.
Aspekte wat aangespreek sal word is ken-nis en ’n beter begrip van die siekte en mitesdaaroor, om deernis en ondersteuning vir diepasiënt en sy/haar versorger te kweek, en om’n ander perspektief daar te stel met die oogop versorging nie as las nie, maar ’n voorregen uitdaging.
In die gids word aandag gegee aan hulp-bronne, tegnieke vir die versorger en ook hoeom hom/haarself te vrywaar van barmharti-heidsvermoeidheid, stres en depressie - ’nernstige probleem waarmee versorgers dik-wels worstel.
Laastens word gekyk na die rouproses enander relevante onderwerpe.
Daar is hoop in ’n hopelose situasie metdie fokus op ’n christelike benadering, sêThiart en Kriel, wie ook bestuurslede van dieplaaslike Alzheimer Ondersteuningsgroep is.
Die gids word bekendgestel op 30 Septem-ber en vind plaas gelyktydig met die eerstewerkswinkel vir versorgers te Kortstraat 5vanaf 09:30.
Vir navrae skakel gerus past. Izak Kriel by082 898 3723, of Lynette Thiart by 082 4144041.
Alzheimer-gids: Hulp en inligting vir familie en versorgers
André en Antoinette Retief salweer op 1 Oktober hier in die hofverskyn op 25 klagte van bedrog,wat na bewering oor ’n tyd by Cor-ner Motors in Parys gepleeg is.
Die geldwaarde van die klagtesbeloop reeds meer as R2 miljoen.Die saak is uitgestel vir verdere on-dersoek. Die egpaar bly in aanhou-ding.
Egpaar weer in Oktober in die hof
Deur Hannetjie Pieterse
Die vure het hoog gebrand by Goue Jare af-treeoord toe al die inwoners ’n gesellige og-gend-braai gehou het. Tradisioneel word daarelke kwartaal ’n gesamentlike tee gehou endiegene wat gedurende die kwartaal verjaarhet, tree as gasvroue/here op en verskaf dieeetgoed. Maar hierdie kwartaal was daar ‘nspesiale geleentheid.
Die oudste twee inwoners vier vanjaar hul90ste verjaarsdae. Pieter Brand het op 7 Au-gustus 90 jaar geword, en ds. Weitz Botes viersy 90ste verjaarsdag op 11 September. Daar-om was daar hierdie kwartaal nie ’n tee nie,maar ’n braai.
Om die geselligheid nog meer feestelik temaak, is pap en sous, tuisgebakte brood en
heerlike slaaie bedien. Al was dit baie warmen moes almal maar koelte onder die talle sam-brele wat opgeslaan is soek, wou niemand diegeleentheid mis nie en is die son en die hittetrotseer. Dis immers nie aldag dat daar byGoue Jare gebraai word nie.
Goue Jare vier ’n dubbele 90
Pieter en Lenie Brandt (links) saam met ds.Weitz en Betta Botes.
6 PARYS GAZETTE DONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
POTCHEFSTROOM
EXTRA CASH! RECEIVE A MINIMUM OF R1000 CASH FOR EVERY
CLIENT REFERRED, WHO BUYS A VEHICLE AT NB CAR SALES POTCH: 018 294-6169 / 018 293 2221
NEED A NEW CAR - SUV - LDVWe have over 250 vehicles
Een van die groot aantrekkings van die Vrede-fort Koepel is die relatief donker naghemel.Die sterre, planete en die melkweg pryk hiernog in ’n helderheid wat ’n stedeling se asemwegslaan. Maar ook hier veg bewaarders vandie donkerte ’n opdraende stryd teen ligbe-soedeling.
Dit is hoofsaaklik ’n bewusmakingspro-bleem. Diegene wat ligte installeer is onbe-wus van die invloed van onoordeelkundigebeligting op die toenemende naggloed, en be-sef nie dat hulle doelwitte minstens net sogoed, en beslis meer ekonomies, met ligte be-reik kan word wat op die teikengebied gerig
is en nie nutteloos in die hemel inskyn nie.As ’n bydrae tot bewusmaking vind gereel-
de sterrekykuitstappies by Deelfontein plaas.Die volgende geleentheid is op Saterdagaand12 September om 19:00 en word gelei deurmnr. Vincent Nettmann van Wits Universiteit.
Hy sal vroegaand ’n praatjie in die semi-
naarkamer aanbied, en as dit donker genoegis, begin die sterrekyk in die nabygeleë sterre-wag. Vir diegene wat nie laat-aand wil terugrynie, is daar oornagfasiliteit in die boskamp opDeelfontein beskikbaar.
Hierdie uitstappie is ’n inisiatief van dieBewarea. Plekke is beperk en besprekingdaarom noodsaaklik. Die koste is R100 perpersoon. Skakel Gerhard Benade ([email protected] of 083 280 9784). ‘nVolledige padbeskrywing na Deelfontein isop www.deelfontein.co.za beskikbaar.
Beleef Koepel se sterreprag saam met Vincent Nettman
Parys Parkrun 5km every Saturday star-ting at 08:00 in the Mimosa gardens.
September:12 - Lippizaner Musical Extravaganza,
Afri Dome, Allenby Street, 13:00. Experien-ce the magic of the white stallions and thevoices of the Welsh Male Voice Choir of SA.Tickets available at Computicket or contactCaroll-Ann on 079 477 4416 for more infor-mation.
12-13 - Anatomic Crater Cruise Mountainbike Festival, Ride Arena, Parys. Visitwww.cratercruise.co.za for more informationor contact Attie on 082 335 3358 or Teresaon (011) 888 888 1590.
16 - GetReal information week - Discus-sion about Crystal Meth (Tik) 19:00-20:00,Lotsha offices, Kerk Street (Choppies buil-ding). For more information email
Standard terms and conditions apply. Deals subject to signing a 24 month Vodacom contract. VAT inclusive. While stocks last. E&OE. For more details ask in-store or visit www.chatzconnect.co.za* NIGHT OWL AVAILABLE FROM 12AM TO 5AM (EXCLUDING TOP UP)
7 SEPTEMBER - 6 OCTOBER 2015
Slim & light design with portabilityRich multimedia experienceAndroid Kit Kat
500M
B DA
TA P
RICE
PLA
N
500MB data 500MB night owl
R119PM x24
VALID FOR NEW CONTRACTS ONLY
SAMSUNG GALAXYTAB 3 LITE 3G (T116)
SAMSUNG GALAXY S4 MINILTE SMARTPHONE (I9195)
R169R150 Airtime value
4.3 qHD Super AMOLEDHigh resolution 8MP cameraS Health
uCH
OO
SE F
LEXI
150
PM x24
+ FREE GAME PAD
VALID FOR NEW CONTRACTS ONLY
FREE SCREEN INSURANCE PMx12 ON ABOVE DEVICES
WASR149
SAVER240
Jaco en Minette Nortman, en Parysenaar El-marie van Wyk, het weer vanjaar hul slag ge-wys by die jaarlikse African EnduranceChampionship wat vanaf 26 Augustus inWalvisbaai gehou is. Verskeie afstande kongery word, waaronder 30km, 60km, 90km endie 122km.
Die grootste aantal deelnemers het inge-skryf vir die 122km afdeling en dit is ook dieafstand waar spanne teen mekaar kompeteer.Die rit word net so streng beoordeel soos dieSuid Afrikaanse “International Challenge” endie Fauresmith 200km rit oor drie dae.
Die Walvisbaai-rit bestaan uit vyf bene-30km langs die see en oor duine, 30km oorduine en deur die soutpan-gebied van Walvis-baai, 30km wat Duin 7 insluit - die hoogsteduinreeks in Afrika, en dan 2 x 16km benein die woestyn.
Dis veral die laaste twee bene waarmee af-gesluit word wat ’n perd en ruiter se uithou-
vermoë tot die uiterste beproef. Die perderaak gefrustreerd met die eindelose sandroete,veral dié wat nie aan sand gewoond is nie.Baie ruiters moet dan letterlik afklim om hulperde deur hierdie dele te lei.
Die veeartspunte tussen al die bene vooren na die rit is net so streng om seker te maakdie welstand van die perd is 100% reg omdie rit te kan voltooi. Dit bly steeds een vandie mees uitdagendste en onvoorspelbaarsterite!
Ongeag hoeveel perd en ruiter oefen ofvoorberei - die dag bepaal hoe jy die rit gaanry. Weersomstandighede speel ook ’n belang-rike rol. Vanjaar was dit baie bedompig enbewolk en het perde meer gesukkel om af tekoel. Verlede jaar het die wind weer erg ge-waai.
Die eerste been is boonop in die donkerlangs die see gery.
Afdelings waarin gekompeteer is was die
Junior-, Standaard-, Swaar- en Liggewig af-delings.
Jaco was kaptein van die SA Swaargewigspan. Hul span het die kompetisie gewenmaar hyself is geëlimineer ná 60km toe syperd effens mank gelyk het en nie kon voort-gaan met die rit nie.
Minette het vir die SA Standaard span gery.Sy was baie gelukkig om onder die top 10ruiters te kon eindig. Daar was slegs drie SAruiters in die Top 10 van dié afdeling. Dieres was almal Namibiese ruiters. Minette hetdrie keer vantevore al die rit voltooi en sê ditbly steeds baie moeilik. Haar perd JNMTemptation het die toekenning gekry vir dieperd met die mees suksesvolste kompeteren-de kilometers tydens die rit. Iets waarop symet reg trots kanwees omdat daar minperde is met só ‘n rit-rekord.
Nog een van dieNortmans se perde isdeur ‘n junior ruitergery wat as 10de Ju-nior geëindig het.
Elmarie van Wykwat vir die LiggewigSA-span gery het,het 22ste geëindig.
Ruiters wat vir dieSA-spanne gekiesword, moet of die ritwen of onder die top10 plekke klaarmaakom hul amptelikeSpringbok-nommer te kry. Jaco en Minet-te het reeds hul amp-telike Springbok-kleure ’n paar keerverwerf. Minette istans sewende onderdie top 10 damesrui-ters in SA gelys enJaco 10de onder die
top 10 mans volgens die 2014/15 plasings.Minette was verlede jaar nommer drie. Dieplasings word uit meer as 2 000 deelnemenderuiters gedoen.Die Swaar- en Junior SA span-ne wen Namibië met die spankompetisies met’n paar minute. Die Standaard- en Liggewigspankompetisies is egter deur Namibië ge-wen. Die Standaard span het na die derderondte met meer as ‘n uur agtergeloop, maarhet Suid-Afrika met net 13 minute verloor,wat beteken dat baie tyd ingery is. Die algehe-le wenner van die rit was Sune Wessels vanGobabis. Jaco, Minette en Elmarie het danook onlangs aan die Fauresmith 200km SA-kampioenskap oor drie dae deelgeneem waarJaco ’n tweede plek verower het. Minette was10de in die Liggewig-afdeling.
Parysruiters skrik nie vir Walvisbaaiduine
’n Baie trotse Jaco en Minette Nortman in hul SA kleure.
This house offers value for money, not to mention the original pine floors throughout the house and the view! A true beauty! Family, Formal Dining, Lounge, Study, small room area in house. Spacious sturdily and well built house with great potential. Excellent view onto the mountains around Parys, tranquil area.
Bets 082 446 7004
Sole Mandate
2 bedroom townhouse in complex within walking distance from the river. Large open plan living area with well fitted kitchen full bathroom and single garage. Low maintenance face brick and veranda with carport.
met lapa R3 850.00 2slk, 1.5badkR3 900.00 2slk, 1 badk, naby dorp met
motorhuis
‘n Uitstalling is onlangs gehou in ABSA, Parys, om die publiek in te lig oor huislenings wat toegeken word deur ABSA in same-werking met Smit-ties Eiendomme. Die Takbestuurder van ABSA, Parys, is Clive Goodyear.
ABSA GEE HUISLENINGS IN SAMEWERKING MET SMITTIES EIENDOMME!!!
Majorie Höll van Smitties Eiendomme (regs) saam met Harry Nel van Concrete Art (links).
Hoërskool Parys het sy leerlingraad aangewys vir 2015/16. Hulle is voor van links Johan Bruwer en Rencó Fouché. In die tweede ry van links is Carli Durand, Amoré Kok,Renette van Rensburg, Dianka Spamer.Claudine Meyer en Lelanie Keyser. Agter isDanny Ackerman, Hannu Benade en TiaanBroodryk. Jaco van der Westhuizen was afwesig.
Hoërskool Parys se nuut gekose Verteenwoordigende Raad van Leerders is voor vanlinks Michael Taljaard (president), Kelvin Mofokeng, Marais Louw (tesourier) en PaulGrimbeek (visepresident). Agter is Nadia Deetlefs, Carien van der Westhuizen, LiebeKeyser (sekretaresse) en Aliché Prinsloo (visepresident).
Twee broers, Renier (regs) en Johande Villiers het die afgelope naweekaan die Vrystaat Landloop kampioenskappe deelgeneem waar albei skitterend presteer het. Renier het 'n eersteplek behaal en Johan 'n 6de plek. Albei is gekies vir die Vrystaatspan watnou op 3 Oktober aan die SA Landloopkampioenskappe in Oos Londensal deelneem. Renier en Johan is leerlinge van die Primêre skool HF Verwoerd. By hulle is juffrou Annie Marais.
Katie Hartman (gr 2) en MeniqueOlivier (gr 7) het albei vanjaar virdie eerste keer in die Westerndissipline geskou. Albei het hulVrystaatkleure verwerf en salnou op 3 Oktober aan die Nasionale kampioenskappe by MistyMeadows deelneem.
9PARYS GAZETTEDONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
30 Bouwerk/Building
31 Beton & Pelisade/Concrete & Palisade
37 Plaagbeheer/Pest Control
34 Algemene dienste/General Servicres
38 Tuindienste/Ganden Services
GEKLASSIFISEERDREFRIGERATION & AIRCONDITIONING
FROZEN FACTOR 365
Commercial & Domestic Repair , Install and Service
071 423 3032
FROZEN
FAC
TOR
33 Loodgieters/Plumbers
44 Finansiële Dienste/Financial Services
Ons onderhandel met U skuldeisers en kombineer die afbetaling van
U uitstaande skuld in een bekostigbare maandelikse bedrag.
Ons onderhandel met U skuldeisers en kombineer die afbetaling van
U uitstaande skuld in een bekostigbare maandelikse bedrag.
082 321 1510Elmarie Greeff
Geregistreerde Skuldberader (NCRDC1062)
HULP MET
10 PARYS GAZETTE DONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
39 Vervoer & BergingTransport & Storage
34 Algemene dienste/General Servicres
Algemeen te koop/General for sale
52
66 Motors
84 Woonstelle te huur/Flats to let
30 Bouwerk/Building
18 Onthaal & Konferensies/Functions & Conferences
ENERI VERHURING vir alle troubenodighede
Allemanweg 10.056-817-1080/084-271-9944
63 Veevoer/Animal Feeds
97 Betrekkings gevra/ Vacan-cies Wanted
98 Betrekkings/Vacancies
58 Pandwinkels/Pawn Shops
88 Huise te huur/Houses to let
89 Huise te koop/Houses to let
64 Diere & Pluim-vee/Animals & paultry
86 Meenthuise te huur/Townhouses to let
Ruim 3 slaapkamer,2badkamer,buitekamermet badkamer,dubbel garage,huis in Parys
prys R900 000/onder-handelbaar.
084 664 2752
53 Te koop gevra/Wanted to buy
15 Onderrig/Education
Wiskunde en Fisiese-Wetenskap.Ekstra klasse Hoër&Laer-
skool leerlinge 829697439
OORNAGKAMER vir’ n gesin.Slaap 4. Boek
Boutique se SLAAPTYDSTORIE 084 503 0371
BOEK BOUTIQUE soekgrootdruk boeke asb.
BOEK BOUTIQUEBIBLIOTEEK:
Sluit aan & lees dieNUUTSTE boeke
084 503 0371.
HERSTEL & DIENS vanNaaimasjiene &Omkap-
masjiene (alle make)056 811 3222
AANDAG WasmasjienDIENS & HERSTEL van
alle outomatiese bo-laai wasmasjiene,Mikrogolfoonde,
TuimeldroërsNick 082 825 0727
TUISVERSORGING vanbejaardes by u eie huis om u unieke
behoefte te bevredighulp met alle daagsetakies,6jaar onder-
vinding.083 389 1797
Vir enige Elektriese& Loodgieters of
klein bouwerk,Frans0832292978 20 jaarin bedryf,werk self.
- Geen telefoniese Navrae of onderhoude sal gevoer word nie.
- Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.- Sluitingsdatum vir aansoek: 15 September 2015
A1V
7L3K
KROONVAAL ENGEN 1 STOP
FAKS AANSOEKE VIR AANDAG: Wolf Hamm (056-819 8326)
KENNISGEWINGS • NOTICES
KENNISGEWINGS • NOTICES
K E N N I S G E W I N G
IN DIE BOEDEL VAN WYLEGERT MARTHINUS DE LANGE
GEBORE: 21 NOVEMBER 1947
IDENTITEITSNOMMER: 471121 5024 082
DATUM VAN AFSTERWE: 28 AUGUSTUS 2014
ADRES: WATERSTRAAT 28, VREDEFORT, 9595
MEESTER SE VERWYSING: 26751/2014
GELIEWE KENNIS TE NEEM DAT DIE EERSTE EN FINALE LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENING VAN BOGEMELDE BOEDEL BY DIE LANDDROS-KANTOOR TE VREDEFORT EN BY DIE MEESTER VAN DIE HOË HOF TE BLOEMFONTEIN TER IN-SAE SAL LÊ VIR ‘N TYDPERK VAN 21 DAE EN WEL VANAF VRYDAG DIE 11DE SEPTEMBER 2015.
GETEKEN TE PARYS OP HIERDIE 4DE DAG VAN SEPTEMBER 2015.
IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK PARYSGEHOU TE PARYS
SAAKNOMMER: 768/15
IN DIE SAAK TUSSEN:
SUPERIOR QUALITY TRAIDING 508 CC EISER
EN
MICHAU DRILLING CC VERWEERDER
GEREGTELIKE VERKOPING
KRAGTENS VONNIS BY VERSTEK TOEGESTAAN OP 24/07/2015 EN LASBRIEF VIR EKSEKUSIE UITGEREIK, SAL DIE ONDERGENOEMDE ROERENDE EIENDOM OP MAANDAG, 28 SEPTEMBER 2015 OM 10:00 DEUR DIE BALJU AAN DIE HOOGSTE BIEDER GEREGTELIK VERKOOP WORD TE UNIT 84, BASA PARK , CARL PRELLER STRAAT 31, PARYS, 9585.
1 X MOB WERKSWINKEL (1 SILWER & 2 GEEL)2 X PROSPECTOR DRILLION WIELE (GEEL)1 X DUBBELAS SWART / WIT SLEEPWA1 X VENTER SLEEPWA MET HOE TRALIES1 X JURGENS MANJEFIK KARAVAAN1 X JURGENS ESSPRITE KARAVAAN1 X NEW HOLLAND TREKKER 100/90 ROOI1 X 10 SITPLEK DIENSBUSSIE – OV 29210
GETEKEN TE PARYS OP HIERDIE DIE 7 STE DAG VAN SEPTEMBER 2015.
GERDA SMALL PROKUREURS WATERSTRAAT 22E PARYS, 9585 TEL: 056 8176026 VERW: G SMALL/B103
IN DIE BOEDEL VAN CECILIA HELENE OELOFSE(BOEDELNOMMER) : 007073/2015 MEESTER VAN DIE HOOGGEREGSHOF BLOEMFONTEIN IDENTITEITSNOMMER : 360909 0044 08 7 GEBORE OP : 9 SEPTEMBER 1936OORLEDE OP : 13 JUNIE 2015GETROUD : GETROUD VAN : KERSOGIESINGEL 2, PARYS, 9585
KREDITEUR EN DEBITEURE IN BOGEMELDE BOEDEL WORD HIERMEE AANGESÊ OM BINNE ‘N TYDPERK VAN 30 (DERTIG) DAE VANAF 11 SEPTEMBER 2015 HUL EISE TEEN DIE BOEDEL IN TE STEL EN HUL SKULDE AAN DIE BOEDEL TE BETAAL.
GETEKEN TE PARYS OP HEDE DIE 20STE DAG VAN AUGUSTUS 2015.
DU TOIT MANDELSTAM INGPOSBUS 43PARYS9585VERW JDT/CARINA/O78
Commissioner of CIPC, for the re-instatement of Parys
Info and Bookings cc, Reg no: 2004/085244/23.It should further be noted that any objection to the application must be filed with the Commissioner of
CIPC within twenty one (21) days of the date of publication hereof.
NOTICEIS HEREBY GIVEN BY:
VAN WYK’S AUTOTHAT WE ARE
GOING TO SELL THE:JEEP SAHARA WRANGLER
DZC294FSTO COVER ALL OUR EXPENSES.THIS VEHICLE WAS DELIVERD
AT OUR PREMISES ON 22/12/2014
K E N N I S G E W I N G
In die Boedel van wyle ENGELA MARIA VAN WYK, Identiteitsnommer 310622 0006 08 6, gebore op 22 JUNIE 1931 en oorlede op 1 FEBRUARIE 2015, Ongetroud, van Haigstraat 3A, PARYS, 9585.
BOEDEL NOMMER 2142/2015
Ingevolge Artikel 35 (5) van Wet 66 van 1965 word hiermee kennis gegee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde Boedel in die kantore van die Meester van die Vrystaatse Hoë Hof, BLOEMFONTEIN en die Landdros PARYS gedurende ‘n tydperk van 21 dae vanaf 11 SEPTEMBER 2015 ter insae lê van alle persone wat daarby belang het.
- 2 -
Indien binne genoemde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die Eksekuteur oor tot die uitbetalings ingevolge gemelde rekening.
GEDATEER te PARYS op hierdie 3de dag van SEPTEMBER 2015.
MNRE COETZEES ING Prokureurs vir EksekuteurBuitenstraat 25 Posbus 5 PARYS 9585(VERW. ME AC DE MILANDER/adt/W1302)
Parys Muurbalklub het onlangs ’n besigheids-liga in die vorm van ’n sosiale toernooi gehouom nuwe klublede en spelers te werf.
Daar is besluit om ses spanne/besighede teidentifiseer om deel te neem, omdat die klubslegs drie bane het.
Sodoende is verseker dat elke span op dieliga-aande kon speel. Daarbenewens is besluitom nie die liga uit te rek nie, om te verhoeddat belangstelling afneem gedurende die toer-nooi.
Die spanne se nommer een spelers het almal
bestaan uit ligaspelers, terwyl die nommer vierspeler van die besigheid ’n groentjie op die muurbalbaan moes wees. Die nommer twee endrie spelers was die keuse van die besighede.Na aanleiding van die sukses van die toernooiwat deurgaans in goeie gees gespeel is, sal daarin die toekoms nou oorweeg word om meerspanne met meer afdelings te akkommodeer.Die wenspan was Pula, met Brent Tradingtweede, Smitties derde, Coetzees ingelyf vier-de, Valtrac vyfde en ComCare Finansiële Dien-ste sesde.
Muurbalklub stel spel bekend aan dorp se besighede
Die Pulawenspan.
Brent Trading kon spog met die tweede plek. Die span van Smitties was derde.
Parys Rolbalklub het groot verwagtinge vir dienuwe rolbalseisoen wat voorlê. Ná die pas af-gelope algemene jaarvergadering is BobbyMcIntyre as president van die klub gekies, Dougie Wilmot as vise-president en TrevorKelly as tesourier.
Onder die bestuur se bekwame leiding worddaar aangename rolbal by die klub beoog, soosonder meer om saans te speel en sosiale spel
op Saterdae om meer besigheidsmense te be-trek om ná werk te kom speel. Die klub seSpringbok-speler, Rudie Jacobs, het die afgelo-pe jaar groot hoogtes bereik deur die SA OpeMeesters sowel as die SA Nasionale Enkels ineen jaar te wen. Hy het ook ’n goue medaljein die ope enkels van die International Qua-drangular gewen.
Rudie, saam met sy vrou Tracy, Henk Prins-
loo, Pierre Breytenbach en Wil Esterhuizen hetaan die grootste geborgde toernooi in SuidAfrika, die Accumolo Challenge deelgeneemvir fondsinsameling vir bors- en prostaatkan-ker. Hulle wen die plaat met ‘n prysgeld vanR20 000.
In Noordwes wen Rudie ’n goue medalje indie Ope Meesters en Lazuya Serfontein ’n sil-wermedalje vir die klub.
Die Besigheidsliga skop weer binne die vol-gende paar weke af en besighede word aange-moedig om so gou moontlik hul spanne vir hierdie gewilde aand-rolbalkragmeting in teskryf.
Die voorlopige datum is 16 September. Belangstellendes kan Colin Vague skakel by
083 630 8976, Bobby McIntyre by 082 3765338 of Emmie Pelsel by 083 265 0558.
Rolbalklub spog met talle groot prestasies vir sy spelers
Klubvoorsitter Bobby McIntyre saam met Almur Smit (links) wat die Parysrolbalklub seeerste lid is aan wie lewenslange erelidmaatskap toegeken is. Almur borg die afgelope11 jaar die Almur Smit rolbalborgdag wat ’n groot finansiële inspuiting vir die klub is.
Springbokspeler Rudie Jansen. Lazuya Serfontein.
Die wenners vandie 2 September TauStaal Worsrolbalborgdag. Van links isFerdi leGrange saam metLil en Jansie duPlessis.
12 PARYS GAZETTE DONDERDAG 10 SEPTEMBER 2015
Retha Maree se duiwe het die afgelope na-week skoonskip gemaak in beide die Tha-bazimbi Ope en Jaaroud vlugte.
Met die Ope-vlug het sy die 1ste, 2de,3de, 4de, 7de en 10de posisies ingepalm.
Danie Maree was 5de, Louw-hokke 6deen 8ste, en Ewald Loggenberg 9de.
Die Jaaroud-vlug uitslae het as volg ge-lyk: Retha Maree (1ste, 4de, 5de en 6de),Ewald Loggenberg (2de, 3de, 7de en 8ste),Louw-hokke (9de) en Danie Maree (10de).
AFROX 2 PLAAT GASSTOFIE(Reguleerder en pyp ingesluit)
R399-99R3999-99
POWER MASTER GENERATOR 2.2KVA
R1499-99
R1150-00
TRADEWELD Dc Invertel Welder 140 amps(cables incl)
10W LED FLOOD-LIGHT
R99.99
STEALTH POOL CLEANER
R599.99
(2 jaar waarborg) sonder pype
DURAM WALL & CEILING 20L
R699-99
Maree maak skoonskip in Thabazimbi-kragmeting
Studente van die Sansei GojuRyukarateklub in Parys wat ook na afloopvan die Vrystaat Martial Arts Spele op14 en 15 Agustus in die Vrystaat karatespan en Vrystaat Ontwikkelingspan ingesluit is, is van links YaoundeLitchfield, Delarey Joubert, JoshuaNeill, Philip Litchfield en Regardt Joubert.
Spelers van die Eike, Mimosa, Parys, Frankfort, Heilbron, Kiewieteen Riemland jukskeiklubs het voorverlede week aan ’n baie gesellige rondomtalietoernooi op die Parysjukskeiklub bane deelgeneem. Die dag was ’n groot sukses.
Parysjukskeiklub sê dankie aan Hennie Swanepoel, uittredende klubvoorsitter, wat na jare sediens en betrokkenheid by die jukskeiklub, die tuig neerlê.
GARAGE DOORS
Motor 2 x reMotes
hardware doors
1. EVATON: EVATON PLAZA (GOLDEN HIGHWAY)2. HEAD OFFICE: ANCHORVILLE, LENASIA