OSCE 13 What degree burns would you classify this injury? (2) Why do you think a linear incision was made? (1) What would otherwise happen if such a incision was not made? (2) As watter graad brandbesering sal u hierdie klassifiseer? (2) Waarom dink u is daar ‘n liniêre insnyding gemaak? (1) Wat kon gebeur het
10
Embed
OSCE 13 What degree burns would you classify this injury? (2)
OSCE 13 What degree burns would you classify this injury? (2) Why do you think a linear incision was made? (1) What would otherwise happen if such a incision was not made? (2) As watter graad brandbesering sal u hierdie klassifiseer? (2) Waarom dink u is daar ‘n liniêre insnyding gemaak? (1) - PowerPoint PPT Presentation
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
OSCE 13
What degree burns would you classify this injury? (2)
Why do you think a linear incision was made? (1)
What would otherwise happen if such a incision was not made? (2)
As watter graad brandbesering sal u hierdie klassifiseer? (2)
Waarom dink u is daar ‘n liniêre insnyding gemaak? (1)
Wat kon gebeur het indien die insnyding nie gedoen was nie? (2)
OSCE 1
1. What is the most likely diagnosis? (2)
2. Name three important aspects in the treatment. (3)
3. Wat is die mees waarskynlike diagnose? (2)
4. Noem drie belangrike aspekte in die behandeling. (3)
OSCE 2This patient suffered a gunshot
wound of hisabdomen.Microscopic hematuria wasseen on urine dipstix.CT scan of the
kidneyswas normal
1. What radiological examination was done here ?(1)
2. What is the diagnosis ?(1)3. What are the different options
of treatment for this urological injury?(3)
Pasient opgeneem met skietwond buik.
Mikroskopiese hematurie op doopstokkie
waargeneem. RT skandering toon normale
niere
4. Wat is die radiologiese ondersoek wat hier getoon word?(1)
5. Wat is die diagnose ?(1)6. Wat is die verskillende opsies
van behandeling van die urologiese besering ? (3)
OSCE 3An operative field ofchest trauma victim isdepicted:•Identify the gross injury? (1)•What could be the possible mechamish of injury? (2)•What signs would you expect? (2)
Die operasie veld van ‘n torakstrauma slagoffer word gewys.•Identifiseer die ooglopende besering. (1)•Wat kon die meganisme van besering gewees het? (2)•Watter tekens sou u verwag het? (2)
OSCE 4
This patient was involved in a shark attack:
1. Classify the wounds? (1)2. How should these be
managed. (2)3. What specific complication
could arise in this setting? (1)
4. How would you prevent such complication? (1)
Die pasient was deur ‘n haai aangeval.
5. Klassifiseer die wonde. (1)6. Hoe behoort dit gehanteer te
word? (2)7. Watter spesifieke
komplikasies kan voorkom word in die omstandighede? (1)
8. Hoe sou u die komplikasies verhoed? (1)
OSCE 6
1. What is the injury?.(1)
2. Describe briefly the treatment.(2)
3. What are the main complications?(2)
4. Noem die besering. (1)
5. Beskryf kortliks die behandeling. (2)
6. Wat is die hoof komplikasies? (2)
OSCE 8Patient presents with a deep
diagonal laceration of the left face
1. During suturing what important structures have to be considered (3)
2. what facial bone fractures could be expected (2)
‘n Pasiënt presenteer met ‘n diep
diagonale laserasie in die gesig
3. Gedurende hegting watter belangrike strukture moet oorweeg word (3)
4. Watter benige gesigs-frakture kan
verwag word (2)
Patient presents after MVA with a left depressed zygoma.
1. describe possible related clinical signs and symptoms (4)
2. what type of radiographs was used in the diagnosis for this type of injury (1)
Pasiënt presenteer met ‘n linker
afgeplatte sigoom na MVO
3. beskryf moontlike geassossieerde kliniese tekens en simptome (4)
4. watter tipe radiografiese opname is geneem in die diagnose van die fraktuur (1)
OSCE 9
OSCE 10
• Describe the wound accurately (2)
• What is the reason for this specific appearance ? (2)
• What will you specifically search for in this wound? (1)
1. Beskryf die wond akkuraat. (2)
2. Waarom het die wond hierdie spesifieke voorkoms? (2)
3. Waarvoor moet spesifiek gesoek word in die wond? (2)
OSCE 11
This child has multiple lesions in different phases of healing.
1. What is the most likely diagnosis? (1)2. What is the treatment of choice? (1)3. What are the 3 choice/priority examinations? (3)
Kind met veelvuldige letsels in verskillende fasesvan genesing4. Wat is die mees waarskynlike diagnose? (1)5. Wat is die behandeling van keuse? (1)6. Wat is die 3 ondersoeke van keuse? (3)