Top Banner
KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Graad 11 Graad 11
55

Ontwerp gr11 kuns elemente

Jun 20, 2015

Download

Documents

Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Ontwerp gr11 kuns elemente

KUNS ELEMENTEKUNS ELEMENTEKUNS ELEMENTEKUNS ELEMENTE

Graad 11Graad 11

Page 2: Ontwerp gr11 kuns elemente

Kan julle dit benoem?• Lyn• Vorm• Fatsoen• Toonwaarde• Tekstuur• Ruimte• Kleur

Page 3: Ontwerp gr11 kuns elemente

Lyn• Belangrikste element• Hoekom?• Wat is die funksie van lyn in

ontwerpe?

Page 4: Ontwerp gr11 kuns elemente

Funksie van lyn• Skep ‘n sekere gevoel• Dui rigting aan• Lei die appresieerder se oog deur

die komposisie

Page 5: Ontwerp gr11 kuns elemente

Tipes lyn• Horisontaal• Vertikaal• Diagonaal

Page 6: Ontwerp gr11 kuns elemente

Horisontale lyn• Stabiliteit en stilte

Page 7: Ontwerp gr11 kuns elemente

Wat is die gevoel wat geskep word?

Page 8: Ontwerp gr11 kuns elemente

Wat is die gevoel wat geskep word?

Page 9: Ontwerp gr11 kuns elemente

Wie se kuns is dit?

Page 10: Ontwerp gr11 kuns elemente

DIEP, SKERP GEKURFDE LYNE

Page 11: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 12: Ontwerp gr11 kuns elemente

Kan lyne gewig dra?• Dikker = swaerder• Gewig verspreiding in komposisie• Dikker lyne = na vore• Dunner lyne = agtergrond

Page 13: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 14: Ontwerp gr11 kuns elemente

Daar is verskillende tipes lyn:

• Kontoerlyne• Abstrakte lyn• Gestileerde lyn

Page 15: Ontwerp gr11 kuns elemente

KOENTOERLYNE• Grens• AKA buitelyn

Page 16: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 17: Ontwerp gr11 kuns elemente

ABSTRAKTE LYN• Nie verteenwoordigend nie• Wat beteken dit?• Voorbeeld van kunstenaar?

Page 18: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 19: Ontwerp gr11 kuns elemente

Gestileerde lyn• Duidelik• Vereenvoudig• Vir beklemtoning• Om te oordryf

Page 20: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 21: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 22: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 23: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 24: Ontwerp gr11 kuns elemente

UITDRUKKENDE LYN

Page 25: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 26: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 27: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 28: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 29: Ontwerp gr11 kuns elemente

Gestruktureerde lyn• Wat is die doel daarvan?• Hoofhoeke en vorm van ‘n 3D

voorwerp op ‘n 2d oppervlak aan te dui.

• Skep ‘n illusie.

Page 30: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 31: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 32: Ontwerp gr11 kuns elemente

Konstruksielyne• Eerste lyne in die tekening• Hoofbuitelyne• Gewoonlik lig en vry• Kan later uitgevee word

Page 33: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 34: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 35: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 36: Ontwerp gr11 kuns elemente

Kalligrafiese lyne • Skoonskrif• Woord het ‘n Griekse herkoms• Afkomstig van mooi en skryf• Word vrylik geteken• Uitdrukkend en persoonlik

Page 37: Ontwerp gr11 kuns elemente

Hoe, wat, waar?• Watse medium word gewoonlik

met kalligrafiese lyn gebruik?• In watse kuns kom dit dikwels

voor?

Page 38: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 39: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 40: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 41: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 42: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 43: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 44: Ontwerp gr11 kuns elemente

Figuratiewe lyne• Vinnig• Aaneenlopend• Dui aksie aan• Aksie is belangriker as die details

Page 45: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 46: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 47: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 48: Ontwerp gr11 kuns elemente

Tekstuur• Visuele tekstuur• Werklike tekstuur (tasbare

tekstuur)

Page 49: Ontwerp gr11 kuns elemente

Wat is tekstuur?• Gevoel van ‘n objek• Glad vs. grof

Page 50: Ontwerp gr11 kuns elemente

Visueel• Objek is glad, maar mens sien nog

tekstuur.• Word “geaktiveer” deur patrone

Page 51: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 52: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 53: Ontwerp gr11 kuns elemente

Werklike tekstuur• Tasbaar• Glad of grof

Page 54: Ontwerp gr11 kuns elemente
Page 55: Ontwerp gr11 kuns elemente