Top Banner
KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg…. Vervolg…. Graad 11 Graad 11
55

Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Jun 20, 2015

Download

Documents

Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg….Vervolg….

KUNS ELEMENTE KUNS ELEMENTE Vervolg….Vervolg….

Graad 11Graad 11

Page 2: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Tekstuur• Visuele tekstuur• Werklike tekstuur (tasbare

tekstuur)

Page 3: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Wat is tekstuur?• Gevoel van ‘n objek• Glad vs. grof

Page 4: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Visueel• Objek is glad, maar mens sien nog

tekstuur.• Word “geaktiveer” deur patrone

Page 5: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 6: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 7: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Werklike tekstuur• Tasbaar• Glad of grof

Page 8: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 9: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 10: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Vorm• Skep ‘n illusie• Hoe?• 2 Tipes• Kan jul dit noem?

Page 11: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Organies

Page 12: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Geometries

Page 13: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 14: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Figuratiewe

Page 15: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Nie-figuratiewe

Page 16: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Ruimte• Daar is twee tipes:

• Positiewe ruimte• Negatiewe ruimte

• Wat is die verskil?

Page 17: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 18: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Figuur vs Vorm• Wat is die verskil?• Vorm- illusie van 3D op ‘n 2D vlak.• Figuur- werklike 3D voorwerp.

Page 19: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 20: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Kleur• Een van die kragtigste elemente• Waarvoor gebruik jy kleur?• Stemming, vorm, perspekktief te

skep

Page 21: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Primêre Kleur• Kan jul dit noem?

Page 22: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Sekondêre Kleur• Waaruit is Sekondêre Kleure

gemeng?• Kan jul hul noem?

Page 23: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Tersiêre Kleur• Hoe word dit gemeng?

Page 24: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 25: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 26: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Nou wat is wit en swart?

• Tint & skadu’s

Page 27: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Komplimentêre Kleure• Kan jul hulle noem?

Page 28: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Relatiewe en ooreenkomstige kleure• Wat dink julle beteken dit?• Kleure van dieselfde kleurfamilie• Blou, bloupers, rooipers

Page 29: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 30: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Kleur en intensiteit• Kleurintensiteit-

- helder ongemengde kleur

- Ook bekend as gesatureerde- Tree na vore op die prentvlak

Page 31: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Kleur en temperatuur• Wat is die iillusie wat warmkleure

skep?– Tree na vore op ‘n prentvlak

• Wat gebeur dan met koue kleure?

Page 32: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Wat is dit?

Page 33: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Toonwaarde• Tonale waardes• Lig- waar die lig skyn• Donker- skadu• Skep die illusie van drie-

dimensionaliteit op ‘n twee-dimensionele vlak.

Page 34: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Ruimte• Wat is jou mikpunt as jy ‘n

kunswerk maak?• Perspektief kan gebruik word om

ruimte te bewerkstellig.• Manier hoe vorms en fatsoene

gerangskik word op die prentvlak.

Page 35: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Ontwerpbeginsels• Kan julle die verskil onthou tussen

die Ontwerp Elemente en die Ontwerpbeginsels?

• Dit sluit in: – Balans - Ritme– Eenheid - Beweging– Klem

Page 36: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Balans• Gaan oor visuele gewig.• Twee oorkoepelende tipes:

– Simmetries– Asimmetries

Page 37: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Simmetriese Balans• Formele Balans• Komposisie- rondom ‘n formele as

gerangskik• Nie-dinamiese balans

Page 38: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Simmetriese Balans

Page 39: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Asimmetriese Balans• Nie-formele balans• Verskillende objekte, verskillende

groottes- gerangskik

Page 40: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Asimmetriese Balans

Page 41: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Radiale Balans

Page 42: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Kristallografiese Balans• “Alom” balans• Gelyke klem• Kan julle aan voorbeelde dink?

Page 43: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 44: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Klem/Kontras• Dit word gebruik om die appresieerder

se oog te lei na die aspekte van belang.– Klem in ’n ontwerp word verkry deur die

volgende te doen:– Gebruik kontrasterende kleure (lig en donker)– Spasieer objekte op so manier dat een uitstaan– Versier een objek en nie die ander– Kontrasteer interessante lyne, vorms en vlakke– Laat oop spasie rondom die objek van belang– Gebruik onverwagse detail om aandag te trek.

Page 45: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Eenheid en verskeidenheid

Page 46: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Eenheid en verskeidenheid

• Werk saam met die kuns elemente….

Page 47: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Ritme• Dit word bereik deur gebruik

te maak van herhaling van lyn, vorm of kleur. Ritme word dus bepaal deur hoe ’n mens se oog beweeg deur die komposisie.

Page 48: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Beweging• Lyn, figuur en vorm• Hoe kan lyn gebruik word om die

illusie van beweging te skep?• Verleng een “as”

Page 49: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 50: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 51: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Proporsie• Verhouding/skaal• HARMONIEUSE VERHOUDING

Page 52: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 53: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg
Page 54: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg

Komposisie• Rangskikking• Wat sal jy als oorweeg wanneer jy

jou komposisie beplan?

Page 55: Ontwerp gr11 kuns elemente-vervolg