Tel. 021 863 2700/1635 - Faks 021 863 2797 Epos: [email protected], www.suiderpaarl.co.za, Ds. Carel van Wyk 082 870 5701, Ds. Theo Hay 083 280 6184 Dr. André Kilian 082 320 1784, Jeug: Vicus Kruger 082 929 7163 Ds. Lenois Stander 084 627 9543 (Bybel-Media) Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats (2 Kor 3:18) PROGRAM vir die week Maandag 25 September Publieke vakansiedag Dinsdag 26 September Geen Precept in saal 18:30 @Sitkamer in Bovertrek Woensdag 27 September 10:00 Bybelstudie in die Bovertrek *2 van ons tieners is as leiers gekies by Hoër Meisieskool Paarl: Mia de Villiers as Onderhoofmeisie en Amicke Mostert as VRL ondervoorstitter. Baie geluk. * Francois Venter; Frans Rossouw en Nico Kriek is met die gemeenteraads- vergadering van 11 September vir `n verdere termyn herkies. Alwyn du Plessis is verkies tot die Gemeenteraad. Thys de Jager is verkies om op die dagbestuur te dien. Baie dankie vir julle diensbaarheid. * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. * Die klerekas benodig dringend linne, skoene en klere. 09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel van Wyk 09:30 EREDIENS - Dr. André Kilian Geen Kleuterkerk, Gr 1-6 Ark en Tienergroepe Volgende Sondag 09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel v Wyk 09:30 EREDIENS - Ds. Theo Hay Geen Gr 1-6 Ark, Geen Kleuterkerk Geen Tiener- groepe *Rig enige besoek versoeke aan die kerkkantoor of Adri Raath. * Daar is ‘n behoefte uit die gemeente vir ‘n ondersteuningsgroep vir ouers met gestremde kinders. Indien jy graag wil deel word hiervan, kontak asb. die kerkkantoor of vir André Kilian of Adri Raath – 078 510 3889 Onthou tydens somer kwartale (begin 15 Oktober) het ons ’n bykomende erediens om 08:00 in Suider- Paarl.
4
Embed
Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats - suiderpaarl.co.za · * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. ... *Wyn *Vakansie- of jagpakket ‘n Naweek in jou vakansiehuis
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Ds. Carel van Wyk 082 870 5701, Ds. Theo Hay 083 280 6184 Dr. André Kilian 082 320 1784, Jeug: Vicus Kruger 082 929 7163 Ds. Lenois Stander 084 627 9543 (Bybel-Media)
Ons Jaartema: Ons wil Sy Lig weerkaats
(2 Kor 3:18)
PROGRAM vir die week Maandag 25 September Publieke vakansiedag Dinsdag 26 September Geen Precept in saal 18:30 @Sitkamer in Bovertrek Woensdag 27 September 10:00 Bybelstudie in die Bovertrek
*2 van ons tieners is as leiers gekies by Hoër Meisieskool Paarl: Mia de Villiers as Onderhoofmeisie en Amicke Mostert as VRL ondervoorstitter. Baie geluk. * Francois Venter; Frans Rossouw en Nico Kriek is met die gemeenteraads-vergadering van 11 September vir `n verdere termyn herkies. Alwyn du Plessis is verkies tot die Gemeenteraad. Thys de Jager is verkies om op die dagbestuur te dien. Baie dankie vir julle diensbaarheid. * Rika Retief is amptelik aangestel as Klapmuts koster. * Die klerekas benodig dringend linne, skoene en klere.
09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel van Wyk
09:30 EREDIENS - Dr. André Kilian
Geen Kleuterkerk, Gr 1-6 Ark en Tienergroepe
Volgende Sondag 09:00 KLAPMUTS – Ds. Carel v Wyk
09:30 EREDIENS - Ds. Theo Hay
Geen Gr 1-6 Ark, Geen Kleuterkerk
Geen Tiener- groepe
*Rig enige besoek versoeke aan die kerkkantoor of Adri Raath. * Daar is ‘n behoefte uit die gemeente vir ‘n ondersteuningsgroep vir ouers met gestremde kinders. Indien jy graag wil deel word hiervan, kontak asb. die kerkkantoor of vir André Kilian of Adri Raath – 078 510 3889
Onthou tydens somer kwartale (begin 15 Oktober) het ons ’n
* Omgee-wa het Vrydag by Island of Hope bedien. * Bybels vir Courtrai Milkshake. Milkshake is ‘n kinderbediening in Courtrai Laerskool wat kinders Gr.3-6 geestelik bedien. Ons benodig tans 90 Bybels (1 Bybel = R95) vir die gr 3 groep. Die Bybels (waaruit daar weekliks gewerk word) word die kind se eiendom, daarom moet die Bybel ‘n hardeband wees. * Baie dankie vir die R10000 ontvang vir die Bergendal dogter projek.
*
* Gemeente Bring en Braai, 15 Oktober na die 09:30 erediens by die kerk.
* 28 Oktober hou die braaigroep ‘n steakbraai by die kerksaal.
*Klapmuts Basaar is 4 November. Bring jou wit olifante na die kerkkantoor.
* Bergkerk datum 5 November by Picardie gaste plaas.
Opsies:
Bankkollekte•Dankoffer•Voedselprojek•
Dankbaarheidsmaand•Uitreike Internasionaal
Suider-Paarl Gemeente, Absa
Takkode 632005 Tjekrekening
740580132
Kan jy ons help om 40 lotte bymekaar te
maak?
’n lot kan
wees:
*Wyn
*Vakansie- of jagpakket
*‘n Naweek in jou vakansiehuis
*’n Ete by ’n restaurant
*ens..
Kaartjies = R200pp
(Opskud – 80 kaartjies
van die 140 kaartjies is
reeds verkoop)
Kontak Kerkkantoor vir
besprekings
www.suiderpaarl.co.za
*** Ons insamelings vir die R750 000 tekort op ekstra uitgawes staan op R540 321 Baie dankie vir elke bydra ontvang. ***
24 September Almé Beukes Crafford Beukes Bossie Boshoff Roelf Le Roux Anél Scheepers Angelique Schoeman 25 September Adriaan Du Plessis Marais Greyling Tian Heyl Henri Human Lana Louw Christina Van Wyk Petro Visser 26 September Gaynor Carolus Johnny Dale Tania Du Toit Lelani Koen Leatitia Meyer Johan Mostert Michelle Reinke
27 September Karla De Kock Pieterjan Du Plessis Christiano Hendricks Bobby Lawrence Lana Louw Ruby Louw Charles Stander Jana vd Westhuizen Danelle Van Tonder 28 September Andi Binneman Lise-Mari Coetzee Bertie De Lange Cathy Draghoender Jolene Laubscher Anelle Malan Francois Malan Yanke Minnaar Lizinda Roe Philippus Smit Madri Steyn Esra Van den Berg
29 September Belinda De Ridder Johann Dempers André Engelbrecht Peggy Erasmus David Keuler Susan Slabbert Elmaré vd Westhuizen 30 September Amoré Bezuidenhout Dylan De Jager Johnnie De Klerk Zani De Villiers Gerhard Du Toit Rina Lang André Scholtz Leanri Smit Albert Sonnenberg Hanz Steyn Martin vd Merwe
Ons het ’n platform geskep om van die kerk se kant af gemeentelede met eie
besighede of mede-eienaars te bedank en waardering te toon vir wat hulle altyd vir
die kerk en mekaar doen. Ons tema vir die kwartaal is juis: Ons kyk na mekaar. Gaan
loer op ons webtuiste onder “Let’s Connect” wie jy kan ondersteun. Stuur asb. jou