Ontmoet ons Huisouers
Meet our House Parents
Hartlik welkom in Wanda dameskoshuis! In Wanda bou ons familiebande deur wedersydse vertroue en respek teenoorons mede inwoners. Ons sien en erken die uniekheid en individualiteit van ander en dit kweek 'n omgee kultuur watbydra tot ons diverse en multikulturele koshuisatmosfeer. Dit is 'n eienskap wat ons onderskei van ander koshuise.
Soos in enige huis en in enige gesin, is kommunikasie van uiterste belang. Neem daarom asseblief die vrymoedigheidom met my, die primaria of enige van die ander huiskomiteelede te kom praat as jy 'n probleem ondervind, maak niesaak hoe groot of klein dit is nie. Om te verseker dat jy deel van die koshuis word, is dit van kardinale belang dat jy
moeite sal doen om nie net jou mede-eerstejaars en hulle name te leer ken nie, maar ook die senior studente in die koshuis. Maak dit 'n gewoonte om koshuisaktiwiteite te ondersteun en daaraan deel te neem,want so word jy deel van die koshuis en die studentelewe. Wanda is nie net jou koshuis nie, maar dit is ook jou huis virdie duur van jou studiejare. Saam sal ons daarna streef om die waardes van Wanda sowel as dié van die NWU uit te
leef. Jou primêre doel hier op universiteit is om 'n sukses van jou akademiese loopbaan te maak en om uiteindelik jou graad te verwerf. Maar jou holistiese ontwikkeling is van kardinale belang vir ons
en daarom sal jy aangemoedig word om op een of ander manier betrokke te wees in al die fasette van dieuniversiteitslewe. Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.
Groete Prof. Johan en Tannie Rita Botha
018 299 1140
Welcome to Wanda ladies residence! At Wanda we build family ties through mutual trust and respect towards our fellow residents. We recognize and acknowledge the uniqueness and individuality of others as
this cultivates a caring culture that adds to our diverse and multicultural residence atmosphere. This is a characteristic that distinguishes us from other residences.
As in any home and within any family, communication is of the utmost importance. For this reason please feel free to contact myself, the Primaria or any of the other House Committee members should you experience any problem no matter how big or small. In order to ensure that you become part of the residence it is of vital importance that you
take the time to get to know not only your fellow first-years by name but the senior students in the residence as well. Make it a habit to support and become part of the residence’s activities as this will ensure that you become part of the residence and student life. Wanda is not just your residence but is your home for the duration of your studies.
Together we will strive to realize the values of Wanda as well as those of the NWU. Your primary task here at university is to make a success of your academic career and ultimately to obtain your degree. However,
your holistic development is of paramount importance to us and for this reason you will be encouraged to involve yourself in one way or another in all facets of university life.
We are looking forward to meeting you.
Greetings Prof. Johan and Tannie Rita Botha
018 299 1140
Brief vanaf die Primaria
Brief vanaf die Eerstejaars HK-lid & Onder
Primaria
Ané de Wet
Nadia Muller
Liewe Voornemende Wanda-inwoner
Wat ’n voorreg vir my om te weet dat ek as Eerstejaars HK-lid van dag 1 af deel gaan wees van jou onvergeetlike nuwe ervaring, nie net by
die NWU nie, maar ook hier by die lekkerste koshuis op kampus.
My rol is om julle onder my vlerk in te neem en deur hierdie onsekere, maar tog beste tyd van jou lewe, te lei, te ondersteun en te help tot die beste van my vermoë. Ek is nie hier om net voor jou te loop nie, maar ook langs jou. En wanneer dit nodig is, ook agter jou om jou daardie
hupstoot te gee om hoër hoogtes te bereik. Hier by Wanda gaan jy ‘JOU' mense vind. Die mense by wie jy jouself kan wees. Die mense wat saam jou gaan lag, saam jou gaan huil en
wat eendag die blomme by jou troue gaan vashou. Hier word jou uniekheid gekoester, so wees verseker dat jy verseker jou plekkie sal
vind in die Wanda-familie. Ek wens vir jou sterkte toe vir die laaste paar maande voor jy in ons
harte gaan kom inkruip. Indien daar enige onsekerhede is, kontak my gerus.
Al my liefde
Sel: 073 542 3224 Tel: 018 299 1144
Liefste toekomstige Wandaliet
Welkom by jou nuwe huis!
Hier in Wanda is ons studentelewe iets besonders. Jy betree nou jou vormingsjare ... Die goeie nuus is dat jy in ons koshuis die
geleentheid gegun word om jouself ten volle uit te leef. Elke meisie se menswees word as spesiaal geag wat ons ook die kans bied om
by mekaar te leer. Ek werk saam met nege ander HK-lede om te verseker dat hierdie
gebou jou huis word. In Wanda is dit vir ons belangrik om te verseker dat jou reis tot die grootmenswêreld so glad as moontlik verloop.
Binnekort sal jy agterkom dat studentiteit 'n leefstyl raak. My raad aan jou is om oopkop te bly en elke uitdaging en
geleentheid met altwee hande aan te gryp. Jou jare op universiteit is die tyd waarin jy jou karakter skaaf en skuur om uiteindelik as 'n volronde mens die wêreld te betree.
Ek hoop jy is gereed vir hierdie nuwe avontuur. Ek sien uit daarna om jou te ontmoet.
Liefde
Letter from the First-years' HC member & Deputy
Primaria
Letter from the Primaria
Nadia Muller
Ané de Wet
Dear Wanda Resident
What a privilege to know that I as the first-years' HC member will be part of your unforgettable new experience from day 1, not only at the
NWU, but also at the best residence on campus.
My role is to take you under my wing and to lead, support and help you to the best of my ability through this uncertain, yet best time of your life. I'm not here to just walk before you, but also next to you; and
when it's necessary, behind you to boost you to reach higher heights. Here at Wanda you will find 'YOUR' people. The people you can be
yourself with. The people who laugh with you, cry with you and who will one day hold the flowers at your wedding. Here your
uniqueness is nurtured, so be sure to find your place in the Wanda family.
I wish you strength for the last few months before we have the priviledge to meet you. If there are any uncertainties please feel free to
contact me.
All my love
Dear future Wandaliet Welcome to your new home!
In Wanda, your student life is something exceptional. You will now approach your growing years… the good news is that in our residence, you are given the opportunity to live your life to the fullest. Every girl’s humanity is considered something special, which also provides us the
opportunity to learn from one another.
I work together with nine other HC members to ensure that this building becomes your home. In Wanda, we find it important to ensure that your
journey into the adult world will be as smooth as possible. Within a few days, if not hours, you will come to realise that student life becomes a way of life. My advice to you is to remain open-minded, and
to seize every challenge and opportunity with both hands. The years at university is the time which you are given to work on your character, to smooth any rough edges and to enter the world as a well
rounded person. I hope you are ready for this new adventure! Love
Cell: 073 542 3224 Tel: 018 299 1144
Meer oor Wanda
More about Wanda
Koshuislied / Residence Song
Learn it off by heart !
Wandaliete wil ons wees, Trots in wandel, sterk in gees.
In studie, sport, kultuur sal ons altyd seëvier.
Wandaliete wil ons wees,
Trots in wandel, sterk in gees. Ons gee mekaar opnuut die hand,
Want Wanda is ʼn sterke land.
Ons weet waar kom ons krag vandaan, Ons weg word deur Sy Woord gebaan.
Wandaliete sal ons bly,
Ons PUKdae nooit vergeet. Ons koshuis sal ons altyd eer,
WANDA!
Every resident in Wanda is known as a “Wandaliet”. Wanda’s name is derived from the name of the "Vanda" orchid. The residence’s colours are navy blue and white. We wear our Wanda formals on Mondays, to showcase our pride and uniformity.Our emblem is a “Ghadaffi” – an adorable baby giraffe. "Carpe Diem" -Seize the day is our motto. Words we strive to live by every day by seizing every opportunity that comes our way with both hands.Wanda consists of 4 blocks: Aitsa, Bianca, Eensklaps and Ditsem, each with their own unique character.254 Ladies call Wanda home, that’s 64 ladies per block.Wanda is 43 years old!Our 'SLEEP' (dating residence) for 2018 is HEIMAT Mens Residence. We are very excited to work with them during RAG, SRCS, First-years' concert and throughout the year!
Elke Wanda inwoner word ‘n Wandaliet genoem. Wanda se naam is afgelei van die orgidee blom "Vanda".Ons koshuis kleure is vlootblou en wit. Op Maandae dra ons formele koshuisdrag om eenders te lyk en trots te kweek!Wanda se embleem is ‘n “Ghadaffi”, dit is eintlik ‘n baba kameelperd! Ons leuse is "Carpe Diem", gryp die dag! Ons streef daarna om dit elke dag uit te leef. ‘n Mens moet elke geleentheid met beide hande aangryp!Wanda bestaan uit 4 blokke: Aitsa, Bianca, Ditsem en Eensklaps elk met unieke karakter Daar is 254 inwoners in Wanda, 64 dames in elke blok! Wanda is al 43 jaar oud! Ons SLEEP vir 2018 is HEIMAT Manskoshuis! Ons is baie opgewonde hieroor! Julle gaan baie nou met hulle saamwerk in JOOLweek, Eerstejaarskonsert, SJGD projekte deur die jaar en nog vele meer!
Benodighede
Wat is R&O? Dit staan vir Registrasie en Oriëntasie. Dit bestaan uit 2 weke waar jy alles van die kampus gaan leer, aanlegtoetse gaan skryf, registreer, jou studentekaart kry ens. Daar is ook ‘n 3de week wat dan bekend staan as JOOL! Dit is wanneer ons die JOOL-vlotte gaan bou!
Dinee-rok vir eerstejaarsdinee Kleingeld vir JOOL Blikskud Snaakse kleredrag vir koshuis aksies ( Glo my jy gaan dit altyd nodig kry!)Permanente merker om goedere te merk Gemaklike skoene soos tekkies / Tommie tekkies ons gaan baie stap Vitamine en eie kroniese of ander medikasie Mediese besonderhede baie belangrik (Geen pille mag voorsien word deur die koshuis of HK-lede nie)Sonskerm Musiekinstrumente vir Eerstejaarskonsert Sporttoerusting #MyNWUgids Waterbottels
Ketel (daar is wel 'n warmwater “boiler” in elke blok)Bekers, glase, borde, papbakke en eetgerei.Studielampie, klasdrafsak, pennesakkieDaar is rekenaarlokale in die koshuis. Indien jy beskik oor ’n rekenaar is jy meer as welkom om dit saam te bringStaanwaaier, besem, skoppie, stoflap, asblik, wasgoedmandjie, waspoeier, skottelgoedseep, skottel vir skottelgoed, vadoeke, hangers, wasgoedsak2.5 kg Mieliemeel en 3 blikkieskos - vir SJGD"Ghadaffi" borgvorm R200 (kontant)Formele lang navy romp of broek Verlengkabels en multiplug met ‘n “reset knoppie”
Alle verwarmers met oop elemente wat ’n brandgevaar inhouEnige warmplaat, stowe, elektriese braaiers, roostertoestelle in kamers (word wel in kombuis toegelaat)Geen gastoestelle Geen lugversorgers Slegs visse kan as troeteldiere aangehou word
Wasmasjiene en tuimeldroërs is totalmal se beskikkingElke kamer is toegerus met ʼn kas, lessenaar, stoel, bed, matras, verwarmer, Internetpunt en genoeg pakplekBlindings voor alle vensters, m.a.w. geen gordyne word benodig nieHanddoekrelings en ingeboude verwarmers in elke kamerGesuiwerde water asook kookwater is in elke gang se kombuis beskikbaarToiletpapier word weekliks voorsien
Algemene benodighede tydens R&O
Beskikbaar in die koshuis?Wat word GLAD NIE toegelaat nie?
Wat moet ek saam bring?
Necessities
Formal dress for First-years' Formal Change for JOOL “Blikskud” Themed clothes (Believe me, you’ll always need funny clothes!)Permanent Marker for marking belongings Comfortable shoes like tekkies or tommies. We’ll be walking a lot!Any personal medication. Your medical aid information is vital ( NO medication may be administered by the HC )Sunscreen Musical Instrument for First-years' consert Sports equipment#MyNWU guide Water bottles
Washing machines and tumble dryersEvery room is equipped with a chair, desk, bed, cupboard, mattress, heater, Internet connection point, towel rail and ample storage spaceAll the windows have blinds - No curtains neededPurified water as well as boiling water is available on every corridorToilet paper is provided weekly
Kettle (There are water boilers in each block)Glassware, cutlery and crockery Desk lamp, bookbag for class and stationeryA computer, should you have one (Computers are available in every block)Oscillating fan, broom, dustpan, waste basket / trashcan, laundry basket, washing powder / detergent, washing cloths,washing up liquid, dish cloths and hangers.2.5 kg Mielie meal and 3 tins of foodGhadaffi sponsor form & R200 cashFormal long navy skirt or pantsExtension cable with a reset button
No heaters with an open element that could be a burning hazardNo cooking apparatus (stove, heating plate, burner) in the bedrooms (allowed in the kitchens)Any gas appliances Any air conditionersOnly fish are allowed as pets
What is R&O? R&O or more fully, Registration & Orientation lasts for 2 weeks. You will have the opportunity to get to know the campus, write apptitude tests, register and receive your student card, ect. In the third week known as RAG we will build our floats.
General necessities for R&O
What must I bring?
Restrictions
Available in the Residence
Baie Belangrik!
Finansies
Eerstejaarspakkette vir 2018
Opsies A: Basiese Pakket = R 2250 - Koshuiskas R 750 - Klerasie* R 1500
Opsies B: Basiese Pakket + Eerstejaarsdineekaartjie = R 2420 - Koshuiskas R 750 - Klerasie* R 1500 - Eerstejaarsdineekaartjie R 170
Opsies C: Basiese Pakket + JOOLkaartjie + Oorpak = R 2660 - Koshuiskas R 750 - Klerasie* R 1500 - JOOLkaartjie R 190 - Oorpak (Ovie vir JOOL) R 220
Opsies D: Basiese Pakket + Oorpak = R 2470 - Koshuiskas R 750 - Klerasie* R 1500 - Oorpak (Ovie vir JOOL) R 220
Wat is ʼn intrekkerpakket? ’n Intrekkerspakket behels ’n kombinasie van studenteaksies wat elke voornemende eerstejaarstudent kies om aan deel te neem. Nie een van hierdie aksies is verpligtend nie, wat beteken dat studente slegs betaal vir dit waarin hulle wil en gaan deelneem. Die onderskeie intrekkerspakkette maak dit ook vir studente moontlik om met slegs een betaling die betrokke kostes te dek. Daar word sterk aanbeveel dat u die volle pakket neem, jy wil niks mis nie!
Wat is koshuiskas? Koshuiskas is ’n eenmalige bedrag wat deur voornemende koshuisinwoners betaal word wat hul deelname aan verskeie studenteaksies (sport, kunste, JOOL, instandhouding, opedag, ens.) deur die jaar wil verseker.
Wat is die doel van die oorpak (Ovie tydens JOOL)? Die oorpak moet vir veiligheidsredes (Beroepsveiligheid en gesondheidwetgewing vereis dit aangesien daar gesweis word tydens die bou van die JOOLvlotte) deur elke persoon wat die JOOLplaas betree, gedra word. Oorpakke kan wel gekoop word sonder om JOOLkaartjies te koop of om aan JOOL deel te neem, aangesien die oorpakke ook vir ander geleenthede benut gaan word.
Wat behels JOOL? JOOL behels nie net studentepret en plesier nie. JOOL het ook ’n sterk sosiale bewustheidsonderbou: “Jou Onbaatsugtige Opoffering vir Liefdadigheid”. Jou JOOLkaartjie verseker nie net jou deelname aan hierdie onvergeetlike studentebelewenis en energieke prosessie nie; dit gee jou ook toegang tot die JOOLplaas. Nie net eindig die vlotoptog hier nie; dit is ook die plek waar twee polsende rockkonserte die laaste twee aande, asook ʼn vuurwerkvertoning op die Vrydagaand, aangebied word.
Wat is Eerstejaarsdinee? Die Eerstejaarsdinee is ’n swierige en eksklusiewe spoggeleentheid vir eerstejaarstudente. Hier kan hulle mekaar beter leer ken. Hierdie dinee is jaar na jaar ’n besliste hoogtepunt en is ’n absolute moet-bywoon vir eerstejaars!
Opsies E: Volle Pakket = R 2830 - Koshuiskas R 750 - Klerasie* R 1500 - Eerstejaarsdineekaartjie R 170 - JOOLkaartjie R 190 - Oorpak (Ovie vir JOOL) R 220
Klerasie bestaan uit die volgende:
1 x Drymacbaadjie 3 x Hempde 1 x Navy Blou Kortbroek 1 x Pet 1 x Rugsak 1 x Wit Formele hemp
First-years' packages for 2018
Option A: Basic package = R 2250 - Residence fund R 750 - Clothing* R 1500
Option B: Basic package + first-years' formal ticket = R 2420 - Residence fund R 750 - Clothing* R 1500 - First-years' formal ticket R 170
Option C: Basic package + RAG ticket + Overall = R 2660 - Residence fund R 750 - Clothing* R 1500 - RAG ticket R 190 - Overall (for RAG) R 220
Option D: Basic package + Overall = R 2470 -Residence fund R 750 -Clothing* R 1500 -Overall (for RAG) R 220
Option E: Full package R 2830 - Residence fund R 750 - Clothing* R 1500 - First-years' formal ticket R 170 - RAG ticket R 190 - Overall (for RAG) R 220
What is a resident package? The resident package includes a combination of student activities which each prospective first year can choose to participate in. None of these activities are compulsory which means that students only pay for what will they will participate in. The purpose of the residence package is to facilitate the payment of various optional student activities by combining student activities where only one payment is required. We encourage you to take the full package as you don't want to miss out
What is the residence fund? Residence fund is a once-off amount which is paid by prospective residents who want to ensure their participation in various student activities like sport, arts, RAG, maintenance, open day, etc.
What is the purpose of the overall during RAG? The overall is necessary for safety reasons (Workplace safety and health-legislation requires this due to the fact that people have to weld when building the RAG-float) and should be worn by every person that enters the RAG-farm. The overalls can be bought without the need to buy a RAG-ticket or to participate in RAG because the overalls are used on other occasions as well.
What does RAG entail? RAG is not only fun and games; it is a big charity event. Your RAG ticket lets you participate in this unforgettable student experience and energetic parade and also gives you access to the RAG-farm. This is the place where the float parade ends and it is also the place where two rock-concerts take place on the final two evenings of RAG-week. There is also a firework show on the Friday evening.
What is First-years' formal? The first-years' formal is a smart and exclusive event for first year students. This is an opportunity to get to know one another a litlle better. This is an annual highlight and an absolute must for first-years.
Very important!
Finances
Clothing exits out of the following:
1 x Drymac jacket 3 x Shirts 1 x Navy short 1 x sunviser hat 1 x backpack 1 x White Formal shirt
NEEM KENNIS: ELEKTRONIESE BETALINGS KAN NOU AL GEMAAK WORD EN ONS RAAI U AAN OM EERDER VROEGTYDIG U BETALING OP HIERDIE MANIER AF TE HANDEL.
OPSIE 1: EFT (Electronic Fund Transfer/ Internet oorbetaling) Bewys van betaling moet uitgedruk word en met die dag van eerstejaarsontvangs saamgebring word sodat dit by die penningmeester (Finansies HK-lid) van Wanda koshuis ingehandig kan word. Hierdie bewys van betaling moet ook elektronies aan die betrokke penningmeester (Finansies HK-lid) Crystal Kruger, se epos gestuur word: [email protected]
Bankbesonderhede van die NWU: Naam van rekening: NWU Diverse Bank: ABSA Rek tipe: Tjekrekening Rek nr.: 670 642 313 Verwysing: WAN + (studentenommer)
Die verwysing is uiters belangrik, sodat die gelde na die korrekte koshuise gestuur word
OPSIE 2: KONTANTBETALING BY KOSHUISE Gelde word betaal by die koshuis met aankoms. Dit kan kontant of per tjek. Tjeks moet asb. soos volg uitgemaak word aan: NoordwesUniversiteit, dit mag nie aan die koshuis uitgemaak word nie. Namibiese en buitelandse tjeks word ongelukkig nie aanvaar nie. Dring asb. aan op ʼn kwitansie aangesien dit dien as bewys van betaling.
OPSIE 3: KONTANT & BANKKAART BETALING Gelde word betaal by kassiere in gebou F1 in Lovers Lane met die Eerstejaarsontvangs. ʼn Kwitansie word vir u uitgedruk en moet dan by die koshuis ingedien word as bewys van betaling. Ons raai u aan om nie die prosedure te volg nie aangesien die rye lank is en om vir kassiere te vra om twee kwitansies uit te druk aangesien u die een gaan indien by die koshuis en dan self nie ʼn bewys het nie.
OPSIE 4: HEFFING OP STUDENTEREKENING Hierdie vorm word geteken by die koshuis met aankoms waar die gelde op die studenterekening gehef sal word. Alle beurshouers (NSFAS ingesluit) moet hierdie vorm teken, mits anders gestel deur beursooreenkoms.
Betalings-opsies
Payment Options
TAKE NOTE: ELECTRONIC PAYMENTS CAN ALREADY BE MADE AND WE ENCOURAGE YOU TO DO SO AS SOON AS POSSIBLE.
OPTION 1: EFT (Electronic Fund Transfer/ Internet banking) Proof of payment must be brought (hard copy) on the day of arrival and handed in at the Financial HC member of Wanda residence. This proof of payment must also be sent via email to the Financial HC member (Crystal Kruger) of the residence: [email protected]
Banking details of the NWU Name of account: NWU Diverse Bank: ABSA Account type: Check account Account nr.: 670 642 313 Reference: WAN + (Student number)
It's extremely important to make use of the correct reference number so that payment can be made to the correct residence!
OPTION 2: FEES ARE PAYBLE AT THE RESIDENCE ON ARRIVAL Money may be paid at the residence on the day of arrival. It may be paid in cash or cheque in the designated room at the residence. Cheques must be made out to: North West University, and not be made out to the residence. Namibian and foreign cheques are not accepted. Please insist on a receipt as this serves as proof of payment.
OPTION 3: CASH & BANK CARD PAYMENT Money may be paid at the cashiers in building F1 in Lovers Lane on the day of arrival. A receipt will be issued which has to be handed in at the residence and serves as proof of payment. We advise against this procedure due to the fact that the queues are long and you need to request two receipts; one to be submitted one at the residence and one which you keep as proof of payment.
OPTION 4: FEES ARE CHARGED TO THE STUDENT ACCOUNT This form is signed at the residence on arrival and then the fees will be charged to the student account. All bursary holders (including NSFAS) must sign this form, unless otherwise stated by the bursary agreement.
Stuur asb die voltooide vraelys ( vind aangeheg by die boekie) voor 1 Desember 2017 na my, [email protected] asb. 3 afskrifte van die mediese vorm en bring dit saam die dag as jy intrek! Bring asb. 3 wit Themde met moue.Enige navrae rondom kamerplasings, grootte van die kamers ens. kan by my gedoen word. 0735423224Gaan ‘like’ asb die volgende: - Die koshuisblad: (https://www.facebook.com/NWU-Pukke-Wanda-Dameskoshuis-536448759704018/) - NWU Potch 2018 blad: (https://www.facebook.com/NWU-Potch-2018-231862457342812/)
R&O begin reeds 13 Januarie 2018.Jy kan al vanaf die 12de Januarie 2018 om 14:00 tot 18:00 intrek.Saterdag 13 Januarie 2018 sal die koshuis reeds om 06:00 oop wees om in te trek. Ons vra asb. dat jy reeds teen12:00 Saterdag middag ingetrek het, omrede die R&O program by die koshuis om 14:30 sal begin!
Jy gaan in ‘n dubbelkamer saam ‘n kamermaat bly. Daarom is dit regtig belangrik dat jy die vraelys wat aangeheg is, so akkuraat as moontlik invul sodat ek die mees geskikte kamermaat vir jou kan kies.Lees weer die nodige inligting om seker te maak wat jy mag en nie mag saambring nie! Bring ook suiglekkers, energie sweeties, powerade en iets soos provitas saam vir R&O. Dit is regtig warm en ons gaan baie stap. Ons gaan 3x ‘n dag by die eetsaal eet, maar dit sal dalk goed wees om tussen deur aan iets te “snack” (snoepwinkel beskikbaar by koshuis).Ek sal vroeg in Januarie 2018 laat weet wie jou kamermaat is. Gesels met haar vooraf om te reël oor wie die yskas bring en wie die mikrogolf. Dit is nie nodig dat elkeen hul eie yskas en mikrogolf hoef te bring nie.Die kamers is leefbaar, maar steeds klein. Moenie jou hele huis saambring op die eerste dag nie. Jy gaan elke dag van R&O, m.a.w. totdat klas begin, kos kry by die eetsaal. Moet dus nie ekstra kos ens. nou al saam bring as jy die eerste dag intrek nie.
Belangrike inligting
Wat moet ek eerste doen?
Wanneer kan ek intrek?
My Kamer
Please send the completed questionnaire (which you will find attached to the booklet) to me; Nadia Muller, before the 1st of December 2017 at [email protected] Please make 3 copies of the medical form and bring them with on the day that you're moving in. Please bring 3 plain white Tshirts with sleeves.For any inquiries about the room sizes or your roommate contact me at 0735423224 Please go and like the following: - The Residence page: (https://www.facebook.com/NWU-Pukke-Wanda-Dameskoshuis-536448759704018/) - NWU Potch 2018 page: (https://www.facebook.com/NWU-Potch-2018-231862457342812/)
R&O starts January 13th 2018. You can move in on January 12th 2018 between 14:00 - 18:00.The residence will open at 06:00 on Saturday, January 13th for moving in. We kindly request that you are settled in no later than 12:00 on Saturday afternoon, as the R&O program commences!
You will be living in a double room with a roommate. For this reason we ask that you fill in the questionnaire ashonestly and thoroughly as possible to ensure you and your roommate are the best possible match!Meals will be provided 3X daily, but it’s a good idea to bring snacks. It is extremely hot and we will be walking a lot! A tuck shop will be available at the residence.You will be notified early in January as to who your roommate is. Please confirm with her as to who is bringing a fridge and who is bringing a microwave. You only need one of each per room.The rooms have enough living space, but are still small. Do not bring everything you own or hordes of dry food for storing. Food will be provided for the first 3 weeks.
Important information
What must I do first?
When can I move in?
My room
HuiskomiteeAné de Wet
Primaria, Seniors
en Tug
BCom Rek
076 141 6452
Nadia Muller
Onder Primaria,
Eerstejaars en
Klerasie
NGOS
073 542 3224
Christell Bucknall
Sosiaal en
Sekretaresse
Farmasie
076 730 3711
Crystal Kruger
Finesse, Finansies
en Borge
BCom Forensies
082 904 6116
Mandri Viljoen
Sport
Stads en Streeks-
beplanning
083 236 9998
Dirna Kruger
Werwing en AKSA
BEd Grondslagfase
076 137 1516
Samantha Smith
SJGD en MEK
Sielkunde en
Sosiologie
076 046 5150
Chadré Roux
JOOL en
Instandhouding
LLB Regte
082 491 2214Jeaneli Piso
Kunste
BCom Toerisme en
Bemarkingsbestuur
082 818 8693
Danelle Zeeman
Akademie en
Argief
Dieëtkunde
083 458 5265
House CommitteeAné de Wet
Primaria, Seniors
and discipline
BCom Accounting
076 141 6452
Christell Bucknall
Social and
Secretary
Pharmacy
076 730 3711
Nadia Muller
Deputy Primaria,
First-years and
Clothing
PGCE
073 542 3224
Crystal Kruger
Finesse, Finances
BCom Forensics
082 904 6116
Mandri Viljoen
Sport
Urban and
Regional design
083 236 9998
Dirna Kruger
Recruitment
and Current Affairs
BEd Foundation
Phase
076 137 1516
Samantha Smith
SRCS and MAC
Psychology and
Sociology
076 046 5150
Chadré Roux
RAG and
maintenance
LLB Law
082 491 2214
Jeaneli Piso
Arts
BCom Tourism and
Marketing
082 818 8693
Danelle Zeeman
Academics and
Archive
Dietetics
083 458 5265
Social Koshuis
Residence
Start talking
Praat saam
#MyNWU
video