Top Banner
13

NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

Jan 04, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.
Page 2: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

NUWE PRENTEBOEK

1

Petrus PlaashondOns prenteboeke vir 2-5 jariges is spesiaal geskep vir ons heel klein maatjies!

Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks en lekker groot, volkleur illustrasies deur E. Lanie. Saam met elke prenteboek is ‘n CD vir saamluister, met ‘n klokkie wat aan die einde van elke bladsy lui wanneer dit tyd is om om te blaai.

*Also available in English as

FREDERICK FARM DOGR100.00

NUWE CD VIR 3-9 JARIGES!

Ruimtemuis en die maankaas-ekspedisieRuimtemuis is ‘n nuuskierige agie. Hy is eintlik so ‘n bietjie in al die ander ruimtewesentjies se pad. Maar soms lei sy nuuskierige neus hom tóg op die regte pad, en dan snuffel hy allerhande opwindende avonture uit.

R110.00

www.AnnaEmm.co.za

Page 3: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

Die Atlas-avonture: HawaiiBen en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Hawaii, waar hulle vir Sakkie Seerower moet help om die skat van Pynappel-baai op te spoor voordat die vulkaan uitbars!

Max Pepper SeriesWhen Max Pepper wears her glasses, no-one seems to notice her. Being the daughter of a weird mom and an absent dad, this suits her just fine. She likes to disappear and be left alone to make herlists...

Other books in this series:

NUWE BOEKE

2

R115.00

R135.00

Ander boeke in die reeks:

www.AnnaEmm.co.za

Page 4: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

3

Nuwe jeugboeke:Anderkantland

Klaus is nie so slim of suksesvol of ryk soos sy ouer broers nie. Die dorpsmense meen hy sal nooit iets goeds bereik nie... Maar toe Klaus een oggend twaalf silwer muntstukke by ‘n vreemde meisie steel, stuur sy hom na Anderkantland. Hier moet hy nou vir sy straf twaalf take verrig voordat hy kan huis toe gaan. En dit is hiér waar sy storie begin... Maar soos dit nou maar met stories werk, verander hulle die een oor wie hulle gaan. En so sou Klaus se storie hom ook verander.

R135.00

Ook op CDbeskikbaar:

Something Rotten (an Albert Wiggle adventure - Book 1)

Meet Albert Wiggle. He is a bit weird and eccen-tric, drawn to all kinds of mysteries and dangers! Albert inherits The Lemon Shop in the woods from his great uncle, Bert Wiggle, but he is allergic to lemons. He’d rather solve cases, catch monsters and villains, and fight evil. One by one clients start turning up at The Lemon Shop, clients with strange problems only Albert can solve. Together with his YouTubing-assistant, Mila, and a talking frog, he takes on these cases ... and soon becomes known as a sleuth extraordinaire.

MORE ALBERT WIGGLE ADVENTURES TO COME IN 2019!!

Pre-order now @R135! (Available April 10th)

www.AnnaEmm.co.za

Page 5: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

4

Nini-reeksWanneer die berugte kunsdief, Amou Fournier, uit die tronk ontsnap, vermoed ISASS dat

hy op pad is na Vuurkloof. Dit ís immers waar die internasionale Louvre-kunsuitstalling binne enkele dae gaan open. Een van ISASS se jongste agente, Nini Fortem, word op

haar eerste solo-missie gestuur en undercover as matriekleerder by Hoërskool Vuurkloof ingeskryf.

Nini is vasberade om haarself te bewys, maar dinge verloop nie volgens plan nie. Haar tablet met haar elektroniese dagboek daarop word gesteel en nou is sy skielik vulnerable. ISASS het ‘n shadow-agent aangestel om seker te maak sy is veilig, maar met gerugte van

‘n mole in die agentskap, is Nini nou nie meer seker wie sy kan vertrou nie.

Hierdie reeks bestaan uit 5 boeke.

deur Elani Venter

R145

.00

www.AnnaEmm.co.za

Page 6: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

5

Nuwe misdaadverhaal vir volwassenes

Suzaan Louw sukkel om aan te beweeg ná die skielike dood van haar man, Ludwig. Dit maak dinge ook nie makliker dat sy sit met ´n moeilike tienerdogter en ´n klouerige tweejarige nie. Sy sukkel om al die balletjies alleen in die lug te hou... Dan draf sy een middag laat by die supermark in vir aandete, en ´n man word ´n paar meter van haar af doodgeskiet. Weens ´n misver-stand word Suzaan as een van die verdagtes in hegtenis geneem, en só verander haar hele, veilige bestaan. Maar was dit ooit werklik veilig? Want hoe dieper sy begin grawe, hoe meer plaas die moord alles wat sy gedink het sy weet onder verdenking.

“Kenmerkend van Corlie Putter se skryfstyl is haar fyn waar-neming van human nature, haar droë humorsin en haar vermoë om met onverwagse kinkels in haar storielyne vorendag te kom. Ek is van mening dat die ‘whodunnit’ genre haar soos ‘n handskoen pas, en dat ons kan uitsien na nog baie soortgelyke boeke uit haar pen...” - Anna Emm

Claudeen Krause se eerste bundel, DWAAL, bevat 10 span-nende, ongewone verhale vir 13+ jariges. Dit sal jou beslis op die punt van jou stoel laat blý sit totdat jy die laaste bladsy gelees het...

DWAAL is ‘n versameling van 10 kortverhale vir tieners. Soos die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag. Hierdie tien vréémde stories sal jou ‘n bietjie laat nadink, selfs ‘n bietjie uitdaag. Maar dit sal jou beslis van die eerste bladsy af tot die laaste nuuskierig laat aanhou omblaai!

Kortverhaal-bundel vir tieners

R145.00

R240.00

www.AnnaEmm.co.za

Page 7: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

6

Nuwe LiefdesverhaleDie 72-uur Vonnis (Boek 3)

Dis net 72 uur. Hoe erg kan dit nou wees?

Die lewe het vir Simon van der Westhuizen al ‘n paar curve balls gegooi. Dit het hom geleer om aan te pas en om hard te werk, en om nooit beheer oor sy hart vir iemand anders te gee nie. Hy is tevrede met sy lewe en, anders as sy twee broers, is hy nie van plan om homself ooit aan ‘n vroumens te verbind nie.

Maar dan gooi die lewe nóg ‘n onverwagse curve ball, en Simon bevind homself een oggend in die hof op aanklag van roekelose bestuur. Nes die meeste ander dinge in sy lewe, was dit nie sy skuld nie … maar die regter meen dis ‘n goeie idee om hom tot drie dae gemeenskapsdiens te vonnis...

Marjorie Winter gaan nie toelaat dat haar nuutste ge-meenskapsdiens-volunteer vir haar ore aansit nie. Die maat-skaplike werkster het haar immers gewaarsku teen hom. Gelukkig is Simon van der Westhuizen nie die eerste kansvat-ter waarmee sy te doen kry nie. Sy kén mans soos hy wat dink omdat hulle aantreklik is, reëls en regulasies nie op hulle van toepassing is nie. Maar vandat Simon by die shelter opdaag, krap hy haar kop én haar hormone deurmekaar. Sy is aan-getrokke tot hom, al weet sy dis nie ‘n goeie idee nie. Al weet sy hy het die woord ‘disaster’ op Post-Its oor sy hele lyf geplak!

DIE 72-UUR VONNIS is die derde boek in Anna Emm se 72-uur reeks. Weens die volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie..

Kry ook:

www.AnnaEmm.co.za

Page 8: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

7

AFRIKAANS

ENGLISH

Kinderboeke 2-5 jaarAFRIKAANS

Groot vet olifantboudeA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Nie sonder beertjie nieA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Oupa snork!A4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Wat is die vinnigste?A4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Wie is hierdie JesusA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Ben en die dinosourusA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Bytjies met truitjiesA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Daniël en die leeusA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Jona en die visA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

‘n Fles vol ogiesA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

ENGLISH

Daniel and the lionsA4 softcover | audio cd | 20 p

R100Jonah and the fishA4 softcover | audio cd | 20 p

R100

Grandpa snores!A4 softcover | audio cd | 20 p

R100

Jar full of eyesA4 softcover | audio cd | 20 p

R100

Petrus PlaashondA4 sagteband | audio cd | 20 bl

R100

Frederick Farm DogA4 softcover | audio cd | 20 p

R100

www.AnnaEmm.co.za

Produktelys:CD’s 2-5 jaar

R110

Kwaai Kietsie35 min | audio cd

Cranky Kitty35 min | audio cd

R110

Duimpie35 min | audio cd

R110Vrolike fabels35 min | audio cd

R110Mamma gril vir goggas!35 min | audio cd

R110Hoe Hasie sy lang ore gekry het35 min | audio cd R110

Hondjie Pondjie35 min | audio cd

R110

Puppy Guppy35 min | audio cd

R110

Muis-Muis35 min | audio cd

R110

Mouse Mouse35 min | audio cd

R110

Sprokies vir klein oortjies!35 min | audio cd

R110Stout Hasie35 min | audio cd

R110

Naughty Rabbit35 min | audio cd

R110

Dis ‘n plesier ou Tier!35 min | audio cd

R110

Die bang beskuitjie35 min | audio cd

R110My Bybel-bersie Omnibus50 min | dubbele cd

R150

My Bible blankie Omnibus50 min | double cd

R150

Tik Tak Tok Omnibus70 min | dubbele cd

R150

Page 9: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

8

Krissie Kangaroo pas kinders op40 min | audio cd R110Bertie Bewer bou ‘n huis40 min | audio cd

R110Koning Aardig40 min | audio cd

R110

Professor Dikkeldoor40 min | audio cd

R110Renoster Jan se taxi avonture40 min | audio cd R110Siegbert Trapsuutjies40 min | audio cd

R110Vygiestraat se Monster-probleem40 min | audio cd R110Vier Konings40 min | audio cd

R110

Antonie en die tandmuise40 min | audio cd

R110

Speurder Morris Muis CD145 min | audio cd

R110Speurder Morris Muis CD245 min | audio cd

R110Speurder Morris Muis CD345 min | audio cd

R110

Robottertjie en die leeu40 min | audio cd

R110Robottertjie vang vis40 min | audio cd

R110

Spiertier die Mier40 min | audio cd

R110

www.AnnaEmm.co.za

Ansofie Plak Volume 240 min | audio cd

R110

Mientjie Beertjie bak ‘n koek40 min | audio cd

R110

Klein Piempiempie40 min | audio cd

R110Spinnestories40 min | audio cd

R110Ben By40 min | audio cd

R110Tim en Tim-Tobie se Ruimte avontuur40 min | audio cd R110

AFRIKAANSCD’s 3-9 jaar

Dokter Wolf40 min | audio cd

R110

Griet Muskiet40 min | audio cd

R110‘n Likkejander hik40 min | audio cd

R110Seerower Piet40 min | audio cd

R110‘n Vlooi in die vakansiebus40 min | audio cd

R110Dinosourusland40 min | audio cd

R110

‘n Slymerige Slak-storie40 min | audio cd

R110

Pasop vir die Bommelman40 min | audio cd

R110Froneman die ghloemp40 min | audio cd

R110Die heel kleinste koninkie40 min | audio cd

R110

Haai sies, jy jok!40 min | audio cd

R110

Die musiekman se kat40 min | audio cd

R110Die koning se leeu40 min | audio cd

R110Wiesie Wassie40 min | audio cd

R110

‘n Ingewikkelde seekat40 min | audio cd

R110

Onder R100Hierdie CD’s kom in ‘n goedkoper verpakking nl. PVC sleeve in plaas van CD cases

Spiertier die Mier40 min | audio cd

R65

‘n Likkejander hik40 min | audio cd

R65

Die Apies40 min | audio cd

R65Daar’s ‘n alien in die boks-pap!40 min | audio cd R65

Ben By40 min | audio cd

R65

Pasop vir die Bommelman40 min | audio cd

R65

Lievelant40 min | audio cd

R65Seerower Piet40 min | audio cd

R65

Ansofie Plak Volume 140 min | audio cd

R110Daar’s ‘n alien in die boks-pap!40 min | audio cd R110Barthlomuis40 min | audio cd

R110

Page 10: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

9

Storieklub #312 oorspronklike kinderstories

R190

Storieklub #212 oorspronklike kinderstories

R190

Storieklub #112 oorspronklike kinderstories

R190

Storieklub #412 oorspronklike kinderstories

R190

Storieklub #512 oorspronklike kinderstories

R190Storieklub #612 oorspronklike kinderstories

R190

Storieklub #712 oorspronklike kinderstories

R190Storieklub #812 oorspronklike kinderstories

R190Bekende Stories Omnibus #1120 min | dubbele cd

R190

Bekende Stories Omnibus #2120 min | dubbele cd

R190Afrikaanse kinderstories Volume 1120 min | dubbele cd R190Afrikaanse kinderstories Volume 2120 min | dubbele cd R190

Langpadstories Omnibus120 min | dubbele cd

R190

Babettie Parfuum40 min | audio cd

R110‘n Olifanter Majanter40 min | audio cd

R110Meneer Karabas se jas40 min | audio cd

R110Katteloffie40 min | audio cd

R110Die Apies40 min | audio cd

R110Lievelant40 min | audio cd

R110Doefdaf die donkie40 min | audio cd

R110‘n Honger Gormajors40 min | audio cd

R110

Die rympiedief40 min | audio cd

R110Sakkie Bloep40 min | audio cd

R110

Jou seekoei staan op my voet40 min | audio cd R110Storiehoed40 min | audio cd

R110Die sywurms se sirkus40 min | audio cd

R110

Jakkals en Wolf Omnibus120 min | dubbele cd

R190Bybel Buddies 180 min | dubbele cd’s

R150Bybel Buddies 280 min | dubbele cd’s

R150Bybel Buddies 380 min | dubbele cd’s

R150

Vier wense40 min | audio cd

R110

ENGLISH

An Elephanter Gelanter40 min | audio cd

R110

Daar’s ‘n Rondomtalie in my kas!40 min | audio cd R110

Bible Buddies 180 min | double cd’s

R150Bible Buddies 280 min | double cd’s

R150Bible Buddies 380 min | double cd’s

R150

Kinderboeke 3-9 jaarEddie die sjef: Die poe- ding-petalje60 bladsye | A5 sagteband R115

Eddie die sjef: Die buitenge-wone braaigereg60 bladsye | A5 sagteband R115

Eddie die sjef: Die vis-vang-uitstappie60 bladsye | A5 sagteband R115

www.AnnaEmm.co.za

Doctor Wolf40 min | audio cd

R110

Pirate Pete40 min | audio cd

R110

There’s an alien in the cereal!40 min | audio cd R110

Froneman the ghlump40 min | audio cd

R110

Tim and Tim-Toby’s Space adventure40 min | audio cd R110

Vier vreemde vakansies40 min | audio cd

R110

Wikkel-Jou-Hier40 min | audio cd

R110Ruimtemuis en die maankaas-ekspedisie40 min | audio cd R110

Page 11: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

10

CD’s 8-12 jaar / Vakansiestories

NaweekteaterDubbele CD

R190

Land van die Reuse80 min | dubbele audio cd

R150

Land of the Giants80 min | double audio cd

R150

Skat in die dennebos80 min | dubbele audio cd

R150

Die Geheime Kamer160 min | 2x dubbele audio cds

R250

Jaar van die Jellievisse160 min | 2x dubbele audio cds

R250Seerowerbaai160 min | 2x dubbele audio cds

R250

Projek red die Aarde80 min | dubbele audio cd

R150

Om Jakkals te vang80 min | dubbele audio cd

R150

AFRIKAANS

ENGLISH

Atlas-avonture in die Amasone60 bladsye | A5 sagteband R115Atlas-avonture in Mexiko60 bladsye | A5 sagteband

R115

Atlas-avonture in Mongolië60 bladsye | A5 sagteband

R115

Atlas-avonture in Egipte60 bladsye | A5 sagteband

R115Atlas-avonture in Spanje60 bladsye | A5 sagteband

R115

Ansofie Plak: Die verdwy- nende huis60 bladsye | A5 sagteband R115

Ansofie Plak: Sak vol joksto-ries60 bladsye | A5 sagteband R115

Ansofie Plak: Die spinne-sourus60 bladsye | A5 sagteband R115

Ansofie Plak: Die lummel se laarse60 bladsye | A5 sagteband R115

Ansofie Plak: Besoekers uit die ruimte60 bladsye | A5 sagteband R115

Jeugboeke 8-12 jaarAFRIKAANS

Kaptein RessivA5 Storieboek | 100 bladsye

R135

Meelon Omnibus #1

R220

Meelon Omnibus #2

R220

Agent V en ‘n kat met die naam EsmereldaA5 Storieboek | 100 bladsye R135

Aliens op die atletiekveldA5 Storieboek | 100 bladsye

R135Blou SlymA5 Storieboek | 100 bladsye

R135

Ander:Liewe Jy Selfbeeldgids‘n Praktiese selfbeeldgids met 25 dagstukkie aktiwiteite + CD

Dear You Self Image GuideA practical self image guide with 25 daily activities + CD

Selfbeeldgids vir 5-9 jariges

R150R150

Brul!A5 Storieboek | 100 bladsye

R135Professor Aguillon se vreem-de hotelA5 Storieboek | 100 bladsye R135

Monster-GoggasA5 Storieboek | 100 bladsye

R135

Wat is fout met die Smitte?A5 Storieboek | 100 bladsye

R135Deur die Digitale OrbisA5 Storieboek | 100 bladsye

R135Die GeldmasjienA5 Storieboek | 100 bladsye

R135

Help! Ek het my pa gekrimp!A5 Storieboek | 100 bladsye

R135Operasie Gebakte PereA5 Storieboek | 100 bladsye

R135Zac en Timo se vleisvreter- projekA5 Storieboek | 100 bladsye R135

Atlas-avonture in Hawaii60 bladsye | A5 sagteband

R115

Anderkantland80 min | dubbele audio cd

R150

www.AnnaEmm.co.za

Page 12: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

11

The Wimbledon mysteryA5 Storybook | 100 pages

R135Bee CaveA5 Storybook | 100 pages

R135Max Pepper Book One: Missing GreyhoundA5 Storybook | 100 pages

Max Pepper Book Two: Stolen MascotA5 Storybook | 100 pages

Max Pepper Book Three: Circus SabotageA5 Storybook | 100 pages

Max Pepper Book Four: Dragon’s BreathA5 Storybook | 100 pages

ENGLISH

Jeugboeke 9-14 jaar

Alexie Mol: ‘n Spook in die biblioteekA5 Sagteband

Alexie Mol: Die verdwyning van Meneer MalanA5 Sagteband

Alexie Mol: Die slang in die grasA5 Sagteband

Die Buys-tweeling: ‘n Spook in die SkoolA5 Sagteband

Carli=Nerd: Die geheim van winterhuisA5 Sagteband

Carli=Nerd: Die wandelende geraamteA5 Sagteband

Jan-Jopie en die meisiekindA5 Sagteband

R135Jan-Jopie en die meisiekind en die gedoenteA5 Sagteband R135

Professor Frisko se penarieA5 Sagteband | 100 bladsye

R140

Geheime op die bodemA5 Sagteband | 100 bladsye

R140Hysbak na die dertiende vloerA5 Sagteband | 100 bladsye R140

Raaisels in die museumA5 Sagteband | 100 bladsye

R140

AFRIKAANS

R135 R135

R135

R135

R135

R135

R135

R135

R135

R135

Zac en Timo se gevaarlike kraainesA5 Storieboek | 100 bladsye R135

Die Buys-tweeling: Die see-rower se skatA5 Sagteband

Die Buys-tweeling: Die gesteelde diamanteA5 Sagteband

Jan-Jopie en die meisiekind en die rugstekerA5 Sagteband R135

Doolhof in die dieretuinA5 Sagteband | 100 bladsye

R140

Vloek van die Seekat- eilandeA5 Sagteband | 100 bladsye R140Nag van die seerowersA5 Sagteband | 100 bladsye

R140

R135

R135

Ander: OnderwysersgidsDie Geldmasjien Klasgids

Zac en Timo se vleisvreter- projek Klasgids

Kaptein Ressiv Klasgids Monster-Goggas Klasgids

‘n Onderwysersgids vir Graad 5-7. Afrikaans Huistaal.

R80 R80R80

R80

Dangers behind the portalA5 Softcover | 100 pages

R140

Secrets in the old castleA5 Softcover | 100 pages

R140

ENGLISH

Something rotten (an Albert Wiggle adventure - Book 1)A5 Storybook | 100 pages R135

AnderkantlandA5 Sagteband

*Available April 10th

www.AnnaEmm.co.za

Page 13: NUWE PRENTEBOEK · die titel voorspel, is die verhale effens ongewoon, dwaal hier en daar af van die normale, uitgetrapte paadjies waarlangs die meeste kortverhaalskrywers dit waag.

12

Volwassenes

Die Storieverteller se boekOutobiografie

R160

The Storyteller’s bookAutobiography

R160

Short Stories Volume OneA5 Softcover

R145

Short Stories Volume TwoA5 Softcover

R145

MOORD en ander inkopiesA5 Sagteband | 400 bladsye

R240

Gran Via: Die man in my skilderyA5 Sagteband | 200 bladsye

Gran Via: Die man in my droomA5 Sagteband | 200 bladsye

Gran Via: Die man in my padA5 Sagteband | 200 bladsye

Gran Via: Die man in my kantoorA5 Sagteband | 200 bladsye

Die Greyson-probleem volgens Amalie VerhoefA5 Sagteband | 200 bladsye R100

Die Greyson-probleem volgens Nikita JoubertA5 Sagteband | 200 bladsye R100Die Greyson-probleem volgens Este ErasmusA5 Sagteband | 200 bladsye R100

Klub Katastrofe (Tinka)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100

Klub Katastrofe (Lizbe)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100Klub Katastrofe (Charlotte)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100Klub Katastrofe (Quinn)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100

Die Sexy Bistro se bestuurderA5 Sagteband | 200 bladsye

R100

Die Sexy Bistro se sjefA5 Sagteband | 200 bladsye

R100

Die Sexy Bistro se ontwerperA5 Sagteband | 200 bladsye

R100

Die 72-uur missie (Boek 1)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100

Girl GreenA5 Softcover

R145

ENGLISH

AFRIKAANS

ENGLISH

Was R150

Was R150

Was R150

Was R150

Was R150 Was R150

Was R150

Was R150

Was R150 Was R150

Was R150

R100

Was R150R100

Was R150R100

Was R150R100

Short Stories Volume OneA5 Softcover

R145

Short Stories Volume TwoA5 Softcover

R145

TydskrifKOOS Uitgawe #3Des-Februarie 2019

R55

Tieners (13+)AFRIKAANS

EENA5 Sagteband | Nini-reeks

R145TWEEA5 Sagteband | Nini-reeks

R145

DRIEA5 Sagteband | Nini-reeks

R145VIERA5 Sagteband | Nini-reeks

R145

VYFA5 Sagteband | Nini-reeks

R145DwaalA5 Sagteband | Kortverhale

R145

Die 72-uur Troue (Boek 2)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100Was R150

Was R150

Die 72-uur Vonnis (Boek 3)A5 Sagteband | 200 bladsye

R100Was R150

www.AnnaEmm.co.za