UIT UIT UIT DIE HOOF DIE HOOF DIE HOOF SE PEN SE PEN SE PEN ONS DROOM GROOT MET AKSIE KYK, HY MAAK ALS NUUT! Dit moes nogal angswekkend vir Noag en sy familie gewees het om te sien hoe strome water die aarde oorspoel en vernietig. Toe hulle die massas water deur die vensters van die ark aanskou, kon dit dalk selfs onmoontlik lyk dat God weer lewe sou kon skep. Tog bewys Hy Sy troue liefde aan die mensdom met ‘n enkele takkie in die bek van ‘n duif. En herskep Hy weer ‘n wonderwerk. God sal jou nooit los nie. Ook nie wanneer dit voel of die watermassa jou wil oorweldig nie. Dan is Hy juis besig om nuwe lewe te vorm, jou te herskep en Sy wonderwerk deur jou te laat leef. Jy mag maar jou Skepper vertrou met jou. Maak my van kop tot tone nuut sodat ek kan vasstaan. Laat ek weer bly wees. U alleen kan die lewe vir my nuut maak (Psalm 51:12, 14) Bron: Leef-tydskrif LAERSKOOL LOCHNERHOF Sarel Cilliersstraat, Strand / Posbus 124, Strand Tel: 021-854 7316 / Faks: 021-853 4711 E-pos: [email protected]Webtuiste: www.lochnerhof.co.za SMS: LH (gevolg deur boodskap) na 34050 NUUSBRIEF 12 VAN 2012 NUUSBRIEF 12 VAN 2012 NUUSBRIEF 12 VAN 2012 DINSDAG, 24 APRIL SPUR-FONDSINSAMELINGSAAND WOENSDAG, 25 APRIL NETBAL EN RUGBY VS GORDONSBAAI (TUIS) VRYDAG, 27 APRIL PUBLIEKE VAKANSIEDAG MAANDAG, 30 APRIL SKOOLVAKANSIEDAG DINSDAG, 1 MEI PUBLIEKE VAKANSIEDAG WOENSDAG, 2 MEI NETBAL VS TEMPERANCE TOWN (WEG) DONDERDAG, 3 MEI HOKKIE VS GORDONSBAAI (TUIS) SATERDAG, 5 MEI PREPRIMêR OPEDAG WP MINI-RUGBYDAG (WEG)
4
Embed
NUUSBRIEF 12 VAN 2012 - ShowMe · 8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS 9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM 10 NICOLENE ESTERHUYSE
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
UIT UIT UIT DIE HOOFDIE HOOFDIE HOOF SE PEN SE PEN SE PEN
ONS DROOM GROOT MET AKSIE
KYK, HY MAAK ALS NUUT!
Dit moes nogal angswekkend vir Noag en sy familie gewees het om te sien hoe
strome water die aarde oorspoel en vernietig. Toe hulle die massas water deur die
vensters van die ark aanskou, kon dit dalk selfs onmoontlik lyk dat God weer lewe sou
kon skep.
Tog bewys Hy Sy troue liefde aan die mensdom met ‘n enkele takkie in die bek van ‘n
duif. En herskep Hy weer ‘n wonderwerk. God sal jou nooit los nie. Ook nie wanneer
dit voel of die watermassa jou wil oorweldig nie. Dan is Hy juis besig om nuwe lewe te
vorm, jou te herskep en Sy wonderwerk deur jou te laat leef.
Jy mag maar jou Skepper vertrou met jou.
Maak my van kop tot tone nuut sodat ek kan vasstaan. Laat ek weer bly wees. U
alleen kan die lewe vir my nuut maak (Psalm 51:12, 14)