1 | Page GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING GRAAD 4 KWARTAAL & sien WKOD TAP 2 KENNISVELD MATERIE & MATERIALE EN STRUKTURE ONDERWYSER DATUM: 18 – 22 Mei 2020 Onderwerp / Inhoud / Konsepte / Vaardighede (WAT gaan ek onderrig/lei/onderteun…) Onderrig Metodologie & Klaskamer Bestuur (HOE gaan ek onderrig/lei/onderteun…) Hulpbronne / LOOM (WAT gaan ek gebruik onderrig/lei/onderteun…) Volgens TAP Sterk Raam Strukture Stutte en Raam Strukture Inheemse Strukture NOTA: Hierdie seksie van die werk is mees effektief as dit deur middle van van paktiese aktiwiteite aangeleer word, bv. Deur middle van ekspreimente / demonstrasies. Onderwyser moet besluit op metode na gelang van beskikbare bronne / apparat, maar moet ook improviseer waar hy /sy so goed dink. Vorige Kennis: Natuurlike en Mensgemaakte strukture. Verskillende strukture: Raam Solied Dop Kwartaal 1: Diere habitatte -hersiening Kwartaal 2: Versterking van strukture. Vraagstelling en prente om kennis uit te lok. DEEL II Hersienings Oefening Leerders voltooi aktiwiteits blad onderaan. Sien document ‘Versterking van Raam Strukture’ Aktiwiteit 1 Dink aan en kyk na die huise in die omgewing van die skool. Maak ‘n lys van die materiale wat gebruik is in die bou van die huise. 1. Teken die struktuur op ‘n bladsy en lys die material wat jy kan sien, wat gebruik was. Papier bronne Verwys leerders na 1. NWT Thunderbolt DBO werkbook 4A 2. NWT Lesplan Gr 4, Kwartaal 2 Ander bronne soos benodig in elke praktiese aktiwiteit soos vereis in werkboek. Groot genoeg prente oor verskillende strukture. Voorbereide aktiwiteits blaaie. Digitale Bronne https://www.youtu be./watch?v=gKmt 36dJBrA
5
Embed
NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING · graade 4 natuurwetenskappe en tegnologie konsep lesplan: sterk raam strukture ns en tech: beplanning & voorbereiding graad 4 kwartaal & sien
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1 | P a g e GRAADE 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE KONSEP LESPLAN: STERK RAAM STRUKTURE
NS en TECH: BEPLANNING & VOORBEREIDING
GRAAD 4 KWARTAAL &
sien WKOD TAP 2 KENNISVELD MATERIE & MATERIALE EN STRUKTURE
ONDERWYSER
DATUM: 18 – 22 Mei 2020
Onderwerp / Inhoud / Konsepte /
Vaardighede (WAT gaan ek onderrig/lei/onderteun…)
Onderrig Metodologie &
Klaskamer Bestuur (HOE gaan ek onderrig/lei/onderteun…)
Hulpbronne / LOOM (WAT gaan ek gebruik onderrig/lei/onderteun…)
Volgens TAP
Sterk Raam Strukture
Stutte en Raam Strukture Inheemse Strukture
NOTA:
Hierdie seksie van die werk is mees effektief as dit deur
middle van van paktiese aktiwiteite aangeleer word, bv.
Deur middle van ekspreimente / demonstrasies. Onderwyser moet besluit op metode na gelang van beskikbare bronne /
apparat, maar moet ook improviseer waar hy /sy so goed
dink.
Vorige Kennis: Natuurlike en Mensgemaakte strukture.
Verskillende strukture: Raam
Solied
Dop
Kwartaal 1: Diere habitatte -hersiening
Kwartaal 2: Versterking van strukture.
Vraagstelling en prente om kennis uit te lok.
DEEL II
Hersienings Oefening
Leerders voltooi aktiwiteits blad onderaan. Sien document ‘Versterking van Raam Strukture’
Aktiwiteit 1
Dink aan en kyk na die huise in die omgewing van die skool.
Maak ‘n lys van die materiale wat gebruik is in die bou van
die huise.
1. Teken die struktuur op ‘n bladsy en lys die material