ARTIKEL GESKRYF DEUR Nov-Des ‘19 Baie dankie aan almal wat bydrae gelewer het !
ARTIKEL GESKRYF DEUR
Nov-Des ‘19
Baie dankie aan almal wat bydrae gelewer het !
1. Op jou kniee / On your knees
Christmas is a beautiful and amazing time of the year—it’s a time to celebrate the birth of Christ! If you find yourself struggling with too much intensity, try a few of these sim-ple “recipes” for a less stressful, more fulfilling celebration. 1. Take a deep breath. Job 33:4 says, The Spirit of God has made me; the breath of the Almighty gives me life 2. Read something uplifting Proverbs 4:20-22 says, …Turn your ear to my words. Do not let them out of your sight, keep them within your heart; for they are life to those who find them and health to one’s whole body 3. Listen to praise and worship music Worship the Lord with glad-ness; come before him with joyful songs. —Psalm 100:2 4. Go to bed on time (maybe even a little early) It is in vain that you rise up early and go late to rest, eating the bread of anxious toil; for he gives to his beloved sleep. —Psalm 127:2 5. Spend time with a close friend Galatians 6:2 says, Carry each other’s burdens, and in this way you will fulfill the law of Christ 6. Enjoy a delicious, nutritious meal Third John 1:2 says, Dear friend, I pray that you may enjoy good health and that all may go well with you, even as your soul is getting along well 7. Write down your worries…then throw them away. Casting all your anxieties on him, because he cares for you.—1 Peter 5:7 8. Make a list of things you’re thankful for Give thanks in all circum-stances; for this is the will of God in Christ Jesus for you.—1 Thessalonians 5:18 9. Get outdoors for a while The heavens declare the glory of God; the skies proclaim the work of his hands. —Psalm 19:1 10. Be playful and laugh a lot! A cheerful heart is good medi-cine…. —Proverbs 17:22 (NIV)
“Joyce Meyer”
2. Uit die Voorsitter se Pen
Goeie dag mede Tarentale.
Ek is so dankbaar terwyl ek hier sit en skryf, dit reën sag en aanhoudend.
Dit laat my net weer besef hoe afhanklik ons van God is.
Die afgelope maande was baie besig soos dit maar altyd diè tyd van die
jaar gaan. Dit was vir ons ‘n voorreg om die vyftigste verjaardag van ons
geliefde SAWA by te woon. Dit was lekker om saam met die groter
organisasie te kamp en ook te kuier.
Die kerskamp te Kamp Oase in Secunda was ook baie lekker.
Ons het saam met die Luiperds gekamp en die twee streke het goed
saamgewerk en goeie herhinneringe gebou. Dit is wat ‘n mens weer laat
kamp. Nie die kampterrein of die aktiwiteite nie, maar die mense.
Aan elkeen ‘n baie geseënde feestyd in ‘n voorspoedige 2020.
Mag dit vir elkeen ‘n besonderse tyd wees en mag u elkeen God se vrede,
wat alle verstand te bowe gaan, in hierdie tyd ervaar.
Groete
Steyn Fourie
Voorsittersboodskap Desember 2019
3. Kampnuus— 29 Nov—1 Des ’19 - Bladsy 1 / 3
In snikhete hitte vertrek ons Vrydagmiddig vanaf Standerton na Kamp Oase in
Secunda. Wat ‘n lekker vooruitsig om te weet binne slegs 70km is ons by ons
bestemming.
Sommer vroeg middag arriveer ons en word verwelkom deur Div en Erika wat
reeds vanaf Donderdag kamp. Die Luiperds is ook reeds daar en het ‘n lekker
groot tent in die middle van die blok opgeslaan wat aangename beskerming
bied teen die genadelose son.
.
Lappies hanteer die boekevat en daarna is dit tyd vir
Prego rolletjies. Die twee streke werk goed saam en
in ‘n oogwink is die kos reg en ons smul daaraan. Na
ete kuier ons saam, en met loop van tyd raak die ge-
selskap al minder soos die mense gaan slaap.
Vroegdag is daar al beweging in die kamp soos Ian en Jaco alles voorberei vir
die pret wat vir die kinders beplan is. Dit is immers die kerskamp. Die spring-
kasteel word opgeslaan en die treintjie se waens word gehaak.
Dit is ons kerskamp en
bestuur het dit
goedgedink om saam met
die Luiperds te kamp.
Deur die loop van die
middag arriveer die res
van ons lede asook diè
van die Luiperds. Teen
skemer is almal op hul
staanplekke en gereed
vir ‘n heerlike naweek
wat voorlê.
So teen nege-uur is dit tyd vir boekevat. Ons word aangenaam verras deur die
jongspan wat die boekevat met ywer lei.
Liam begelei ons op die kitaar
terwyl ons Kersliedere sing.
Daarna maak hul selfs vir ons ontbyt, onder toesig
natuurlik.
Na ete kry die kinders lekkergoedpakkies en toe word
daar omtrent gespeel en geswem.
Kort-kort ry die treintjie deur die kamp met
kinders wat
straal van
blydskap.
Groot was die blydskap toe
kersvader sy verskyning
maak, nogal op ‘n rooi Land
Cruiser gesleep.
3. Kampnuus— 29 Nov—1 Des ’19 - Bladsy 2 / 3
Geskenkies en nog lekkers word versprei en dit is groot pret.
Teen laat middag word die vure aangesteek ons
braai saam en kuier in die tent. Na ete word die
grootmense verras met geskenke wat deur die
kinders uitgedeel word. Met ‘n heerlike houtvuur
wat brand en musiek wat speel, kom die dag tot ‘n
ent.
Sondag oggend kom ons by die tent bymekaar vir die diens.
Ek deel ‘n boodskap met die Sawanante oor God se
onbeskryflike vrede.
Na die diens word die tafels gepak met slaaie en kouevleise
wat enige koning se goedkeuring sou wegdra.
Dit is voorwaar ‘n feesmaal wat ons sal onthou. So eindig ons die naweek op ‘n hoë
noot.
Al wat oorbly is oppak en huiswaarts keer.
Rubriek geskryf deur Steyn Fourie
3. Kampnuus— 29 Nov—1 Des ’19 - Bladsy 3 / 3
4. Koos se Voël Rubriek—Bladsy 1/2
Beskrywing: `n Algemene en bekende standvoël. Volop in ons omgewing. Geslagte eners. Kleiner as `n tarentaal, maar groter as die grootwa-terhoender. Kop nek en stert pikswart.
Die opvallende wit voorkopskild het aan die bokant twee vlesige rooi knoppies wat veral gedurende die broeiseisoen baie prominent is.
Vlieg sterk met pote wat onder die stert uitsteek.
Onvolwassene: Rugkant donker bruin- grys. Sykante van die kop, nek en flanke donker olyf-bruin. Die res van die vere-dos `n vaal as-grys. Die rooi knoppies op die voorkop ontbreek. Gewoontes: Baie teritoriaal. In die broeityd verjaag hulle ander ble-shoenders wat dit te na aan hul nes waag, met `n geraas en gevladder met oop vlerke, oor die water. Nie broeiende voëls spandeer baie tyd om op oop waters te swem terwyl hulle wei
Die Bleshoender Red-knobbed Coot Fulica cristata Unompemvana (Zulu)
Rug donker grys. Bors en
pens donker grys en onder-
stert swart. Vlerke swart
met donker grys tot donker
bruin vlugvere.
4. Koos se Voël Rubriek Bladsy 2/2
Gewig: Mannetjie ± 825g Wyfie ±635g
5. Vir Oud en Jonk—FUN QUIZ
1.What is the name of the elderly criminal who leads a gang of pickpock-ets in the story of Oliver Twist?
2.What are the 4 suits in a deck of cards?
3.Hooverball is a combination of which two sports?
4.What is the biggest land mammal in the Arctic?
5.What song was released by Jessie J, Ariana Grande and Nicki Minaj in 2014?
6.Which ocean separates Africa and South America?
7.Which famous actress featured in the movies of Calamity Jane, Pillow Talk, and Young at Heart?
8.What are deciduous teeth?
9.Can you name 6 of the 9 countries that border Germany?
10.Which Christian Feast Day is held on March 17th?
11.Which imaginary creature has the head of a man and body of a lion?
12.What word beginning with 'M' is a mixture of molten and semi-molten rock?
13.In which movie is the following quote used, 'What I do have is a very particular set of skills'?
14.What nationality is Lionel Messi?
15.What is the Iditarod Race?
16.Which iconic building is located at 338-350 5th Avenue, New York?
17.What are the 5 vital organs of the human body?
18.Can you unscramble the following word to reveal the name of a bird that can fly backwards: GNIMRDMUHIB?
19.True or false: Florence Nightingale was born in Florence?
20.What is a liger?
Moenie cheat nie ! Probeer om sonder
google die antwoorde te kry !!
Stuur julle antwoorde na
Maggie Clack : [email protected]
6. Jeug - Kleur lekker in !
Bestandele:
1 eier – geskei
1 eetlepel suiker ¼ koppie room
1 sopie brandewyn, whisky of rum (die Ameri-kaners gebruik bourbon)
Metode:
Klits die eierwit styf
Klits die room styf en voeg die suiker en brandewyn by
Vou die eierwit by die room in.
E G G N O G
Bestandele: (6 PORSIES)
1 ui, gekap *** 2 knoffelhuisies, fyngekap 45 ml olyfolie *** 1 gaar hoender, gevlok van die bene af *** 250 ml room *** sout en swartpeper 2 x 400 g-rolle blaardeeg METODE: Verhit olyfolie in ’n mediumgroot pot. * Voeg uie en knof-fel by. * Braai vir sowat 3 – 5 minute. * Voeg hoender by en braai vir nog 5 minute. * Gooi room by en verlaag hitte. * Laat stadig prut vir 5 – 8 minute of tot room met die helfte verminder het. * Die mengsel moet dik en romerig lyk. * Geur goed met sout en swartpeper. * Plaas een rol blaardeeg op skoon werkoppervlak. *Skep mengsel bo-op en versprei eweredig. * Los omtrent 2 cm-deegrand rondom oop. * Rol die tweede rol blaardeeg bo-oor * Druk die twee velle met ’n vurk aan mekaar vas. * Plaas die pastei in ’n skoon toeklaproost-er. * Braai oor medium-warm kole vir sowat 15 – 20 minute per kant of totdat dit heeltemal goudbruin en gaar is.
H P O A E S N T D E E I R
7. KERS Kamp kos
www.watertandresepteviroudenjonk.com/kamp-kos.html
8. Kyk Vooruit
9. Geluk met jou verjaarsdag—Jan - Jun
16 January 2019 - Chantelle Smith
2 February - Lydia Smuts
4 February - Ida Markgraaf
19 February - Suretha Kruidenier-
19 February - Bertus Marx
5 March - Chris Schemper
7 March - Susan Oosthuizen
12 March - Koos Brink
17 March - Sarie Podges
24 March - Jeanie Moll
14 April - Rolindi Graaff
18 April - Jan Langenhoven
30 April - Roderick Smuts
1 May - Lourens Oosthuizen
3 May - Leon Mostert
11 May - Gerhard Vermeulen
15 May - Erika de Villiers
16 May - Martie Viljoen
20 May - Andre (Div) de Villiers
28 May - Riana Vermeulen
28 May - Braam Smith
4 June - Riekie Dames
8 June - Annatjie Jordaan
20 June - Zander Fourie
24 June - Archie Clack
9. Geluk met jou verjaarsdag—July—Dec
1 July - Steyn Fourie
10 July - Ria Brink
25 July - Corrie Smith
27 July - Marisca Meyer
30 July - Marius van Wyk
6 August - Ryno Smith
6 August - Dalena Marx
11 August - Johan Graaf
17 August - Dries Zwarts
13 September - Albert Kruidenier
17 September - Gerhard Ver-meulen
18 September - Mariet van Wyk
28 September - Uné van Wyk
6 October - Caren Fourie
6 October - Maggie Clack
8 October - George Markgraaf
26 October - Edith van Rensburg
31 October - Jannie Viljoen
5 November - Ronel Schemper
10 November - Willy Smith
18 November - Riana Vermeulen
20 November - Lance Batts
22 November - Charne Fourie
7 December - Mialieze Smith
9 December - Archie van Rens-burg
25 December - Alta van Rensburg
28 December - Hennie Podges
9. Herdenkings
January
31 Albert en Soretha Kruidenier
31 Div & Erika de Villiers
February 14 Marius & Mariet v. Wyk
23 Bertus & Dalena Marx
25 Archie & Maggie Clack
March
April
May
June 8 Lance & Batts
July 15 Roderick & Lydia Smuts
August 2 Corrie & Willy Smith
September 28 Jan & Joan Langehoven
October
12 Gerhard & Riana Vermeulen
November
5 Ryno & Chantelle Smith
10 Jannie & Martie Viljoen
17 Steyn & Caren Fourie
December
6 Carlu & Jeanine Moll
28 Hennie & Sarie Podges
30 Koos & Ria Brink
10. Liefde / Leed / Algemeen Bladsy 1
Steyn Fourie Sarie Podges Willy Smith(082 921 2092) (082 335 3821/082 326 9735) (083 556 9430)
Jan en Joan Langenhove George & Ida Markgraff Alert & Suretha Kruidenier
Johan Graaf Mike & Riekie Dames Hennie & Gerdina Wentzel
Jannie & Martie Viljoen Mariska Meyer Archie & Maggie Clack
Ryno & Chantelle Smith
Annetjie Jordaan Chris Schemper Div de Villiers(011 868 4965) (082 897 0765) (082 463 1399)
Alta van Rensburg Bertus & Dalena Marx Koos & Ria Brink
Gerhard & Riana Vermeulen Archie jv Rensburg Carlu & Jeanine Moll
Marius & Mariet van Wyk Roderick & Lydia Smuts
Lance & Stella Batts Dries Zwarts
Voogde
11. SAWA
Gesëende Kersfees en
Voorspoedige nuwe jaar !
… tot volgende kamp !