Tel (053) 831 2331 Woensdag 4 Maart 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant EEN gelukkige Noordkaap-leser kan dr. Jan van der Merwe se boek, Noord-Kaapse Dorpe, wen. Dié boek, wat R850 kos, is ’n versamelaarstuk. Net 500 eksemplare van die boek is gedruk. Om deel te neem stuur ’n SMS na 45533. Die SMS moet begin met NK, dan ’n spasie gevolg deur die woord boek, met nog ’n spasie en dan jou naam en van. Mense het tot Vrydag 12:00 kans om hulle in te skryf. Onthou, sonder jou naam en van kan jy nie vir die prys in aanmer- king kom nie. André Botha PUTSONDERWATER, Sydney-on-Vaal en Draghoender het lankal nie meer inwoners nie, maar dié dorpe is onder die 235 Noord-Kaapse dorpe wat in ’n nuwe boek in woord en beeld beskryf word. Die boek, Noord-Kaapse Dorpe, is uitgereik deur dr. Jan van der Merwe van Bloemfontein, wat vroeër ’n soortgelyke boek oor die Vrystaat gepubliseer het. ’n Paar ander spookdorpe in die provin- sie is Bowesdorp, Burgerville, Koegas, Volop en Wallekraal. Die boek van 760 bladsye bevat die verhaal van elke dorp, van Kimberley tot die kleinste en mees afgeleë gehuggie, saam met ’n verskeidenheid van kleurvolle en treffende foto’s. Interessante staaltjies oor die dorpe word ook vertel. Van der Merwe sê die idee vir die boek het juis ontstaan toe hy in 2012 die boek oor die 86 dorpe in die Vrystaat uitgereik het. Altesame 235 dorpe en plekke se geskie- denis word in die boek vertel. Hiervan het 104 munisipale status verwerf. Nog twee, Zwartkops en Lanyon, het munisipale status gekry, maar het nooit tot volwaardi- ge dorpe ontwikkel nie. ’n Klompie spookdorpe word ook be- spreek. Hy en Philipe Burger, wat heelwat van die foto’s in die boek geneem het, het meer as 15 000 km gery en tussen hulle meer as 150 000 foto’s geneem. Van der Merwe sê die navorsing vir die boek het sowat twee jaar geduur. Ondanks die lywige 760 bladsye meen Van der Merwe hy het genoeg geskiedkun- dige feite en stories oor om nog twee boeke oor die Noord-Kaap uit te gee. “Daar is tientalle pragtige stories in die boek,” sê hy. “Só is daar die verhaal van Adriaan Niewoudt van Garies met sy vrotmelk-be- sigheid. “Daar is die verhaal van die Duitse spioen (Robey Leibrandt) wat Suid-Afrika in die Tweede Wêreldoorlog by Koringbaai ingeval het. “Daar is stories oor delwers, ontdek- kingsreisigers, sendelinge, malles, verloop- tes en swendelaars.” Van der Merwe beskryf die Noord-Kaap as “so wyd soos die Here se genade, maar dit is ’n ongenaakbare stuk aarde, met min genade”. Hy sê die Noord-Kaap het van die vroegste tye af die mensdom geboei. Jan van Riebeeck het met sy aankoms aan die Kaap byvoorbeeld ’n studie gemaak van die sogenaamde Ryk van Monomotapa wat luidens gerugte êrens in die Noord-Kaap geleë sou wees. Mense wat die boek wil koop, kan Van der Merwe bel by 082-828-7956 of kontak by [email protected]. Dit is ook by Lapa, Exclusive Books en Protea- boekwinkel te koop. NK in boek verewig NK in boek verewig DIE omslag van die boek Noord-Kaapse Dor- pe. Foto: Verskaf SOMS vergeet 'n mens die Noord-Kaap is 'n kusprovinsie. En soos die res van die provinsie, is ook die kus ongenaakbaar. Dié foto is by Alexanderbaai geneem. Foto: Jan van der Merwe DR. JAN VAN DER MERWE het die Noord-Kaap deurkruis op soek na inligting en foto's vir die boek Noord-Kaapse Dorpe. Foto: Philipe Burger [email protected]Gennix Proper+es (Pty) Ltd (Licenced Trellidor Franchise) X1PTURA9-NK040315 TYRES, FITMENT, CHECK 14 Long Street - Tel: 053 832 3706 TYRES | BATTERIES | SHOCKS | EXHAUSTS TYRES | BATTERIES | SHOCKS | EXHAUSTS X1PTVYVM-NK040315 Accommoda’on with 3 meals, cleaning service, laundery and security! Accommoda’on with 3 meals, cleaning service, laundery and security! Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Cell: 071 6822 496 Call to make reservations and bookings. Call to make reservations and bookings. X1PU13H5-NK040315
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Tel (053) 831 2331 Woensdag 4 Maart 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
EEN gelukkige Noordkaap-leser kandr. Jan van der Merwe se boek,Noord-Kaapse Dorpe, wen.
Dié boek, wat R850 kos, is ’nversamelaarstuk. Net 500 eksemplarevan die boek is gedruk.
Om deel te neem stuur ’n SMS na45533. Die SMS moet begin met NK,dan ’n spasie gevolg deur die woordboek, met nog ’n spasie en dan jounaam en van.
Mense het tot Vrydag 12:00 kansom hulle in te skryf.
Onthou, sonder jou naam en vankan jy nie vir die prys in aanmer-king kom nie.
André Botha
PUTSONDERWATER, Sydney-on-Vaal enDraghoender het lankal nie meer inwonersnie, maar dié dorpe is onder die 235Noord-Kaapse dorpe wat in ’n nuwe boekin woord en beeld beskryf word.
Die boek, Noord-Kaapse Dorpe, isuitgereik deur dr. Jan van der Merwe vanBloemfontein, wat vroeër ’n soortgelykeboek oor die Vrystaat gepubliseer het.
’n Paar ander spookdorpe in die provin-sie is Bowesdorp, Burgerville, Koegas,Volop en Wallekraal.
Die boek van 760 bladsye bevat dieverhaal van elke dorp, van Kimberley totdie kleinste en mees afgeleë gehuggie,saam met ’n verskeidenheid van kleurvolleen treffende foto’s.
Interessante staaltjies oor die dorpe wordook vertel.
Van der Merwe sê die idee vir die boekhet juis ontstaan toe hy in 2012 die boekoor die 86 dorpe in die Vrystaat uitgereikhet.
Altesame 235 dorpe en plekke se geskie-denis word in die boek vertel. Hiervan het104 munisipale status verwerf. Nog twee,Zwartkops en Lanyon, het munisipalestatus gekry, maar het nooit tot volwaardi-ge dorpe ontwikkel nie.
’n Klompie spookdorpe word ook be-spreek.
Hy en Philipe Burger, wat heelwat vandie foto’s in die boek geneem het, het meeras 15 000 km gery en tussen hulle meer as150 000 foto’s geneem.
Van der Merwe sê die navorsing vir dieboek het sowat twee jaar geduur.
Ondanks die lywige 760 bladsye meenVan der Merwe hy het genoeg geskiedkun-dige feite en stories oor om nog tweeboeke oor die Noord-Kaap uit te gee.
“Daar is tientalle pragtige stories in dieboek,” sê hy.
“Só is daar die verhaal van AdriaanNiewoudt van Garies met sy vrotmelk-be-sigheid.
“Daar is die verhaal van die Duitsespioen (Robey Leibrandt) wat Suid-Afrikain die Tweede Wêreldoorlog by Koringbaaiingeval het.
“Daar is stories oor delwers, ontdek-kingsreisigers, sendelinge, malles, verloop-tes en swendelaars.”
Van der Merwe beskryf die Noord-Kaapas “so wyd soos die Here se genade, maardit is ’n ongenaakbare stuk aarde, met mingenade”.
Hy sê die Noord-Kaap het van die
vroegste tye af die mensdom geboei.Jan van Riebeeck het met sy aankoms
aan die Kaap byvoorbeeld ’n studiegemaak van die sogenaamde Ryk vanMonomotapa wat luidens gerugte êrens indie Noord-Kaap geleë sou wees.
Mense wat die boek wil koop, kan Vander Merwe bel by 082-828-7956 of kontak [email protected]. Dit isook by Lapa, Exclusive Books en Protea-boekwinkel te koop.
SOMSvergeet 'nmens dieNoordKaap is 'n kusprovinsie. En soos die res van die provinsie,is ook die kus ongenaakbaar. Dié foto is by Alexanderbaai geneem. Foto: Jan van der Merwe
DR. JAN VAN DER MERWE het die NoordKaap deurkruis op soek na inligting en foto'svir die boek NoordKaapse Dorpe. Foto: Philipe Burger
[email protected] Proper es (Pty) Ltd (Licenced Trellidor Franchise)
X1PTURA9-NK040315
TYRES, FITMENT, CHECK14 Long Street - Tel: 053 832 3706
NEALEN VAN HEERDEN en Marylyn van Vuuren isonderskeidelik as die Hoërskool NoordKaap seMej. HNK en Mnr. HNK vir 2015 aangewys. Hulle isop ’n glansgeleentheid in die skoolsaal gekroon.Michelle Kenny is die eerste prinses en Easton Masondie tweedeprinses. ByronPinetown is as eersteprins aangewys, en Tshepang Semau is die tweedeprins. Foto’s: Malitza K Photography MINKE HELENA GERHARD HOLTZHAUSEN DAMIAN VAN DEN BERG
EASTON MASON
Dra die kroon
Men’s problems: Cream and pill powder.Results in 24 hours, no side effects.Women’s problems: 100%women’s cream, pillsto fix body also loseweight and gain legs.Love spell muthi: Bring back lost lover sameday, stop cheating, stop divorce.Get a baby tomake himhappy.Magic ring for money spell: Win tenders, givesolutions to business and jobs. Magic ring tomake youwealthy andwin allcompetitions, includingLOTTO.
Call Dr King 081 821 5479
100% The Psychic withMystical Power that HealsSickness and Challenges
all kinds.
Also available on WhatsappI am based in Kathu, call to makeappointment in Kuruman, Vryburgand Kimberley.
X1PTPQ0R-NK040315
X1PTVW55-NK040315
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015 3
AS jy weet van iemand wat baie doen omvan die Noord-Kaap ’n beter plek te maakom in te woon, of ’n organisasie wat werkvan uitnemendheid doen, is dit nou jou kansom hulle die erkenning te laat kry wat hulletoekom. Die soektog na Volksblad, moeder-koerant van Noordkaap, en Kumba Iron Orese Noord-Kapenaar van die Jaar en Noord-Kaapse Instansie van die Jaar is weer aandie gang. Dit word ook in samewerking metGWK aangebied.Om ’n individu of instansie te benoem
stuur ’n motivering (sowat 300 woorde) virjou kandidaat per e-pos aan [email protected]. Verstrek ook jou naamen telefoonnommer, asook die benoemde senaam en telefoonnommer. Die benoemdemoet ’n Noord-Kapenaar of iemand met
besondere sterk bande met die Noord-Kaapwees. Die benoemde word vir besondersediens aan die mense of natuurlike omgewingvan die Noord-Kaap vereer.Politici mag nie benoem word nie en
benoemings wat gaan oor die werk watmense uit hoofde van ’n politieke amp verrighet, sal nie aanvaar word nie.Mense wat in die verlede benoem is, mag
weer benoem word. Niemand mag hom-/haarself benoem nie. Werknemers van dieborge mag ook nie benoem word nie.Die kriteria is: Interne impak:Die verskil wat die persoon maak wat
betref die belange en/of omstandighede vanmense of die natuurlike omgewing in dieNoord-Kaap.Persoonlike opoffering/prestasie:
Die mate waartoe die persoon sy of haarprivate tyd opoffer om die diens te lewer.Sou dit deel van die persoon se werk wees,
die mate waartoe die persoon buitengewoonpresteer of buitengewone kreatiwiteit en/ofenergie, talent en dryfkrag inspan om dieuitsette te lewer waarvoor die persoonbenoem word.Eksterne impak:Die bydrae wat die persoon lewer om die
Noord-Kaap se aansien en/of beeld na buitedie provinsie en selfs nasionaal te bou en tebevorder. Die volgende riglyne geld diekategorie Instansie van die Jaar:Enige verdienstelike Noord-Kaapse
instansie wat nie ’n winsmotief het nie, magbenoem word. Instansies met ’n politiekeverbintenis mag nie benoem word nie.
Benoemings ingewagMILJOENE rande se toerusting isdeur die Mediclinic Kimberley aandie Kimberley-hospitaal geskenk.Die sleutels van die Curomed-ge-
bou, wat tot dusver deur die Medicli-nic Kimberley gebruik is, is ook aandie departement van paaie enopenbare werke oorhandig.Saam met dié oorhandiging, wat
Vrydag gedoen is, is die toerusting indie gebou aan die departement vangesondheid in die Noord-Kaapoorhandig.Denise Coetzee, woordvoerder van
die Mediclinic Kimberley, sê dietoerusting wat geskenk is, bedrameer as R2 miljoen en sluit dievolgende in: drie teatertafels, teater-vakuumpompe, teater-kompressorstel-le, twee stoomsteriliseerders, eeninstrumentwasser, 34 beddens metmatrasse, 106 televisiestelle, 66lugreëlaars, 106 oorbed-tafels, 106bedkassies, twee kragopwekkers, eentransformator, twee UPS-stelsels(ononderbroke kragtoevoer), mediesegasverspreidingstoerusting en allekantoormeubels in die Curomed-ge-bou, asook ’n volledig-toegerusteapteekstoor.Sy sê die Mediclinic Kimberley het
die afgelope paar jaar goeie verhou-dinge met die gesondheidsdeparte-ment opgebou.“Die hospitaal wil graag ’n bydrae
lewer om die daaglikse aktiwiteitevan die Kimberley-hospitaal tevergemaklik, en het daarom besluitom hierdie toerusting aan dieKimberley-hospitaal te skenk sodatdit tot voordeel van die pasiënte indie Noord-Kaap aangewend kan word.“Alle toerusting vir die Mediclinic
Gariep is nuut aangekoop, met diegevolg dat die toerusting in dieCuromed-gebou in onbruik geraakhet.“Die Mediclinic Kimberley glo dat
dié skenking waarde sal toevoeg enpositief sal bydra tot die dienslewe-ring van die Kimberley-hospitaal.”
Skenkinggedoen
KELRNVERVOERhet die KelrnMTBClassicfietsren ten bate van die Christina Kiddiekindersentrum aangebied. ’n Bedrag vanR200 000 is hiermee ingesamel. Dit is deurKenne de Kock, direkteur van Kelrn Vervoer,aan Freda Meiring, namens Christina Kiddie, oorhandig. Van links is Meiring, Joy deKock en Kenne de Kock.
DAWN VAN SCHALKWYK isvandeesweek die gelukkige wennervan Noordkaap en die DiamondPavilion Shopping Mall se gewildeSoek-en-wen-kompetisie.Sy kan haar R200-geskenkbewys by
die sentrumkantoor afhaal.Wanneer deelnemers hulle inskryf,
moet hulle seker maak hulle gee diekompetisie-antwoord, die bladsynom-mer waarop die logo geplaas is, enhul naam en van.Sonder dié besonderhede kan
deelnemers ongelukkig glad nievir die prys in aanmerking komnie.Die logo waarna lesers moet soek,
is die een waarin ’n klein diamantis. Dit is nie die logo wat as deelvan die Diamond Pavilion ShoppingMall se advertensie geplaas wordnie.Kry volgende week se Noordkaap
om aan die volgende ronde van diekompetisie deel te neem.
Diéweeksewenner
Samel geld in
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015
NEW M{zd{ CX-5
2.5 INDIVIDUAL AUTO
M{zd{6 now from just
R3 999* per Month at 0% deposit
M{zd{ loyalty
bonus announced
Finance made possible with 0% deposit
BT-50 double cab
The Impossible DEALS
To find a Mazda dealer near you go to www.mazda.co.za or contact 0860 069 700.
Offer exclusive to Mazda Financial Services
Model Mazda6 2.0L Active manual
Recommended Retail Price R342 000
Deposit 0%
Balloon payment R116 280 (34%)
All finance offers are subject to credit approval by Mazda Financial Services, a part of WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd.An Authorised Financial Services and Credit Provider. NCRCP20. Terms and Conditions apply.
UNLIMITEDWARRANTYYEAR
UNLIMITEDWARRANTYYEAR
YEAR
5/ 150 000 KMWARRANTY ONTHEBT-50RANGE
YEAR
4/ 120 000 KMWARRANTY ONTHEBT-50RANGE
Get to your nearest Mazda dealer now.
UNLIMITEDWARRANTYYEAR YEAR
4 UNLIMITEDWARRANTY
YEAR
4 UNLIMITEDWARRANTYYEAR
4 UNLIMITEDWARRANTY
21865
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015 5
X1PTTCVD-NK040315
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015
Ferdi de Vos
MET Mercedes-Benz se modelportefeulje watdie laaste aantal jare met rasse skrede uitge-brei het, was dit net ’n kwessie van tyd voordatvan die string modelname dinge sou begindeurmekaar krap.Dis bevestig by die bekendstelling van die
S-koepee, wat in wese die opvolger van die CLis. Ironies genoeg was die CL voorheen (voor1996) bekend as die S-koepee, en nog voor ditas die SEC . . .Alle geval, die manne in Stuttgart het besef
’n plan moet gemaak word om sake te vereen-voudig, en het met die volgende vorendag ge-kom:Voortaan sal die modelbenaming ’n akro-
niem van een tot drie hoofletters wees, wyl dieverskillende tipes enjins deur ’n kleinletteraangedui sal word.Die stelsel is geskoei rondom die vyf kern-
modelreekse – A, B, C, E en S – wat gebruiksal word om voornemende kopers te orien-teer.Wat sportnutse betref, word die GL-bena-
ming gebruik, behalwe vir die oorspronklikeG-wagen, wat onveranderd bly.Die nuwe naamprotokol lyk dus nou as volg:GLA= GL A-klasGLC= GL C-klas; voorheen GLKGLE= GL E-klas; voorheen M-Klas of MLGLE Koepee= GL E-klas koepeeGLS= GL S-klas; voorheen GLG= onveranderdDie stelsel vir vierdeur-koepees volg dieself-
de protokol. Die eerste twee letters, CL,wys dieoorsprong, en die derde letter wys sy kernmo-delreeks; dus CLA en CLA Shooting Brake, ofCLS en CLS Shooting Brake.Vanaf 2016 sal die afslaandakmodelle almal
SL heet, met die derde letter wat die kernreeksaandui. Die SLK sal dus dan as die SLC bekendstaan. Net soos die G, hou die oorspronklikeSL sy benaming.Wat enjins betref, kry die verskillende soort
kragbronne voortaan hul eie kleinletter-be-skryswing:c vir “saamgeperste natuurlike gas” (dit ver-
vang Natural Gas Drive);d vir “diesel”(voorheen BlueTEC en CDI);e for “electries” (voorheen Plug-In Hybrid,
BlueTec Plug-In Hybrid en Electric Drive);f for “brandstofsel”(voorheen F-Cell); enh for “hibried” (voorheen Hybrid and Blue-
DAAR is geen redetot kommer oor dieSuzuki Celerio seremme nie, sê SuzukiSuid-Afrika.Dít nadat rempro-
bleme by die Britsetydskrifte What Car?en AutoCar se toets-modelle opgeduikhet. Dit het Suzukigenoop om alle Cele-rio’s terug te roep enseker te maak dat al-les wel is as die rem-pedaal getrap word.Volgens ’n verslag
van die BBC het dietydskrifte gevinddaar is geen remkragtydensnoodremmingnie en die pedaalskop nie terug nie.Regterstuurmo-
delle in Brittanje,Australië, Ierland enNieu-Seeland wordhierdeur geraak ennie ander regter-stuurmarkte soosSuid-Afrika nie.Geen linkerstuur-
modelle word beïn-vloed nie.
Celerio’sin SA niegeraak
AS jy met jou Porsche renbaan toe wil gaan vir’n bietjie stresontlading, is die nuwe CaymanGT4 net die regte kalant.Die nuwe Cayman GT4, wat binnekort op die
GeneefseMotorskou sydebuutmaak, is immers’n vuurwa wat in net 7 minute en 40 sekondesom die noordelike been van die bekende Nür-burgring in Duitsland kan blits.Dit is ’n rekordtydvolgensPorschevir rygoed
in die klas van die Cayman.Die GT4 is deur Porsche se motorsportafde-
ling ontwerpmet die enjin, remme, onderstel enlugvloei wat vir maksimum dinamika saamge-stel is. Onder die Cayman GT4 se enjinkap is ’nplat-ses- of Boxer-enjin van 3,8 liter wat 283 kWuitskop met aandrywing na die agterwiele.Die enjin is afkomstig uit ’n 911 Carrera S en
die GT4 neem net 4,4 sekondes om ’n spoed van
100 km/h te bereik. Sy topspoed is 295 km/h.Dit is ’n raps vinniger as die Cayman GTS se
3,4 liter-meul (250 kW) wat 4,8 sekondes vir die-selfde lopie neem.Dit gaan egter nie net oor reguitlynspoed nie,
maar soos die tyd om die Nürburgring wys,moet die Cayman nie net deur die draaie vir ’nvale kan klou nie, maar sonder drama uit ’ndraai jaag. Daarom is dieGT4 sowat 30 mm laer.Wanneer die Cayman GT4 later vanjaar in
Suid-Afrika land, sal hy kopers sowat R1 136 000uit die sak jaag.
*All prices shown are recommended retail prices, which are not binding on the Dealers or Volkswagen Group South Africa. The recommended retailprice excludes Dealer delivery and related charges. Please contact your Volkswagen Dealer or visit www.vw.co.za for full details as well as terms andconditions relating to the MasterCars Brand Promise.
Polo Vivo15 Polo Vivo 1.6 Comfortline, Cruise Control ......................................................................................R168 50014 Polo Vivo 1.4 Trendline Cruise Control, Alarm , Alloys .................................................................R158 50014 Polo Vivo 1.4 Conceptline, alarm, alloys, RCD ...............................................................................R147 50014 Vivo Maxx 1.6 20 000 km.................................................................................................................R165 50014 PoloVivo 1.4 Conceptline, alarm, alloys, RCD ...............................................................................R147 50013 Polo Vivo GT 1.6..................................................................................................................................R147 50013 Vivo 1.4 Base, alloys, R/CD, central lock, ABS ..............................................................................R119 500
Golf14 Golf 1.4 TSI BMT Comfortline, zenons, comp radio, media interface .........................................R287 500
Polo15 Polo TSi Comfortline, armrest, Cruise Control, rest assist, comp radio........................................R216 50014 Polo Sedan 1.4 Comfortline PDC, 300km........................................................................................R195 50014 Polo 1.6 Comfortline, Bluetooth, RCD ..............................................................................................R195 50010 Polo 1.6 Comf, Cruise Control, safety film 37 000 km ..................................................................R155 500
Tiguan14 Tiguan 2.0 TDi Sport & Style, tow bar, PDC, 6-CD .......................................................................R409 500
Non-MasterCars12 Toyota Yaris 1.3 XS 5-dr 36 000 km Warranty Service Plan ...................................................R146 50011 VW Vivo 1.6 Trendline.....................................................................................................................R129 50011 Chevy Spark 1.2 L 48 000 km........................................................................................................R 82 50010 Cady Maxi 1.9 TDi Trend 7 Seats, TBar, Safety Film .................................................................R198 50009 Mazda 2 1.5 Individual.................................................................................................................R105 50007 Chevrolet Aveo 1.5LT......................................................................................................................R 62 50006 VW Citi Chico 1.4 ...........................................................................................................................R 34 50005 Ford Ranger 2.5 TD XLT, D/C ...........................................................................................................R 91 500
X1PTU0GH-NK040315
NOORDKAAP, WOENSDAG 4 MAART 2015 7
www.humanjobs.co.za Human Communications 116495
Building a world-classdiamond group
Kimberley UndergroundMines JV
Kimberley Underground Mines JV is situated in the town of Kimberley in the NorthernCape. The Mine consists of 3 conventional slushier drift block cave mines.
Training InstructorApplications are invited from suitable qualified candidates who will be required to conducttraining and perform administrative tasks for the Training Department.Task and responsibilities: • Effectively and efficiently conduct induction and miningrefresher training for employees and contractors • Coach and conduct on-the-job trainingfor employees • Update training manuals and maintain training records.Minimum requirements: • Grade 12 • 5 years’ underground experience in a diamondmine • Code EB (08) driver’s licence • Occupational-directed ETD Practice level 4 skillsprogram will be added advantage.Other skills/competencies: • Good written and verbal communication skills• Presentation skills • Basic computer literacy. (Ref. TRI-002)Kimberley Underground Mines JV is an equal opportunity employer and reserves the rightto appoint. Preference will be given to EE applicants. Pre-screening, profile testing, on-mine assessments, medical and security clearances form part of the minimum requirementand selection process. Short-listed candidates will be required to attend a panel interview.Employment of the successful candidate is subject to passing of on-mine induction andthe aforementioned criteria.Please complete an application form (available on http://www.petradiamonds.com/careers/current-vacancies) and forward, together with your résumé, qualificationsand ID, to [email protected] or fax: 086 7193 238 on or before2 March 2015. Please note that incomplete application forms and documentationwill not be considered.If you have not heard from us within 30 days of the closing date, please regard yourapplication as unsuccessful.Please note that Petra Diamonds does not at any time require any form of paymentfor recruitment purposes. If you are approached in this regard, you should report theincident immediately via one of the following hotlines: South Africa 0800 22 22 00(toll-free from an RSA landline) or international +27 12 305-2711.
Skoonheidsterapeut:Gevestigde salon inKimberley. CV [email protected] 832 5856.
Media24 benodig 'norganiseerder/afle-weraar in Barkly-Wesom huisaflewering tedoen van tydskrifte enkoerante. Skakel Gran-ston by 073 878 0136 of
051 404 7939.
BID INVITATION
THE ELECTORAL COMMISSION (IEC) INVITES SUITABLY QUALIFIED SERVICE PROVIDERS TOSUPPLY THE COMMISSION WITH GOODS/SERVICES AS LISTED BELOW.
BIDS MAY BE VIEWED AND BID DOCUMENTS MAY BE DOWNLOADED FROM THE ELECTORALCOMMISSION’S WEBSITE AT www.elections.org.za OR https://votaquotes.elections.org.za
ALL REQUIRED BID DOCUMENTS MUST BE DEPOSITED IN THE TENDER BOX IN THE FOYER OF THEELECTORAL COMMISSION’S OFFICE AS INDICATED IN THE BID SCHEDULE BELOW BEFORE THECLOSING DATE AND TIME.
TENDER
REFERENCENUMBER
SERVICEREQUIREMENT
TECHNICALENQUIRIES
BID BRIEFINGDATE AT 11:00AND PLACE OFBRIEFING
CLOSING DATEAT 11:00 ANDPLACE OFCLOSURE
IEC/LG-02/2015 Northern CapeStorage Facility
Trix van der Linde(012) 622-5499
9 March 20153 Central Road,Beaconsfield,Kimberley
31 March 2015Block 4,Mornridge OfficesCnr. Kekewich &Memorial Road,Mornridge Park,Kimberley
BIDS RECEIVED IN RESPECT OF THE ABOVE TENDER WILL BE EVALUATED IN RESPECT OF THE EVALUATIONCRITERIAAS SET OUT IN THE BID DOCUMENTATION AND THE 90/10 SCORING PRINCIPLE AS PROVIDED FOR INTHE PREFERENTIAL PROCUREMENT REGULATIONS, 2011.
SERVICE PROVIDERS ARE GENERALLY ENCOURAGED TO PARTICIPATE IN BIDS OF THE ELECTOR-AL COMMISSION BY REGISTERING (IF NOT REGISTERED) AS POTENTIAL SERVICE PROVIDERS ATwww.elections.org.za OR https://votaquotes.elections.org.za
MANUFACTURERS AND PRODUCERS OF ITEMS THAT CONFORM TO MINIMUM LOCAL CONTENTREQUIREMENTS e.g. TEXTILE, CLOTHING AND FURNITURE ARE ESPECIALLY CALLED UPON TOREGISTER AS POTENTIAL SUPPLIERS AND TO PARTICIPATE IN THE APPLICABLE BIDS.
IMPORTANT: NO LATE BIDS OR SUBMISSIONS WILL BE ACCEPTED!!!
ENQUIRIES – PROCUREMENT BID PROCEDURES:MR VINCENT QWABE MS LINDIWE DLAMINI ePROCUREMENTTEL: (012) 622-5700 TEL: (012) 622-5700 MS MAVIS LOUWTEL: (012) 622-5576 TEL: (012) 622-5462 TEL: (012) 622-5550
IEC-VA180
The leaders in accredited SHEQ training. All our courses areNationally/ Internationally accredited.(Full Time/Distance Learning)
KEEP CAPITAL IN YOUR BUSINESSBuy earth moving machines now withZERO Deposit on a 60 month rental.
BURGERSEquipment and Spares
X1PPR9UG-NK040315
DIE Hoërskool Noord-Kaap (HNK) se eersterugbyspan het ’n tweede oorwinning op sykerfstok nadat hy Saterdag die span van dieHoërskool Lichtenburg met 60-7 afgeranselhet.Die skool se ander rugbyuitslae teen
Hokkieuitslae in Klerksdorp (eerstespan):Klop St. Conrads: 2-0 en 3-0Klop Ferdinand Postma: 5-0 en 8-0
HNK-uitslaebekend
André Botha
YUSUF AJIMUDIN is eenvan die voorste tennisspe-lers in die Noord-Kaap,soos bewys word deur diefeit dat hy vir die Suid-Afrikaanse ope kampioen-skap gekwalifiseer het.Daar is egter een ding
wat hom van andertennis-uitblinkers onder-skei – Yusuf is in ’nrolstoel.Maar vir hom is dit
weinig meer as net ’nterloopse feit.Dié gr. 12-leerling aan
die Kimberley Boys’ HighSchool het eers verledejaar begin tennis speel. Indaardie stadium het hygewigoptel by die Eliza-beth Conradie-skoolbeoefen, en gesien hoekinders tennis speel.Hy het begin belang
stel. Sy ma het gesientennis-afrigting word bydie Lapésa-tennisskool indie stad gedoen, en homdaarheen gebring.Daar het hy en Janré
Odendaal, een van dieafrigters, met mekaarkennis gemaak en vormhulle sedertdien ’ngedugte span.Onder Odendaal se
hande het Yusuf gefloreer,en is hy onder meer na
tenniskampe in Johannes-burg genooi.Sedertdien het hy vir
verskeie toernooiegekwalifiseer. Naas diegrote, die Suid-Afrikaanse
Ope, het hy ook vir dieStrand-ope en die Soweto-ope gekwalifiseer.“Tennis bou my op om
’n beter mens te wees, omte ontwikkel as mens,” sêhy.Hy het in gr. 9 aan sport
begin deelneem, en besefdit is iets waarin hy goedis.Alle reëls is dieselfde as
vir “gewone” tennis.Yusuf speel in ’n spesialetennisstoel.Hy weier om sy ge-
stremdheid as ’n struikel-blok te sien en doen alleswat hy wil doen. Hy sêdie leerlinge by Boys’High help hom wanneerdit nodig is, maar hy doensover moontlik alles self.Hy koester drome om
professioneel tennis tespeel, maar aan die anderkant staan sy kop ookpolitiek toe.“Ek dink ek kan ’n
verskil maak,” sê hy.Odendaal sê dit is vir
hom ’n groot voorreg omYusuf af te rig.“Hy het ’n positiewe
houding. Hy het die sportvinnig opgetel, en vinnigdie leer geklim.”Die respek is wedersyds.
“Sonder Jandré sou ek nieso goed gewees het nie,”sê Yusuf.
YUSUF AJIMUDIN en sy afrigter, Janré Odendaal, opdie tennisbaan by die Lapésatennisskool. Foto:AndréBotha
2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg
R119 900R119 900
R99 900R99 900
R179 900R179 900
R99 900R99 900
R229 900R229 900
R122 900R122 900
R79 900R79 900
R219 900R219 900
R107 900R107 900
2011 CHEVROLET OPTRA 1.6Sedan 36 000 km
R124 900R124 900
2005 BMW 320i 117 200 km
R97 900R97 900
R299 900R299 900
R118 900R118 900
R137 900R137 900
R101 900R101 900
X1PTTKL1-NK040315
André Botha
PROEFNEMINGS met verskillende spelershet Maandag vir die eerste rugbyspan vandie Hoërskool Diamantveld vrugte afgewerptoe hy die sterk span van die HoërskoolVryburg oortuigend met 52-23 geklop het.Diamonds het agt drieë ingeryg om dié
oorwinning in sy eerste wedstryd van dieseisoen te behaal.Dit is ’n goeie wegspring en ’n aanduiding
dat die span op die sukses van 2014 se spankan voortbou.Jean Stemmet, rugbyhoof van Diamant-
veld, sê hy het die wedstryd as proewebeskou.“Ons het by tye maar met rukke en stote
gespeel, maar die belangrikste is dat ons oordie eerste hindernis is,” sê Stemmet.Hy sê hy het die wedstryd benut om
verskeie kombinasies te toets.Hoewel Diamantveld dit as ’n proefwed-
stryd beskou het, is só ’n oorwinning oorVryburg allermins te versmaai.Vryburg is die verdedigende Puk16-kampi-
oen in Noordwes. Die span het verlede weekdie span van die Hoërskool Schweizer-Renekemet 94-7 afgeransel.Diamantveld kom dié naweek in Bloemfon-
tein op die Hoërskool Fichardtpark sesportdag teen die altyd gedugte span van dieHoërskool Sentraal te staan.Die Hoërskool Noord-Kaap speel ook op
Fichardtpark se sportdag en kom teen diespan van Welkom-Gimnasium te staan.
Kombinasies getoets‘Ons het by tye maar met rukkeen stote gespeel, maar die belangrikste is dat ons oor die eerste hindernis is.’ – Jean Stemmet
12A Schmidtsdrift Road, KimberleyServing all your equipment hire needs
Tel: 053-861 5200 Fax: 053-861 5201
X1PTVRED-NK040315
DEBT?DEBT?DEBT?DEBT?We reduce the payments on your home.
Reduce instalments on your car.Pay accounts on your behalf.
Only R57,00Only R57,00Reg No: NCRDC1982
JJM DEBT COUNSELLORS cc57 Du Toitspan Road, Kimberley