Tel (053) 831 2331 Woensdag 10 Desember 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant 68 TRANSVAAL ROAD KIMBERLEY TEL: 053-831 2557/1881 SPEEDY TYRE & EXHAUST Real People. Real Value. Real Speedy. TYRES Lowest in town SHOCKS Less 60% BATTERIES Less 25% X1PH408N-NK101214 Awnings, Blinds & Shu0ers. 61 C - LONG STREET, KIMBERLEY. TEL: 053 833 3827 X1PHJ7LJ-NK101214 André Botha ESKOM se beurtkrag het inwoners van Kimberley die afgelope naweek briesend gehad en dit was veral die kort kennisge- wing dat krag afgeskakel gaan word wat mense woedend gemaak het. Selfs die Sol Plaatje-munisipaliteit is onkant betrap toe Eskom Vrydag self die hele stad se krag afgeskakel het. Teen druktyd was dit nog nie bekend wat die res van die week gaan gebeur nie. Hoewel Eskom Maandag aangedui het dat kragonderbrekings moontlik nie deur die week sal gebeur nie, kan dit enige tyd verander. Op Facebook het mense hul argwaan duidelik laat blyk. Op Noordkaap se Facebook-blad het Elma Loots gewonder of Eskom mense gaan vergoed vir skade aan yskaste en ander elektriese toestelle weens die aan- en afsittery. Ook verskeie ander mense het dié vraag gestel. Karin Venter Hoffmann het haar kwelling uitgespreek oor kos wat sleg word, siek mense in hospitale, mense in aftreeoor- de en die negatiewe impak op sakeonderne- mings en die gevolglike impak op die ekonomie. Charmaine Cabral, haar familie en vriende het ’n ete vir haar ma in ’n deftige restaurant beplan om haar 66ste verjaardag te vier. Die restaurant het egter laat weet dat hy weens die kragonderbrekings moet sluit in die tyd wat hul bespreking was. “Dankie, Eksdom, dat julle my ma se verjaardag geruïneer het!” het sy geskryf. Jade Candy het geskryf sy het ’n maand oue baba wat formulemelk moet kry. Sy sien ook om na ’n bejaarde. Sy moes drie liter melk weggooi omdat dit sleg geword het. Vleis het ook ontdooi. Sy het ook genoem van mense in gastehuise wat nie ontbyt kan kry as die krag in daardie tyd afgaan nie. “Ons is huiwerig om kerse aan gaste te gee weens die moontlikheid van nalatigheid en die brandgevaar. Veral buitelanders verstaan nie dat dit nie jou skuld is as die krag afgaan nie, hulle het mos vir daardie diens betaal.” ) Hou Noordkaap se Facebook-blad dop vir die nuutste verwikkelinge rondom die kragsituasie. Kby sien rooi oor krag Inwoners vies oor kort kennisgewing voor onderbrekings DIE departement van vervoer het ’n lug- en ’n loopbaanskou in Kimberley gehou. Hier klief die weermag se beroemde Silwer Valke-span deur die lug. Die polisie se valskermspringers en vlieglegendes soos Scully Levin het die lugruim met hul toertjies witwarm gemaak. Foto: Charné Kemp Gee toeskouers hoendervel IMPERIALVR-NK101214
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Tel (053) 831 2331 Woensdag 10 Desember 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
68 TRANSVAAL ROAD KIMBERLEY TEL:053-831 2557/1881
SPEEDYTYRE & EXHAUST
Real People. Real Value. Real Speedy.
TYRESLowest in town
SHOCKSLess 60%
BATTERIESLess 25%
X1PH408N-NK101214
Awnings, Blinds & Shu ers.
61 C - LONG STREET, KIMBERLEY.TEL: 053 833 3827
X1PHJ7LJ-NK101214
André Botha
ESKOM se beurtkrag het inwoners vanKimberley die afgelope naweek briesendgehad en dit was veral die kort kennisge-wing dat krag afgeskakel gaan word watmense woedend gemaak het.Selfs die Sol Plaatje-munisipaliteit is
onkant betrap toe Eskom Vrydag self diehele stad se krag afgeskakel het.Teen druktyd was dit nog nie bekend wat
die res van die week gaan gebeur nie.Hoewel Eskom Maandag aangedui het datkragonderbrekings moontlik nie deur dieweek sal gebeur nie, kan dit enige tydverander.Op Facebook het mense hul argwaan
duidelik laat blyk. Op Noordkaap seFacebook-blad het Elma Loots gewonder ofEskom mense gaan vergoed vir skade aanyskaste en ander elektriese toestelle weensdie aan- en afsittery.Ook verskeie ander mense het dié vraag
gestel.Karin Venter Hoffmann het haar
kwelling uitgespreek oor kos wat sleg word,siek mense in hospitale, mense in aftreeoor-de en die negatiewe impak op sakeonderne-mings en die gevolglike impak op dieekonomie.Charmaine Cabral, haar familie en
vriende het ’n ete vir haar ma in ’n deftigerestaurant beplan om haar 66ste verjaardagte vier.Die restaurant het egter laat weet dat hy
weens die kragonderbrekings moet sluit indie tyd wat hul bespreking was.“Dankie, Eksdom, dat julle my ma se
verjaardag geruïneer het!” het sy geskryf.Jade Candy het geskryf sy het ’n maand
oue baba wat formulemelk moet kry. Sysien ook om na ’n bejaarde. Sy moes drieliter melk weggooi omdat dit sleg gewordhet. Vleis het ook ontdooi. Sy het ookgenoem van mense in gastehuise wat nieontbyt kan kry as die krag in daardie tydafgaan nie.“Ons is huiwerig om kerse aan gaste te
gee weens die moontlikheid van nalatigheiden die brandgevaar. Veral buitelandersverstaan nie dat dit nie jou skuld is as diekrag afgaan nie, hulle het mos vir daardiediens betaal.”
Kby sien rooi oor kragInwoners vies oor kort kennisgewing voor onderbrekings
DIE departement van vervoer het ’n lug en ’n loopbaanskou in Kimberley gehou. Hier klief die weermag se beroemde SilwerValkespan deur die lug. Die polisie se valskermspringers en vlieglegendes soos Scully Levin het die lugruim met hul toertjieswitwarm gemaak. Foto: Charné Kemp
Gee toeskouers hoendervel
IMPERIALVR-NK101214
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
Free quantity quotations at your home as well asfree colour specifications.
MEN’S SHORTS | FROM R499Comfortable moulded EVA midsoles
Webbed uppers - perfect for scramblingthrough rock pools
MEN’S NEWPORT H2 SANDALS | R1199
Rubber toe guardprotects toes
SEO 5 HEADLAMP | R550180 lumen output that covers about 120m
Rotating head for impressive performance
105g
25 hours
Super-durable hold-all fortravel and gym
Lockable YKK zips
EVO GEAR BAGSSMALL (35L) R399 / MEDIUM (60L) R450LARGE (85L) R499 / X-LARGE (140L) R550
Packs awayconvenientlyinto small bag
Fans find out first.SHOP ONLINE at www.capeunionmart.co.zaFREE delivery on ALL online orders
Visitwww.capeunionmart.co.za or call 0860 3333 29. Stores nationwide. Products subject to availability. All our products are covered by our famous 5-Way Guarantee,ensuring that you always get the best price and advice along with the fairest return and exchange policy. Prices correct at time of going to press.
Karin Muller
NIE alle mense kan ’n tegnieksuksesvol aan iemand oordra nie,maar as jy luister na die studentevan Edna Watcham van dieCreative Image Craft Paint Studioin Kimberley en jy sien wat hullebemeester, besef jy dat Watchamwel oor hierdie vaardigheidbeskik.
“Om die verbasing en vreugdeop iemand se gesig te sienwanneer hulle met trots na hulvoltooide projekte kyk, is diehoogtepunt van my dag,” sêWatcham.
“Alle mense het iets kreatiefs inhulle en ek help net om dit tevoorskyn te bring.”
Watcham is in Kimberley geboreen het aan die Kimberley JuniorSchool en die Hoërskool Noord-Kaap skoolgegaan.
Sy het by Standard Bank beginwerk en was daarna ongeveersewe jaar ’n ontvangsdame byKimberley Optical.
Meer as 15 jaar gelede het sy virhaar broers in Johannesburg gaankuier en op ’n vlooimark op dieverf van die Creative Image CraftPaint Studio afgekom. “Nadat ekterug was in Kimberley, was dit alwaaraan ek kon dink,” vertel sy.
“Ek wou van kleins af graagmense leer verf.”
Dit het haar ’n jaar geneem omdie moed bymekaar te skraap omhaar werk te bedank en ’n kursusin hierdie verftegniek te volg.
In Januarie 2000 het sy haar eieateljee oopgemaak. Daar isaltesaam 23 van hierdie ateljees inSuid-Afrika en agt in Mauritius.
Daar word weekliks agt klasseby Watcham se huis aangebied.“Die mense word baie goeievriende en om in paar uur af teskakel is wat baie mense nodig
het om spanning teë te werk. Onslag baie gedurende die sessies enek kan aanvoel hoe die studenteontspan.”
Hoewel sy meestal volwassevroue leer verf, is enigiemandwelkom.
“Jy hoef nie eens te weet hoeom ’n verfkwas vas te hou nie, eksal jou leer.”
Met meer as 100 kleure verf englitter om van te kies word daarop materiaal, keramiek, hout enverfdoek geverf. “My studente magnie dit waaraan hulle so hard
gewerk het, in die kas wegbêrenie, daarom verf ons bruikbareartikels soos tafeldoeke, skinkbor-de en muurbehangsels.”
Watcham kry nie veel tyd virhaarself nie, maar probeer gereeldin die gimnasium oefen.
Met iemand wat so lank ’ndroom gehad het en eindelik moedbymekaar geskraap het om dit tevolg gee sy vir vandag se jongmense raad uit haar eie ondervin-ding: “Volg jou drome met hardewerk na en moet nooit moedopgee nie.”
DIE Hoërskool NoordKaap sematrieks het van 2015 af hul eie kleredrag. Dit is 'n nuwe instelling by die skool. Hier van links, wysJessica du Plessis (ondervoorsitter), Cecilia Fiedler (hoofmeisievan die koshuis) en Gerhard Holtzhausen (koshuishoofseun) hoedie nuwe kleredrag lyk. Foto: Verskaf
‘Volg jou drome na’
EDNA WATCHAM (links) wys vir Rosie Strydom wat sy moet doen.Foto: Karla Muller
Uitgevat vir nuwe jaar
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
The Only Solution for youThe Only Solution for youVAT 4640188118
DIE matriekeindeksamen is verbyen die nasien van antwoordstelle isal ver gevorder.Nou is dit die lang wag vir die
uitslae wat vir die matrieks voorlê.Grizelda Cjiekella-Lecholo, LUR
vir onderwys, sal saam met die resvan die provinsie met ingehoueasem wag om te sien of die provin-siale uitslae ’n verbetering gaantoon.Cjiekella-Lecholo het ’n doelwit
van 80% vir die slaagsyfer gestel.Die Noord-Kaap was jare lank een
van die bes presterende provinsiesin die land en het gereeld dietweede plek ná die Wes-Kaap gevul.Die afgelope paar jaar het egter
’n geleidelike verswakking getoonen die provinsie het tot die vyfdeplek teruggesak.Dit is so dat die voortslepende
onrus in die John Taolo Gaetsewe-distrik baie daartoe bygedra het.Vanjaar was daar weer probleme indié gebied. Dit is egter ook so datdaar ook in ander distrikte ’nverswakking was.Die onderwysdepartement het
verskeie ingrypingsplanne inwerking gestel.Verlede jaar is reeds ’n mate van
sukses met dié planne behaal enhopelik is daar vanjaar verderesukses sigbaar.Die goeie nuus is die eksamen
het sonder enige ernstige voorvalleverloop, ook in die John TaoloGaetsewe-distrik.Die Noord-Kaapse onderwysdepar-
tement het ’n goeie rekord in diéopsig.Ons sien dus saam met die
matrieks uit na goeie uitslae enhoop die Noord-Kaap se uitslae salvanjaar weer onder die van dietopprovinsies wees.
Soek die juwelein die alledaagse
Hannes Nöeth
JUWELE kan baie werdwees. Hang af van dievakmanskap en dieedelgesteentes of dit kangoedkoop wees en baiewerd wees omdat ditsentiment het. In ’n grootmate word juwele sewaarde bepaal deur watdit vir jou beteken.Daarom vir my sokosbaar die kleineblondekop-meisie wathaar skatte voor my komuitskud.Ons kampeer met
kinders uit verskillendeomstandighede. In haarbeperkte konteks en haarvyf jaar van bestaan, kensy nie diamantringe engoue julwele van ’nsekere karaat nie. Syweet daarvan, maar diewaarde is nog ver bohaar begrip. As sy haarjuwele uitskud, dan besefek sy gaan dit nooit kanverkoop nie, maar tog isdit van soveel waarde dathaar juwele moeilikvorentoe deur die hardewerklikheid van goud en
silwer vervang sal kanword. “Oom, kyk myjuweeltjies – ek tel elkedag ’n sak vol op.”Ongelooflik – twee
skoenlappers, drieboomsade, ’n dooie tor, ’nwit klip, ’n stukkierooigras, ’n boompeul. Ditis haar juwele. Sy het albaie by die huis.Haar ma het gesê sy
mag dit in haar kamerhou.’n Mens moet ook nie
dink dat sy nie weet watelkeen vir haar betekennie. Sy soek haar juweel-tjies met die hand uit.Ek is so dom – ek durf
vra of elke dag s’ndieselfde lyk.Verontwaardig kom die
antwoord: “Natuurlik nie,Oom, daar is elke dagnuwe juweeltjies om my.Ek moet hulle net optel.”Hoe wonderlik as ’n
mens nog in die kleingoedjies juwele kan sien.
BEACONSFIELD was tot 1912 ’n aparte dorp, kompleet met sy eie stadsaal. Die stadsaal is in drie fases opgerig. Die oorspronklike gebou is op 11 Junie 1888 geopen. Ditis opgerig ter ere van die vrywilligerkorps van die Diamantveld, later bekend as die Kimberley Light Horse. ’n Nuwe vleuel is in Oktober 1897 gebou om koningin Victoriase Diamantjubileum te vier. Die klok en toring is in 1902 bygevoeg. Die spits van die toring was in die vorm van ’n kroon, waarmee die Britse koningshuis as koningshuisvan die Kaapkolonie vereer is. Nadat Beaconsfield deel van Kimberley geword het en dus nie meer ’n eie stadsraad gehad het nie, is die gebou steeds vir opvoerings, openbarevergaderings en danspartye gebruik. Die gebou het egter mettertyd verwaarloos geraak. Pogings om die gebou te behou was onsuksesvol, en in 1969 is dit gesloop. Dieklok is deur die Kimberleyse stadsraad aan die Kimberleyregiment geskenk. Die horlosie, hoeksteen en klok is nou in bewaring in die McGregormuseum. Die terrein hetvir jare onbenut gebly totdat ’n vulstasie in die 1980’s hier opgerig is. Die toring agter die vulstasie is opgerig as deel van wat ’n satellietpolisiekantoor sou word. Vandagis dit egter openbare toilette. Foto’s: Africana-biblioteek en André Botha
Stadsaal verval
Karin Muller
MIN of meer alle begrippein ons taal wat tyd ofhoeveelheid aandui ofbeskrywend is, is relatiefvan aard.Wat die modebewustes
as elegant bestempel, magjy as skreeulelik ervaar.Terwyl een persoon mag
dink die werk is onmoont-lik baie, mag dit dalk viriemand anders haalbaarwees.As jy min geslaap het,
mag iemand anders dit asheeltemal voldoendebeskou. Wat vir eenpersoon baie is, is vir dievolgende persoon min.Wat vir een persoon lankis, mag vir ’n anderpersoon kort wees.Alles hang van jou
verwysingsraamwerk af.As jy met die minimummoet klaarkom, kan jy nieverstaan waarom sekereartikels as winskopebemark word nie. Diehoeveelheid kos of slaapof werk of ontspanningwaaraan jy gewoond is, isnie noodwendig waaraanander mense gewoond isnie.Wonder jy waarom
mense wat jy dink ’ngroot inkomste verdiensteeds skuld het, sal daariemand anders wees watdieselfde oor jou wonder,aangesien hulle minder asjy verdien.Inwoners van Hartswa-
ter of Hopetown magKimberley as ’n stadbeskou. As jy in Kimber-ley woon, voel jy waar-skynlik dat Bloemfontein’n stad is. As Bloemfontei-ner sal jy heel moontlikPretoria, Kaapstad ofDurban as ’n stad bestem-pel. Daar sal altyd iemandwees wat meer of minderhet en daar sal altydiemand wees wat meer ofminder doen.Ons verwysingsraam-
werk is so uniek soos onsmenswees. Soos ’nvingerafdruk of DNSwaarvan geen mens s’ndieselfde is nie.Al veroorsaak dit soms
konflik is dit ook watinteressantheid enverskeidenheid aan dielewe verleen.
Elkeen is uniek
Sien uit na uitslaeBESOEK Noordkaap se webblad bywww.noordkaap.co.za vir meer nuus, foto’sen fotogalerye. As jy vorige uitgawes vandie koerant misgeloop het, kan jy ook opdié webtuiste aanlyn deur die koerantegaan “blaai”. Sluit by Noordkaap se Face-bookblad aan en gesels saam met anderlesers oor kwessies wat die Noord-Kaapen omgewing raak.
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time ofprint. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper termsand conditions apply. E&OE.
In Free State, North West, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland,Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express stores.Selectedproductsmaynotbeavailable inall stores.www.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop
118646 20x3 Eng
*SundayTimesTopBrands2014
PnP Long LifeFull Cream or LowFat Milk 6 x 1 Litre
PFF
5990PerPack
Don’tpayacentmore thanyouhavetothisChristmas.
See in store for details. www.picknpay.co.za/brandmatch
3 tot 10 JANUARIE
Indien u wil betrokke raak by die toernooi of meerinligting benodig oor skaak en skaakontwikkeling
in die NK kontak Dina by: Sel: 083 200 5664X1PE8JV8-NK101214
Om vorige uitgawes vanNoordkaap te lees, gaan nawww.noordkaap.co.za
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
PAINTS, CASTING, DEVIL'S FORK, CUTTING AND GRINDING DISCS
PAINTS,CASTING,DEVIL'S
FORK,CUTTING
ANDGRINDING
DISCS
PAINTS,CASTING,DEVIL'S
FORK,CUTTING
ANDGRINDING
DISCS
YOUR 1-STOP STEEL SHOP FOR ALL YOUR SECURITY NEEDS.WISHING ALL OUR CLIENTS A SAFE HOLIDAY SEASON.
PAINTS, CASTING, DEVIL'S FORK, CUTTING AND GRINDING DISCS
Your steel andtubing tjommies25 Hull Street Tel: (053) 831 4461/2/5/6 • Fax: (053) 831 4460
STEEL & PIPES KimberleyN.C.PTY
LTD
Don’t missout on our greatin-store specials.
For your beststeel deal!
We thank all our loyal customersfor your support. Wishing all an
enjoyable and safe festive seasonand a prosperous 2015.
We thank all our loyal customersfor your support. Wishing all an
enjoyable and safe festive seasonand a prosperous 2015.
’n DRINGENDE beroep op mense dat hullenou moet gaan bloed skenk voordat hullemet vakansie vertrek, is deur die Suid-Afri-kaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) opinwoners van Kimberley gedoen.Magda Tesnet, skakelpraktisyn van die
SANBD in Kimberley, sê Desember istradisioneel ’n moeilike tyd vir die SANDB,omdat 3 000 eenhede bloed nie daagliks gekrykan word nie. “Dié hoeveelheid bloed wordbenodig om pasiënte, soos dié wat terminaalsiek is, om nie eens van ongelukslagoffers tepraat nie, te behandel. Wanneer ons navorige jare se bloedvoorraad in dieselfdetydperk kyk, weet ons moeilike tye lê voor.“Ons wil mense aanmoedig om dié
vakansie 30 minute te vind om bloed teskenk. Terwyl jy jou vakansie geniet, kanjou bloed tot drie mense se lewe red.”Die behoefte aan bloed neem in Desember
toe omdat verkeer op die nasionale paaie indie vakansie heelwat toeneem en ditongelukkig ook meer ongelukke beteken.Tesner sê dit is slegs met die hulp van
gereelde en toegewyde skenkers moontlik omaan die vraag te voldoen.Die SANBD se kantoor in Kimberley is in
Dutoitspanweg digby die Kimberley-hospitaalen die Mediclinic Kimberley.) Om uit te vind waar jy bloed kan skenkSMS jou naam en poskode na 31454. Stan-daardtariewe geld. Om meer uit te vindbesoek www.sanbs.org.za of skakel 0800-119-031.
André Botha
DIE nasienwerk van matriekeindeksamen-vraestelle het reeds ver gevorder. Dit hetverlede Dinsdag begin. Die uitslae sal op 6Januarie bekend gemaak word.Sydney Stander, woordvoerder van die
Noord-Kaapse onderwysdepartement, sê diedepartement is tevrede met die verloop vandie eksamen. Geen ernstige voorvalle isaangemeld nie.“Ons het ’n trotse rekord van baie jare
waarin geen negatiewe voorvalle in dieprovinsie was nie.”Die DA het ook sy tevredenheid uitge-
spreek.Safiyia Stanfley, die party se provinsiale
woordvoerder oor onderwys, sê dit wordverwelkom dat geen vraestelle uitgelek ofverkoop is nie.“Ons stel veral belang daarin om te sien
hoeveel kandidate hul eksamens met goeiepunte in wiskunde en wetenskap geslaaghet.”
Uitslae van eindeksamenoppad
MACKS VAN STADEN van die Laerskool Roodepanmet die rits trofeë wat hy vanjaarverower het. Macks, die skool se hoofseun, is as algeheel beste presteerder aangewys. Hy is ook die duxleerling vir 2014 en die beste presteerder in Afrikaans, Engels,lewensoriëntering, kuns en kultuur, tegnologie, sosiale wetenskap en natuurwetenskap. Hy het ook ’n trofee en kontantprys gekry vir wiskunde waarin hy 92% behaalhet. Hy is ook vir uitstaande leierskap beloon. Sy ouers is Rolene en Ockert vanStaden.
DIE meulegebou en koekie- en pastagebouwat deur Westra, ’n filiaal van GWK, inModderrivier opgerig word, het grootvordering gemaak sedert die eerste sooigespit is, sê Eddie Ueckermann, uitvoerendebestuurder van Westra.
Die meule en die fabriek sal ’n geldelikeinspuiting vir Modderrivier wees enverskeie werkgeleenthede in dié brandarmgebied skep.
Nuwe omgewingsvriendelike metodes isin die ontwerp gebruik om water teherbruik, geboue koel te hou en geraas teverminder.
Al die koekiefabriek se toerusting isreeds op die perseel en die laaste gedeeltevan die meule se toerusting het ook onlangsop die perseel aangekom.
Slegs 19 skeepsvraghouers moet nog inModderrivier aankom.
Die pasta-aanleg se toerusting is alles opdie water en word middel vandeesmaandverwag.
Die installering van die toerusting salvroeg in Januarie begin.
Ueckermann sê handelsmerke en verpak-kingsgroottes is reeds ontwerp en geregi-streer.
In die meule is ’n moderne laboratoriumwat toetse sal doen op materiaal wat inkom,asook op klaar vervaardigde produkte.
Produkte sal aan die strengste toetseonderwerp word en aan die hoogstestandaarde voldoen.
Ueckermann sê alle toerusting is van diebeste verskaffers in die wêreld verkry.
Die meule is van Buhler-toerusting, ’nmaatskappy wat 80% van die markaandeelin die wêreld het.
Net die beste benutting van hulpbronnesal plaasvind en Westra wil dit as ’nmededingende voordeel gebruik.
Eugene Champion, bestuurder: projektevan Westra, sê dié aanleg het begin as ’ndroom wat in 2010 posgevat het om waardetoe te voeg aan die produkte wat GWK seaandeelhouers verbou.
“Ons wou ook ons voetspoor in voedsel-vervaardiging vergroot.”
Hy sê verskeie alternatiewe is in diemarkondersoek oorweeg.
“Die verbruik van koringprodukte toonjaar na jaar ’n styging per kapita endaarom is besluit om in die mark te belê enkoringmeel te vervaardig.
“Slegs 20% tot 25% van koringmeel wordegter deur die eindverbruiker gebruik.
“Daarom het ons moontlikhede ondersoekom verdere waarde aan die produkte toe tevoeg.
“Weer het ons na stygende markte gekyk,terwyl ’n lang raklewe ook deel van diekriteria was. Pasta en beskuitjies het aan aldie kriteria voldoen.”
Nog ’n projek van Westra is die outomati-sering van die verpakkingsaanleg inChristiana.
Ueckermann sê C-Meule is in 2011 inChristiana geïnstalleer om kapasiteit daarte verhoog.
Gebouevorderfluks
ALMAL doenKersinkopies endaarom sal ’ngeskenkbewys vanR200 van die Dia-mond PavilionShopping Mall beslishandig wees.Noordkaap se lesers
kry vandag vir oulaasdie kans om só ’ngeskenkbewys te wen.’n Miniatuur-logo vandie Diamond PavilionShopping Mall isiewers in Noordkaapgeplaas.
SMS die sleutel-woord “logo”, jounaam, telefoonnom-mer en die bladsy-nommer waarop dielogo geplaas is na45527. Dit kos R1,50om jou in te skryf.Die SMS-lyn sluitVrydag om 10:00.
Kry logoenwen
Besoek Noordkaap se webblad www.noordkaap.co.za ofgesels saam met ons op Noordkaap se Facebookblad.
8 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
DIE weermag sejaarlikse Gun Run isweer in Kimberleygehou. Dit is dietiende jaar dat ditaangebied is. Ledevan die staandemag, asook die reserwemag, het aandie Gun Run deelgeneem. Spanne vantien lede elkmoes ’nkanon 8 km ver inKimberley trek enstoot. Die polisie entwee burgerlikespanne van Galeshewe het ook deelgeneem.
SOMMIGE inwoners was ietwat bekommerd oor die groepe soldate wat met ’n kanonin die strate van die stad gehardloop het. Altesaam 17 spanne het aan die Gun Run deelgeneem. Foto’s: Charné Kemp
Op ’n drafstap
JET SET MoToRSJET SET MoToRS
services include:services include:
Tel: 053 836 9904 | 64 Long Street
Shell V-Power Diesel | Shell V-Power 9524 hour Convenient store and service sta on
Aan al ons getroue kliente,Geseende Feestyd enVoorspoed vir 2015.
X1PJ3HTW-NK101214
NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 9
X1PHY8AW-NK101214
X1PHY16R-NK101214
LEERLINGE van die Hoër Tegniese Skool Kimberley gaan die nasionale landsdienskamp in Desember bywoon.Van links is Robyn Harker, Lizette Beuzana, Tefo Motsage en Selby Lucas. Foto: André Botha
Woon nasionale kamp by
10 NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014
DEPARTMENT OF TRANSPORT, SAFETY AND LIAISON
Directorate: Civilian Secretariat
Assistant Director: Regional CoordinatorSalary: R270 804 – R327 126 per annum (Level 9)
Requirements: • Recognised Bachelor’s degree/diploma, preferably inPolicing, Social or Project Management plus 3-4 years’ credible and provenproject development coordination experience, relevant to the successfulexecution of the key performance areas of the position • Good knowledge ofthe Public Service policies and legislation • Valid Code EB driver’s licence• Willingness to work extra hours and travel extensively • Networking skills• Verbal and written communication skills, including reporting • Conflictmanagement as well as problem-solving skills • Sound understanding ofGovernment’s planning framework and the integrated development planningand budgeting process • Familiarity with the safety, security and policingenvironment and related legislation.
Duties: • Provide professional operational management and leadership inrespect of the provision of the functions and services assigned to theRegional Office • Provide strategic direction and ensure the implementationof Social Crime Prevention and Community Police Relations oversight of theSouth African Police Service functions at regional level • Support, cooperateand collaborate in intergovernmental, inter-departmental, inter-sectoral andinter-directorate integration in respect of the regional office.
Requirements: • Appropriate diploma or Matric plus a minimum of 5 years’demonstrated experience relevant to the successful execution of the keyperformance areas of the position • Valid Code EB driver’s licence• Willingness to work extra hours and travel extensively • Proven facilitation,coordination, networking, conflict management, verbal and writtencommunication and reporting, as well as problem-solving skills • Soundunderstanding of the municipal integrated development planning process aswell as familiarity with the safety, security and policing environment andrelated legislation.
Duties: The implementation of integrated Social Crime Prevention,Community Police Relations and Monitoring and Oversight programmes andactivities in the region • Develop programmes, work plans and draw upbusiness plans in regard to the above • Liaise, consult and cooperate withdifferent stakeholders and advise relevant stakeholders • Facilitate theestablishment, support and sustenance of community policing • Embark onoversight visits to police stations to evaluate police performance and conduct• Liaise and consult with the Provincial Office on the delivery of departmentalservices in the region.
Provincial InspectorSalary: R148 584 – R175 023 per annum (Level 6)
(Ref. S4.12/04)Britstown Provincial Traffic Station
Requirements: • Grade 12 Certificate or higher qualification • Valid driver’slicence (Code B) • Basic Traffic Diploma or equivalent qualification • 1 year’spractical experience in law enforcement • No criminal record.Key performance areas: • Enforce road traffic, public passenger andtransport legislation • Examine drivers and motor vehicles and monitorcompliance at Driver Licence Testing Centre (DLTC) and Vehicle TestingStation (VTS) • Provide visible traffic control/policing • Promote/ensure crimeprevention activities • Perform all administrative activities and related duties.Enquiries: Mr Mxolisi Tshaliti, tel. (053) 672-0125 or Mr Batsile Marekwa, tel.(053) 839-1795
Provincial InspectorSalary: R148 584 – R175 023 per annum (Level 6)
(Ref. S4.12/03)Colesberg Provincial Traffic Station
Requirements: • Grade 12 Certificate or higher qualification • Valid driver’slicence (Code B) • Basic Traffic Diploma or equivalent qualification • 1 year’spractical experience in law enforcement • No criminal record.
Key performance areas: • Enforce road traffic, public passenger andtransport legislation • Examine drivers and motor vehicles and monitorcompliance at Driver Licence Testing Centre (DLTC) and Vehicle TestingStation (VTS) • Provide visible traffic control/policing • Promote/ensure crimeprevention activities • Perform all administrative activities and related duties.
Enquiries: Mr Frank Malgas, tel. (051) 753-0775/6 or Mr Batsile Marekwa, tel.(053) 839-1795
The Northern Cape Provincial Government is an equal opportunityaffirmative action employer. NB: Woman and people with disabilities areencouraged to apply.Applications must be submitted on a Z83 form, obtainable from any PublicService Department, and should be accompanied by certified copies ofqualifications, Identity Document and comprehensive CV. Faxed applicationswill not be considered.
Applications stating the relevant reference number must be sent viahand delivery to: The Head of Department: Department of Transport,Safety and Liaison, Southey Chambers, Ocean Echo Building, 2 cnrPhakamile Mabija and Lennox Streets, or posted to PO Box 1368,Kimberley 8300, for attention: Ms M Leburu.The successful candidates will have to undergo securityvetting. Candidates who have not been contactedwithin 1 month of the closing date for application mustaccept that they have been unsuccessful, sincecorrespondence will be conducted with successful
candidates only.
Closing date: 12 December 2014
www.humanjobs.co.za Human Communications 114750
Northern Cape Provincial Government AIDS HELPLINE0800-012-322
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS. Gratiskwotasies. Skakel 082 3880307 of 053 832 9194.
SAKE
GELEENTHEDE
2415
SWEET DISTRIBUTIONOPPORTUNITY. Startyour own business, suc-cessful and profitable.Myer 012 547 [email protected]
EIENDOMME
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
HERLEAR: 1-slaapkamer-woonstel te huur vanaf 1Jan. 2015, R2 700 permaand plus R2 700 depo-sito. Skakel 076 900 5606/ 084 261 2492.
HERLEAR: 2-slaapka-mer-woonstel te huurvanaf 1 Jan 2015. R5 000per maand plus R5 000deposito.Skakel: 076 900 5606/084 261 2492.
DIE verskuiwing en oorplasing van pasiëntevan die Mediclinic Kimberley na dieMediclinic Gariep verlede week het gladverloop.Die nuutgeboude Mediclinic Gariep met
sy moderne geriewe in El Toropark hetverlede week oopgemaak en pasiënte isdaarheen oorgeplaas.’n Kraaminrigting sal in die Mediclinic
Kimberley ingerig word.Daar sal ook pediatriese geriewe en ’n
ooghospitaal wees.ER24, Mediclinic se ambulansdiensver-
skaffer, het intensiewesorg- en hoësorg-pasi-ente verskuif.Albert Hensberg, die bestuurder van ER24
Kimberley, sê bykomende personeellede hetmet hul voertuie van Bloemfontein, Kuru-man en Upington gekom om te help met dieverskuiwing.Agt voertuie en 16 personeellede het die
pasiënte versorg.Die ander pasiënte wat in ’n minder
ernstige toestand is, is per bus verskuif.Denise Coetzee, die Mediclinic-woordvoer-
der, sê daar is begin deur die mans- envrouepasiënte van die hoësorgeenheid oorte plaas.Daarna is die vrouepasiënte en toe die
mans na hul onderskeie sale verskuif.Pasiënte van die intensiewesorgeenheid is
laaste oorgeplaas.Johanna Snyman, verpleegbestuurder, sê
die pasiënte is reeds vroeër vandeesweekper brief en in individuele gesprekke vandie verskuiwing ingelig.Alle vrae is ook beantwoord.
Skuifverloopglad
Albert Hensberg, die bestuurder van ER24 Kimberley, sê bykomende personeellede het met hul voertuie van Bloemfontein,Kuruman en Upington gekom om te help met die verskuiwing.
Wat is jou mening?Gesels saam op Noordkaap seFacebookblad.
NOORDKAAP, WOENSDAG 10 DESEMBER 2014 11
Ease the pressureon yourself.We’ve extended our FREE Health Check
special offer for Mercedes-Benz*,
Freightliner and Fuso.
Terms and conditions: Discounts are only applicable if parts are purchased from and fitted in the workshops of authorised
Mercedes-Benz Commercial Vehicles dealers. Discounts do not apply to parts and/or service promotions that are currently running.
Only applies to vans two years and older and trucks and buses that are four years and older and are out of warranty, CharterWay
service or maintenance contracts, and have not visited a dealer workshop in the last 12 months. Excludes Freightliner, Cummins and
Caterpillar engines and Eaton gearboxes. * Applicable to Mercedes-Benz trucks, vans and buses. ** This discount is only offered
on Reman Parts (excluding Fuso and Freightliner), provided that all core criteria have been met. *** This labour rate is only offered
at participating Mercedes-Benz, Freightliner and Fuso dealers.
MBSA/1696/H
LT
Another chance
for a
FREE
checkup
You now have until the end of 2014. We’ll ensure that your
truck, van or bus is in great shape before it hits the road,
so you won’t be startled by warning lights or beeps while driving.
YOU’LL ALSO RECEIVE:
• Up to 45% discount on Reman Parts **
• Up to 30% discount on General Parts
• Up to 20% discount on major aggregates
• A reduced labour rate of R425 ***
Because safety starts before you see the warning signs.
Don’t miss out. Visit your nearest Mercedes-Benz, Freightliner
or Fuso dealer today. Offer ends 31 December 2014.
AD
aim
ler
Bra
nd
MOTORS
MET nog sowat twee jaar oor voordat ’nnuwe Pajero die lig sien, het Mitsubishiintussen besluit om sy groot, hardebaard-veldryer met die stileerkwas by te dam.Die meganika bly onveranderd, maar ’n
paar opknappings is wel aan die voorkomsbinne en buite aangebring.Die veranderings is egter net van toepas-
sing op die drie modelle met die kort lyf.Die opvallendste verbeterings is aan die
voorkant aangebring. Die neus het nou ’nnuwe buffer, terwyl die sierrooster ’n diepeenheid vorm wat van bo na onder strek.Blink chroomstroke weerskante van dierooster beklemtoon dié diep voorkoms.Weerskante van die diamant-embleem is tweedwarslatte wat van hooflig tot hooflig strek.Nog ’n nuwigheid wat opval, is die klein
misligte heel onder, elkeen voor ’n voor-wiel. Langs die misligte is ’n repie LED-lampies aangebring wat heeldag deur skyn.Dít alles bied nou aan die Pajero ’n moder-ne, vars voorkoms. Volgens Mitsubishibeïnvloed die nuwe neus en buffer nie diePajero se naderhoek oor hindernisse nie.Op die agterklap is die hele plastiekbe-
dekking wat om die noodwiel vou nou van’n nuwe voorkoms voorsien. Mitsubishi sêhy het die bedekking meer robuus en ook
groter gemaak sodat dit die hele wiel bedek.Dit skep ’n skoner beeld wanneer ’n mensdie Pajero van agter bekyk.Die reeks kry verder nuwe allooiwiele
met ’n netjiese sesspeek-motief.Binne is die enigste veranderings die
trukamera wat nou sy beeld op ’n sentraleskerm wys en nie meer op ’n afsonderlikeskerm nie. Die hoofligte het voortaan ook ’nselfdomp-funksie.Meganies is die Pajero onveranderd. Die
reeks het steeds die lekker fris 3,2-liter-turbo-dieselenjin onder die enjinkap wat 140 kW en’n stewige 441 Nm se wringkrag lewer. Ookdie selfskakel-vierwieldryfstelsel bly onver-anderd en is een van die vernaamsteeienskappe wat van die Pajero ’n hardekwas-veldryer maak. Die blikbrein help ondermeer self bepaal watter wiel wieltol beleefsodat minder krag soontoe en meer na dieander wiele met goeie greep gestuur kanword. Die stelsel behels ook ’n laestrekratkasen elektroniese sluitewenaars op die agteras,sowel as tussen die voor- en agterwiele.Drie veldrymodusse is te kies – dít is nou
benewens die gewone 4x2-verstelling waarindie voertuig standaard is wanneer ’n menshom aanskakel. In elke modus is die motorblywend in viertrek-aandrywing gestel.
Pajero kry vars voorkomsMITSUBISHI se Pajero het ’n paar nuwighede. Foto: Verskaf
REEZA HEN-DRICKS, ’n oudleer-ling van die Hoër-skool Noord-Kaap,was een van die uit-blinkers in dieKnights se sege Son-dag oor die Lions.
Die Proteas-paarHendricks en RileeRossouw het teen dieLions se tandeloseboulaanval gebal-jaar.
Hendricks se on-oorwonne 74 (53b,8x4, 1x6) was uit dieboonste rakke.
Daar was ’n matevan ironie betrokkeindiemanier wat dieKnights Sondagmid-dag die eindstrydvan die plaaslikeT20-reeks gehaal énook die eerste keersedert 2009 vir die lo-nende Kampioeneli-ga gekwalifiseer het.
Dié oorwinningmet agt paaltjies oordie Highveld Lionsop die Wanderers hetfeitlik geen vuur-werk opgelewer nie –iets wat ongewoonis in die kortste for-maat van die spel.
Maar om eerlik tewees is dit nie nood-wendig ’n slegte dingnie.
Een van die ken-merkende eien-skappe van dieKnights se reis naVrydagaand se eind-stryd op Nuwelandteen die Cape Cobrasis hul dissipline.
Op papier gaan ’nboulaanval van Dil-lon du Preez, Shad-ley van Schalkwyk,Malusi Siboto enWerner Coetsee, diekaptein, nie ’n teen-stander se broek laatbewe nie.
Tog is T20-krieketsimpatiek teenoor ’nklomp moedige bou-lers wat nie diespreekwoordelike
X-faktor het nie.In dié formaat hoef
jy op sekere dae slegskolwers te wurg ennie noodwendig uit teboul nie.
Die Knights het diébeginsel voortdu-rend en gretig indié veldtog aange-gryp.
Op ’n dag waarophul boul-leier en oor-sese aanwins, AndréRussell (1/44), ge-sukkel het, het die
plaaslike staatma-kers die mas opge-kom. Du Preez (0/20)en Van Schalkwyk(1/25) het nooit dieLions se kolwers toe-gelaat om vryelikhoue te speel nie,maar die grootste by-drae is deur Sibotogelewer.
Die 27-jarige naat-bouler het die belang-rike paaltjies vanChris Gayle (15, 14b)en Rassie van der
Dussen (17, 16b), dietwee manne wat diéseisoen vir die Lionshonderdtalle gemo-ker het, geneem ennooit sy dissipline in-geboet nie.
Die Lions kon uit-eindelik net ’n be-skeie 148 lopies op dietelbord kry.
Intussen glimlagSarel Cilliers breed.Is daar ’n groterhupstoot vir sy her-aansoek as afrigter as
’n besoek aan Indiëvir die Kampioene-
liga?
Lions se byt nie genoeg
REEZA HENDRICKS,’n oudleerling vandie HoërskoolNoordKaap, in aksie in die Knights sewedstryd Sondagteen die Lions. Hyhet ’n onoorwonne74 lopies behaal.
RILEE ROSSOUW moker die bal in die Knights se wedstryd teen die Lions. Foto’s: Deaan Vivier
From
R359 000The new Hyundai ix35 1.7 Diesel
HYUNDAI KIMBERLEY33 MacDougall Street • (053) 807 6800 • Under New ManagementJobo 082 461 8088 • IQBAL 083 735 1785 • Cully 072 404 2991
FSP Reg No 25934
X1PJ1409-NK101214
DEBT?DEBT?DEBT?DEBT?We reduce the payments on your home.
Reduce instalments on your car.Pay accounts on your behalf.
Only R57,00Only R57,00Reg No: NCRDC1982
JJM DEBT COUNSELLORS cc57 Du Toitspan Road, Kimberley