10 AUGUST 2012 PRINT RUN: 8 000 GRATIS/FREE Die waarheid sonder voorbehoud / The truth without prejudice LEPHALALE, BALTIMORE, MAASSTROOM, MARKEN, MARAPONG, MARNITZ, SELEKA, STEENBOKPAN, SWARTWATER, TOLWE, TOM BURKE, VAALWATER Onverwacht Sakesentrum, Onverwacht, Lephalale 0557 Tel: 087 150 5306 Fax: 086 614 6209 E-mail: adverts@ Bulletin Bosveld/Bushveld NUUS NEWS ORDELIKE ORDELIKE R R THERN THERN O O NUUS NEWS N N We bring you the news! Ons bring die nuus na jou toe! 148 Thabo Mbeki, Mokopane, 0600 Onverwacht Sakesentrum, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 (Lephalale) / 015 491 3082 (Mokopane) Fax: 086 614 6209 Email: [email protected]KILL-A-BUG PEST CONTROL WERNER: 083 446 5342 www.killabug.co.za Fumigations, weed control and lawn treatments, pre- and post-construction treatments. Getting rid of all the pests in your garden, home and business... Reg. No. PestControl Operator: P 19702 CLEANCHEM Suppliers of all cleaning equipment and chemicals at the best quality and prices! Call: 083 446 5342 [email protected]Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319 www.agamefarms.co.za Melanie 083 307 4476 Braam 073 578 6435 Jolene 082 909 1270 Chris 076 432 8445 Marna 082 856 1765 Elane 073 242 1177 Kantoor 014 763 4040 HUIS TE KOOP KONTAK: MARNA 082 856 1765 4 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS, OOP LEEF AREAS,IN ONVERWACHT ERF GROOTTE: +-1120M² PRYS: R1 335 000 Turned 65 and is still very well and kicking BERNINA RSA Skakel Stephina by: 014 763 3976 / 082 567 9861 2A Booysenstraat Lephalale (Tussen Dr Emslie en Jet) 14 en 15 September Kaartjies te koop vir: Bernina Sagteware & Borduur demonstrasie asook kreatiewe masjien werk (Bespreek vroegtydig asb!) M E A T C I T Y Tel: (015) 491 8142 / (015) 491 8492 / Ruiterweg 40 - Mokopane - Waltie, Billie, Awie - Epos: [email protected]Bulk Lam Pakke R69-95p/kg Kameeldoring Boerewors R37-95p/kg Wilds Wors R32-95p/kg Chicken Leg Quarters R24-95p/kg 5KG Drumsticks R125 p/pack Bulk Vark Pakke R34-95p/kg 5KG Dye R125 per Pak Bulk Maalvleis R36-50p/kg LEPHALALE - Die Boskroeg se Jaarlikse Poees het verlede Saterdag groot aſtrek gekry. Enige onderneming of persone kon inskryf vir die potjiekoskompetsie, om te wys wie ‘n bobaaspot kan maak. Die Beste Pot-toekenning het gegaan aan Pieter van Zyl en sy span. One Stop Truck Repairs het ‘n tweede plek behaal en derde was Francois Taljard en sy span. Die Beste Stalletjie-toekenning het gegaan aan Amrie Embroidery, met Claudias Thomas (foto links) en Nelis Janse van Rensburg se span wat ‘n toekenning vir Beste Spangees ontvang het. Verskeie akwiteite het die dag volgemaak: Boeresport en vermaak deur kunstenaars soos Joe F, MarNet, Karlien Husselman en Anton Botha. Leone Illingworth is as Mej. Poees aangewys terwyl Julien Small as eerste prinses gekroon is. Ilze Human is as tweede prinses aangewys. C&M Events het gehelp om die dag te koördineer. Boskroeg eienaar, Jurgens van Rensburg bedank as die borge en die publiek vir hul ondersteuning. M OKOPANE - Inwoners van die dorp het hierdie week hul harte oopgemaak nadat die Du Toit gesin se seuntjie Egan (2), Maandagmiddag in hulle swembad verdrink het. Maar weldoeners vra dat die dorp sy hand oop hou vir hierdie gesin. Leon (30) en Lomie (25) het skaars ‘n week gelede by die huis in Springbokstraat, waar die tragedie getref het ingetrek. Toe die Valke Buurtwag Maandagmiddag ‘n oproep kry om te gaan help , het die volle hartseer van die verhaal ontvou. Seuntjie (2) verdrink - verslae ouers benodig hulp na tragedie ‘n Potjiekos fees! Leon het onlangs sy werk verloor en het ‘n tydelike betrekking, maar soos dit is, was die toekoms maar onseker vir hom en Lomie, en hulle twee seuntjies van twee en vier. “Behalwe vir die emosionele skok vir hierdie gesin wat reeds onder erge beproewing gebuk gaan, sal dit vir hulle onmoontlik wees om die kostes verbonde aan ‘n begrafnis te dra,” het Hannes van Wyk van die Valke Buurtwag Dinsdag gesê. ... volg op bl. 3 Lephalale 014 763 3813 Sparsentrum Onverwacht
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
10 AUGUST 2012 PRINT RUN: 8 000 GRATIS/FREEDie waarheid sonder voorbehoud / The truth without prejudiceLEPHALALE, BALTIMORE, MAASSTROOM, MARKEN, MARAPONG, MARNITZ, SELEKA, STEENBOKPAN, SWARTWATER, TOLWE, TOM BURKE, VAALWATER
Fumigations, weed control and lawn treatments, pre- and post-construction treatments. Getting rid of all the pests in your garden, home and business...
Reg. No. PestControl Operator: P 19702
CLEANCHEMSuppliers of all cleaning
equipment and chemicals at the best quality and prices!
LEPHALALE - Die Boskroeg se Jaarlikse Potfees het verlede Saterdag groot aftrek gekry. Enige onderneming of persone kon inskryf vir die potjiekoskompetsie, om te wys wie ‘n bobaaspot kan maak.
Die Beste Pot-toekenning het gegaan aan Pieter van Zyl en sy span. One Stop Truck Repairs het ‘n tweede plek behaal en derde was Francois Taljard en sy span. Die Beste Stalletjie-toekenning het gegaan aan Amrie Embroidery, met Claudias Thomas (foto links) en Nelis Janse van Rensburg se span wat ‘n toekenning vir Beste Spangees ontvang het.
Verskeie aktiwiteite het die dag volgemaak: Boeresport en vermaak deur kunstenaars soos Joe F, MarNet, Karlien Husselman en Anton Botha. Leone Illingworth is as Mej. Potfees aangewys terwyl Julien Small as eerste prinses gekroon is. Ilze Human is as tweede prinses aangewys.
C&M Events het gehelp om die dag te koördineer. Boskroeg eienaar, Jurgens van Rensburg bedank as die borge en die publiek vir hul ondersteuning.
MOKOPANE - Inwoners van die dorp het hierdie week hul harte oopgemaak
nadat die Du Toit gesin se seuntjie Egan (2), Maandagmiddag in hulle swembad verdrink het. Maar weldoeners vra dat die dorp sy hand oop hou vir hierdie gesin.
Leon (30) en Lomie (25) het skaars ‘n week gelede by die huis in Springbokstraat, waar die tragedie getref het ingetrek. Toe die Valke Buurtwag Maandagmiddag ‘n oproep kry om te gaan help , het die volle hartseer van die verhaal ontvou.
Seuntjie (2) verdrink - verslae ouers benodig hulp na tragedie
‘n Potjiekos fees!
Leon het onlangs sy werk verloor en het ‘n tydelike betrekking, maar soos dit is, was die toekoms maar onseker vir hom en Lomie, en hulle twee seuntjies van twee en vier.
“Behalwe vir die emosionele skok vir hierdie gesin wat reeds onder erge beproewing gebuk gaan, sal dit vir hulle onmoontlik wees om die kostes verbonde aan ‘n begrafnis te dra,” het Hannes van Wyk van die Valke Buurtwag Dinsdag gesê.
... volg op bl. 3
Lephalale
Posnet bedank alons lojale kliëntegedurende 2010!En wens hulle
alle voorspoed vir 2011!
014 763 3813
SparsentrumOnverwacht
Ons is oop totdie 23ste Desember
vir enige laaste:
KourierpakkiesPospakkies
LamineeringFakse
FotostateInternet
en nog baiemeer!
r e
Besigheids Kaa tji sR349 vir 500!
Lephalale
Posnet bedank alons lojale kliëntegedurende 2010!En wens hulle
Van Wyk was self Maandag kort na die voorval op die toneel.“Hierdie mense het hulp nodig. Dit was Maandag duidelik dat hulle finansiëel
swaarkry,” het hy gesê.‘n Selfoon-kettingboodskap het gesorg dat daar Dinsdagoggend kos uit alle
oorde by die huis afgelewer is en Avbob begrafnisdienste in Mokopane het aangebied om die begrafnis sonder enige kostes aan die gesin waar te neem.
“Ons wil ook fondse insamel waardeur ons die Tu Toits ook finansiëel wil bystaan,” het Theo Louw van die Valke gesê.
Hy het spesifiek genoem dat die Buurtwag sal poog om minstens die Du Toits se huur te betaal uit skenkings tot die gesin weer op hul voete is.
Lede van die publiek wat kontantskenkings wil maak kan in die Mokopane Noodforum se rekening inbetaal, maar moet asseblief seker maak hulle gebruik Egan du Toit as verwysing op die inbetaling. Die bankbesonderhede is: Mokopane Need Forum, ABSA Tjek rekening, Rekening nommer: 4063 7052 35, Verwysing: Egan du Toit.
Mense wat op enige ander manier wil help of bydra kan met Theo Louw skakel by 082 806 5882, Marcelle Maritz van die DA by: 073 913 5180 of Hannes van Wyk by 083 626 6380.
Leon is handvaardig en lief vir houtwerk. Enigiemand wat hom kan help met permanente werk kan een van hierdie bogenoemde persone kontak.
Egan word Vrydag 11h00 uit die Hervormde Kerk in Dudu Madisha straat begrawe.
Seuntjie (2) verdrink ... volg van bl. 1
Ubuntu vir Sedibeng
Twee Gr 10 leerders van Ellisras Hoërskool, Suné Kruger en Edith Fasen, het as deel van hulle Ubuntu skoolprojek fondse ingesamel om vir Gr 1-3 leerders van die Sedibeng Gekombineerde skool noodsaaklike skoolbenodighede aan te koop. Die kinders is Maandagoggend verras met ‘n heerlike wors-broodjie, lemoene, appels en ‘n sak skryfbehoeftes. Een van die hoofborge, Builders Market (BUCO Hardware and Buildware) se Jacques Sisson en George Gill was ook by die geleentheid waar vele kinderhartjies bly gemaak is. Ver-skeie ander besighede soos Mica, PEP, Office Man, Fruit & Veg City, One Sop Fruit & Veg en verskeie individue het ook bydraes gelewer. Finansiële bydraes is ontvang van Laeveld Busdiens, Ellisras Bou & Hardeware, Ellisras Brandstof, GHR Energie & Water, Alert Steel, Leo Fietse, Rip van Winkel en Wimpy-Alma.
MOKOPANE – Jan en Monica Human van Kameeldoringpark is dalk meer
bekend vir hul gastehuis, Jan se vernuf as spuitvlieënier of Monica se tuisgebak as VLU-lid, maar hulle is ook die eienaars en bewoners van Mokopane se eerste huis wat geheel en al op sonenergie en gas funksioneer.
Hul gastehuis in Slegkampsingel se elektrisiteitsrekening beloop elke maand ‘n aardige bedrag. Daarom het die Humans besluit hulle ‘gaan groen’ toe hulle vir hulself ‘n bestuurderswoning op die perseel bou.
Hulle het Janine Coetzer van Switch to Green se hulp ingeroep. Vir haar het dit die geleentheid gebied om van die begin af by die beplanning van ‘n ‘groen’ huis betrokke te wees.
“As ‘n huis eers gebou en by die nasionale kragnetwerk aangesluit is, is kan ‘n mens nie sommer net die kabel na jou huis toe afsny nie, ons installeer ‘n toestel wat letterlik jou meter terugdraai en so die krag wat jou stelsel opwek aftrek van die krag wat jy dalk steeds van Eskom gebruik,” vertel Janine.
Sy verduidelik dat dit nie altyd finansieël sin maak om ‘n bestaande huis geheel en al oor te skakel na sonkrag toe nie. Items soos oonde, geysers en yskaste gebruik baie elektrisiteit en dit kan dalk te duur wees om sulke toerusing
Warm water en krag maar geen meterlesing!
te vervang met lae-verbruik toerusting of om genoeg sonpanele en batterye te installeer om hierdie elektrisiteitshongger toerusting aan te dryf.
In die Humans se geval is die huis van die begin af as ‘n ‘groen woning’ beplan. Dus is die yskas is ‘n moderne energie-effektiewe toestel waarvan die pomp nie soos gewone yskaste s’n meer as dubbel sy gewone lading nodig het om aan die gang te kom nie. Die oond en stoof werk met gas en die geyser met sonkrag.
Al die ander huishoudelike toerusting word aangedryf deur ‘n stel sonpanele wat ‘n batterybank laai. Die batterykrag word dan omgeskakel na 220V en enige muurprop in die huis lewer presies dieselfde krag as ‘n huis wat met Eskom-elektrisiteit funksioneer.
Die huis se binne en buiteligte is LED ligstafies wat so min krag gebruik dat die huis se ligte maklik vir meer as ‘n week aaneen kan brand sonder dat die batterybank herlaai moet word. Om alles te kroon is hierdie liggies besonder helder en steek hulle geensins af teen tradisionele beligting nie.
Janine noem dat die warmwater uit ‘n songeyser nie noodwendig so warm gaan wees op ‘n bewolkte dag as op ‘n sonskyndag nie, maar dat die res van die stelsel bewolkte dae gemaklik kan absorbeer. Die batterybank
bied genoegsame reserwekrag om die huis deur ‘n onweersdag te dra.
Monica vertel dat die stelsel selfs ‘n kuier van haar kinders en kleinkinders gemaklik oorleef! “Op sulke naweke werk elke kragprop in die huis of dit nou vir die televisie, skootrekenaar of PlayStation is.”
Sy sê sy het nog glad nie gevoel die stelsel perk haar in nie. Sy is vasberade om die gastehuis ook oor te skakel na ‘n soortgelyke stelsel. “Dit sal ‘n paar rand kos om oor te skakel, maar huidiglik beloop die kragrekening duisende rande, en ek sidder om te dink wat ons aan die planeet doen.”
Die Humans het ‘n passie vir volhoubaarheid en selfs die gastehuis se kombuisafval word as kompos herwin en aangewend om die tuin gevoed te hou. “Daar is niks lekkerder as om in die oggend ‘n warm stort te geniet en te weet ons Skepper het die water vir ons gratis warmgemaak nie!”
Janine Coetzer en Monica Human voor die ‘groen’ huis wat funksioneer sonder elektrisiteit. Die Mokopane Sakekamer het hierdie maand ‘n kenner genooi om sakekamerlede en die publiek te kom toespreek oor en-ergiebesparing. Hou Noordelike Nuus dop vir meer inligting.
Kommer oor matriekseun ná vuisgevegConrad du Preez (42) het Maandag in die Lephalale landdroshof verskyn nadat hy hom aan die polisie oorgegee het toe dit aan die lig kom dat ‘n matriekleerling met wie hy na bewering Donderdagnag in ‘n onderonsie betrokke was, Cobus de Meyer (18), in ‘n ernstige toestand in die hospitaal opgeëindig het.
De Meyer is tans in ‘n bestendige toestand in Meulmed Hospitaal in Pretoria. Hy en Du Preez het volgens ooggetuies in ‘n argument betrokke geraak by ‘n bekende kuierplek in Onverwacht. Net na 00:00 Vrydagoggend het hulle op die sypaadjie buite die perseel handgemeen geraak. De Meyer was volgens ‘n verslag van Molalatau Sekuriteit bewusteloos toe Du Preez daar weggery het. De Meyer is later die oggend in die hoësorgeenheid in Meulmed vir erge kopbeserings en bloeding op die brein opgeneem. Volgens sy pa, Koos de Meyer, kan dokters nog nie sê of daar permanente skade aangerig is nie. “Cobus het baie seergekry, en verkeer nog in groot pyn, maar dit gaan onder die omstandigehede goed met hom. Dokters is nie seker hoe lank die herstelproses sal duur nie. Ons wil graag almal wat ons in hierdie tyd bygestaan van harte bedank.”
Living SlimAt SureSlim we realise that there are more factors influencing bad health and weight gain than just bad food that you eat.We will help you step by step to achieve your Health and Wellness goals with the all NEW 14 Phase Living Slim Program.*Goal Setting*Habit Reform*Nutritional Training*Individualised Eating Plan*Menu Setting & Shopping List*Time & Stress Management*Online Specialist Support*Cooking Lessons*Reintroduction to Physical Activity*Image Consulting*Maintenance Program
Akkommodasie:Aquanoir: R285 pppn (permanente tente met en-suit badkamers)R50 kampeer plek
aangebied
deur
Henk Grimsell,
Jorine Rich,
Thys Steynberg
Kunstenaars:
Ingang: R100 volwassenes, R50 kinders bo 12jrPilot ingang: R70 volwassenes, R30 kinders bo 12jr
25 Augustus 2012Aquanoir Plot Hanger
Swartwater vanaf 10H00 tot laat
VERLORE / LOST
CHIP HET SATERDAG 4 AUGUSTUS VERLORE GERAAK IN SKILFERDOR-
ING STR ONVERWACHT. KONTAK MY ASB INDIEN JY HOM ERENS GESIEN
HET. CELL NO. 083 309 4506
Gaan kuier gerus by ons web werf vir die volle Kierieklapper Feesprogram: www.noordnuus.co.za.- 9 to 12 Augustus by Hoërskool Piet Potgieter se gronde. Kunstenaars, stalletjies, kinder-produksies, lekker kos, Mamma Meester Sjef en vele meer! Ons hoop die koue verdwyn sodat almal die konserte en pretritte ekstra baie geniet!
Romeine 3:25-26
My ma wou dat ons altyd op ons beste lyk wanneer ons na mense gaan. Ons moes netjies aantrek, om een of ander rede veral agter ons ore gewas het en gesorg het dat daar letterlik geen haar op ons koppe regop staan nie. Ek dink Ma wou maar so ’n bietjie met haar seuns gespog het. Net soos vandag se ouers.
Kyk maar hoe gou word ’n foto van die nuwe baba via sms of Facebook die wêreld ingestuur. Die kindjie lê dan mooi toegedraai, dikwels nog in ’n hospitaal kombersie. En nie lank daarna nie, kom die eerste ateljee foto’s!
Rom. 3:25 begin meer letterlik soos volg: “Hom het God voorgestel in sy bloed as ’n versoening deur die geloof.” Hierdie vers praat van God wat vir Jesus aan die wêreld voorgestel het. Maar let op waar en hoe dit gebeur het: Op Golgota aan ’n kruis! Ek wonder of God nie ook vir Jesus op sy beste aan die wêreld sou wou voorgestel het nie. Jesus is sy enigste Seun in Wie Hy Hom verheug (Joh. 3:16 en Matt. 3:17)! Hoekom dan hierdie voorstelling in bloed en wonde van die Koningseun?
Omdat dit nodig was. Dit was al manier waarop daar versoening tussen God en ons kon kom. Op Jesus het die straf van alle mense se sonde neergekom, sodat die moontlikheid bestaan dat alle mense gered kon word. God wil dat alle mense gered word (1 Tim. 2:4). Ons kan baie vrae vra oor God en oor sonde
en straf, maar die Bybelse waarheid staan vas: Versoening tussen God en mens is slegs moontlik deur die bloed van Jesus.
Versoening beteken dat daar vrede tussen God en ons is deurdat ons sonde weggevee is. Hierdie verhouding met God word moontlik deur geloof in Jesus. Wie bely dat hy ’n verlore sondaar is en glo dat Jesus vir sy sonde aan die kruis betaal het, word met God versoen. As ons daarop aanspraak maak dat ons met God versoen is, dan moet ons self bereid wees om in vrede met ander te lewe, ja om selfs uit ons pad te gaan om vrede te maak (Matt. 5:9). Want wie met God versoen is, sterf aan homself. Hy lewe vir God en sy naaste. Gebed: Here, dankie dat U my met U versoen het. Help my om versoenend te leef! Amen.- Dr Hennie Hoepfner, NG Kerk
offering a 2 year full time International Diploma in Food Preparation &
Culinary Arts (Chef), Hospitality Management and Leadership & Management courses
We are a NEW Hotel School situated in Mokopane
CORPORATE FUNCTIONS? WE DO THEM!MEETING PACKAGES ? WE DO THEM!OUTDOOR CATERING? WE DO THEM!WEDDINGS? WE DO THEM!NEED A VENUE FOR YOUR FUNCTION? WE HAVE IT! TEAM BUILDING? WE DO ITWANT TO FIND OUT MORE: CONTACT US..
Hoërskool Piet Potgieter se musiek blyspel Lief-ling en Lelik het gehore hierdie week bekoor met puik toneelspel, sang en ‘n verhaal tipies van skoolterrein lief en leed. Die blyspel is geskryf deur Deidré Strauss, ‘n plaaslike musikant en koorafrigter.
Sulé en haar boetie Frik Venter van Laerskool Krugerpark het verlede naweek aan die Johnny Reitz stoeitoernooi by Tuks Stoieklub in Pretoria deelgeneem. Frik het twee goue medaljes in die 36-39 gewigsklas gewen en Sulé ‘n brons in die 27-28 klas.
Potties bekoor op die planke
Laerskool Bosveld Primary se o/7,o/8 en o/9 mini krieket-spanne het Saterdag aan ‘n toernooi by Koedoeskop laerskool deelgeneem. Hier is o/8 Bossie, Jean Farrell in aksie te sien.
(Reg oorkant die Park Hotel)Jeanette van der Merwe van Jenets Restaurant het hierdie jaar weer leerders uit verskeie skole in Mokopane beloon vir hul flinke insameling van nie-bederfbare voedselprodukte wat deur die loop van die volgende jaar aan behoeftige gesinne in Mokopane verskaf sal word deur die plaaslike tak van die Suid-Afrikaanse vrouefederasie.
Hope kos vir behoeftiges
Potgietersrus CVO skool het maar ‘n handjie vol leerlinge vergeleke met ander skole, tog het hulle gewys hulle kan by enige skool kers vashou as dit by welwillend-heid kom en gesorg vir ‘n yslike vrag kruideniersware. Hier is die gelukkige wenners wat elk ‘n geskenkbewys van Jenets ontvang het saam met Jeanette van der Merwe en Christa Weideman van die CVO skool.
Hierdie Krugies is die wenners van ‘n gelukstrekking vir al die leerlinge wat gehelp het om kos in te samel saam met Jeanette van der Merwe en Retha Ehlers van Krugerpark.
Hier is Jeanette van der Merwe saam met maatskaplike hulpwerker van die SAVF, Carike Less-ing by twee vragte vol kruideniersware wat Laerskool Krugerpark ingesamel het. Die klomp seuns het gehelp om die kruideniersware aan te dra en in te laai.
Personal Lines (short-term), passed FAIS Regulatory exams • 4 years’ short-term insurance experience, including
2 years in a sales and service capacity. Key competencies: • Entrepreneurial ability • Solid
business acumen • Strong on interpersonal relations and networking • Selling • Customer service excellence.
Only suitably qualified candidates are to forward their CVs to e-mail: [email protected] or fax: 086 501 9337.
Closing date: 24 August 2012 Only candidates who meet the minimum requirements will be considered. Should you not receive a response from us
within 4 weeks, please consider your application as unsuccessful.
Indwe promotes and embraces Employment Equity. Human Communications 90277www.humanjobs.co.za
LEPHALALE MUNICIPALITYLephalale is one of the fastest growing town in Limpopo due to the presence of natural coal reserves, huge industrial expansion projects initiated by mainly coal mining processing and electricity generation. Dynamic persons who wish to take the leading role in the development and exposure of the Lephalale Municipality are hereby invited to apply for the challenging positions of:
1. POSITION: Audit Committee Member(Office of the Municipal Manager)In terms of sec 166(1) in conjunction with sec 166 (6) of the MFMA, 56 of 2003, Lephalale Mu-nicipality invites suitable applicants to serve in the above mentioned committee. Remuneration will be paid per sitting in accordance with tariffs approved by Council.
KPA’s INTER ALIA: ♦ The committee will advise in the following stead:-♦ Safeguarding of Council assets. ♦ Maintenance of adequate accounting system. ♦ Develop-ment of effective internal control system. ♦ internal financial control and internal audits. ♦ Risk management. ♦ Effective governance and performance management. ♦ Accounting polices.
REQUIREMENTS: ♦ B Com in Accounting, B-Tech in Auditing and/or LLB or equivalent plus at least 3years relevant experience. ♦ Applicants must be RSA citizens. ♦ Must not be a politi-cal office bearer in any sphere of government. ♦ Able to maintain independence, objectivity and commitment to the community. ♦ Must be skilled in financial management, auditing and/ or organizational management. ♦ NB: Employees of National, Provincial and Local Government or Agencies and entities of government serving on committees and commissions of inquiry or Audit Committee are not entitled to additional remuneration.
2. POSITION: Risk Management Committee Chairperson(Office of the Municipal Manager)In terms of sec 24(3) of the National Treasury Public Sector Management Framework of 1 April 2010, Lephalale Municipality invites suitable applicants to serve in the above mentioned com-mittee. Remuneration will be paid per sitting in accordance with tariffs approved by Council.
KPA’s INTER ALIA: ♦ The committee will :♦ Evaluate the extent and effectiveness of the integration of risk management with the institu-tion. ♦ Assess implementation of the risk management policy and strategy. ♦ Evaluate the ef-fectiveness of mitigating strategies implemented to address the material risks of the institution. ♦ Review the material findings and recommendations by assurance providers on the system of risk management and monitor the implementation of such recommendations. ♦ Interact with the Audit Committee to share information relating to material risks of the institution. ♦Provides timely and useful reports to the Accounting Officer/ Authority on the state of risk management, together with accompanying recommendations to address any deficiencies identified by the Committee.
REQUIREMENTS: ♦ B Com in Accounting, B-Tech in Auditing and/or B-Tech in Risk Man-agement or equivalent plus at least 3years relevant experience. ♦ Applicants must be RSA citizens. ♦ Must not be a political office bearer in any sphere of government. ♦ Able to maintain independence, objectivity and commitment to the community. ♦ Must be skilled in Risk Man-agement, auditing and/ or organizational management. ♦ NB: Employees of National, Provin-cial and Local Government or Agencies and entities of government serving on committees and commissions of inquiry or Audit Committee are not entitled to additional remuneration.
Closing Date: 17/08/2012
Application form or covering letter that indicate the position that you are applying for, accompa-nied by comprehensive CV, originally certified copies of qualifications and ID, must be mailed to: Municipal Manager, Lephalale Municipality, P/Bag X136 Lephalale, 0555 or hand – delivered to Records Office Civic Centre Cnr Joe Slovo and Douwater, Onverwacht. Faxed or e-mailed applications and those without the relevant accompanying documents will be automatically disqualified. If you are not contacted within 30 days after the closing date, kindly consider your application as unsuccessful.NB: Lephalale Municipality is an affirmative action and equal opportunity employer and is committed to transformation.
* Opsoek na hard werkende administratiewe dame verkieslik enkelloopend en moet 2 taalig wees.* Opsoek na verkoops persone: moet ondervinding in die motor bedryf reeds he.* CV'S kan gefaks of ge-email word na Faks: 015 491 4864/Email: [email protected]
GWM-NOU OOP IN MOKOPANE(deel van Koos Nel Motor groep)
Deur Annie Krugel
Die fraaie Charlize du Plessis, wat in graad 2 is by Laerskool Bos-veld Primary het op 26 Julie aan `n model kompetisie deelgeneem in Thabazimbi. Die jonge dame het met die kroon weggestap.
Eerste plek vir model-Bossie!
Hillbillies in Lephalale? Die Dixie Hillbillies het verlede Vrydagaand in Lephalale by Le Café Des Sport opgetree. Wie kon raai dat ‘n viool en banjo kan mens hoedervleis kan gee? Hier is Johan Scheppel (viool), Dolla Költzow (Noordelike Nuus), Charold Gerber (Le Cafe Des Sport bestuurder), JP Dix (sanger, banjo) en Jerry Gruven (bestuurder, baskitaar).
WW
W.N
OO
RD
NU
US.
CO.Z
A
ELECTRICALElectrical COC’s, electrical maintenance and all new installations. Three-phase and single-phase motor starters. Please call Donovan 082 820 0153. 21/12
DIENSTE / SERVICES
SPRINGKASTELELEPHALALE
Lion King springkastele, 4 x 4-kasteel en glybane te huur. Skakel Susan by 082 457 9235. 21/12
STAALWERK LEPHALALE
Vir pallisades en staal-werk. Kontak Piet Human 082 780 6876. 21/12
AIRCONDITIONINGLEPHALALE
Please phone us for installation service of: 9 000 BTU split unit 18m2
12 000 BTU split unit 28m2
18 000 BTU split unit 38m2
24 000 BTU split unit 48m2
30 000 BTU split unit 58m2
For good service and the cleanest job. Contact us on 082 879 1849 / 084 209 1288. 21/12
- Event management- Microsoft Office training (Word, Excel, Power Point).- Web administration- Administrative servicesNikki Nel 084 439 8122. 31/08
LEPHALALEVir al jou tattoos en kunswerk. Tattoos, touch-up’s en custom work vir theme walls’ kinderkamers en skilderye. Tanya 079 525 5106 of epos:
Facebook adres: DBV Lephalale SPCAE-pos: [email protected] na goeie huise:Honde: 2 x Labrador, 4 x African breed. 1 x Jack Russell, 1 x Foxie, 1 x Bullterrier, 2 x Rottweiler, 1 x Boerboel.KatteVerskeidenheid mooi katte – groot en klein.Elke aanneming sluit sterilisasie & 5 in 1 inenting, hondsdolheid en ID Plaatjie in. Groot teef R600.Groot reun R500.Klein teef R500.Klein reun R400.Katte R350.Enige Donasies:Ons benodig hondekos asseblief. Enige donasies welkom vir fonds-insameling. Ondersteun asseblief die DBV. Baie dankie vir almal wat skenkings maak, dit word opreg waardeer. Standard Bank, Rek No: 033382425Takkode: 052547 21/12
EIENDOM TE HUURPROPERTY TO LET
TE HUUR LEPHALALE• Arbeiders akkommoda-sie 80 kamers. Beskikbaar vanaf 1 Augustus 2012, in Onverwacht, maklike toegang tot hoof roetes. Sekuriteit-beheerde toe-gang en veilige parkering. P.o.a.• Gastehuis, kan 22 per-sone akkommodeer.R89 120 pm, beskikbaar vanaf 1 Julie 2012.
Dringend huurhuise gesoek!
Arona Rossouw 082 898 8433
Francois Campher 082 325 3304
Office: 014 763 1088 083 259 6225
Website: www.atsold.co.za
14/12
Werkersbehuising Werkersbehuising beskik-baar vanaf Julie 2012. Enkelkamers, gediens met maaltye deur betroubare nasionale maatskappy.Skakel vir kwotasies volgens behoeftes.
Labour AccommodationLabour accommodation from July 2012. Single rooms, serviced, with meals supplied by reliable national company. Please phone for a quotation based on your requirements.Kate 082 968 3389Kantoor 014 763 2723. 27/07
Bertie Joubert Eiendomme
PropertiesTE HUUR
• Arbeidsbehuising krag en water ingeslt. Vanaf R90 per kop per dag • 3 Slpk, 2 bdk, klein erf onmiddelik beskikbaar.R14 000 pm.• 4 Slpk, 3 bdk, swembad,braaiarea, groot tuin, parkering vir 4 voertuie, beskikbaar. 1 September.R22 000 pm.Soek dringend huise/w/s
Toustaan is ‘n oproep ver. Hernuwing van v o e r t u i g l i s e n s i e s , voertuigregistrasies, aan-soeke vir padwaardig-heidsertifikate, tydelike permitaansoeke, besig-heidsregistrasies op Natisstelsel en die maak van nommerplate. Ons kom haal (Ellisras en Onverwacht), vul vorms in, gaan doen en besorg terug aan jou. Skakel 084 582 1905. 21/12
TUPPERWARE ELLISRAS
All specials in stock plus much more items not in brochure. Contact Alison 082 896 5178 / 014 763 2017. E-mail: [email protected]. Credit cards accepted. Items available at A Creations in Lephalale. Also in-store specials. 16/12
CATERING DAVE LEPHALALE
Any size function, any place. Weddings, platters, parties, conferences, contractors, spitbraai, braai & full catering service. www.cateringdave.co.zaDave: 072 382 3818. Ansu: 072 553 7898. 31/08
Kantoor ure van 07h00 tot 17h00; Saterdae net tot 11h00.
BETREKKINGSVACANCIES
VACANCY ELLISRASCounter sales position available at Hi-Q EllisrasRequirements: - Males between the ages of 22–30 year.- Computer literate- Bilingual (Afrikaans/English).- Pleasant personality and high-quality people skills.- License (Code EB).Fax CV to 086 262 5633 before 31 August 2012. 31/08
VACANCY BRANCH MANAGER
R30K CTC. Ellisras. Gr. 12 + min. 3 yrs m/ment exp incl. budgets and staff supervision. Tech b/ground advantageous. E-mail CV [email protected] or fax 086 536 5077. 10/08
VACANCYMILLWRIGHT
R25K CTC. Ellisras. Qualified Millwright with min 5 yearss exprience. E-mail CV to [email protected] or fax 086 536 5077. 10/08
VAKANTE POSPermanente betrekking
Opsoek na hardwerkende en betroubare huishulp wat goed is met kinders. Moet verwysing hê en Afrikaans kan praat en verstaan. Skakel 083 607 0294. 10/08
DRINGEND TE KOOP• 4.9ha Grootfontein plot. R750 000. kontak Adri 083 556 4202.• Verskeie asbes en steen-huise, plotte, plase & erwe te koop.Gholfbaan huise dringend te koop en te huur gesoek!Kantoor :014 763 2002/3/1804Margie 083 795 5014Trudie 082 875 1139Adri 083 556 4202Mariana 072 159 9518Barend 079 878 9042Fanie 072 519 8794Sydney 076 710 3818Wa Modise 082 818 6389Renett 083 794 2880Lilly 073 561 8987 09/12
GESOEK / WANTED
WERK GESOEK LEPHALALE
Precious Sibanda soek huis- of tuinwerk. Skakel 073 812 1313.Lindiwe Mashiane soek huis- of tuinwerk. Skakel 079 128 9185. 27/07
TE KOOP / FOR SALE
FOR SALE• Guitar combination, amp , stand, bag and strap, as new, R1200.• Fish tank with various tropical fish on stand. R850.• Various species tarun-tulas, small, medium and big sizes. Call for prices.• Rots en strand Shimano exage 3 piece rod with light, medium and heavy tips, in bag and rod holder, 14ft never been used. R820.• Canopy for Gonow x-space double cab bakkie as new R3 200. Call 082 417 5402. 10/08
NICE ICE LEPHALALE
Open 24/7, Ice cube pack of 2 & 4 kg & coolbox refill. Contact 082 443 4227. 21/12
ELLISRAS BESPROEIING
Besproeiings hardeware en installasies, tuinge-reedskap en filtersand. PRO-TECH ELLISRASTel: 014 763 [email protected] 21/12
BATTERYE ELLISRAS
18-maande waarborg op Probe “maintenance -free” battery. Gratis toets en vervanging van batterye en ook herstel van battery pole. PRO-TECH ELLISRASTel: 014 763 [email protected] 21/12
DIENSTE / SERVICES
SPRINGKASTELEMOKOPANE
Carli Springkastele te huur. Jumping castles for hire. 10 Verskillendes om van te kies. Skakel gerus 083 379 8553. 21/12
MEUBEL VERVOER FURNITURE REMOVALS
Landwye en plaaslike vervoer van meubels. Verpakking en versekering beskikbaar op versoek. Marlien 083 252 8928. 31/08
D&S TUINDIENSTEMOKOPANE
D&S Tuindienste voorsien dromme vir tuinvullis wat weekliks leeggemaak word. Verwyder ook alle vullis, rommel en bourommel en vervoer goedere in en om die dorp. Skakel 015 491 6408 of 072 650 5336. 16/08
WATERBERG LOODGIETERS
Herstel van alle pype, dreine, Geysers ens. Kontak Leon by 079 039 6852. 31/08
TE KOOP / FOR SALETE KOOPBaltimore – Lusern, Hawer, Boontjie, Tef, Mieliereste, Grasbale te koop en afgelewer. Skakel Basie 082 968 1998. 31/08
EIENDOM TE HUURPROPERTY TO LET
TE HUURSAAIBOER: Goeie geleent-heid vir ‘n saaiboer, grond grens aan dorp. Volop water, krag kabel ontbreek. Kontak Ronel: 073 278 7320 / 071 495 4671. 31/08
BETREKKINGSVACANCIES
VACANCYMOKOPANE
Experienced store managers with good track-record and interest in fashion required for dynamic fashion retailer for branch in Mokopane. Managers must have at least 2 years fashion retail store management experience. Applicants must be target-driven, motivated & admin- skills a must have. Salary negotiable, including attractive incentives - benefits - medical aid, provident fund, staff discount e-mail: [email protected] or fax 011 608 6857/0410. 10/08
VAKANTE POSMOKOPANE
Opsoek na ‘n kantoor dame met rekenaar, debiteure en krediteure ondervinding. Faks CV na 015 491 5767.
VACANCYMOKOPANE
Looking for admin lady with computer, debtors & creditors experience. Fax CV to 015 491 5767. 10/08
Our Accommodation Includes:1. Bedding2. Meals x 33. Laundry4. DSTV5. Recreation Prices Start From R95 per bed excl.
• 1 YEAR/60 000 KM SERVICE PLAN• 2 YEAR/UNLIMITED KM WARRANTY
AND ROADSIDE ASSISTANCE PLAN• 95KW AND 372NM
• ABS BRAKES• 3 TON TOWING CAPACITY
• TURBO PROTECTOR• INTERCOOLED TURBO
Hyundai i30 from R229 900
• 5 YEAR / 90 000KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY / ROADSIDE ASSISTANCE• 122 KW @ 62 00 RPM• AIR BAGS• ABS, EBD BRAKES• FULL SIZE ALLOY WHEEL TYRE• AIR CON AUTOMATIC• REVERSE CAMERA
MOKOPANE - Drie van Hoërskool Piet Potgieter se hokkiespanne ding hierdie week in Potchefstroom mee in die Noordvaal-reeks. Die o/15’s en Eerste span het die afgelope naweek deurge-dring na die kwarteindronde toe beide spanne oor- winnings in Vereeniging behaal het, die o/15’s oor Hoërskool Overvaal en die Eerstes oor Hoërskool Vereeniging. Die o/16’s het die vorige naweek met Afrikaner Hoër van Sasol-burg op Piet Pot se velde afgereken en is reeds as Limpopo wenners gekroon.
Oorgehaal vir Noordvaal sukses
Die o/16’s
Links: Hoërskool Piet Potgieter. se o/15’s en die Eerste hokkiespan (bo).