Top Banner
AWSUM News Tel: 021 872 3880 www.awsum.co.za NUUS NEWS GRATIS FREE BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015 Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà! Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
8

Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

Jul 21, 2016

Download

Documents

AWSUM News

 
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

AWSUM NewsTel: 021 872 3880 www.awsum.co.za

NUUS

NEW

S

GRAT

ISFR

EEBARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015

Want to read this paper online? Scan this code with your

smartphone and voilà!

Scan this code with your smartphone and like us

on Facebook!

Page 2: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

APRIL 2015BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 20152

‘n Skool met ʼn visie wat gewone kinders op ʼn ongewone manier

begeester om buitengewone hoogtes ‘n leefwyse te maak.

Die Hoërskool Menlopark is een van Suid-Afrika se topskole, bekend vir uitnemendheid op vele terreine. Ons skool is bekend as ’n skool met eietydse tradisies,

waarbinne Menlo-manne en Menlo-meisies in volkome gemak lángs mekaar en nie ín mekaar se skaduwee nie, ontwikkel en die hoogste nastreef. Ons skool se sukses is gewortel in hierdie hegte eenheid - ons verskille maak ons sterker en ons passie gee ons rigting – ʼn rigting waarin ons ons skool se leuse Excelsa Petamus (ons streef die hoogste na) met trots uitleef en nastreef.

VOOR VAN LINKS: Roan Liebenberg, Andell Loubser, Lawrence Herselman (Hulpafrigter), Wayne van der Bank (Onderkaptein), Willem Hofmeyer (kaptein), Wynand Moolman (Hoofafrigter), Stean Pienaar, Ruben Maritz, Wiehann PienaarAGTER VAN LINKS: Brian Bouwer, Calvin Murdoch, Danie Rosseau, Jacques Fourie, Victor Middleton, Leon Pretorius, Dale Hartmann, Riekert Korff, Arno van Heerden, Ruhan Straeuli, Nicholas Janse van Rensburg, Gerald Lowe, Deon Rousseau, Dewald Peens, Damian van den Broek, Donovan Schneider, Dylan van der Bank.

HOËRSKOOL MENLOPARK: PRETORIA

INHOUD WELKOM BY DIE NOORD-SUID-TOERNOOI!

Die Blou Bulle Rugby unie wil graag Hoërskool Menlopark gelukwens met die inisiatief om van die beste rugbyspelende skole na Pretoria te lok. Ek is seker dat dit nie net gesonde kompetisie gaan verseker nie, maar ook ‘n bydrae sal lewer tot die volle ontwikkeling van talentvolle spelers. Die deelname teen onbekende skole verseker nuwe uitdagings en nuwe potensiaal word getoets.Mag die toernooi net groter en groter word. Groete Dr. Eugene HareHUB/CEO BBRU

Die Hoërskool Menlopark has a proud rugby tradition of endurance, passion and victory. This relatively young school (founded in 1963) has produced three Springbok rugby players, namely Johan Marais, Jacques Olivier and Rudolph Straueli. Annually a large number of players from the school are chosen for the various Blue Bull provincial teams. A strong passion for rugby, dedication to fellow players and the laws of the game, a belief in structured discipline and an unwavering focus characterize the determination of each Menlopark player to honour their school and excel at the game

by developing their talents to the fullest and using it to ensure victory.

Menlopark competes in the macro section of the Beeld Trophy tournament and is proud of annually having various teams in the semifinals and finals. The derbies against Pretoria Boys High and St Alban’s and Grey College (Bloemfontein) are annually highlights on the rugby calender. Their participation in rugby festivals of note, ensures that each rugby player keeps his focus throughout the season.

With the Alumni that have matriculated

recently and that are currently part of the various national practice groups, Menlopark is very visible on the national rugby scene and an opponent to be reckoned with. With honour Menlopark rugby players represent their school and its proud tradition of excellence through diligence. Excelsa Petamus - we strive for the highest achievements!

2 WELKOM2 HOËRSKOOL MENLOPARK3 HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM3 OUTENIQUA HOËRSKOOL4 HOËRSKOOL GRASFONTEIN4 HOËRSKOOL WATERKLOOF5 GREY KOLLEGE5 NSW COMBINED HIGH SCHOOLS5 HOËRSKOOL MIDDELBURG6 SUTHERLAND HIGH SCHOOL6 HOËRSKOOL HARRISMITH 6 AWSUM MATRIC RAGE7 PROGRAM8 OLD BOYS

Wiehann Pienaar 1Ruben Maritz 2Roan Liebenberg 3Ruhan Straeuli 4Riekert Korff 5Gerald Lowe 6Dale Hartmann 7Willem Hofmeyer 8Dylan van der Bank 9Brian Bouwer 10Dewald Peens 11Wayne van der Bank 12

Stean Pienaar 13Leon Pretorius 14 Andell Loubser 15Danie Rosseau 16Deon Rousseau 17Calvin Murdoch 20 Jacques Fourie 22Donovan Schneider 23Victor Middleton 24Arno van Heerden 25Nicholas Janse van Rensburg 26 Damian van den Broek 27

EERSTE XV

Page 3: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

3APRIL 2015 BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015

Dit is ’n groot voorreg vir Hoërskool Outeniqua om aan die Noord-Suid-Rugbytoernooi vir o/19A- en B-spanne deel te neem. In Suid-

Afrikaanse terme bring die stryd tussen die Noorde en die Suide so ’n tikkie meer opwinding.

Die jonger geslag sal seker wonder waar die stryd tussen noord en suid vandaan kom? In die jare toe Suid-Afrika as gevolg van die beleid van Apartheid deur ander lande geboikot was, was die Curriebekerkompetisie baie groot en was dit eintlik die enigste werklike groot kompetisie waaraan Suid-Afrikaanse rugbyspelers deelgeneem het. Die ouer mense sal onthou dat ’n wedstryd tussen Noord-Transvaal en die Westelike-Provinsie een van die hoogtepunt van die seisoen was en as hulle in die finaal gespeel het, was dit ’n groot hoogtepunt.

Om aan die Noord-Suid-toernooi te gaan deelneem beteken baie vir die rugbyspelers van die onderskeie skole. Hulle kry die geleentheid om op die hoogste vlak wat skolerugby bied, deel te neem. Die toernooi sal definitief die beste van elke speler en afrigter verg. Al is die toernooi vroeg in die seisoen sal dit rugby van ’n baie hoë standaard opdis.

Ek weet dat die leerders ware ambassadeurs van hulle skole sal wees en dat hulle so sal optree dat die gemeenskap trots op hulle sal wees. Baie sterkte aan die eerste en tweede spanne van Hoërskool Outeniqua en maak ons trots op julle!

Christo VorsterSkoolhoof

VOOR VAN LINKS: Andrew Kuhn; Isaiah Davids; Niel Otto (kapt); JP Duvenage (o/k); Derick Minnie; Darryl KameelMIDDEL VAN LINKS: Martin Oosthuizen; Pieter Steenkamp; Justin Witbooi; Luvuyo Ndevu; Stefan Gerber; Cecil Rittels; Sean Swart; Piet CloeteAGTER VAN LINKS: Robert Gerber; Joagim van Wyk; Damian Bonaparte; Danco Fourie; Manie Libbok; Lance Lambrecht; Logan Stoffels; Justin Levendal; Roux Swart; Henco Meyers.

HOËRSKOOL OUTENIQUA: GEORGE

EERSTE XV Andrew Kuhn 1Stefan Gerber 2Roux Swart 3Henco Meyers 4Pieter Steenkamp 5Niel Otto (kapt) 6Andre Coetzee 7Joagim van Wyk 8Derick Minnie 9Darryle Kameel 10Logan Stoffels 11JP Duvenage (o/k) 12Justin Witbooi 13Damian Bonaparte 14Manie Libbok 15

Uiteindelik is dit tyd vir die Noord Suid Rugby Toernooi. ’n Geleentheid wat spelers, afrigters en ouers lank voor die tyd op hul kalender

afmerk. Dit is vir Hoërskool Gimnasium Paarl ’n voorreg om met van ons rugbyspanne deel te wees van hierdie “fees”. Ons sien uit daarna om op die harde hoëveld se rugbyvelde kragte te meet met topskole van die noorde.

’n Woord van dank in die besonder vir Barloworld Toyota Menlyn, Hoërskool Menlopark en die reëlingskomitee wat die geleentheid moontlik maak.

Mag elkeen wat betrokke is dit geniet!

E J BatemanSKOOLHOOF

HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM: PAARL

’n Christelike skool waar ryke tradisies hand aan hand loop met die strewe na uitnemendheid, diensbaarheid en integriteit. ’n

Afrikaanse skool waar alle leerders hul volle potensiaal op sport-, kultuur- en akademiese gebied kan bereik en internasionaal kan

meeding . Gimnasium wil altyd in ‘n kalme, vriendelike atmosfeer jongmense voorberei om waardige lands- en wêreldburgers te wees.

RUGBY 0.19 A EN B PAARL GIMNASIUM OEFENGROEPVOORSPELERSAndré BooysenAnrich MostertBryan BuitendagEmile BooysenErnst van Rhyn Gustav MaraisJan NevelingJanus SwartJohan Grobbelaar Johan VisserJohan-Adam van AsJohn-Matthew AnnandaleMathys ErasmusMJ HayesMuller UysNicolaas UysO’Neil ThiartRohan HammanTheobald du Toit

AGTERSPELERSAnrich StomanCharl du ToitEstiaan du PreezGeorge Lourens Jan JordaanJP van der MerweKeenan AbrahamsMax ThalwitzerMorné BuxmannNaudé WesselsSJ GroenewaldTaigh SchoorTheo BoshoffUlrich van ZylWian van NiekerkWian van ZylZak Burger

Page 4: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

APRIL 2015BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 20154

Wernich Barnard 1Jeandré Jones 2Chergin Fillies 3Francois Karg 4Hendré Ferreira 5Christopher Grobler 6Eduard Pretotius 7Dylan Robinson 8Berco Venter 9Willie Ludick 10Runan Venter 11Quintin Bayards 12

Stedman Gans 13Lund Roos 14 Duan Gunter 15Henro Conradie 16Frank Schumyn 17Brandon Pieters 18 Ludwig Kleyn 19Justin Brittion 20Pollie Bezuidenhout 21Renaldo Dorfling 22Jason Polydorou 23

HOËRSKOOL WATERKLOOF: PRETORIA

HOËRSKOOL GARSFONTEIN: PRETORIA

Die Hoërskool Garsfontein is vanjaar 27 jaar oud en is gelee in Garsfontein

in die ooste van Pretoria.

Die skool het ‘n leerder getal van 1780 en neem in 2015 die eerste keer aan die Noord-Suid toernooi deel. Garsfontein se eerste rugbyspan neem ook deel

aan die St John’s Rugby Festival gedurende die komende Paasnaweek. Die Bere, soos Garsierugby bekendstaan, is die huidige Blou Bulle onder 18 Beeldtrofee kampioene. Die span het verlede jaar 5 Cravenweek spelers en 2 SA Skole spelers opgelewer. Die skool neem aan die Tuksreeks en die Beeldtrofee vir Makro skole deel. Die Bere word die afgelope 2 jaar onder die top 10 rugbyskole in die land gereken. Benewens die skool se prestasies op die rugbyveld is die skool ook die afgelope 2 jaar deur die Gautengse Departement van Onderwys as die nommer 1 akademiese skool in Gauteng aangewys.

The year 2015 sees this relatively young school on the outskirts of Pretoria’s eastern suburbs

celebrate its 36rd year of existence. In this short period Hoërskool Waterkloof has become synonymous with excellence in education – a force to be reckoned with in all fields of secondary education: academics, sport and culture. One of the novel innovations of the school is the Sports Bureau, which co-ordinates all sporting activities. Modern sports facilities and several national and provincial coaches ensure that learners enjoy excellent coaching in a variety of sports. Professional services, such as a physiotherapist, sport scientist and biockineticists who specialise in sports

therapy, are situated on the premises.

Hoërskool Waterkloof boast with the following rugby achievements: • 4 Springboks: Wikus van Heerden, Gary Botha, Danie van Schalkwyk en Barend Pieterse. • Last year Waterkloof had one player in the SA squad: Tinus de Beer. • 113 Cravenweek rugby players of whom five were chosen as captains, • The school boasts with 32 SA Schools players. • Waterkloof is considered as one of the top 10 rugby schools in the country, eight years in a row according to FNB Top 10. (The only other schools in the country that can claim that honour is Grey College Bloemfontein)

VOOR VAN LINKS: JP Wegner, Embrose Papier, Mnr Tjaart van der Walt (afrigter) Mnr Leon Bantjes (hoof) Mnr Johan du Plessis, Jaco Bezuidenhout (kapt) PJ Toerien.2DE RY VAN LINKS: Shuan Williams, Shakeel Fredericks, Ruan Henning, Emelio Adonis, Stephano Matthyse, Luke Fortuin, Carling Forwood, Bees Ferreira, Barend v Heerden, Austin Davids.AGTER VAN LINKS: Christiaan Els, Gys Pitzer, Dewald vd Vyver, PJ Steenkamp, Bert vd Riet, Wicus Opperman, Dewald Meyer, Armand Roets, Henre Eloff.

VOOR VAN LINKS: Pollie Bezuidenhout, Lund Roos, Stedman Gans (Kaptein), Christopher Grobler (onder kaptein), Henro Conradie en Duhann Gunter.2DE RY VAN LINKS: Justin Brittion, Berco Venter, Jason Polydorou, Chergin Fillies, Jeandré Jones en Marnus Booysen.2DE RY VAN LINKS: Renaldo Dörfling, Runan Venter, Quintin Bayards, Wernich Barnard, Eduard Pretorius en Willie Ludick. 4DE RY VAN LINKS: Mnr. Fraser Parker (spanbestuurder), Henré Ferreira, Ludwig Kleyn, mnr. Rigardt Roos (afrigter), Dylan Robinson, Francois Karg en mnr Neels de Klerk (afrigter).

Bees Ferreira 1Armand Roets 2Dewald vd Vyver 3Wicus Opperman 4PJ Steenkamp 5Carling Forwood 6Jaco Bezuidenhout 7PJ Toerien 8Embrose Papier 9JP Wegner 10Ruan Henning 11Barend v Heerden 12

Emelio Adonis 13Shakeel Fredericks 14 Austin Davids 15Christiaan Els 16Gys Pitzer 17Henre Eloff 18 Bert vd Riet 19Luke Fortuin 20Shaun Williams 21Duncan Naude 22Jan-Louis Joubert 23

EERSTE XV

EERSTE XV

Page 5: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

APRIL 2015 BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015 5

HOËRSKOOL MIDDELBURG: PRETORIA

GREY KOLLEGE: BLOEMFONTEIN

NSW COMBINED HIGH SCHOOLS RUGBY UNION

Middelburg Hoërskool is op 10 April 1918 gestig, die hoof is bygestaan deur sewe personeelede en die leerlingtal was 120.

Tóé al het die vraag ontstaan oor wat die “gees en rigting” van die nuwe skool sou wees. Die hoof en personeel het besluit om dié skool ’n kweekplek van ‘n ruim Suid-Afrikaanse gees te maak met inagneming van die “eienaardige behoeftes van die land”. Vandag , na amper 100 jaar kan ons steeds beaam dat dit steeds ’n doelstelling is om onderrig aan alle leerlinge, sonder aansien van persoon, ras of taal, te voorsien. Die primêre strewe is steeds nie slegs eksamenresultate nie, maar wel elke kind se voorbereiding vir sy latere lewe.

Dr. Blignaut wat hoof was vanaf 1947-1953 het die volgende boodskap aan die skoolgemeenskap gerig in die jaarblad van 1948: “Om van enige skool ’n hoof te word, is ’n groot voorreg, maar om van ’n ou skool soos dié in Middelburg, geleë in een van die oudste dorpe in Transvaal, hoof te word, is sommer ’n buitengewone voorreg.

Jou verantwoordelikheid is besonder groot, want dis ‘n skool met ‘n historiese verlede. As gevolg van die oudleerlinge wat hierdie skool deur die jare en jare verlaat het, het jy kontakte dwarsoor die hele Unie en selfs daarbuite tot in die verre oorsese lande. Keer op keer ontmoet jy gesiene figure wat hul hoërskoolloopbaan hier deurloop het. Die belangstelling en die navrae, direk en indirek, is baie wyd. Maar dis ’n inspirasie en jy voel dis jou eerste plig om die allerbeste te probeer lewer.”

Stef Brits 1Matthew Wessels 2Gideo Beukes 3Michiel Burger 4Janco van Tonder 5Wihan Klopper 6Dawid Theron 7Hardus Nel 8Rewan Kruger 9Edward JV Vuuren 10Johan vd Walt 11AJ Barkhuizen 12

Jaco Wessels 13Marnus Boshoff 14 Lourens Steenkamp 15Chappo Pieterse 16Shaun Lombaard 17Johan Swanepoel 18 Jurie Burger 19JD Steyn 20JW Pieterse 21Wihan Victor 22Barend de Klerk 23

Keiran Hayman Koheleti Vaitaiki Jordan Ieremia Shane Fuataga Leighton Tali Josh Thorndyke Harry Johnson-Holmes Taulogo Lalaga Dylan PeppernellJayden Wright

Ryan Connolly Jaeger Collins Damian Johnston Matthew Driti Aistan Fidow Jonno Lally Isa AbdullahCody Hemi Evander Filemu Tom Lane

Storm Pasfield Sam Musgrove James Tinker Sama Mololo Reece Macintosh

Steven Pieterse 1Jopie Kuhn 2Matthys Schwartz 3Phillip Olivier 4Marius Verwey 5Wandile Shabangu 6Nefdt Du Toit 7Cyprian Nkomo 8Ruben Roodt 9Chris Hanekom 10Barend Ditle 11Telvin Mhlongo 12

Siyabonga Khaliswayo 13Fana Ngwenya 14 Marnus Aucamp 15Ricardo Steyn 16Duanne Van Wyk 17Joshua Mey 18 Mpumelelo Matias 19Wian Van Schalkwyk 20Andiswa Mndawe 21Frederik Greyling 22Johan Engelbrecht 23 Ghiardt Reynders & Ryan Phiri 24/25

EERSTE XV

EERSTE XV

Grey is the 3rd oldest school in SA, established in 1855 by Sir George Grey, Governor of the Cape Colony.

Pupils receive tuition in Afrikaans or English in separate classrooms. The first football match was played in 1881. On the last European Springbok rugby tour, 8 former pupils represented SA. The school has produced 16 Sevens Springboks & 91 SA Schools players.

44 rugby players have represented SA, USA, England & Portugal - including Frans Steyn, Adriaan Strauss, Flip van der Merwe, Jannie & Bismarck du Plessis, Heinrich Brüssow, Jan Serfontein, Piet van Zyl, Coenie Oosthuizen & Cobus Reinach. Grey was the best represented school in the Super 15 of 2013, the most number of old boys by any SA school.

Grey’s 1st XV had 13 unbeaten seasons from 1981-2011. In 2014 Grey ended the year as the no. 1 ranked rugby school in South Africa with 22 victories from 23 games.

The CHS (Combined High Schools) team is selected from over 10,000 High

School students attending government schools in the State of New South Wales.

Last year, the majority of the boys touring to South Africa played in the CHS under 16’s team.

After returning from South Africa, the team will contest the NSW championships against

other school associations. From the NSW championships, a State team will be selected to contest the National Championships.

the CHS has a long and distinguished record of producing elite players. Current Wallabies Tatafu Polota Nau, Rob Horne, David Dennis and Will Skelton all represented CHS whilst at School.

this will be the second tour for CHS to South Africa, the first taking place nearly 30 years ago.

Page 6: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

APRIL 2015BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 20156

27 November: Johannesburg to Paris28 November: Paris 29 November: Paris

30 November: Paris to Luzern1 December: Luzern

2 December: Luzern to Munich3 December: Munich to Prague

4 December: Prague 5 December: Prague to Berlin

6 December: Berlin7 December: Berlin to Amsterdam

8 December: Amsterdam9 December: Amsterdam to

Johannesburg

GET READY FOR THE ULTIMATE MATRIC VACATION!

Come travel with AWSUM and discover Europe! Travel from city to city and experience all of Europe’s treasures, without having your parents stress about the what, where, when and how. The AWSUM Matric Rage, takes place from

27 November to 9 December and promises to be an experience of a lifetime. The perfect break before taking on 2016

All this for

only R20 950

For a detailed tour

itinerary visit

www.awsum.co.za

12 DAYS6 CITIES

5 COUNTRIES

For more information contact ctheworld | 011 888 7910 | [email protected] | [email protected]

SUTHERLAND HIGH SCHOOL: CENTURION

HOËRSKOOL HARRISMITH: HARRISMITH

TOP, LEFT TO RIGHT: Victor Mahlangu, Katlego Keorapetse, Keenan Lawsin-Glen, Banele Ngwenya, Daniel Bukasa, Jason vd Berg, Owen Cilliers, Brenden de Beer,MIDDLE, LEFT TO RIGHT: Xhanti Mekane, Ruben Venter, Sijabulile Mpofu, Henco Jansen v Rensdurg, Nickhail Hutton, Austin Crous, Shaughn Fray.MIDDLE, LEFT TO RIGHT: Gregory Immelman, Heinrich v Rensburg, Mr C Vd Merwe, Matthew Mason, Mr D Cullen, Katleho Moloantoa, Fayyaadh Ebrahim.

Sutherland High School is a multi-cultural English medium high school located in Centurion, close to Pretoria. We have

approximately 1300 pupils from Grade 8 to Grade 12 and we have an ethos of “Honour before Victory”The School was established in 1987 and has developed a strong Rugby culture within our area and community. We have an extremely proud Academic, Sporting and Cultural tradition and strive to achieve excellence in all spheres of life.Our motto is AD ASTRA- meaning “Strive for the Stars”.

P. Stone - Principal Sutherland High School

Hoërskool Harrismith is ‘n multi-kulturele skool in ‘n plattelandse dorpie wat omring is deur die Drakensberg-reeks.

Hoërskool Harrismith bestaan al vir 160 jaar en is ‘n skool wat streef na uitnemendheid.

Met trots kan ons sê dat Hoërskool Harrismith die volgende Springbok-rugbyspelers opgelewer het: De Wet Ras, Heinrich Rodgers, Danie Coetzee

Dit is vir Hoërskool Harrismith ‘n voorreg om deel te wees van die Noord/Suid-week.

Kamohelo Sehloho 1De-Angelo Williams 2James Luvo 3Johny Bannau 4Mankoe Mokoenenyane 5Karabo Maqeba 6Kurt van Rooyen 7Davadian Pieterse 8Roswin Kampher 9

Remo Bruiners 10Phillip April 11Romario Stevens 12Charl Barthers 13Jason Davids 14Jason Flippies 15Luzaad Osteridge 16Rudolf Brits 17Tebeho Motloung 18

Wayden Ruiters 19Chi-chi Chickwe 20Junior Motloung 21

EERSTE XV

Page 7: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

APRIL 2015 BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015 7

Page 8: Noord-Suid Rugby Toernooi - 2015

APRIL 2015BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 20158

Jean de Villiers

Marius Joubert

De Wet Barry

Elma Smit

Kobus Wiese

Ashley Johnson

Schalk Burger Sr

SchalkBurger

Delivered directly to

the parents through

the school!

Get the latest AWSUM edition on

www.awsum.co.za

HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM

Pieter Rossouw

Handre Pollard

BalieSwart

Lourens Adriaanse

LouisKoen

JanPickard

Rudolf Straeuli

Barend Pieterse

Jacques Olivier

Gary Botha

Johan Marais

Wikus van Heerden

HOËRSKOOL MENLOPARK HOËRSKOOL WATERKLOOF

Jannie du Plesis

Adriaan Strauss

Bismarck du Plessis

Cobus Reinach

Coenie Oosthuizen

Flip van der Merwe

Danie Coetzee

Marcel van der Merwe

Frans Steyn

De WetRas

Heinrich Brussow

Heinrich Rodgers

Jan Serfontein

JohanGoosen

Piet vanZyl

RuanPienaar

GREY KOLLEGE

HOËRSKOOL HARRISMITH