Top Banner
For Fast & Friendly Service HENDRIK: 082 578 4307 ),1.< 072 653 7856 ANTON: 082 804 9430 -85* 073 594 8386 Sales Team [email protected] 102 Thabo Mbeki Drive - Mokopane Tel: 015 491 5557 Fax: 015 491 5558 8 - 10 Augustus 2013 Hoërskool Piet Potgieter Toegang: Volwassenes (sluit Hoërskoolleerlinge in): Donderdag: R40pp, Vrydag: R50pp, Saterdag: R60pp, Laerskool: R30pp. Voorskoolse kinders is gratis. Top kunstenaars, Verhoogproduksies, Kindervermaak (gesigverf, poppekas, dans-, karaoke- en inkleur), Mnr. & Mej. Kierieklapper en Silver King & Queen, Pretpark, Taverne met kuierarea, en meer as 120 stalletjies! KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES www.kierieklapper.info
16

Nn kkkf web issue

Mar 10, 2016

Download

Documents

Helena Raats

KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES in Mokopan - 8 - 10 Aug
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Nn kkkf web issue

For Fast & Friendly Service HENDRIK: 082 578 4307 072 653 7856ANTON: 082 804 9430 073 594 8386

Sales [email protected]

102 Thabo Mbeki Drive -Mokopane

Tel: 015 491 5557Fax: 015 491 5558

8 - 10 Augustus 2013 Hoërskool Piet Potgieter Toegang: Volwassenes (sluit Hoërskoolleerlinge in): Donderdag: R40pp, Vrydag: R50pp, Saterdag: R60pp, Laerskool: R30pp. Voorskoolse kinders is gratis.

Top kunstenaars, Verhoogproduksies, Kindervermaak (gesigverf, poppekas, dans-, karaoke- en inkleur), Mnr. & Mej. Kierieklapper en Silver King & Queen,

Pretpark, Taverne met kuierarea, en meer as 120 stalletjies!

KieRieKLAPPeR KunSTefeeS

www.kierieklapper.info

Page 2: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS

www.jmcsa.co.za DRIVEN BY EXPERIENCE.

JMC range of bakkies and workhorses have been proven in the world’s harshest terrain. With our 5-Star Value Commitment stamp of approval, you can’t go wrong. JMC is the No.1 in the diesel segment of the Chinese light commercial manufacturers for the last 12 years and exported to over 110 countries and areas in the world.

JMC DRIVEN BY EXPERIENCE. *Recommended retail price, including VAT, excluding delivery and on road costs.

Double-CabBOARDING

R182 880*

from

(Incl. VAT)

Single-CabBOARDING

R145 880*

from

(Incl. VAT)

ONE OF OUR WORKHORSES

WILL FIT RIGHT IN YOUR POCKET

CO2 Emissions Tax Included

28 Thabo Mbeki Street, Mokopane

MOKOPANE

9889_jmc_MOKOPANE_dealer_ad_sc_dc_.indd 1 2013/04/23 4:28 PM

2

Page 3: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 3

Page 4: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS

Twaalf wonderlike feesjare het behoorlik verby gevlieg

en vanjaar is die dertiende Kierieklapper Kunstefees op die planke in ons dorp.

“OP ONS BORD” - wat ‘n paslike tema om te gebruik vir vanjaar se fees, want dit is presies waarvoor die KKKF daar is, om deels kos vir ons bejaardes op hul bord te sit.

My dankie gaan vandag eerstens aan die Here wat die Kierieklapper Kunstefees se pad vir die Reëlingskomitee oor die jare heen geseën het en mildelik van padaanwysers gebruik gemaak het om die rigting aan te dui wanneer daar twyfel was.

Aan ons terreinborg, Hoër-skool Piet Potgieter, baie dankie! “Julle was en is van die grootste rolspelers wat seker maak dat hierdie fees ‘n sukses is.”

Aan al die ander borge wat elke jaar instem om skouer aan die wiel te sit om sodoende die Kierieklapper Kunstefees

KOM KuieR

by die dertiende Kierieklapper Kunstefees!

se sukses te help verseker, kan ek maar net sê: “Sonder jou kan ons dit nie doen nie! Baie dankie!”

Aan die personeel van die Dienssentrum vir Bejaardes, asook die Reëlingskomitee wat agter die skerms in hulle vrye tyd hard werk om alles soom-loos te laat verloop, wil ek graag sê: “Julle is die steunpilare van ons fees, dankie vir jou passie vir die groter saak”.

Van die populêrste musiek-kunstenaars in Suid-Afrika is genooi om jou te vermaak, die dramas gaan jou op die punt van jou stoel hou, en die kinderver-maak is uit die boonste rakke!

Ek nooi jou om saam met ons ‘n lekker Kierieklapper Kunstefeeste kom geniet, én kom woon alles by!

Dertien-jaarfeesgroeteJohan KirchnerVoorsitter: KKKF Reëlingskomitee

Die Kierieklapper (Combretum hereroense) is 'n klein boompie wat voorkom in die Krugerwildtuin, in die Bosveld noord van Pretoria en suidwaarts tot binne KwaZulu-Natal. Die blaar lyk amper soos 'n muis se oor en die kleur wissel van diep- tot grysgroen aan die bokant. Aan die onderkant is dit dikwels bedek met digte bruin, fluweelagtige hare wat die boom 'n bruin voorkoms gee. Die blare word deur vee en wild gevreet. (Wikipedia)

Wie is die KKKF Komiteelede? Johan Kirchner (Voorsitter), estelle Hartzenberg (Dienssentrum Bestuurder), Korny Dekker (Onder-voorsitter), George Knell, Rina Holtzhausen, Marcelo dos Santos, Judy van Schalkwyk, Poelie Swane-poel, Ds Peet Venter, Amy van Deventer, Dawie Kotze, René du Toit, ita Smith en Milissa Hartzenberg. Dankie aan elkeen van julle!

Borge:

4

MASSAGES AVAILABLE:Pregnancy, baby, back, neck, foot & full body

ANNIQUE PRODUCTS & TREATMENTS:Annique Facial & Beauty treatments (facials, cellulite & stretchmark, etc)

HERBALIFE PRODUCTS:Herbalife range for general Health & Weight loss available.

SWIM CLASSES:Learn to swim from 2 years old. General water safety and swimming skills etc.

PILATES:

Nastachia082 378 [email protected] Str 50, Mokopane

Home Based Private & GroupPersonal Training Available

Page 5: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013

Tel: +27 15 491 4416 Fax: +27 15 491 4411 Fax: 086 670 8733

BB NosmaJEWELLERS

Shop 22 The Crossing, Thabo Mbeki St. Mokopane (Potgietersrus)

Tel: 082 929 8466, Beitel straat 3 (reg oorkant die Park Hotel, Mokopane)

Kom loer gerus in by ons

Splendid Geskenk Winkel vir die

perfekte geskenke!

5

Page 6: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS6

Page 7: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013

Nataniël is ‘n stukkie trots Afri-kaans. Soms ‘n bietjie kontrover-

siëel, maar altyd besig om te vermaak! Al is Nataniël ’n glanspersoonlik-

heid en oral gewild vanweë sy kook- en skryfvernuf, is dit sy verhoog optredes wat hom die naaste aan die hart lê en dit bied hy op enige plek aan waar daar mense is wat hom graag wil hoor. Augustus dek die Kierieklapper Kunste-fees dan ook tafel saam met Nataniël. Soos gebruiklik sal hy sy hoogtepunte uit die afgelope jaar se produksies aanbied wat trefferliedjies en ballades uit sy eie pen, asook sy immergewilde stories en sketse in Afrikaans en Engels insluit. Die pianis Charl du Plessis, die afgelope 13 jaar Nataniël se eksklusiewe begeleier, sal op sy pos voor die klavier wees.

Nataniël sal wéér in nuwe kostuums van Floris Louw op die verhoog verskyn met beligting wat hy self ontwerp het. Dié konsert, sê hy, is Nataniël in concert, “op Engels, want dit klink meer soos oorsee”.

Nataniël het sedert sy solo-loopbaan begin het in 1987, al 15 albums laat verskyn, meer as 14 boeke gepubliseer en het oor die 60 oorspronklike teaterproduksies opgevoer.

Nataniël is OP ONS BORD op Donderdag, 8 Augustus (18:30 vir 19:00). Bespreekte sitplekke is beskikbaar teen R180, R150 en R100 per sitplek. Kaartjies is beskikbaar by die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes in Mokopane (015 491 5747). Bepreek nou reeds jou plek vir Nataniël!

Vir enige verdere inligting omtrent kunstenaars of die KKKF program, besoek die KKKF webwef: www.kierieklapper.info.

nATAniËL met stories en liedjies na Mokopane

Dis kraakvars, dis eg (Suid-)Afrikaans, dis skreeusnaaks, dis pitkos, dit het gekom om te bly - dis Annale van ‘n Windgat.

Hierdie eenman-komedie, geskryf deur Barry van Rensburg, handel oor persoonlikheidstipes en kommunikasie-style.

Die eenmanstuk werk met die 4 basiese persoonlikhede soos dit deur die eeue uitgekristalliseer het, maar gee hulle nuwe name: daar’s banggatte (die analiseerders), hardegatte (die ‘drivers’), slapgatte (die sosialiseerders) en windgatte (die ‘band leaders’).

Die krag van die eenmanstuk lê daarin dat feesgangers hulleself herken en kan identifiseer met die persone en situasies wat uitge-beeld word. Dis lag-sonder-grense met diepte.

Die woord ‘gat’ word deurgaans in sy idiomatiese sin en as metafoor vir ‘persoonlikheid’ gebruik. Annale van ‘n Windgat bewys dat ons in ons mooi taal bitter snaaks kan wees sonder krastaal of vloekwoorde.

Lizz Meiring sê: “Dis slim-snaaks, vars en perfekte vermaak vir almal. ”Die akteur Neels Clasen (Binneland se Jan Gerecke) is een van ons land se voorste opkomende (komedie) akteurs en blink uit as die Windgat.

Annale van ‘n Windgat het reeds byna 50 optredes agter die blad, en is eersdaags te sien tydens die Kierieklapper Kunstefees se Gasvrou geleentheid by die Dienssentrum vir Bejaardes in Mokopane op 9 Augustus, 18:30 vir 19:00.

Vir meer inligting omtrent die Gasvrou-geleentheid en vir kaartjies, kontak die Dienssentrum vir Bejaardes in Mokopane (015 491 5747).

Annale van ‘n windgatVeRHOOGPRODuKSie

C’est Si Bon(Reg oorkant Park Hotel, 3 Beitel Str Mokopane, 0600)

Kontak: 015 491 5523 / 082 475 3395

Na-ure: Truman: 076 109 3516

Kamers vanaf R350-00 met 24hr sekuriteit, dstv, lugversorger,

badkamer en toegeruste kombuis.

7

AMPLE SECURE PARKING ESPESIALLY FOR TRAILERS & CARAVANS ETC

SQUIRREL’S NEST LODGERoute to Kierieklapper on R101 to Pretoria.

Book your accommodation now!

TEL: 015 491 5575FAX: 086 524 1683CELL: 071 449 2920

EMAIL:[email protected]

FACEBOOK:Squirrels Nest Lodge

OVERNIGHT ACCOMMODATION - OUR RATES ARE CHEAP

RESTAURANT WITH PUB & GRILLFARMYARD & PLAY AREA FOR KIDS

Page 8: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS8

While its new look is very impresive, the new Audi A4’s intelligent technology is even more so. Progressive electro-mechanical steering makes for extremely precise manoeuvring, while its new range of advanced high-performance engines with integrated start-stop systems means that you get a lot more power and use a lot less fuel.

In an instant, form becomes fascination. A brief moment. The blink of an eye. Sometimes that is as long as it takes to provoke enthusiasm. One glance at the Audi A5 Sportback is enough to sense that this is one of those moments.

Audi PolokwaneN1 Motorcity, Tel: 015 590 0065, E-mail: [email protected]

Buy your new Audi A4 88kw with Xenon headlights foronly R289 999.

While its new look is very impresive, the new Audi A4’s intelligent technology is even more so. Progressive electro-mechanical steering makes for extremely precise manoeuvring, while its new range of advanced high-performance engines with integrated start-stop systems means that you get a lot more power and use a lot less fuel.

In an instant, form becomes fascination. A brief moment. The blink of an eye. Sometimes that is as long as it takes to provoke enthusiasm. One glance at the Audi A5 Sportback is enough to sense that this is one of those moments.

Audi PolokwaneN1 Motorcity, Tel: 015 590 0065, E-mail: [email protected]

Buy your new Audi A4 88kw with Xenon headlights foronly R289 999.

Audi PolokwaneN1 Motorcity, Tel: 015 590 0609, E-mail: [email protected]

Page 9: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 9

While its new look is very impresive, the new Audi A4’s intelligent technology is even more so. Progressive electro-mechanical steering makes for extremely precise manoeuvring, while its new range of advanced high-performance engines with integrated start-stop systems means that you get a lot more power and use a lot less fuel.

In an instant, form becomes fascination. A brief moment. The blink of an eye. Sometimes that is as long as it takes to provoke enthusiasm. One glance at the Audi A5 Sportback is enough to sense that this is one of those moments.

Audi PolokwaneN1 Motorcity, Tel: 015 590 0065, E-mail: [email protected]

Buy your new Audi A4 88kw with Xenon headlights foronly R289 999.

While its new look is very impresive, the new Audi A4’s intelligent technology is even more so. Progressive electro-mechanical steering makes for extremely precise manoeuvring, while its new range of advanced high-performance engines with integrated start-stop systems means that you get a lot more power and use a lot less fuel.

In an instant, form becomes fascination. A brief moment. The blink of an eye. Sometimes that is as long as it takes to provoke enthusiasm. One glance at the Audi A5 Sportback is enough to sense that this is one of those moments.

Audi PolokwaneN1 Motorcity, Tel: 015 590 0065, E-mail: [email protected]

Buy your new Audi A4 88kw with Xenon headlights foronly R289 999.

Audi PolokwaneN1 Motorcity, Tel: 015 590 0609, E-mail: [email protected]

Page 10: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS10

10: 00 - 12:00 Multimedia kreatiwiteit (R30)Kom geniet saam aan 'n verskeidenheid van handvlyt tegnieke soos bv decoupage, pewter en verf.

13:00 - 15:00 Driedimensionele fotorame (R20)Leer 'n heerlike tegniek om iets uit niets te skep met besondere resultate.

16:00 - 18:00 Zentangle (R10)Krabbel jy lekker op papier? Zentangle is 'n heerlike ontspannende kunsvorm wat verrassend maklik en baie mooi is. Kom ontdek die kreatiewe jy.

13:00 - 15:00 Plaatkoekies (R10)

16:00 - 18:00 Kralegoggas (R10)

Kom leer self plaatkoekies bak, en verras Mamma en jou maats met jou lekker kos.

Die mooiste goggas wat jyself van krale kan maak. Al jou maatjies sal jou beny.

KIERIEKLAPPER KREATIWITEITDonderdag, 8 Augustus

Vrydag, 9 Augustus10: 00 - 12:00 Kaartjievou (R20)Verskeidenheid maniere om jou eie unieke kaartjies te maak.

13:00 - 15:00 Aktiewe verf/Action painting (R20)Kom geniet 'n verfsessie saam met musiek en beweging soos jy nog nooit tevore beleef het nie. Jy mag nie hierdie een misloop nie!!

16:00 - 18:00 Mosaiek (R30)Altyd gewilde handvlyt. Bespreek vroegtydig.

10: 00 - 12:00 Tolletjiebrei (R20)Enige kind moet kan tolletjie brei. Jy kry jou eie tolletjie, en jy sal dit so geniet.

13:00 - 15:00 Plaatkoekies (R10)Elke kind moet kan pannekoek bak, en hierdie is jou kans om te leer.

16:00 - 18:00 Polyfilla speel (R10)Kom leer hoe om baie maklik baie mooi teksture te

Voorskool tot Junior Fase Laerskool

Laerskool tot Hoërskool tot Jong volwassenes

10: 00 - 12:00 Kamma pewter (R20)n Maklike, goedkoop tegniek om die resultaat van ouwêreldse pewter te verkry. Kan ook op artikels buitenshuis gebruik word. n Wenner vir elkeen wat dit geniet om iets moois te maak.

13:00 - 15:00 Hekel (R10)Hoogmode hekelwerk. Bring jou eie hekelnaald en ontdek die wye wêreld van kreatiewe hekelwerk wat die verskil maak van die alledaagse na die spesiale.

10: 00 - 12:00 Kreatiewe Inkopiesak (R15)Moenie hierdie een misloop nie. Wonderlike planne om gewone sake baie spesiaal te maak.

13:00 - 15:00 Rice Krispies koekiers (R10)Kom leer jou eie resep sodat jy nooit weer viriemand anders hoef te vra as jy lus is vir iets lekkers nie.

Saterdag, 10 Augustus

(Kyk uit vir ons by die Markies tent by die Kinderarea)

Kierieklapper Kunstefees 8-10 AugustusFeesterrein: Hoërskool Piet Potgieter

aangebied deur VLU

We Supply Permanent StaffTemps & Contract personnel

We supply staff across all industries incl.

Other Services available to employers include:

Please contact us or visit us @

Tel: 015 491 3600 Fax: 086 661 6435

49 Geyser street Mokopane

Candidates – Please submit your cv and make an appointment to meet with a consultant

Page 11: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 11

JOIN US FOR

25% off Sushi every day from 12h00 to 18h00

WEDNESDAY: Jazz Night / THURSDAY: Henk de Kat FRIDAY: DJ

SATURDAY: House with DJ Tazz

Page 12: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS

Die Kierieklapper Kunstefees is soos elke jaar ‘n groot hoogtepunt op die Limpopo Provinsie se feesspyskaart. Bo

en behalwe al die bekende name soos Steve Hofmeyr, Nataniël, Die Campbells, Snotkop, Nadine en Armand Hofmeyr, gaan die Mutual & Federal Agri Buiteverhoog elke dag van die fees ook kook met verskeie aktiwiteite.

Feesgangers se lag- en maagspiere gaan tydens vanjaar se 13de Kierieklapper Kunstefees van 8-10 Augustus omtrent geoefen word met opvoerings soos “Local is Lekker” en “Annale van ’n Windgat”.

Take 5 Comedy - bekend as komediant / humoris / grap- en storieverteller het een doel voor oë, en dit is i s om die almal lekker te laat lag met sy komedie “Local is Lekker”.

Die kulkunstenaar, Johan Yssel, gaan soos verlede jaar, weereens oud en jonk na hulle asems laat snak met sy gewaagde toertjies op en van die Buiteverhoog af.

KunSTenAARSWie treë op by die

Kierieklapper Kunstefees?

Verskeie musiekvertonings wat gedurende die drie dae op die Buiteverhoog aangebied word sluit in:

1) Andries Hendrik Potgieter, ‘n trotse boerseun met ‘n diverse geurtjie soos min wat nuwe baadjies aantrek vir liedjies soos ‘Sarie Marais’ en ‘Die Alibama’.

2) Kayla, ons eie Afrikaanse Hannah Montanna, soos gesien op KYKNET se nuwe reeks “Liefste Kayla”.

3) Katryn, Mej. Limpopo 2012.4) Zandré.

12

Page 13: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013

Hy is een van Suid-Afrika se mees suksesvolste kulkunstenaars oor

wie mense die meeste praat

...en vele meer ongelooflike toertjies

Johan Yssel is een van Suid-Afrika se mees suksesvolste kulkunstenaars oor wie mense die meeste praat. Sy vertonings trek groot gehore omdat dit nie die tiepe ding is wat ‘n mens elke dag sien nie. Johan is bekend vir sy grootskaalse toertjies. Hy was die eerste kulkunstenaar wat die grootste gebouverdwyning nog ooit in die land gedoen het toe hy die reuse Voortrekker-monument laat verdwyn het. Verder het hy karre laat verdwyn, meisies in tiere verander en vele meer.

Nou wil hy graag in u dorp by u fees kom optree. Sy vertoning is perfek vir enige gehoor en ver-hoog en is spesiaal saamgestel vir skoue en feeste. Johan sal die mense laat lag terwyl hy toertjies doen soos om mense in die lug te laat sweef. Hy sal selfs iemand laat verdwyn en vele meer indrukwekkende toertjies. Bespreek Johan nou en sit die “magic” in jou fees!.

5) Marnet.6) Natasha Joubert.Vermaak vir die jongklomp het ook nie

agterweë gebly nie. Koowee se gewildste kara-kters, Tjiff & Tjaff, maak Vrydag 9 Augustus ‘n draai by die Kierieklapper Kunstefees. Hulle gaan dans, speel, en van hulle gunsteling lied-jies sing. Na ‘n pouse kom hulle weer terug vir 40 minute: Dié keer om te poseer vir fotos met die maats en om drukkies uit te deel.

Blue Flame Events het ook ’n hele kinder-area vanjaar met ballon vou, springkasteel, gesigverf, poppekas, danskompetisies, DVD stasie, inkleurkompetisie en BAIE MEER.

Behalwe vir al die vertonings kan fees-gangers ook weer hierdie jaar uitsien na ’n groot verskeidenheid stalletjies.

Vir die maag sal daar ook ’n groot verskeidenheid stal-letjies wees wat kossoorte uit die boonste rakke gaan aanbied. Ma’s kan nou reeds beplan hoe hul, hul af tyd by die Fees gaan spandeer aangesien hulle nie hoef kos te maak gedurende die Kie-rieklapper Kunstefees nie.

13

Tel: 015 491 8142 / 015 491 8492Epos: [email protected] / Ruiterweg 40, Mokopane

MEAT CITY

NOG VELE MEER BULK BESPARINGS EN MAANDPAKKE BESKIKBAARBESTE KAAIINGS IN DIE DORP!

BESKIKBAAR VANAF 9 UUR VRYDAG OGGENDE!

KKKf BuiTeVeRHOOG

Page 14: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS

Koowee se gewildste karakters, Tjiff & Tjaff, maak Vrydag 9 Augustus, op Vrouedag, ‘n draai by die Kierieklapper Kunste-

fees in Mokopane. Hulle gaan dans, speel en van hulle gunsteling liedjies sing

vanaf 10:00. Na ‘n pouse kom hulle weer terug vir 40 minute, dié keer om te poseer vir fotos met die maats en om drukkies uit te deel. Tjiff & Tjaff is inheems en eg Suid Afrikaans. Hulle doen Suid-Afrikaanse dinge, en verwys na plaaslike plekke. Tjiff en Tjaff is die beste! Vra die 50 000 kinders wat daagliks na hulle kyk. Kom maats, kom speel, sing en dans saam Tjiff & Tjaff op die Mutual & Federal Bui-teverhoog op die Kierie-klapper Kunstefeester-rein op die sportvelde van Hoërskool Piet Pot-gieter.

Vir die bietjie ouer maats, uit die penne van Suid- Afrika se top skrywers, het ‘n vars nuwe KykNET musikale komedie reeks, Liefste Kayla die lig gesien. Liefste Kayla is die storie van Kayla Venter, ‘n 12-jarige meisie, wat net wil sing. Met die hulp van haar beste vriendin, Nadia, stig sy ‘n ‘blog’. Hier laai sy musiekvideos, deel sy haar lewenslesse en liefdes en help sy ander kinders deur die moeilikhede van kind- en tiener-wees. Met musikale nommers in elke episode, meestal gekryf deur Kayla self en vervaardig en verwerk-deur Vaughan Gardiner, is Liefste Kayla besigom die TV- en musiek-wêreld oor te neem. In realiteit bestaan die ‘blog’ ook www.liefstekayla.co.za en in realiteit is Kayla self ook die jong meisie wat net wil sing en haar talente met die wêreld deel. Liefste Kayla, die album, praat met ‘n mark wat voor heen afgeskeep is en met ‘n televisie reeks, ‘n lewendige blog en ‘n digitale platvorm wat interaksie aanmoedig, gaan hierdie jong sangeres die skare van alle kante aflok. Die vars jong klanke is iets wat Suid-Afrika tot dusver nog nie gehoor het nie, maar dit sal nou verseker deel van elke huishouding word. Kom ontmoet Liefste Kayla na Tjiff en Tjaff om 11:45.

Vanaf 8-10 Augustus gaan daar nog vele meer vermaak vir die jongspan wees. Storiesambreel - Die storie vrou dwarrel op die feesterrein met haar sambreel wat van 'n verfrissende storie-stort-reën drup. Gun jouself hierdie gratis sprokie-oomblik: Kies een van die 2 tot 3 minuut stories en kry 'n tong-in-die-kies, knipoog, lekkerlaf, sjarmante en betowerende vertelling uit die storiestasie.

“Blue Flame Entertainment” gaan soos hul naam dit reg sê, kinders “entertain”/vermaak met ballonvou, gesigverf, poppekas, dans-, karaoke- en inkleurkompetisies, TV-speletjies, DVD stasie en baie meer by die kinderarea op die feesterrrein.

Moet ook nie Zane se Dansskool en Laerskool Krugerpark se Trompoppies misloop nie!

KinDeRVeRMAAKBring die kleinspan!

CALL 082 802 7784

The provenNatural route

No Pills. No Potions. Just YouNo Pills. No Potions. Just You

Start Your Wellness Journey Today

Let us assist you on your road to sustained weight loss & wellness success in 2010!

in just 7 months

Amy LOST 38kg

to the body you deserve

www.sure-slim.co.za CALL CENTRE 086 1000 100

C

M

Y

CM

MY

CY

CMY

K

SS ProvenRoute Amy (100x60 FC) Mokopane FA.pdf 8/18/10 7:53:34 PM

14

Page 15: Nn kkkf web issue

8-10 AUGUSTUS NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013

Die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes, op die hoek van Dudu Madisha- en Geyserstraat, is die hartklop van Mokopane

se ouer garde.Enige persone oor die ouderdom van 60 kan by die diens-

sentrum aansluit. Lede het dan toegang tot die sentrum se spa, haarsalon, biblioteek, kliniek en gim en bingo oggende. Daar is ook ‘n bussie wat lede spotgoedkoop oplaai en karwei op sekere dae. Die grootste bonus is waarskynlik die uiters bekostigbare etes wat die Dienssentrum aan sy lede verskaf.

Dit maak dit dus moontlik vir mense wat nie in ‘n ouetehuis wil gaan woon nie, om in hul dorsphuise, meenthuise of woon-stelle aan te bly en tog in te skakel by ander mense van hul pertuur en om elke dag ‘n gesonde bord kos te kry sonder om te probeer kook vir net een of twee mense.

Die sentrum is ook vanaf Januarie 2013 ‘n satelietkliniek van die Mogalakwena Kliniek vir bejaardes vir kroniese medikasie.

Hoewel baie van die dienssentrum se voordele nie net tot lede beperk is nie, is daar groot voordeel vir bejaardes om wel as lede aan te sluit. Lede betaal minder vir alles van haarsnye tot etes en die kliniek se dienste is ook tot lede beperk.

Lidmaatskapfooie word op ‘n glyskaal bereken volgens pen- sioenarisse se inkomstes. Elkeen kan dus bekostig om aan te sluit.

Die dienste aan die gemeen-skap se bejaardes word gesub-sidiëer deur fondsinsamelings-pro-jekte waarvan die Kierieklapper Kunstefees seker die bekendste is.

‘n Bymekaarkomplek vir die gryses en wysesDienSSenTRuM ViR BeJAARDeS

Ons koop ou batterye vir kontant

Pretorius str 45, Mokopane.078 779 3364 / 082 937 7430 / [email protected]

Goedkoop en 24md waarborg!

15

Tel: 015 491 464136 Thabo Mbeki Road, Mokopane

Enjoy every moment

25 jaar ondervinding in die

battery bedryf.

KOOS BATTERIES

NYLPARK CENTRE, PRETORIUS STREET MOKOPANE 0600

CELL: 083 455 3983 A/H TEL: (015) 491 3965

NA-URE DIENS 24/7

ALWAYS THE CHEAPEST

Ons koop ou batterye

per kilogram.

KOOS BATTERIES

NYLPARK CENTRE, PRETORIUS STREET MOKOPANE 0600

CELL: 083 455 3983 A/H TEL: (015) 491 3965

NA-URE DIENS 24/7

ALWAYS THE CHEAPEST

Page 16: Nn kkkf web issue

NOORDELIKE NUUS KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES BYLAE 2013 8-10 AUGUSTUS16