Top Banner
1 Naam: ____________________________
16

Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

Oct 18, 2020

Download

Documents

dariahiddleston
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

1

Naam: ____________________________

Page 2: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

2

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip?

Waar jy die sterretjie sien is daar „n opdrag. Kyk mooi!!

Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Page 3: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

3

Woordlys

baai haai laai maai taai waai raai paai

Ek is „n kwaai haai!!

Lees die aai-woorde en skryf die woorde netjies in jou werkboek.

Page 4: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

4

Visuele Diskriminasie Omkring die woord in elke ry wat dieselfde is as eerste een.

baai waai baai laai

haai baai raai haai

laai laai taai kaai

maai taai maai laai

saai saai waai taai

waai taai laai waai

taai raai taai laai

raai baai raai saai

paai paai kaai laai

Page 5: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

5

San en die kraai. San lê op haar bed en lees. Sy gaap en draai haar op haar sy, vinnig is San in droomland.

San droom sy sit op „n groot kraai se rug. Hulle swaai en draai en vlieg na Mosselbaai.

Daar ver onder in die baai sien San „n kwaai haai.

“Ek is bly, ek is nie sy ma, want dan sou ek hom moes paai.” sê San vir kraai.

Die kraai swaai en draai, hulle vlieg oor die kaai.

Die kraai land op die kaai. San sien hoe hulle koring op „n vragskip laai. Die kraai smul aan „n taai vrug .

Page 6: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

6

San klim weer op kraai se rug en daar vlieg hulle. Oor die kaai waar hulle koring laai. Oor die kwaai haai wat San nie wil paai. San waai vir die haai.

“San!” roep ma. San skrik wakker.

Dit was darem „n lekker droom dink San.

1. Waarheen vlieg San en die kraai?

2. Wat sien San onder in die baai?

3. Kyk in jou woordeboek en skryf die betekenis van die woord

paai neer.

4. Wat is „n kaai?

5. Wat eet kraai op die kaai?

6. Wie maak vir San wakker?

Lees die leesstuk weer sorgvuldig en beantwoord dan die vrae in jou werkboek..

Page 7: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

7

Kom ons bou nou die –aai woorde.

1. _________________________

2. _________________________

3. _________________________

4. _________________________

5. _________________________

6. _________________________

Aai, Aai die witborskraai, hiervandaan na Mosselbaai Hoog gevlieg en laag geswaai by die groot see omgedraai.

aai

Page 8: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

8

HOU OOP VIR KNIP VAN BLADSY!

Page 9: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

9

Lees die nonsens rympie en skryf al die –eeu woorde in jou spelboek.

Kom ons kyk na al die –eeu woorde.

Watter sin pas by watter prentjie.

„n Eeu gelede het die meeu en die leeu in die sneeu geloop. Vandag vlieg die meeu en die leeu loop nog in die sneeu.

Kies die regte sin wat by elke prentjie pas. Knip die prente en sinne uit en plak dit in jou werkboek.

„n Eeu is „n 100 jaar.

„n Meeu vang vis in die see.

Die leeu vang „n bokkie in die veld.

Dit sneeu in die Alpe.

Page 10: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

10

HOU OOP VIR KNIP VAN BLADSY!

Page 11: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

11

Kom ons lees die gediggie en beantwoord dan die vrae.

Die haan die kraai Die wind die waai

Die bok staan op sy tone En vreet die boer se bone Die boer kom uit met sy kweperlat En slaan die bok op sy linkerblad.

1. Watter word rym met kraai ?

2. Hoekom is die boer kwaad vir die bok?

3. Waarmee slaan die boer die bok?

Page 12: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

12

mooi strooi gooi looi hooi nooi tooi rooi sooi kooi

Strooibesem

Pa gooi die groot rooi bal hard in die paadjie af.

Onthou om die –ooi woorde in jou werkboek.

Page 13: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

13

Lees die sinne en skryf nou dan jou eie “strooi” storie.

Die mooi nooi is in rooi getooi. Sy maak die kooi mooi op

en looi die stout seun wat die besem van strooi gebreek het.

Die mooi nooi wat in rooi getooi is en haar kooi mooi opgemaak het, lei vir Kol Koei na sy mooi kooi van hooi in die Baai. Sy gooi die mooi rooi bal hoog op die strooi en

plant „n sooi.

Page 14: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

14

boei koei loei stoei roei foei

“Ag, foeitog!” sê Kol Koei terwyl sy hard loei. “Die seuns wat stoei het seer gekry!” “Sjoe! Dit is darem nie te erg!” loei Kol Koei. “Julle kan nou met die boot gaan roei.”

Skryf die woorde in jou Werkboek.

Page 15: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

15

Skryf nou jou eie storie of „n gediggie in jou werkboek. Gebruik –aai, -ooi, -oei en –eeu woorde. Lees die sinne en onderstreep dan die woord wat in die sin pas.

1. San se rok is (rooi/gooi). 2. Die polisie sirene (boei/loei) hard.

3. Die siek seun lê op die (kaai, kooi). 4. Die (sneeu/meeu) vlieg oor die see.

5. Die wind (waai/laai).

6. Die haan (saai/kraai).

7. Die bok staan op sy (bone/tone) en vreet die

(boer/loer) se (bone/tone).

Page 16: Naam: - Graad 3 | Leer Afrikaans 123€¦ · haai laai maai taai waai raai paai Ek is „n kwaai haai!! Lees die aai-woorde en skryf jou werkboek. 4 Visuele Diskriminasie Omkring

16

Self-evaluering

1. Ek verdien „n pluimpie vir al my harde werk.

2. Ek het goed gevaar, maar sukkel nog hier en daar.

3. Ek ken al die –aai, -oei, -eeu en –ooi woorde.

4. Ek sal nog aandag moet gee aan die woorde.

5. Ek het nog baie hulp nodig gehad.

Skryf die bladsy nommers hier neer waarop ek wegkruip.