VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag 4 Mei 2016 18:15 Belydenisgroep 5 Mei 2016 10:00 Langverwag Biduur 19:00 Hemelvaartdiens Pinkster 18h00 8 Mei—12 Mie 2016 OGGENDDIENS — 09:30 Baie welkom by vandag se erediens, wat gelei word deur: Ds. Dolf du Plooÿ Teks : Johannes 14:1-14 • Vandag se Kollekte by die deure is vir Arbeidsbediening • Geen Kleuterkerk & Junior Kategese GEEN GR 8—10 KATEGESE Geen AANDDIENS Hiermee wil ons graag die ouers in kennis stel dat die Junior Kategese tydens die erediens op 8 Mei (Moedersdag) vir die inwoners van Langverwag gaan besoek. Die kategese gaan va- naf die kerk, onder toesig van die kategete, tot by Langverwag stap. Ouers wat graag saam met hulle kinders wil stap is baie welkom. MOEDERS D AG 8 Mei 2016
8
Embed
MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
VOLGENDE Sondag
8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag
Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ
19:00 Wyksbyeenkoms
2 Mei 2016
Openbare Vakansiedag
4 Mei 2016
18:15 Belydenisgroep
5 Mei 2016
10:00 Langverwag Biduur
19:00 Hemelvaartdiens
Pinkster 18h00
8 Mei—12 Mie 2016
OGGENDDIENS — 09:30
Baie welkom by vandag se erediens, wat
gelei word deur: Ds. Dolf du Plooÿ
Teks: Johannes 14:1-14
• Vandag se Kollekte by die deure is vir
Arbeidsbediening
• Geen Kleuterkerk & Junior Kategese
GEEN GR 8—10 KATEGESE
Geen AANDDIENS
Hiermee wil ons graag die ouers in kennis stel dat
die Junior Kategese tydens die erediens op 8 Mei
(Moedersdag) vir die inwoners van
Langverwag gaan besoek. Die kategese gaan va-
naf die kerk, onder toesig van die kategete, tot by
vir Kylemore Sopkombuis het R463-00 beloop. Baie dankie vir u bydraes.
BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Stellenbosch Sentraal
Bank: ABSA Bank
Rekeningnommer: 4059818820
Takkode: 632005
Die vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandagDie vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandagDie vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandagDie vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandag
PRODUKTE WAT BENODIG WORD:
Droë ertjies of boontjies; Sopmengsel; Pasta; Blikkies
bone; Knorr geurselblokkies en enige ander droë
bestanddele wat die sop smaaklik kan maak.
Kolessense 3: 12
Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie lief het.
Daarom moet julle meelewend wees.
Ons versoek lidmate vriendelik om Ons versoek lidmate vriendelik om Ons versoek lidmate vriendelik om Ons versoek lidmate vriendelik om deel te word van ons uitreik deel te word van ons uitreik deel te word van ons uitreik deel te word van ons uitreik
projekte deur komberse (nuut of projekte deur komberse (nuut of projekte deur komberse (nuut of projekte deur komberse (nuut of oud) na die kerk of kerkkantoor te oud) na die kerk of kerkkantoor te oud) na die kerk of kerkkantoor te oud) na die kerk of kerkkantoor te
bring tydens Pinksterweek.bring tydens Pinksterweek.bring tydens Pinksterweek.bring tydens Pinksterweek.
Lidmate kan ook sopprodukte Lidmate kan ook sopprodukte Lidmate kan ook sopprodukte Lidmate kan ook sopprodukte bring vir die sopkombuis in bring vir die sopkombuis in bring vir die sopkombuis in bring vir die sopkombuis in Kylemore sodat ons hulle Kylemore sodat ons hulle Kylemore sodat ons hulle Kylemore sodat ons hulle kan help om tot die einde kan help om tot die einde kan help om tot die einde kan help om tot die einde
van September vir die van September vir die van September vir die van September vir die seisoenwerkers in Kylemore seisoenwerkers in Kylemore seisoenwerkers in Kylemore seisoenwerkers in Kylemore
te kan kos gee terwyl te kan kos gee terwyl te kan kos gee terwyl te kan kos gee terwyl hulle nie ‘n inkomste het nie. hulle nie ‘n inkomste het nie. hulle nie ‘n inkomste het nie. hulle nie ‘n inkomste het nie.
Baie dankie.Baie dankie.Baie dankie.Baie dankie.
Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die sewende agtereenvolgende jaar plaasvind. sewende agtereenvolgende jaar plaasvind. sewende agtereenvolgende jaar plaasvind. sewende agtereenvolgende jaar plaasvind.
Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening wat wat wat wat geskied onder die geskied onder die geskied onder die geskied onder die beskerming van die beskerming van die beskerming van die beskerming van die
NG Moederkerk Stellenbosch. NG Moederkerk Stellenbosch. NG Moederkerk Stellenbosch. NG Moederkerk Stellenbosch.
Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek. Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek. Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek. Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek.
Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek
genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur
vir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerderyvir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerderyvir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerderyvir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerdery----tegnieke tegnieke tegnieke tegnieke
aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.
StellenboschStellenboschStellenboschStellenbosch----Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug mentors, Jamesmentors, Jamesmentors, Jamesmentors, James----John Matthee, finansieel te borg met R5000John Matthee, finansieel te borg met R5000John Matthee, finansieel te borg met R5000John Matthee, finansieel te borg met R5000----00 00 00 00
sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.
Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir JamesJamesJamesJames----John en die uitreik.John en die uitreik.John en die uitreik.John en die uitreik.
Fundamentele inligting omtrent Lesotho Hoop Projek
Vervoer: Universiteit Stellenbosch Voertuigpoel; 3 x Toyota 1.5l Avansas (7 Seaters); 2 x Privaar bakkies van lede.
Verblyf: Onder die Akker in Zastron
Growing Nations Mission House in Maphutseng, Lesotho
Malealea Lodge in Malealae, Lesotho
Hoekom u moet betrokke raak
Vir die sukses van die Lesotho Hoop Projek is die span grootliks afhanklik van borge en donasies. Ons grootste
uitgawe is hoofsaaklik die voorsiening van etes vir 19 dae en brandstof om die span ongeveer 2700km te vervoer.
Die Lesotho Hoop Projek sal enige skenkings van kos en finansiële bydraes hartlik waardeer. Ons neem hiermee
die vrymoedigheid om die versoek aan u te rig om ons asseblief te ondersteun met enige van hierdie
benodigdhede:
Voedsel: ‘n Volledige lys van voedselbenodighede is vir u gerief aangeheg. Daar word voedselvoorrade
benodig vir ongeveer 26 persone vir 18 dae.
Brandstof: Brandstof is ‘n groot uitgawe vir hierdie aksie aangesien daar ongeveer 2400km afgelê moet word.
Enige kontant donasie vir brandstof sal hartlik waardeer word.
Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het
en swaar dra aan hulle stories. en swaar dra aan hulle stories. en swaar dra aan hulle stories. en swaar dra aan hulle stories.
Ons gebede is by die volgende lidmate:Ons gebede is by die volgende lidmate:Ons gebede is by die volgende lidmate:Ons gebede is by die volgende lidmate:
Tannie Mara Visser en familieTannie Mara Visser en familieTannie Mara Visser en familieTannie Mara Visser en familie:
Tannie Mara sterk aan by Lê Clemance na ‘n operasie.