MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017 MIDSTREAM COLLEGE GRADE 7 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HOOFTAAL TAALLEER 10 November Leer die betrokke afdelings uit die KomInPas-handboek. Alle opdragte en oefeninge in die taalleer-skrif wat van toepassing is op die onderstaande leerwerk, is belangrik ter voorbereiding vir die eksamen. Let op na vraagstellings. 1. Woordsoorte: Let wel: Woordsoorte moet korrek in sinne gebruik kan word. Dit moet ook geïdentifiseer en benoem kan word. Lidwoord Selfstandige naamwoord Al ses s.nwe. Algemene geslagsvorme, en versamelname soos in KiP kan gevra word. () Byvoeglike naamwoord Korrekte verbuigings is belangrik. Algemene trappe van vergelyking, intensiewe vorme en vergelykings soos in KiP kan gevra word. () Werkwoord Bywoord Voornaamwoord Voegwoord Toepassing kan ook gevra word, m.a.w. die verbinding van sinne d.m.v. voegwoorde. Voorsetsel Algemene gebruik van voorsetsels in vaste verbindings soos in KiP kan gevra word. () Telwoord Tussenwerpsel 2. Sinsleer: Sinstipes Sinsreduksie en -uitbreiding Sinsontleding
13
Embed
MIDSTREAM COLLEGE GRADE 7 EXAM BREAKDOWN NOVEMBER …homework.midstream-primary.co.za/documents/GR 7 ENG Final... · 2017-10-20 · “Rondloper” “Die wêreld het so klein geword”
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
MIDSTREAM COLLEGE
GRADE 7
EXAM BREAKDOWN
NOVEMBER 2017
AFRIKAANS HOOFTAAL
TAALLEER
10 November
Leer die betrokke afdelings uit die KomInPas-handboek.
Alle opdragte en oefeninge in die taalleer-skrif wat van toepassing is op die
onderstaande leerwerk, is belangrik ter voorbereiding vir die eksamen. Let op na
vraagstellings.
1. Woordsoorte:
Let wel: Woordsoorte moet korrek in sinne gebruik kan word. Dit moet ook
geïdentifiseer en benoem kan word.
Lidwoord
Selfstandige naamwoord
Al ses s.nwe.
Algemene geslagsvorme, en versamelname soos in KiP kan gevra
word. ()
Byvoeglike naamwoord
Korrekte verbuigings is belangrik.
Algemene trappe van vergelyking, intensiewe vorme en vergelykings
soos in KiP kan gevra word. ()
Werkwoord
Bywoord
Voornaamwoord
Voegwoord
Toepassing kan ook gevra word, m.a.w. die verbinding van sinne
d.m.v. voegwoorde.
Voorsetsel
Algemene gebruik van voorsetsels in vaste verbindings soos in KiP
kan gevra word. ()
Telwoord
Tussenwerpsel
2. Sinsleer:
Sinstipes
Sinsreduksie en -uitbreiding
Sinsontleding
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
Lydende en bedrywende vorm
Ontkenning
Direkte en indirekte rede
3. Betekenisleer:
Algemene gebruik van sinonieme, antonieme, homofone, homonieme en
paronieme. ()
Woordeskat: idiome ()
4. Algemene kennis van Afrikaans:
Spelling van alledaagse woorde
Woordeskat en interpretasie van die betekenis volgens ’n woord se gebruik in
konteks.
Let wel: Oor die afgelope vier jaar is hierdie afdelings aangeleer, tydens speltoetse
getoets en in werkkaarte gebruik. ‘n Lys met spesifieke leerwerk sal uitgedeel word,
maar algemene kennis van Afrikaans sal ook getoets word.
AFRIKAANS HOOFTAAL
LETTERKUNDE
17 November
Leer uit KomInPas met Afrikaans en uit jou Poësie- en Prosaskrif.
Die vraestel bestaan uit leerwerk, toepassingsvrae en hoër kognitiewe vrae.
Uiteensetting van vraestel:
Afdeling A: Poësie
Poëtiese aspekte:
KomInPas met Afrikaans Hersiene Weergawe (bl. 123 – 127) /
KomInPas met Afrikaans Eerste Uitgawe (bl. 115 – 118)
Slegs die toepassings op gedigte word gevra.
Leer die volgende gedigte se aantekeninge en antwoorde van die vrae uit die
skrif:
“Rondloper”
“Die wêreld het so klein geword”
“Die Plaashek”
’n Onbekende gedig word ook gevra waarop die poëtiese aspekte toegepas moet
word.
Afdeling B: Prosa
“Amper Einstein”
Ken die verhaal baie goed! Uittreksels uit die boek word gegee, waarna
die leerders vrae moet beantwoord.
Kontekstuele vrae en antwoorde in skrif.
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
AFRIKAANS HOOFTAAL
LEESBEGRIP
23 November
Hierdie vraestel bestaan uit ʼn begripstoets en visuele geletterdheid.
Lees deur die Leesvaardigheidswenke in KiP bl. 117 – 119
Onthou goeie taalgebruik, volsinne en korrekte spelling is altyd belangrik.
Daar sal verskeie interpretasievrae in die vraestel wees – dink mooi oor hierdie
antwoorde en maak gebruik van jou algemene kennis en lewenservaring.
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
TAALLEER
10 November
Leerders sal ’n verfynde afbakening wat die onderstaande afdelings dek, ontvang.
Afdeling A: Woordstrukture
Idiome
Afkortings
Teenoorgestelde geslag – manlik en vroulik
Voornaamwoorde
Voorsetsels
Name van plekke en persone
Selfstandige naamwoorde: meervoude, verkleining en versamelname
Byvoeglike naamwoorde: intensiewe vorme, verbuigings en trappe van
vergelyking, vergelykings
Die volgende afdelings moet uit jou KomInPas Met Afrikaans Eerste Addisionele Taal
geleer word. Let wel dat die taalreëls in sinstrukture toegepas moet word.
Afdeling B: Sinstrukture
Woordorde (Sv1TOMPv2I) (bl. 5 – 7, leer ook ekstra notas in jou Taalleerskrif)
Tye van die werkwoord (bl. 30 – 34, leer ook die ekstra notas in jou Taalleerskrif)
Ontkenning (bl. 61 – 63)
Voegwoorde (bl. 50 – 53)
MIDSTREAM COLLEGE NOVEMBER EXAM 2017
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
LETTERKUNDE
17 November
Poësie
Leer die volgende bekende gedigte se notas en hersien ook die werkkaarte en
memorandums. Let wel dat ’n skoon gedig, sonder enige notas in die eksamen gegee sal