Top Banner
Matte us 6:19- 34
61

Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Jul 30, 2015

Download

Spiritual

Chris van Wyk
Welcome message from author
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
Page 1: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Matteus 6:19-34

Page 2: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

www.facebook.com/ngkerksomerstrand

Page 3: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

www.ngkerksomerstrand.co.za

Page 4: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

RUS

Page 5: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

“Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.”( Ps 37:5)

Page 6: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 241:1 – gemeente (sit)

Troue Here van my lewe,God by wie ek vrede vind;Vader wat my skuld vergewe,dankbaar leef ek as u kind.Vrees vir straf laat my nie weifel,want u liefde laat geen twyfel;ja, ek weet in sondesmart:U is trooster van my hart.

Page 7: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 241:2 – koor

U die kenner van ons harte,sien my skuld en ken my nood.Ek treur, vol berou en smarte,want my sonde bring die dood.Ja, U sien my hart se wonde,sien my ly oor al my sonde,Christus laat my voor U staan,deur sy bloed neem U my aan.

Page 8: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 241:3 – gemeente

Deur u Seun skenk U genade,in geloof neem ek Hom aan;Hy verlos my van die kwade,Hy sal altyd met my gaan.Al is ek in skuld gebore,is ek in Hom uitverkorevoor u Woord in skeppingsmagnag geskei het van die dag.

Page 9: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 10: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Vonkk 45 Afr. – koor

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Page 11: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Vonkk 45 Afr. – gemeente (sit)

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Page 12: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Vonkk 45 Eng. – gemeente

Thank you, Lord, for saving my soul.Thank you, Lord, for making me whole.Thank you, Lord, for giving to meThy great salvation, so rich and free.

Page 13: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Vonkk 45 Afr. – gemeente

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

Page 14: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Psalm 33:1 – gemeente (staan)

Sing juigend, sing ’n nuwe loflied.Besing opnuut die Heer se Naam;bring nou ’n lofgesang met eerbiedsoos dit gehoorsames betaam.Net deur sy gedagte is die Heer by magteom te laat geskied. Wat Hy doen,duur ewig. Vas staan dit en stewigsoos Hy dit gebied.

Page 15: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Psalm 33:2 – gemeente

Hy is vol liefde, vol genade,en Hy laat geld dit wyd en syd.Standvastig is sy trou, sy dade,en Hy bemin geregtigheid.Slegs deur ’n gedagtewas die Heer by magteom te laat ontstaan: al die helder, verreglinsterende sterre en die helder maan.

Page 16: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

HOOR

Page 17: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Matteus 6:19-34

19 Moenie vir julle skatte op aarde bymekaar maak, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie. 20 Maar maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie. 21 Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

Page 18: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

22 Die oog is die lamp van die liggaam. As jou oog suiwer is, sal jou hele liggaam verlig wees. 23 Maar as jou oog boos is, sal jou hele liggaam donker wees. As die lig in jou donker is, hoe groot is die duisternis nie!

Page 19: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

24 Niemand kan twee base dien nie. Want hy sal óf die een haat en die ander een liefhê, óf hy sal aan die een lojaal wees en die ander een verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie.

Page 20: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

25 Daarom sê Ek vir julle, moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle sal eet, of oor wat julle sal drink, of oor julle liggaam, wat julle sal aantrek nie. Is die lewe dan nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 26 Kyk na die voëls in die lug: Hulle saai nie en hulle maai nie en hulle versamel niks in skure nie. Tog sorg julle hemelse Vader vir hulle. Is julle nie meer werd as hulle nie?

Page 21: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

27 Wie van julle kan deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg? 28 En waarom is julle oor klere bekommerd? Let goed op hoe die veldblomme groei. Hulle swoeg nie en hulle spin nie. 29 Maar Ek sê vir julle, selfs Salomo in al sy prag was nie soos een van hulle geklee nie. 30 As God die gras van die veld, wat vandag daar staan en môre in 'n oond gegooi word, so klee, hoeveel te meer nie vir julle, kleingelowiges?

Page 22: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

31 Moet julle daarom nie bekommer en vra, Wat sal ons eet? of Wat sal ons drink? of Wat sal ons aantrek? nie. 32 Dit is immers alles dinge waarna die heidene soek. Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het. 33 Maar soek bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. 34 Moet julle dus nie bekommer oor môre nie, want môre sal hom oor homself bekommer. Elke dag het genoeg van sy eie kwaad.

Page 23: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Kinder-tyd

Page 24: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 25: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 26: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 27: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 28: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 29: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 30: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 31: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 32: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. (Fil 4:6)

Page 33: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 543:1 – gemeente (sit)

Here Jesus, ek is klein,maak U self my lewe rein.Laat ek altyd van U leer,laat ek grootword tot u eer.

O Jesus, neem my,o Jesus, lei my,o Jesus, sterk myen vorm my tot u eer.

Page 34: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 35: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

•Besittings•Bekommernisse•Beleggingstrategie

Page 36: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

•Voëls•Veldblomme•Gras

Page 37: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Bodélé Depressie

Page 38: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 39: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 40: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 41: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 42: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 43: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 44: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 45: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

God sorg vir die natuur ... hoeveel te meer nie ook vir ons nie!

Page 46: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

1. Om God te kan raaksien en vir Hom te kan lewe

Page 47: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

2. Om vir God se geregtigheid oral te lewe

Page 48: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

3. Om God se sorg te ervaar“Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het”

Page 49: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Hoe werk dit in die praktyk?

Page 50: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

“Toeval is God se manier om anoniem te bly” – Einstein

Page 51: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Waar jou hart en oog is, daar sal jou skat ook wees

Page 52: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Maak in alles julle begeertes aan God bekend

Page 53: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

LEEF

Page 54: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 55: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 401:1 – koor

Wie sal ons glo as ons vertelwat God se Kneg moes ly.Verag en deur sy volk verstootmoes Hy die doodstryd stry.

Page 56: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 401:2

Die Man van lyding ken die pyn,deur God en mens verstoot.Vir ons oortredings hang Hy daar -ons straf kos Hóm die dood.

Page 57: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 401:3

Deurboor, verbrysel en geslaan -dra Hy ons sondeskuld.Hy neem ons lyding op Homselfin stilte, met geduld.

Page 58: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 401:4

Ja, Jesus Christus, Lam van God,U is vir ons geslag.U diepe lyding maak ons vryvan skuld- en sondemag.

Page 59: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 471 (2x) – gemeente (koor sing in kanon saam) – staan

Soek allereers die koninkryk van God;en sy geregtigheid.wat jul nodig het sal die Vader danvir julle gee uit sy oorvloed.Hy sal voorsien in sy oorvloed.Halleluja! Halleluja!Halleluja!Amen. Amen.

Page 60: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Page 61: Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx

Liedboek 471 (refrein)

Halleluja! Halleluja!Halleluja!Amen. Amen.