-
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za
Jaargang 22 nr 8 12 Maart 2015
Vinkie Laerskool FairlandBELANGRIKE DATUMS12 Maart ATKV-
redenaars begin13 Maart Media- en leesklubleiers OORSLAAP14 Maart
Skaakkliniek: Saterdag 14 Maart (09:00 – 11:00)25 Maart Skool sluit
om 11:00 – rapporte word om 10:45 by registerklasse uitgedeel
UIT DIE HOOF SE KANTOORBeheerliggaamverkiesingBaie geluk aan al
die ouerlede wat tot die beheerliggaam verkies is. Baie dankie ook
aan al die ouers wat die verkiesing bygewoon het.ATKV-RedenaarsOns
wens al ons redenaars baie sterkte toe. Baie dankie aan juf. Corisa
en haar helpers.Pa en seun-/Ma en dogterkampBaie dankie aan Fraser
Muller, Karen Nel, Charné Writes, Adele Ekron, Verna van Greunen en
Selomie van der Straaten vir al hulle reëlings. Almal het dit
terdeë geniet.AtletiekBaie geluk aan ons atlete wat deurgedring het
na die SA-Kampioenskap. Sterkte met julle
voorbereiding.PersonaliaBaie geluk aan Annemarie Heymans met die
huwelik van haar dogter, Michelle met Stephen. Hoop hul
huwelikspaadjie sal geseënd wees.Baie geluk ook aan Liza en Jean de
Jager met die geboorte van hul dogtertjie, Mieke. Ons glo sy sal
vir hul nog baie vreugde bring.Ons dink nog aan juf. Louise le Roux
wat aansterk na ‘n operasie. Ons bid haar spoedige herstel toe.Ons
is ook bly om Verna van Greunen weer terug te verwelkom by die
skool na haar operasie.
VERJAARSDAEBaie geluk aan Leanie Taljaard wat op 16 Maart
verjaar. Ons glo en vertrou dat jou nuwe lewensjaar sommer baie
voorspoedig en geseënd sal wees.
VAN DIE BEHEERLIGGAAMBeheerliggaamverkiesingDie volgende persone
is tot die nuwe beheerliggaam verkies:Ouerlede:Schalk AucampEstra
BesterChris DirksRiaan GrahamJohan KilianRetief
SwartOpvoeders:Servaas NelBettie ViljoenMarilet VoslooNie-doserende
lede: Karén ReynekeBaie geluk en sterkte met die termyn wat
voorlê!FINANSIESDie skool beskik nou oor kredietkaartfasiliteite.
Sien asb. ook op die School Communicator (Bronne/Algemeen)
belangrike inligting ten opsigte van betaling van skoolgeld en ook
ander gelde.
REDAKSIEEk dink die helfte van ons volkie se probleme het glad
nie soos die meeste van ons dink, hul ontstaan as gevolg van ‘n
verskil van opinie / taal / kultuur / godsdiens / politiek of iets
soortgelyks nie. Ek vermoed dit het te doene met iets heeltemal
anders, maar moontlik net so onoorkomelik. Of is dit?Dit het
onlangs vir my baie duidelik geword dat mense uitstekend vaar as
hulle as groep saamwerk teen dieselfde tempo en met dieselfde
intensiteit. (Ons klasma’s is ‘n fantastiese voorbeeld hiervan).
Dan sien jy werklik “poetry in motion” soos die spreekwoord lui. So
‘n groep word ‘n uiters suksesvolle taakmag en hulle modus operandi
sluit in: deeglike beplanning, effektiewe navorsing
-
2
en seepgladde werkverrigting. Voeg daarby entoesiasme, toewyding
en gedrewenheid en jy het ‘n wenkombinasie. Hoekom kry almal dit
dan nie reg nie? Daarin lê die crux van die saak. Nie almal het
dieselfde mate van oortuiging nie en derhalwe is die insette van
verskillende gehalte. Mense voel nie altyd ewe gemotiveerd nie en
dit het ‘n effek op die tempo waarteen take verrig word, maar meer
nog...doelwitte verskil radikaal. Dit is ‘n groot probleem.Soos by
baie groot instansies waar dit lyk asof elke betrokkene op hulle
eie missie is en hul eie agendas het, is dit fataal om (selfs al is
dit op ‘n baie kleiner skaal) die gemeenskaplike doel uit die oog
te verloor. As elke lid van so ‘n taakmag sonder plan voortfoeter,
vind jy binnekort dat hulle soos die spreekwoordelike hamster op
die wieletjie hardloop. Hulle lyk baie besig, maar hulle gaan
nêrens nie. Ek dink aan die brandbestryders van die Kaap. Hulle
moes onlangs die onmoontlike regkry, maar het soos een man net EEN
doel voor oë gehad. Saam met ‘n gemeenskap wat hande gevat het en
hierdie dapper manne en vroue ondersteun het sover hulle kon, is
die grootste veld- en bergbrand in 20 jaar hokgeslaan. SUKSES! Is
die geheim vir sukses dan so eenvoudig? ‘n Gedeelde doelwit? Ek
weet nie of ons ooit sal uitvind nie, want selfs die slimste / mees
fanatiese onder ons kan nie op ‘n algemene doelwit ooreenkom nie,
want dit verg dat ons na mekaar luister- BO-OOR die gedruis van ons
eiegeregtigde stemme en opinies. Ontmoet halfpad. Dit
werk.Erika
AKADEMIEToetsrooster: Eerste Kwartaal 2015
Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7
Vr. 13 Maart LV SW LV NW
KULTUURSENIORKOOROefeningeDinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal.
Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet
ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie. Die
laaste oefening vir die kwartaal is Dinsdag 24 Maart.Gedagte vir
die week: Musiek maak die siel lig. (anoniem)Koorkamp
JUNIORKOOROefentyeDonderdae vanaf 14:00 – 15:30 in die
skoolsaal.Alle oudisies word hierdie week afgehandel. Enige een wat
nog wil probeer, is baie welkom.
NEAYoung Performer Awards 2015Eerste rondte: 16 Februarie – 24
MaartKwarteindrondte: 14 – 18 AprilHalfeindrondte: 05 – 08
MeiEindrondte: 16 MeiKoste: R360 per inskrywing (1 deelnemer) R380
per inskrywing (2-5 deelnemers) R530 per inskrywing (6 of meer
deelnemers) Inskrywings het nou gesluit.INTERNE REDENAARS 2015Baie
geluk aan al die sprekers wat aan die interne redenaars deelgeneem
het. Julle was almal puik en het julself besonders goed van jul
taak gekwyt. Ons is trots op elkeen van julle. Hiermee deel ons
graag die top 5 plekke van elke graad sowel as die top 5 sprekers
van elke afdeling wat op 12 en 13 Maart reeds aan die eerste ronde
van die ATKV-redenaars gaan deelneem.TOP 5 (Graad 1)Danielle Dixon
(GRAADWENNER) Kayla Grobbelaar Neil MaraisCarla Cloete Nina
NieuwoudtTOP 5 (Graad 2)Mia le Grange (GRAADWENNER) Luané Human
Nicola BredenkampJosiah Stroh Jessica Janse van RensburgTOP 5
(Graad 3)Emma Van der Waal (GRAADWENNER) Nelius van Graan Diaan
RooseboomJana Simpson Joa du ToitTOP 5 (Graad 4)Eerste:Juan van der
Merwe (GRAADWENNER) Tweede: Maria KotzeDerde: Roeloff le Roux
Vierde: Andries de KockVyfde: Jessica Goosen & Ezaan
Husselman
-
3
TOP 5 (Graad 5)Eerste: Adam Botha (GRAADWENNER) Tweede: André
van GraanDerde: Dené Potgieter Vierde: Karla RooseboomVyfde: Marcel
SteynTOP 5 (Graad 6)Eerste: Lize-li Smit(GRAADWENNER) Tweede: Kyla
SaaymanDerde: Layla Flockhart Vierde: Mathilda SteynVyfde: Johann
BeyersTOP 5 (Graad 7)Eerste: Pieter le Roux (GRAADWENNER) Tweede:
Jean-Marie EngelbrechtDerde: Dané Taljaard Vierde: Anja SteynVyfde:
Marna van GreunenATKV-Redenaars – Helpmekaar KollegeNeem asb.
kennis dat registrasie reeds 1 uur voor die tyd begin.Afdeling A
(Gr. 1 – gr. 3)Vrydag 13 Maart 16:00 – 19:00Emma van der Waal
(Afdelingwenner) Luané Human Nicola BredenkampMia le Grange Nelius
van GraanAfdeling B (Gr. 4 en gr. 5)Donderdag 12 Maart 16:00 –
19:00Juan van der Merwe Maria Kotze Dené PotgieterAndré van Graan
Adam Botha (Afdelingwenner)Afdeling C (Gr. 6 en gr. 7)Donderdag 12
Maart 16:30 – 20:00Dané Taljaard Jean-Marie Engelbrecht Kyla
SaaymanLize-li Smit Pieter le Roux (Afdelingwenner)Baie sterkte aan
ons redenaars!
SPORTKAAPTOER: 19 – 23 JulieSpanne wat saamtoer is soos
volg:1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en
-dogters)Tennis: Senior seuns en –dogters A-spanneATLETIEKBaie
dankie aan die atlete wat deelgeneem het en baie sterkte aan ons
atlete wat deurgedring het na die SA-kampioenskap.Die volgende
atlete het deurgedring:Regardt Fourie Megan Starbuck Corné de
FouwRegardt het 2 SA-rekords tydens die Gauteng-kampioenskap
verbeter (80mH en 200mH).Baie geluk! - Atletiekgroete - Nicky
Cronjé
NETBALo/13A - 31 Maart – 4 April Georgeo/10 – o/13 - 17 – 19
April (A- tot D-spanne) RalokaOefentye:
Mini-netbalOefentye:Maandae: 13:35 – 14:10Dinsdae en Woensdae:
13:05 – 13:50Lillian FouchéRUGBYUitslae: L/s Helderkruino/8A -
gelykop 5 - 5o/9A - wen 21 - 0o/9B - wen 12 - 10o/10A - verloor 29
- 10o/10B - wen 22 - 0o/11A - verloor 15 - 5o/11B - wen 52 -
0Vierde span - wen 24 - 17Derde span - wen 43 - 5Tweede span - wen
24 - 0Eerste span - gelykop 17 - 17
SPORT
KAAPTOER: 19 – 23 Julie Spanne wat saamtoer is soos volg: 1ste
rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters) Tennis:
Senior seuns en –dogters A-spanne ATLETIEK Baie dankie aan die
atlete wat deelgeneem het en baie sterkte aan ons atlete wat
deurgedring het na die Gautengbyeenkoms. Aksiefoto’s van
byeenkoms
Besoek gerus hierdie webtuiste (www.nickysmit.co.za) om
aksiefoto‟s van atletiek te bestel.
Atletiekgroete Nicky Cronjé
NETBAL o/13A - 31 Maart – 4 April George o/10 – o/13 - 17 – 19
April (A- tot D-spanne) Raloka Oefentye:
MAANDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein
teerblad 1ste sessie 13:35 – 14:10
o/6 – o/8 mini-netbal
2de sessie 14:15 – 15:30
o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op
kleinteerblad)
o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D
op
Baan 3) 3de sessie 15:30 – 16:45
o/13C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)
o/11C&D (tot 16:00 - skuif dan na teerblad)
o/12A&B o/12C&D
DINSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein
teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50
o/6 – o/8 mini-netbal
2de sessie 13:50 – 15:05
o/13A&B o/10A&B o/9E&F (deel met C&D op
klein teerblad)
o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9C&D (deel met E&F
op
klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/11C&D
o/12A&B o/12C&D
WOENSDAE Baan 1 Baan 2 Baan 3 Baan 4 Baan 5 Teerblad Klein
teerblad 1ste sessie 13:05 – 13:50
o/6 – o/8 mini-netbal
2de sessie 13:50 – 15:05
o/13A&B o/10A&B o/9C&D (deel met E&F op
klein teerblad)
o/9A&B o/10C&D o/11A&B o/9E&F (deel met C&D
op
klein teerblad) 15:05 – 16:20 o/13C&D o/12A&B
o/12C&D o/11C&D
-
4
Tyd: Maandae 16:00 – 17:00 Philip LawsonBethlehemDie top 8 seuns
en top 4 dogters sal aan die Truida Kestell-tennistoernooi
deelneem. U sal binnekort al die inligting in verband met die
toernooi ontvang.DatumsWoensdag 22 April - Saterdag 25
AprilTennisafrigting: Gr. 1- en Gr. 2-leerdersIndien daar enige
belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082
079-8531).SKAAKOefening:Gr. 1 : Maandag – Donderdag Na skool tot
14:15 Kamer 22Gr. 2 – 3 : Donderdag 14:00 – 15:00 Kamer 27Gr. 4 – 7
: Donderdag 15:00 – 16:30 Kamer 31Skaakkliniek: Saterdag 14 Maart
09:00 – 11:00 in die skoolsaal. Almal is welkom!
INLIGTINGSENTRUMMEDIA- EN LEESKLUBLEIERS: OORSLAAPBriewe in dié
verband is reeds uitgedeel. Ons jaarlikse oorslaap-aand is op
Vrydag 13 Maart. Dit beloof om ‘n aand vol pret en plesier te wees.
Moet dit nie misloop nie!BATTLE OF THE BOOKS 2015 vir gr. 6 en gr.
7Hier volg ons leeslys vir 2015:Skrywer Titel1. Boyne, John Stay
where you are and then leave2. Burg, Shana Laugh with the moon3.
Doherty, Berlie Street child4. Grindley, Sally Bitter chocolate5.
Ibbotson, Eva Journey to the river sea6. Morpurgo, Michael A medal
for Leroy7. Nimmo, Jenny The secret kingdom8. Pieterse, Pieter
Track of the dark dog9. Rae,Simon Medusa’sbutterfly10. Riordan,
Rick Percy Jackson and the sea monsters11. Robbins, Holly BFFs:
sink or swim12. Seed, Jenny Lucky13. Walliams, David The boy in the
dress14. Wende, Hamilton Arabella, the moon and the magic Mongongo
nut15. White, E.B. Stuart LittleDie boeke is reeds bestel en sodra
dit ontvang is, sal die Battle of the Books-leesgroep begin lees.
Elke leser moet 5 boeke baie aandagtig deurlees en opsom om in
Augustus deel te neem aan die eerste uitdunrondte. Vrae oor die
boeke moet deur lesers beantwoord word. Dus moet hulle die boeke se
inhoud baie goed ken.
Oefentye:
Die volgende vriendskaplike wedstryde is beplan vir:Vrydag en
Saterdag 13 & 14 Maart - Skeidsregterevaluering (UJ) (o/10A,
o/11A; 2de en 1ste)Konkadatumso/9A - 19 – 21 Maart 2015o/10A - 23 –
25 Maart 2015o/11A - 6 – 9 April 2015o/13A - 30 Maart – 2 April
2015Dean BenadieTENNISSeniorsDaagwedstyde het weer
oopgemaak.LigawedstrydeSpelers begin reeds op 28 Januarie met
ligawedstryde. Die top 6 dogters en top 12 seuns neem deel.Seuns A
- 12 Maart - Crawford Sandton - tuisSeuns B - 12 Maart - Bryanston
- wegOefeninge by Jean de LangeOefeninge by Jean de Lange vind op
Maandagoggende (07:00 – 08:00) plaas. Die top 8 seuns en dogters
MOET hierdie oefeninge bywoon. Indien ‘n speler wegbly sonder ‘n
geldige rede, sal die speler sy/haar plek in die span
verloor.JUNIORSOefeningDie top 8 seuns en top 8 dogters het op
Maandag 19 Januarie begin oefen. Dit is baie belangrik dat alle
spelers die verpligte oefeninge sal bywoon. Seuns moet by juf.
Lizahn verskoning maak en dogters by juf. Penny.
Mini-netbal
Oefentye: Maandae: 13:35 – 14:10 Dinsdae en Woensdae: 13:05 –
13:50
Lillian Fouché RUGBY Oefentye:
MAANDAG o/7 o/8 o/9A&B
o/8A o/10A&B 3de, 4de
o/11A&B 1e, 2de
13:35 - 14:10 B-veld A-veld 14:10 – 15:10 B-veld A-veld 15:10 –
16:10 B-veld A-veld
DINSDAG o/7 o/8 o/9A&B
o/8A o/10A&B 3de, 4de
o/11A&B 1e, 2de
13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 –
15:45 B-veld A-veld
WOENSDAG
o/7 o/8 o/9A&B o/8A
o/10A&B 3de, 4de o/11A&B
1e, 2de
13:10 – 13:40 B-veld A-veld 13:45 – 14:45 B-veld A-veld 14:45 –
15:45 B-veld A-veld
Die volgende vriendskaplike wedstryde is beplan vir: Woensdag 11
Maart - L/s Hennopspark (weg) (A- en B-spanne) Vrydag en Saterdag
13 & 14 Maart - Skeidsregterevaluering (UJ) (o/10A, o/11A; 2de
en 1ste) Konkadatums o/9A - 19 – 21 Maart 2015 o/10A - 23 – 25
Maart 2015 o/11A - 6 – 9 April 2015 o/13A - 30 Maart – 2 April
2015
Dean Benadie
TENNIS
Seniors
Sentraal-Gauteng
Baie geluk aan Megan Basson en Mieke van Deventer wat in die
Sentraal-Gauteng tennisspan opgeneem is. Ons is trots op julle!
-
5
WOW-SPELFEES 2015Die spellyste (gr. 1 – gr. 7) is afgerol en
word binne die volgende 2 weke aan leerders uitgedeel.
Inskrywingsvorms is ontvang en dit is weer tyd vir die prettige
spelkompetisie waaraan ons jaarliks deelneem. Spellyste vir elke
graad is ook op die webtuiste:
http://thinkonline.co.za/wow.htmbeskikbaarasuditwilaflaai.Gr.1-totgr.4-
leerderssalbyhulklasonderwysersleidingen hulp ontvang ten opsigte
van die aanleer van spelwoorde. Gr. 5- tot gr. 7- leerders sal self
verantwoordelik wees vir die aanleer van spelwoorde vir die interne
uitdunkompetisies, aangesien die kurrikulum vanjaar soveel tyd in
beslag neem, dat ons ongelukkig nie klastyd hieraan kan afstaan
nie. Ons wys u egter graag op die geweldige positiewe impak van
korrekte spelling en aanleer van die woorde soos saamgestel deur
die Universiteit van Stellenbosch. Alle leerders vanaf gr. 1 tot
gr. 7 neem dus aan die interne kompetisie deel om spanne saam te
stel wat aan die distrik- of provinsiale rondtes sal deelneem.
Datums vir die interne kompetisie sal binnekort beskikbaar wees.
Spellyste sal ook op die School Communicator geplaas word.Word
woordslim!Leanie Taljaard
ALGEMEENVERE-KASVere-kas-tye:
MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG
Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40
07:10-07:40
Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00
Gesluit
Vere-kasgroeteLillian Ankersmit082 324-5034STERRE VAN DIE
WEEKWeek: 05 Maart 2015Gr. 1/18 : Lara Boshoff Gr. 1/22 : Eben van
GraanGr. 1/24 : Jurgens du Plessis Gr. 1/25 : Vincent GrahamGr.1/26
: NinaTheron Gr.1/27 : DesiréHauptfleischGr. 2/14 : Annika
Swanepoel Gr. 2/15 : Kaylin LiebenbergGr. 2/16 : Kiara Kok Gr. 2/17
: Liam DevenierGr. 2/21 : Xander Calitz Gr. 2/23 : Aidan MorrowGr.
3/12 : Lé Chaune Welgemoed Gr. 3/13 : Hanno de LangeGr. 3/28 :
Queon Ernst Gr. 3/29 : Zandiar NelGr. 3/45 : Malan Graham Gr. 3/46
: Mika TheronMA EN DOGTER-KAMP (6 - 8 MAART 2015)Geagte mnr.
Willie, personeel en maats!Ek is Caitlynn Rothmann en ek gaan julle
meer vertel van ons ma en dogter-kamp.
Ons het Vrydagaand bymekaargekom vir ‘n “Mad Hatter”-piekniek en
Maats, glo my as ek sê – dit was regtig “Mad Hatters”! Daar was
hoede, Lekkers en selfs sjokolade.Ek hoop almal het ‘n goeie nagrus
gekry, want die volgende dag was die modeparade. Jy kon net
swartsakke, “pipe cleaners”, vere, strikke en plakkers gebruik het
en julle sal nie glo wat daar uitgekom het nie – van rokke tot
rompe en selfs hemde. Elke skepping so uniek soos elkeen van
ons.Sondagoggend was dit tyd vir “padkos vir die siel” met aktrise
Leani Durrandt wat ons meer vertel het oor ‘n ma en
dogter-verhouding en dat as slegte dinge gebeur, ons altyd positief
moet bly.Wel, ek hoop dat elke ma en dogter volgende jaar saam met
ons die vet pret sal geniet. Ek kan julle sê die pa en seun-kamp
was nie eers naastenby so lekker nie! Dankie juff. Karen en
Charné!PA EN SEUNS-KAMP
Wat ‘n lekker kamp was dit nie!Die weer het mooi saamgewerk en
die Leeus, Bulle en Stormers het vir sekere pa’s die kamp nog
lekkerder gemaak.Baie geluk aan al die wenners van die boeresport.
Die seuns het dit baie geniet en ons kon sien dat meeste van ons
pa’s nog baie jonk van gees is.Baie dankie aan almal by die skool
met die hulp van die kampreëlings en dan ook aan Jac Kruger vir die
mooi boodskap waarmee hy vir ons die kamp afgesluit het.Kampgroete
tot volgende jaar. - Fraser Muller - 083 449 3422
-
6
AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBANDSWEMChanel Fourie het op Sondag 1
Maart deelgeneem aan die Vlak 0 swemgala in die Central Gauteng
Acquatics-kompetisie te Ellispark.Sy verwerf 2 medaljes
vir:•Eersteplekinvryslag(39.65)•Eersteplekinrugslag(46.79)Beidehaartyewasbeterasdiekwalifiserendetyevanvlak1.Baie
geluk!LAERSKOOL FAIRLAND SWEMGALALaerskool Fairland het uitstekend
gevaar in die laaste swemgala wat by Trinityhouse Randpark gehou
was. Die swemspan het algeheel 2de geëindig kort op die hakke van
Laerskool Louw Geldenhuys. In 2014 is daar besluit dat ons swem as
‘n buitesport gaan aanpak en met verbasing het Laerskool
FairlanduitstekendgevaarindieAflosswemgala’sasookindieindividueleswemgala’s.Onshetons
eerste swemproewe gehou om ons sterkte swemspan elke week in die
swemgala te laat swem. Met baie minder swemmers as ander skole het
ons in retrospek baie goed gevaar. Dit was ‘n leerkurwe vir die
swemmers asook vir die organiseerders. Die volgende swemseisoen
begin in die vierde kwartaal en daar sal dan ook weer swemproewe
gehou word, dus moet die
swemmersaanhouoefenomeffektiefinhulspesifiekeslaeteswemasookomfiksteword.Diebelangrikste
resultaat wat ons kon ontvang, was ons vordering wat die swemmers
getoon het in ‘n kort seisoen en die mate van wat die swemmers dit
geniet het.Baie dankie aan almal wat betrokke was.
ADVERTENSIESMAAK JOUSELF MOOI.....Die volgende spesiale
aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar
R100). Bring ‘n vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog
10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat –
oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad,
www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.
ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de
Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7
spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks)(Die koste
sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke
([email protected])MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN
MAKROKAARTESchool & Leisure-kaarte“Support your school – earn
cash rewards for you and your school. Apply instore for a School
BenefitCardorvisitourwebsite:www.schoolandleisure.co.za.AansoekvormsisookbyLouisavan
Rensburg in die kantoor beskikbaar.Address: Heathway Centre, Cnr.
Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta.Contact details: (011)
431-0406 Business hours: Monday – SundayOns vra dat ouers asb. ook
hierdie projek sal ondersteun.Makro en Myschool Projek – (Gratis
kaart)Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en
Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland.Hoe moet u
te werk gaan om vir ‘n Makro- of MySchoolkaart te
registreer?MakroGaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za /
Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u
besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa
van Rensburg ([email protected]). MySchoolBesoek gerus
MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi
u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die
MySchoolkaart gebruik kan word.Ons maak staat op almal se
samewerking om ook van hierdie projekte ‘n groot sukses te
maak.VRIENDE VAN FAIRLAND‘n Groot dankie vir elke leerling wat ‘n
pakkie van die huis af gebring het vir die OMGEE-WEEK!!!Ons spens
se rakke is nie meer leeg nie!! Ons behoort vir so 3 maande geen
aankope van sommige items te doen nie. Baie dankie aan elke
onderwyser/es wat hulle klasse so mooi aangemoedig het, dit help as
Juffrou of Meneer die leerlinge motiveer en herinner. As enige
iemand dalk vergeet het of nog iets wil skenk, is hulle baie
welkom. Ons het min van die volgende items ontvang:1. SOPPOEIER2.
CREMORA/MELKPOEIER3. TEE4. INGEMAAKTE SLAAI5. CUP-A-SOUP6.
SKOTTELGOEDSEEP7. DEODORANT VIR VROUE - Spensgroete - Irene Aucamp
- 0836517230
CRIME FIGHTING INITIATIVE Crime in South Africa however
continues to escalate; the reasons for this are diverse and
multifaceted. Unfortunately, we are not in a position to change the
contributing factors but we are in a position to innovate and adapt
to counter the scourge. Clients and members of the public are
hereby encouraged to call our emergency lines on 011 476 7811 and
011 678 2086 with any suspicious activity noted. As part of this
crime prevention strategy we will be informing you of any possible
criminal activity in your area via sms. The police, security
companies and the public all have important roles to play in
ensuring our area is crime free. The Fairland SAPS and Beagle Watch
have committed to a joint, long-term crime fighting strategy in the
Fairland, Northcliff, Berario and Blackheath areas. We are in the
process of cementing relationships with Sophiatown, Roodepoort and
Honeydew SAPS so we can extend this important communication
network. To this end, meetings are held every Wednesday between
ourselves and the Fairland SAPS. You will have noticed the extra
visibility from our Crime Prevention trucks as well as the road
blocks with the SAPS.
-
7
RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL –
BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM“Wanneer jou potte verander in dromme, en
die messe in stokkies, weet jy een ding…DIS TYD om in te skryf vir
musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang,
viool, dromme, kitaar, en musiek- programmering. Retha Jacobs, 081
351 7491, Berario Ontspanningsentrum.”GREAT SAVINGSSavings
packs:No.1: 4 Dove soap 100g/ 5 Dettol soap 175g/ 4 Aquafresh 100ml
R100No.2: 2 Smooth/ 1 Double crunch Yum Yum peanut butter 400g/ 1
Nola Mayo R80.Kathija for orders & more savings packs. C.O.D on
delivery Randburg t&cs [email protected]
jouself of ‘n vriendin. Geskenkbewyse beskikbaar. Wonderlike
maandelikse pamperlang-pakkette. Kontak Ilze Jacobs 084 213 4888 of
sien webwerf: www.beauty-at-home.co.za. Northcliff.BETROUBARE
BEDIENDE SOEK WERKMy wonderlike, betroubare bediende soek ‘n werk
op Saterdae in Northcliff, Berario of Fairland. Skakel Prisilla 083
314 1039. (of Ilze 084 213 4888 vir verwysing)OPSOEK na VOLTYDSE
BEDIENDEEk is opsoek na ‘n Afrikaanse voltydse inbly huishulp wat
huiswerk kan doen, maar meer belangrik, wat lief is vir kinders en
na kinders kan kyk. Ons bly in Northcliff. Die pos is dadelik
beskikbaar. Kontak Carli Jonker 083 235 8635.SAAMRY-GELEENTHEID
GESOEKEk soek asb vir Hanju (gr. 7/30 - Juf. Charmaine se klas ) `n
saamrygeleentheid in die middae na skool na Wilsonstraat 288. Dis
oorkant WorldWear. Ek sal natuurlik petrolgeld betaal. Kontak asb.
vir Karen Richter 082-924-5556DIE BALLETSTASIEGeagte Ouer(s) /
Voog(de)Ballet bevorder musikaliteit, spierontwikkeling en
koördinasie. Ballet is ‘n wonderlike basis vir alle vorms van dans
en sport.Besonderhede omtrent die
StasieEkis‘ngekwalifiseerde,geregistreerdeRADballetonderwyseresengeealvirmeeras35jaarballet.Ek
het vir baie jare in die Oppenheimer Teater klasgegee en het ook
oudisies vir SUKOVS gedoen.Ek het Penny Morfessis, ‘n solis vir die
Mandela Teater, afgerig sowel as vir Brigétte Baskerville wat haar
meestersgraad in danswetenskap bekom het deur die Trinity Laban
Conservatoire of Music and Dance in London.
Royal Academy of Dance word beoefen. Klasse is ordelik, maar tog
ook prettig. Klasse word deur middel van instrumente en
toneelrekwisiete aangebied. Verbeelding word ontwikkel deur
rolbedeling. Dansers neem jaarliks aan balleteksamens deel..
Balletstudente neem deel aan kunswedstryde en konserte.Vir enige
verdere inligting moet nie huiwer om my te kontak op 072 861 9959
of deur middel van die internet op [email protected]
nie.Kennisgewing:Balletklasse is beskikbaar vanaf Maandag tot
Saterdag by die Lutheran-kerk in Kesselstraat, Fairland.Klasse word
in Afrikaans, Engels en Frans aangebied.Lekker dans!Cathi
Baskerville – Dans PrinsipaalPROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE
VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMMEKontant: Bets Louw 082 8631817 /
e-posadress: [email protected] vekoop en veskaf die gewilde en
betroubare Annique produkte reeks en lewer graag af by u huis.
Kontak my gerus by Email leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902
1217 TOTAL GARAGE DEVON VALLEYOndersteun die winkel by die Devon
Valley-petrolstasie en kry ‘n seël elke keer as jy ietsie aankoop.
Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls
plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy ‘n R50 bewys om by die
winkel te spandeer.
ADVERTENSIES MAAK JOUSELF MOOI..... Die volgende spesiale
aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar
R100). Bring ʼn vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog
10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat –
oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad,
www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.
RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Jou
kind gly oor die vloer terwyl hy kitaar in die lug speel en sy hart
uit sing. Dis TYD om jou kind in te skryf vir MUSIEKLESSE 2015. Ons
skool bied 'n vriendelike, veilige platform om klavier, dromme,
kitaar, viool, musiektegnologie of sang te leer. Retha Jacobs – 081
351 7491 WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE…
Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam
met hul kinders te geniet. Vir meer inligting “click” asseblief op
die volgende link: www.antoinetteventer.co.za/wees-ma-met-geld of
skakel my by Antoinette Venter: 082 659 2240
GREAT SAVINGS
Savings packs: No.1: 4 Dove soap 100g/ 5 Dettol soap 175g/ 4
Aquafresh 100ml R100 No.2: 2 Smooth/ 1 Double crunch Yum Yum peanut
butter 400g/ 1 Nola Mayo R80.
Kathija for orders & more savings packs. C.O.D on delivery
Randburg t&cs apply
PROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMME
Kontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress:
[email protected]
Ek vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte
reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email
leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217
-
8
CONVERT PRECIOUS FAMILY VIDEOS TO DVD
ALL FORMATSLPs TO CD
DUPLICATING THE DVD WIZ LINDA 082 416 8616
www.thedvdwiz.co.za
ADVERTENSIES MAAK JOUSELF MOOI..... Die volgende spesiale
aanbiedinge: Vinger- en toonnaels “overlays” = R320.00 (Spaar
R100). Bring ʼn vriendin saam vir dieselfde behandeling en kry nog
10% afslag. Slimming-, toning- en naelsalon in Cornelisstraat –
oorkant Laerskool Fairland. Besoek gerus ons webblad,
www.bodyreinventions.com of kontak vir Judy by 083 740-8026.
RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM Jou
kind gly oor die vloer terwyl hy kitaar in die lug speel en sy hart
uit sing. Dis TYD om jou kind in te skryf vir MUSIEKLESSE 2015. Ons
skool bied 'n vriendelike, veilige platform om klavier, dromme,
kitaar, viool, musiektegnologie of sang te leer. Retha Jacobs – 081
351 7491 WEES MA MET JOU EIE INKOMSTE…
Ek help ma's om geld van die huis af te maak en kosbare tyd saam
met hul kinders te geniet. Vir meer inligting “click” asseblief op
die volgende link: www.antoinetteventer.co.za/wees-ma-met-geld of
skakel my by Antoinette Venter: 082 659 2240
GREAT SAVINGS
Savings packs: No.1: 4 Dove soap 100g/ 5 Dettol soap 175g/ 4
Aquafresh 100ml R100 No.2: 2 Smooth/ 1 Double crunch Yum Yum peanut
butter 400g/ 1 Nola Mayo R80.
Kathija for orders & more savings packs. C.O.D on delivery
Randburg t&cs apply
THE INSULATOR
positive, down to earth
082 774 [email protected]
• All electrical work• Maintenance
• New Installations
PROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMME
Kontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress:
[email protected]
Ek vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte
reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email
leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217
PROFESSIONELE KONSULTANT VIR DIE VERKOOP EN KOOP VAN EIENDOMME
Kontant: Bets Louw 082 8631817 / e-posadress:
[email protected]
Ek vekoop en veskaf die gewilde en betroubare Annique produkte
reeks en lewer graag af by u huis. Kontak my gerus by Email
leroux_gerda @yahoo.com of Selfoon 079 902 1217
-
9
Leuko Sports Strapping Kit Each kit contains:
1x Leuko Sportstape Premium (rigid) 4x Leukoband S 50mm 2x
Leukoband S 75mm 1x Co-Plus 75mm(self-adhesive) 1x Leuko Strapping
guide 1x Leuko Drawstring bag
Kits 1 – 10 @ R350 each Kits 11 – 20 @ R320 each Kits 21+ @ R300
each While stocks last! Delivery: 3-4 days from order date Payment:
Cash on delivery or
EFT on order (e-mail proof of payment to [email protected])
Standard Bank Northcliff 006305 Wilropark Pharmacy 402010302
Additional strapping can be ordered: Leukoband S 25mmx3m @ R28
Leukoband S 50mmx4.5m @ R38 Leukoband S 75mmx4.5m @ R48 Leukoband S
100mmx4.5m @ R58 Leukotape P Rigid Strapping Tape 38mmx13.7m @ R90
Leuko Sportstape Premium 38mmx13.7m @ R85 Leukotape K Neuro
Proprioceptive Tape 50mmx5m @ R150 (beige, red, blue and black)
Additional strapping orders greater than R2000 get 10% discount per
order.
For Orders contact: Nicky Cronje 082 464-5764 /
[email protected]