1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 29 April 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected]. WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Thania Teks: Tema: Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk. Geen Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe. 18:00 Thania Teks: Tema: Volgende Sondag 09:00 Juanita Meyer (Teologiese Fakulteit) 18:00 Thania Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar.
11
Embed
Maandtema: Mense is God se geskenke aan mekaar. ril 2018
This document is posted to help you gain knowledge. Please leave a comment to let me know what you think about it! Share it to your friends and learn new things together.
Transcript
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Die
Kan
del
aar –
29
Ap
ril 2
01
8
20
18
Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119
Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134
* Salarisse en Lone R115,991.88 R114,583.78 R1,408.10
(-Tekort) / Surplus (-R10 208.62) (-R1 568.44)
April se spesiale koevertinsameling gaan vir die
Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.
Diensgroep vir Finansies
5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Indien u ou skoolskoene of tekkies het, skenk dit asb aan die Voetspore
Projek.
Juanita 084 7495 160
Ons
het dringend wintersklere en tekkies nodig, veral die groter seuns, 15 tot 18 jaar.
Ons benodig ook XL-hempgrootte en 38-broekgrootte-klere, asook Sand du Plessis-sweetpakke (12-13 jaar en 14-15 jaar).
Kontak asb die kerkkantoor of vir
Hanna (072 879 5304)
6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
1. 'n Student in Potchefstroom is dringend op soek na 'n kleinerige ys/vrieskassie. Hy is lang tye weg van sy ouerhuis in Bloemfontein en het nie plek om sy gevriesde kos te bêre nie.
2. 'n Man wat sy lewe in orde probeer kry, is op soek na 'n mikrogolfoond.
3. ʼn Nr 10-manskoen.
Het jy 'n passie om ander te help? Die Ondersteuningsdiensgroep is DRINGEND op soek na gewillige persone om as skakel tussen ons gemeente en die volgende organisasies te dien.
Jean Webber: 'n Tehuis vir volwasse fisiek gestremde persone.
Choc-huis: 'n Huis waar kinders met kanker versorg word.
Carpe Diem: Ons gemeente se eie satelliet Jeugtuiste.
As jy net wil betrokke raak by ons Diensgroep en ander help - bloot omdat ons Vader jou so seën en help - skakel Linda asb by: 084 628 4042
Ond
ers
teun
ings
die
nste
7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum
Op 2 Junie 2018 is dit uiteindelik weer die Rooikerkkuierfees en ons is so opgewonde.
Ons benodig asb sameroepers vir die volgende:
Koffiestoep
Handwerk (medesameroeper, om oor te neem as sameroeper in 2019)
Striata (hierdie sameroeper sal kontak met die Striata-gemeentelede om hulle ook betrokke te maak by die Rooikerkkuier-fees)
As jy op enige ander manier betrokke wil raak by die Kuierfees of ‘n lekker idee het, kontak my asseblief by 082 974 1550 of [email protected]. Enige en alle donasies sal ook baie waardeer word.
MOEDERSDAG-STEAK-ETE
Op 13 Mei 2018 bied die JayVees weer die jaarlikse Moedersdag-Steak-ete aan. Hou die datum oop en nooi al die moeders (met hulle gesinne) wat jy ken. Volle details sal binnekort deur gegee word. Dankie aan Phillipp Coetzee en sy span vir hierdie reuse werk.
MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!!!
BOEKETAFEL
Elretha en haar span vra asseblief skenkings van enige boeke vir die Kuierfees-Boeketafel. Alle boekeskenkings kan by die Kerkkantoor ingehandig word of kontak Elretha (084964 1404) direk. Kuierfeesgroete,
Die meeste van u het al gehoor van Fresh Expressions (vars uitdrukkings van kerkwees) en hoe inspirerend hulle vars aanslag van kerkwees is wat die volgende generasie weer opgewonde maak oor die kerk.
Normaalweg is daar koste verbonde aan die opleiding maar ons het ʼn verkorte opleidingskursus saamgestel met maksimum impak om die koninkryk te bou. Die enigste koste is die bordjie eetgoed wat jy saambring om rondom die middagete-tafel met mekaar te deel.
Die kursus is versprei oor drie (3) sessies deur die loop van die jaar, sodat dit makliker hanteerbaar is – slegs drie (3) Saterdae. Die eerste sessie word op 21 April herhaal. Die ander sessies word aangebied op die datums op meegaande advertensie.
Dis nie gekoppel aan ’n spesifieke denominasie of genootskap nie, dis saamgestel vir alle kerke om dit aan te neem en tot hul voordeel aan te wend.
Bring enigeen saam sodat hulle toegerus kan word en geïnspireer kan word om die koninkryk en kerk te bou om nuwe maniere wat mense op vars maniere bereik. Die voortbestaan van die kerk hang van hierdie inisiatief af. Lees ook gerus hierdie berig oor Fresh Expressions http://kerkbode.christians.co.za/2018/04/03/fresh-expressions-begin-jou-passie/ wat
Sedert 2011 verwoes se burgeroorlog die hele populasie, insluitende die Christene
wat daar woon. Teen die begin van 2017, het 4,8 miljoen mense reeds vanuit die land gevlug, en ʼn verdere 6,5 miljoen is steeds intern ontwortel in Sirië. Sedert die begin van die oorlog, het meer as die helfte van die Christenpopulasie vanuit die land gevlug. Baie antieke stede is vernietig en is nou net skaduwees van wat hulle was.
Christenskap het ʼn lang geskiedenis in Sirië, en word verskeie kere in die Nuwe Testament genoem. Na ʼn vredesooreenkoms in 2016 bereik is, het die geveg in die tweede grootste stad, Aleppo, gestop. Islamitiese Staat se invloed het afgeneem vanweë die stygende druk in Irak. Hierdie ontwikkelings het wel nog nie ʼn einde aan die vyandighede gebring nie.
Die hele situasie in Sirië word gekenmerk deur swaar vervolging vir alle tipes Christene, veral die in areas wat deur Islamitiese militante beheer word. Meeste kerke lê in puin, maar steeds neem party Christene die doelbewuste besluit om te bly en uit te reik met die Evangelie na hulle medelandsburgers.
Geopende Deure, deur die ondersteuning van plaaslike vennote, bied aan Siriese Christene noodleniging, Bybels, dissipelskapmateriaal, opleiding vir kerkleiers, traumaberading, en meer.
Ons siekes Piet vd Vyver van AV3 gaan vir kankerbehandeling aan sy oor. Meegevoel Hannie Botha van die VE is oorlede Elna Watt (vorige inwoner) is oorlede. Ons spreek ons meegvoel uit met die groter gesinne van Hannie en Elna.
Geluk met julle verjaarsdae!
Dinsdag 1 Mei Grace Human van H1 Dinsdag 1 Mei Susan Seaman van EW3 Donderdag 3 Mei Babs Steyn van H50 Vrydag 4 Mei Coen Nel van H36 Saterdag 5 Mei Trix Coetzee van H81